Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
1892

1892

Gebeure

Geboortes


- 3 Januarie Die skrywer J.R.R. Tolkien (in Bloemfontein).

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1889189018911892189318941895
Kategorie:19de eeu ko:1892년 simple:1892

3 Januarie

3 Januarie is die derde dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 362 dae in die res van die jaar (363 in skrikkeljare).

Gebeure


- 1496 - Leonardo da Vinci poog onsuksesvol om 'n "vliegmasjien" te laat vlieg.
- 1521 - Pous Leo X verban Martin Luther uit die Katolieke Kerk.
- 1749 - Benning Wentworth begin om die New Hampshire Grants uit te reik op land waarop die provinsie van New York ook aanspraak maak, en wat tans Vermont is.
- 1815 - Oostenryk, die Verenigde Koninkryk, en Frankryk smee 'n geheime verdedigingsbondgenootsooreenkoms teen Pruise en Rusland.
- 1833 - Die Verenigde Koninkryk verkry beheer oor die Falkland-eilande in die Suid-Atlantiese oseaan.
- 1888 - The 91 cm refraktorteleskoop by Lick Observatory, op daardie stadium die grootste teleskoop ter wêreld, word in gebruik geneem.
- 1925 - Benito Mussolini kondig sy diktatorskap van Italië aan.
- 1926 - Generaal Theodorus Pángulos benoem homself die diktator van Griekeland.
- 1957 - Die Hamilton-horlosiemaatskappy onthul die wêreld se eerste elektriese horlosie.
- 1958 - Tien voorheen Britse kolonies in die Karibies smelt saam om 'n nuwe onafhanklike land, die Wes-Indiese Federasie, te vorm.
- 1959 - Alaska word die 49ste staat van die Verenigde State.
- 1961 - Die VSA verbreek diplomatieke betrekkings met Kuba.
- 1961 - 'n Kernreaktor naby Idaho Falls, Idaho smelt en drie werkers sterf weens bestralingsblootstelling (wat later onder beheer gekry word.)
- 1962 - Pous Johannes XXIII verban Fidel Castro.
- 1973 - George Steinbrenner en 'n groep beleggers koop die New York Yankees vir 10 miljoen dollars.
- 1990 - Generaal Manuel Noriega, die onttroonde "Sterkman van Panama", gee oor.
- 1994 - 'n Aeroflot-straalvliegtuig stort neer, kort nadat dit opgestyg het vanaf Irkhutsk, in Rusland, en 125 mense, insluitende een op die grond, sterf.
- 2004 - 'n Boeing 737-vliegtuig van Flash Airlines, 'n Egiptiese lugredery, stort neer in die Rooi See, en al 148 mense aan boord sterf.
- 2004 - 'n Afstandaangedrewe verkenningsvoertuig van NASA, maak 'n suksesvolle landing op Mars.

Geboortes


- 106 v.C. - Cicero, Romeinse filosoof en staatsman (43 v.C.).
- 1883 - Clement Attlee, Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk (1967)
- 1892 - J. R. R. Tolkien, skrywer en filoloog (1973)
- 1901 - Ngo Dinh Diem, president van Suid-Vietnam (1963)
- 1929 - Sergio Leone, Amerikaanse regisseur (1989).
- 1945 - Victoria Principal, aktrise, mees bekend vir haar rol in Dallas.
- 1956 - Mel Gibson, Australiese akteur en regisseur.
- 1969 - Michael Schumacher, Formule Een renjaer.

