Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
04-19

04-19

19 April is die 109de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (110de in skrikkeljare). Daar volg nog 256 dae.

Gebeure


- 1539 - Die Verdrag van Frankfurt onderteken
- 1587 - Heer Francis Drake sink die Spaanse vloot in Cadiz Hawe
- 1770 - Kaptein James Cook sien die eerste keer Australië
- 1775 - Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog: Die Slag van Lexington en Concord - Britse Generaal Thomas Gage probeer om die wapens van Amerikaanse koloniste' te konfiskeer. Die Britte word teruggedryf na Boston, Massachusetts. Die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog (American Revolutionary War) begin.
- 1839 - Die Verdrag van Londen vestig België as 'n koninkryk.
- 1904 - Groot dele van Toronto, Ontario, Kanada word deur 'n brand verwoes.
- 1909 - Jeanne d'Arc word tot 'n heilige verklaar.
- 1919 - Leslie Irvin van die Verenigde State maak die eerste suksesvolle valskermsprong en vrye val
- 1927 - Mae West word veroordeel tot 10 dae gevangenisstraf vir haar rol in die vertoning Sex
- 1933 - Franklin Delano Roosevelt kondig aan dat die VSA wegbeweeg van die goudstandaard.
- 1934 - Shirley Temple se eerste rol in Stand Up and Cheer
- 1938 - RCA-NBC begin gereelde televisie-uitsendings
- 1943 - Tweede Wêreldoorlog: Duitse troepe gaan die Warsaw ghetto binne om die oorblywende Jode op te ruim, wat die Warsaw Ghetto Uprising begin.
- 1951 - Generaal Douglas MacArthur tree uit die militêre diens.
- 1956 - Aktrise Grace Kelly trou met Rainier III van Monaco
- 1961 - Die Bay of Pigs inval in Kuba endig in 'n mislukking.
- 1964 - Die Ford Mustang word aan die algemene publiek vertoon.
- 1971 - Sierra Leone word 'n republiek.
- 1971 - Viëtnamoorlog: Vietnam Veterane teen die Oorlog begin 'n vyf-dag demonstrasie in Washington, DC
- 1971 - Charles Manson is tot lewenslange tronkstraf veroordeel vir die Sharon Tate moorde.
- 1987 - The Simpsons se eerste vertoning op televisie, op die Tracey Ullman Show, in die kort episode genaamd "Good Night"
- 1993 - Die 50-dae beleg van die Branch Davidian kompleks buite Waco, Texas eindig met die dood van 81 mense in 'n brand.
- 1995 - 'n Bom in die Alfred P. Murrah federale gebou in Oklahoma City, Oklahoma veroorsaak die dood van 168 mense.
- 1999 - Die Duitse Parlement keer terug na Berlyn.
- 2000 - 'n Air Philippines Boeing 737-200 val naby Davao lughawe en 131 mense sterf.

Geboortes


- 1320 - Koning Pieter I van Portugal (d. 1367)
- 1883 - Richard von Mises, wiskundige (d. 1953)
- 1892 - Germaine Tailleferre, komponis (d. 1983)
- 1897 - Constance Talmadge, aktrise (d. 1973)
- 1900 - Richard Hughes, skrywer (d. 1976)
- 1903 - Eliot Ness (d. 1957)
- 1912 - Glenn Seaborg (d. 1999)
- 1927 - Erma Bombeck, humoris (d. 1996)
- 1928 - Alexis Korner, rockmusikant (d. 1984)
- 1930 - Dick Sargent, akteur (d. 1994)
- 1933 - Jayne Mansfield, aktrise (d. 1967)
- 1933 - Dickie Bird, krieketskeidsregter
- 1935 - Dudley Moore, akteur, musikant, komediant, komponis (d. 2002)
- 1944 - Bernie Worrell, musikant (oorspronklik by P Funk)
- 1946 - Tim Curry, akteur
- 1949 - Paloma Picasso, skilder
- 1952 - Alexis Arguello, bokser
- 1962 - Al Unser Jr., motorrenjaer
- 1968 - Ashley Judd, aktrise
- 1979 - Kate Hudson, aktrise
- 1981 - Hayden Christensen, akteur