Sterftes


- 1322 - Philip V, koning van Frankryk (1293).
- 1641 - Jeremiah Horrocks, Engelse sterrekundige (~1619).
- 1795 - Josiah Wedgwood, Engelse pottebakker (1730).
- 1967 - Jack Ruby, die moordenaar van Lee Harvey Oswald (1911).
- 1979 - Conrad Hilton, Amerikaanse hotelmagnaat (1887)
- 1980 - Joy Adamson, bewaringsaktivis en skrywer van Born Free (1910)
- 1981 - Haar Koninklike Hoogheid Prinses Alice van Albanië, die laaste oorlewende kleinkind van Koningin Victoria (1883)

Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae


- Romeinse Ryk - 'n Fees ter ere van Pax.
- Die tiende dag van Kersfees in sommige Westerse Christelike lande. Kategorie:Datum ja:1月3日 ko:1월 3일 simple:January 3

J.R.R. Tolkien

John Ronald Reuel Tolkien (Januarie 3, 1892 - 2 September, 1973) was 'n Engelse skrywer en het veral beroemd geword vir The Lord of the Rings.

Vroeëre lewe

Sy pa, Arthur, was van Engelse oorsprong, hoewel die Tolkien-stamvader (ene Toll-kühn) vermoedelik in die 1700’s uit Sakse in Duitsland na Engeland verhuis het. Arthur Tolkien was 'n bankklerk. Hy het in die 1890's na Suid-Afrika gekom omdat hy gereken het dat dit sy kanse sou verbeter om bevorder te word. Hy het hom in Bloemfontein gevestig, waar sy bruid, self ’n Engelandse nooi Mabel Suffield, haar by hom aangesluit het. Tolkien is op 3 Januarie 1892, in Bloemfontein gebore. Sy familie en kindervriende het hom Ronald genoem. J.R.R. Tolkien het as volwassene min herinneringe aan sy Bloemfonteinse kinderdae gehad, maar die bietjie wat daar was, kon hy hom tog helder voor die gees roep -- soseer dat dit sy latere geskrifte ook in 'n sekere mate beïnvloed het. Een daarvan was 'n ondervinding met 'n harige spinnekop. Tolkien se verblyf in sy geboorteland was kortstondig. Hy was skaars vier toe sy pa sterf en hy, sy ma en boetie Hilary noodgedwonge na Engeland moes terugkeer. Hulle bevind hulle mettertyd in Birmingham. Die vaderlose Tolkien-gesin moes maar spartel om kop bo water te hou, veral toe ma Mabel 'n Katoliek word en hierdie ommeswaai haar totaal van haar familie vervreem. Nog 'n gevolg van dié stap was dat Ronald en Hilary in die Roomse geloof geskool is en hul lewe deur stoere Katolieke gebly het. In 1904 tref ’n ramp die gesin toe diabetes by Mabel gediagnoseer word. Die siekte kon destyds nog nie met middels beheer word nie en was inderdaad 'n doodsvonnis. Mabel sterf. Haar twee jong seuns bevind hulle in die uiterste armoede. Hul priester, die half-Spaanse, half-Walliese vader Francis Morgan, ontferm hom oor die kinders en sorg vir hul verdere opvoeding. Teen hierdie tyd toon Ronald reeds dat hy 'n merkwaardige taalkundige talent het. Hy bemeester Latyn en Grieks en raak meer as vaardig met 'n aantal ander tale. Hy is ook besig om sy eie tale op te maak - sommer vir die lekkerte. Hy ontmoet vir Edith Brad. Ronald is slegs 16 en sy 19, maar die twee is erg danig met mekaar en hul verhouding verdiep geleidelik. Vader Francis verbied Ronald om Edith te sien of aan haar te skryf, totdat hy 21 is. Stoïsyns gee Ronald ten volle gehoor aan sy instaan-pa se bevel. Hy gaan na Exeter College, Oxford, waar hy hom tot in 1913 in die klassieke tale verdiep, waarna hy vinnig - maar nie so maklik nie - die ou bande met Edith probeer hernuwe. Oplaas verower hy haar hart ten volle en word sy self 'n Katoliek. Die Eerste Wêreldoorlog breek in Augustus 1914 uit.

Eerste Wêreldoorlog

Anders as so baie van sy tydgenote, sluit Tolkien hom nie dadelik by die leër aan nie, maar gaan studeer hy verder aan Oxford, waar hy in 1915 'n graad in die eerste klas verwerf. Uiteindelik word hy gestuur om aktiewe diens aan die Westelike Front te verrig. Ná vier maande in en uit die loopgrawe, word hy 'n slagoffer van "loopgraaf-koors", 'n tifus-agtige infeksie wat volop voorkom in onhigiëniese toestande. Hy word na Engeland teruggestuur, waar hy 'n maand lank in die hospitaal in Birmingham deurbring. Daar herstel hy darem sodanig dat hy hom by Edith in Great Haywood, Staffordshire, kan aansluit. Maar regdeur 1917 en 1918 pak die koors hom telkens weer. Gelukkig is hy tussendeur gesond genoeg om tuisdiens in verskillende kampe te verrig en daardeur tot luitenant bevorder te word. Toe hy by Hull gestasioneer was, het hy en Edith by die nabygeleë Roos in die woude gaan stap en het sy in 'n bos vir hom dans. Dit word die inspirasie van die verhaal van Beren en Lúthien, 'n herhalende tema in sy werk Legendarium. Hy het aan Edith begin dink as "Lúthien" en aan homself as "Beren". Hul eerste seun, John (wat later ’n priester sou word), is reeds op 16 November 1917 gebore.

Na die Eerste Wêreldoorlog

Toe die wapenstilstand op 11 November 1918 onderteken word, was Tolkien reeds aan die soek na akademiese werk. Hy werk 'n tyd lank vir die Oxford English Dictionary, wat destyds nog in wording was, en word in die somer van 1920 as adjunk-professor in Engels aan die Universiteit van Leeds aangestel. Hier word nog twee seuns tot sy en Edith se gesin toegevoeg. In die 1925 kry hy die pos as professor aan Oxford. Edith skenk in 1929 die lewe aan hul laaste kind, 'n dogter, wat net soos die seuns 'n groot rol sou speel om Tolkien se vrugbare verbeelding te stimuleer. Hy het talle slaaptyd-stories vir sy kinders vertel, wat later in boeke verewig sou word. Tog was dit, interessant genoeg, nie presies waar sy beheptheid met Middle-earth begin het nie. Na wat hy self vertel het, was hy eendag met die sieldodende taak besig om studente se eksamenskrifte te merk, toe hy opmerk dat 'n student een bladsy van sy antwoordeboek blanko gelaat het. Op hierdie bladsy skryf hy toe: "In a hole in the ground there lived a Hobbit." Tipies Tolkien besluit hy daarna hy moet uitvind wat 'n Hobbit is, in watter soort gat hy woon, hoekom hy hom juis in n gat gaan tuismaak het, ensovoorts. Uit hierdie fassinasie groei 'n storie wat hy wel vir sy kinders begin vertel en waarvan 'n onvoltooide getikte manuskrip in 1936 in die hande van 'n uitgewer beland. Tolkien word gevra om die manuskrip te voltooi en die uitgewersfirma se voorsitter, Stanley Unwin, lê die voltooide werk aan sy tienjarige seun, Rayner, voor. Die kind skryf 'n verslag van goedkeuring en dit word in 1937 as The Hobbit uitgegee. Die boek was 'n onmiddellike sukses en kinders het nog nooit opgehou om dit aan te beveel nie. Dit is so geslaag dat Stanley sr. vir Tolkien vra of hy nie soortgelyke geskrifte het wat uitgegee kan word nie. Uiteindelik ontwikkel dit tot iets veel groters as 'n blote kinderverhaal - die hoogs komplekse sestienjare geskiedenis van dit wat The Lord of the Rings sou word. Rayner Unwin raak as volwassene diep betrokke in die latere stadiums van hierdie opus. Hy werk op 'n uitmuntende manier saam met 'n talmende en temperamentele skrywer wat, in een stadium, die hele werk aan 'n mededinger van die betrokke uitgewer aanbied. (Hierdie konkurrent raak egter gou knypstert toe hy die presiese aard en omvang van die pakket besef.) Dis danksy Rayner Unwin se voorspraak dat The Lord of the Rings hoegenaamd gepubliseer is. Sy pa se firma het besluit om die waarskynlike verlies van duisend Britse pond vir die prestige-werk te dra en dit in 1954 en 1955 in drie dele uit te gee. Dit raak gou duidelik dat sowel die skrywer as die uitgewer die gewildheid, om die minste te sê, totaal onderskat het.