Sterftes


- 1054 - Pous Leo IX
- 1390 - Koning Robert II van Skotland
- 1632 - Sigismund, koning van Swede en die Pools-Litause Gemeenskap (b. 1561)
- 1689 - Koning Christina van Swede
- 1824 - Lord Byron, outeur, digter
- 1881 - Benjamin Disraeli, voormalige Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk
- 1882 - Charles Darwin, bioloog, outeur
- 1906 - Pierre Curie
- 1919 - Emiliano Zapata, rewolusionêr.
- 1930 - Georges-Casimir Dessaulles, Kanadese senator, sterf op 102 jaar.
- 1958 - Robert Bentley, humoris, akteur
- 1967 - Konrad Adenauer, voormalige Bundeskanzler van Wes-Duitsland
- 1971 - Earl Thomson, Kanadese atleet
- 1974 - Ayub Khan, voormalige President van Pakistan
- 1975 - Percy L. Julian, chemikus (b. 1899)
- 1980 - Alfred Hitchcock, regisseur
- 1987 - Maxwell Taylor, generaal
- 1989 - Daphne du Maurier, outeur
- 1992 - Frankie Howerd, komediant, akteur
- 1993 - David Koresh, kult leier
- 1998 - Octavio Paz, skrywer, diplomaat
- 2002 - Layne Staley, musikant ("Alice in Chains")

Vakansies, vierings en waarnemingsdae


- Patriots' Day (Massachusetts)
- Verklaring van Onafhanklikheidsdag (Venezuela)
- Republiekdag (Sierra Leone)
- Sleutelblomdag (Engeland) Dae in die Geskiedenis Kategorie:Datum ja:4月19日 ko:4월 19일 simple:April 19 th:19 เมษายน

Gregoriaanse kalender

Die Gregoriaanse kalender is tans dwarsdeur die westerse wêreld in gebruik, en is 'n wysiging van die Juliaanse kalender. Dit is eerste voorgestel deur die Napolese dokter Aloysius Lilius, en is uitgevaardig deur die vernoemde Pous Gregorius XIII op 24 Februarie 1582 (hierdie dokument is gedateer 1581 aangesien die kalenderjaar in daardie tyd in Maart begin het). Die Gregoriaanse kalender was ontwerp omdat die gemiddelde jaar in die Juliaanse kalender effe té lank was, wat veroorsaak het dat die dag-en-nag-eweninge geleidelik vroeër in die kalenderjaar verskuif het.

Akkuraatheid

Die Gregoriaanse kalender verbeter die Juliaanse benadering deur 3 Juliaanse skrikkeldae elke 400 jaar oor te slaan, wat 'n gemiddelde jaar met 365.2425 sonnedae gee. Dit sal 'n fout lewer van 1 dag elke 3000 jaar, wat 'n aansienlike verbetering op die Juliaanse fout van 1 dag elke 138 jaar is. Oor hierdie lang tydskale is dit ook te verwagte dat wisselings in die Aarde se wentelbaan en onvoorspelbare rotasie dit onwaarskynlik maak dat enige langtermyn akkuraatheid deur 'n skrikkeldag-reël ingewin sou word.

Numeriese feite

Die gemiddelde jaar is 365.2425 dae = 52.1775 weke 8,765.82 uur = 525,949.2 minute = 31,556,952 sekondes. 'n Gewone jaar is 365 dae = 8,760 uur = 525,600 minute = 31,536,000 sekondes. 'n Skrikkeljaar is 366 dae = 8,784 uur = 527,040 minute = 31,622,400 sekondes. Party jare mag ook 'n skrikkelsekonde bevat. Die 400-jaar siklus van die Gregoriaanse kalender het 146,097 dae en dus presies 20,871 weke. So byvoorbeeld was die dae van die week in 1603 presies dieselfde as in 2003. Dit veroorsaak ook meer maande om op 'n Sondag te begin (en dus 'n Vrydag die dertiende te hê) as enige ander dag van die week. 688 uit elke 4,800 maande (of 172 uit 1,200) begin op 'n Sondag, terwyl net 684 uit elke 4,800 maande (171 uit 1,200) begin op een van 'n Saterdag of Maandag, die mins-algemene gevalle. 'n Kleiner siklus is 28 jaar (1,461 weke), indien geen oorgeslane skrikkeljare daarin bevat is nie. Dae van die week in jare mag ook herhaal ná 6, 11, 12, 28 of 40 jaar. Intervalle van 6 en 11 is slegs moontlik met gewone jare, terwyl intervalle van 28 en 40 slegs moontlik is met skrikkeljare. 'n Interval van 12 jaar kan gebeur met beide tipes, maar slegs indien daar 'n oorgeslane skrikkeljaar tussen-in is. Die Doomsday algoritme is 'n metode waarmee jy kan bepaal watter van die 14 kalendervariasies gebruik behoort te word in enige gegewe jaar ná die Gregoriaanse reformasie. Dit is gebasseer op die laaste dag in Februarie, ook bekend as die Doomsday.