Die kultus en 'n enkelgraf vir twee

Tolkien het sy roem met gemengde gevoelens ervaar. Enersyds het hy uiters gevlei gevoel en, tot sy groot verbasing, nogal ryk geword. Andersyds kon hy maar net 'n walging voel vir die feit dat sekere van die destydse dwelmslawe dit as ’n "great trip" beskou het om The Lord of the Rings saam met LSD te verteer. The Lord of the Rings was sy beroemdste, maar natuurlik nie sy enigste werk nie. Tussen 1925 en sy dood het hy 'n aantal ander werke, waaronder 'n reeks akademiese essays gepubliseer. Wat dit nog meer merkwaardig maak, is dat die stroom publikasies met sy dood net tydelik tot stilstand gekom het. So was daar onder meer die heel geslaagde History of Middle-earth, onder die redakteurskap van sy een seun Christopher. Ná sy aftrede in 1969 het Edith en Ronald in Bournemouth gaan woon. In November 1971 is Edith oorlede en Ronald het kort daarna na Oxford teruggekeer, waar hy tot sy dood op 2 September 1973 gewoon het. Maar die roem leef voort. In 1997 was hy bo-aan drie groot meningsopnames waarin mense gevra is om vir die grootste boek van die twintigste eeu te stem. Hy en Edith lê saam begrawe in ’n enkelgraf in die Katolieke deel van die Wolvercote-begraafplaas in die noordelike voorstede van Oxford. Die inskripsie op die grafsteen lui: Edith Mary Tolkien, Lúthien, 1889-1971 John Ronald Reuel Tolkien, Beren, 1892-1973

Bronnelys


- [http://www.mieliestronk.com Die mieliestronk] - Met toestemming gebruik Kategorie:Mense ja:J・R・R・トールキン ko:존 로널드 류엘 톨킨 simple:J. R. R. Tolkien th:เจ. อาร์. อาร์. โทลคีน

Hierdie Dag In Die Geskiedenis

Let wel: Die datums van die Afrikaanse wikipedia ondergaan tans heelwat veranderings. Hier is skakels na twee weergawes van die dae in geskiedenis. Die skakels in die boonste weergawe wys na die artikels wat uiteindelik gebruik sal word. Werk asb dae in die ander twee formate by sodat ons kan standardiseer. Daar is afgespreek dat 1 Junie as templaat gebruik sal word. ----

Eksterne Engelse skakels


- [http://www.on-this-day.com/ on-this-day.com]
- [http://www.historychannel.com/today/ The history channel: this day in history]
- [http://www.todayinsci.com/ Today in science] Kategorie:Lys ja:365日 ko:366일

Geskiedenis

Die geskiedenis is 'n gesistimatiseerde, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee.
- Mousteriaans (Europa-Asië) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Middelsteentyd (Afrika) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Bo-Paleolitikum (Europa) 35,000 v.C. - 12,000 v..
- Laat-Steentyd (Afrika) 25,000 v.C - 2000 v.C.
- Mesolitikum (Europa) 12,000 v.C. 8000 v.C.
- Neolitikum (Midde-Ooste) 12,000 v.C. - 6000 v.C.
- Moderne mens6000 v.C. - 3000 v.C
- Bronstyd 3000 v.C - 750 v.C.
- Ystertyd 750 v.C.
- Antieke geskiedenis
- Middeleeue
- 15de Eeu
- Renaissance
- 16de Eeu
- 17de Eeu
- 18de Eeu
- 19de Eeu
- 20ste Eeu
- 21ste Eeu
- Eeue Artikels met plaaslike inhoud:
- Geskiedenis van Brakpan Kategorie:Geskiedenis fiu-vro:Aolugu ja:歴史 ko:역사 ms:Sejarah simple:History th:ประวัติศาสตร์ zh-min-nan:Le̍k-sú

18de eeu

Die Kaap was vir die grootste deel van die 18de eeu 'n kolonie van Nederland. Eeue
17de eeu18de eeu19de eeu
17001701170217031704 17051706170717081709
17101711171217131714 17151716171717181719
17201721172217231724 17251726172717281729
17301731173217331734 17351736173717381739
17401741174217431744 17451746174717481749
17501751175217531754 17551756175717581759
17601761176217631764 17651766176717681769
17701771177217731774 17751776177717781779
17801781178217831784 17851786178717881789
17901791179217931794 17951796179717981799
18001801180218031804 18051806180718081809
Kategorie:18de eeu ja:18世紀 ko:18세기

20ste eeu

Eeue:
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1901 1902 1903 1904 1905 1906 1907 1908 1909 1910
1911 1912 1913 1914 1915 1916 1917 1918 1919 1920
1921 1922 1923 1924 1925 1926 1927 1928 1929 1930
1931 1932 1933 1934 1935 1936 1937 1938 1939 1940
1941 1942 1943 1944 1945 1946 1947 1948 1949 1950
1951 1952 1953 1954 1955 1956 1957 1958 1959 1960
1961 1962 1963 1964 1965 1966 1967 1968 1969 1970
1971 1972 1973 1974 1975 1976 1977 1978 1979 1980
1981 1982 1983 1984 1985 1986 1987 1988 1989 1990
1991 1992 1993 1994 1995 1996 1997 1998 1999 2000
Kategorie:20ste eeu ja:20世紀 ko:20세기 simple:20th century

1890

Gebeure


- 29 Desember - Die Verenigde State Leër vermoor meer as 400 lede van die Groot Siouxnasie by die Wounded Knee Slagting.

Geboortes

6 Desember - Dion Fortune, Okkultis

Sterftes


- 29 Julie - Vincent van Gogh ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1887188818891890189118921893
Kategorie:19de eeu ko:1890년 simple:1890

1893

Gebeure


- 06-27 - Val van die New York aandelebeurs

Geboortes

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1890189118921893189418951896
Kategorie:19de eeu ko:1893년 simple:1893

1895

Gebeure


- 28 Desember - Geskiedenis van die rolprent: Die Lumière broers vertoon vir die eerste keer bewegende prente aan 'n betalende gehoor.
- Roentgen ontdek X-strale

Geboortes

Sterftes


- Théodore Hersart de la Villemarqué (1815-1895), Bretonse skrywer ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1892189318941895189618971898
Kategorie:19de eeu ko:1895년 simple:1895

Kategorie:19de eeu

Kategorie:Eeue ja:Category:19世紀

Mediastino

Compartimento anatómico situado en el centro del tórax, entre los pulmones derecho e izquierdo, por detrás del esternón y las uniones condrocostales y por delante de las vértebras y de la vertiente más posterior de las costillas óseas, músculo diafragma por debajo e istmo cervicotorácico por arriba, que aloja el corazón, aorta, cavas, venas ázigos y hemiázigos, arterias y venas pulmonares, tráquea y bronquios principales, esófago, conducto torácico y otros vasos linfáticos, ganglios linfáticos y algunos troncos y ganglios nerviosos importantes. El mediastino (del latín, estar en medio) es la región media entre los dos sacos pleurales. se extiende desde el orificio superior del tórax hasta el diafragma y desde el esternón y los cartílagos costales por delante hasta la superficie anterior de las doce vertebras dorsales por detrás. Los cuerpos vertebrales no se encuentran en el mediastino. El mediastino, entre dos capas de pleura mediastinal, contiene al corazón, grandes vasos, restos del timo, parte distal de la tráquea, partes proximales de los bronquios derecho e izquierdo, esófago, nervios vagos, nervios frénicos y el conducto torácico. Estas estructuras están rodeadas por tejido conectivo laxo, ganglios linfaticos y grasa. A lo largo de la vida del individuo, la laxitud del tejido conectivo y de la grasa, así como la elasticidad de los pulmones y pleura, permiten que el mediastino se acomode al movimiento y cambios de volumen de la cavidad torácica ( por ejemplo, movimiento de la tráquea y bronquios durante la respiración, movimientos pulsátiles de los grandes vasos y cambios de volumen del esófago durante la deglución).

Subdivisiones del mediastino

El mediastino se divide en el pericardio ( membrana que rodea al corazón) en cuatro subdivisiones o partes: media, superior, posterior y anterior.
- Mediastino medio: es muy importante ya que contiene al pericardio ( con los nervios frénicos adyacentes), el corazón y las raíces de los grandes vasos que pasan hacia y desde el corazón.
- Mediastino superior: se encuentra por encima de las otras tres subdivisiones y es superior a la linea horizontal que pasa desde el ángulo esternal hasta el borde inferior de la cuarta vertebra dorsal. Por ende, es inferior al orificio torácico superior.
- Mediastino posterior: se localiza posterior al pericardio fibroso y al diafragma, y anterior a los cuerpos vertebrales de las ocho vertebras dorsales inferiores.
- Mediastino anterior: es la parte mas pequeña del mediastino y se localiza anterior al pericardio fibroso, entre este y el esternón. Aunque es pequeño en el adulto, es relativamente grande durante los primeros meses de vida, debido a que la porción inferior del timo se extiende en esta región. En los primeros años de vida la imagen del timo es tanto o más ancha que la del corazón en las radiografías de tórax. Se debe comprender que ciertas estructuras que pasan a través del mediastino ( como el esófago, el conducto torácico, etcétera) se encuentran en más de una subdivisión del mediastino. Categoría:Anatomía

bielizna erotyczna warsaw bars and cafes cellulitis tani sylwester programy










































:: RELATED NEWS ::

Valla fritidsområde
Valla fritidsområde, område i Linköping, vilket gränsar till Gamla Linköping. De på området belägna Vallamuseerna omfattar bland annat en museijärnväg, ett järnvägsmuseum, Tekniska Verkens Museum,
Centrifugering
Centrifugering åstadkoms genom en mycket snabbt roterande rörelse där materialet som skall centrifugeras slungas med kraft utåt, företrädesvis mot en yta som medger någon slags sortering, tex släpper igenom vatten ur textilier. Centrifugering är till vardags förknippat med tvättning, men förekommer också i laboratorium och industriellt. De första
George Hamilton
sir George Hamilton, 1:e earl av Orkney, född 9 februari 1666, död 29 januari 1737, engelsk militär. Överstelöjtnant vid ett
Valla fritidsområde, Linköpings kommun
Valla fritidsområde, område i Linköping, vilket gränsar till Gamla Linköping. De på området belägna Vallamuseerna omfattar bland annat en museijärnväg, ett järnvägsmuseum, Tekniska Verkens Museum,
Hawker Hurricane
Data Hawker Hurricane Mk IV
Flygslag: Jaktplan
Attackplan
Tillverkare: Hawker
Längd: 9,81 m
Vingbredd: 12,19 m
Höj
Janet Frame
Janet Frame, född 28 augusti 1924, död 29 januari 2004, nyzeeländsk författare. Hon fick 1947 felaktigt diagnosen schizofreni och blev inlagd på mentalsjukhus. Hon t

All Rights Reserved 2005 wikimiki.org