Sien ook


- Skrikkeljaar

Eksterne skakels


- [http://www.hermetic.ch/cal_stud/cal_art.htm Die Juliaanse en Gregoriaanse kalenders]
- [http://www.tondering.dk/claus/calendar.html Algemene vrae oor kalenders]
- [http://www.norbyhus.dk/calendar.html The Perpetual Calendar] Hierdie gee die datums waarop baie lande oorgeskakel het na die Gregoriaanse kalender. als:Gregorianischer Kalender ja:グレゴリオ暦 ko:그레고리력 ms:Kalendar Gregory simple:Gregorian calendar th:ปฏิทินเกรกอเรียน

1539

Gebeure


- Edik van Villers-Cotterêts in Frankryk: Die Noord-Franse taal word die enigste ampstaal

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
15de eeu16de eeu17de eeu
1536153715381539154015411542
Kategorie:16de eeu ko:1539년 simple:1539

1587

Gebeure


-

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
15de eeu16de eeu17de eeu
1584158515861587158815891590
Kategorie:16de eeu ko:1587년

Spanje

Die Koninkryk van Spanje is 'n land aan die suidweste van Europa. Dit deel die Iberiese skiereiland met Portugal en Gibraltar.. category:Spanje category:Europa fiu-vro:Hispaania ja:スペイン ko:에스파냐 ms:Sepanyol simple:Spain th:ประเทศสเปน zh-min-nan:Se-pan-gâ

1775

Gebeure


- 11 April Laaste coltrekking vir heksery in Duitsland
- 17 MeiAmerikaanse Rewolutionêre Oorlog: Die Continental Kongres verklaar handel met Kanada as onwettig.

Geboortes


- Thomas Girten- Waterverfskilder
- JMW Turner - Waterverfskilder

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
17de eeu18de eeu19de eeu
1772177317741775177617771778
Kategorie:18de eeu ko:1775년

Verenigde State

Die Verenigde State van Amerika (V.S.A.), ook genoem die Verenigde State (V.S.), Amerika 1, is 'n federale republiek in Noord Amerika en die Stille Oseaan (die eilande van Hawaii, en die Aleutians). Dit strek vanaf die Atlantiese kus in die ooste tot die Stille Oseaan in die Weste. Dit deel landsgrense met Kanada in die noorde and Meksiko in die suide, en deel 'n marinegrens met Rusland in die weste en besit 'n aantal distrikte en gebiede rondom die wêreld, insluitende Puerto Rico, Midway Eiland, en Guam. Die land het vyftig state, wat 'n vlak van autonomiteit het. 'n Amerikaanse burger word gewoonlik 'n Amerikaner genoem.1.
Verenigde State van Amerika
United States of America
1 1
(V.S. Vlag) (V.S. Groot Seel)
Nasionale leuse: (1776 - ): E Pluribus Unum
(Latyn: "Out of many, one")
(1956 - ): In God We Trust
beeld:US_highlighted_map2.jpg
Amptelike tale Geen op federale vlak, sekere state spesifiseer wel
Engels de facto
Spaans grotendeels gepraat in sommige areas
Hoofstede Washington, DC
President George W. Bush
Oppervlakte
 - Totaal
 - % water
3ste
9 629 091 km²
2,198%
Bevolkingstal
 - Totaal (2000)
 - Bevolkingsdigtheid
3ste
290 342 554
31/km²
Onafhanklikheid
-Verklaar1
Verklaar deur die VK:
4 Julie 1776
Geldeenheid VS dollar ($)
Tydsone UTC -5 tot UTC -11
Volkslied The Star-Spangled Banner
Internet TLD.us, .um, .edu, .gov, .mil
Telefoonkode1

Ekonomie

Hoofartikel: Ekonomie van die Verenigde State Die ekonomie van die Verenigde State is gebaseer op die Kapitalistiese model en word gekenmerk deur 'n konstante groei, lae werksloosheid en inflasie, 'n groot begrotings tekort en vinnige vooruitgang in tegnologie. Sy ekonomie word beskou as die belangrikste in die wereld. Verskeie ander lande het hulle geld eenhede gekoppel aan die dollar, of gebruik dit selfs as 'n geldeenheid. Die V.S. effekte beurs word beskou as 'n aanduiding van die wereld ekonomie. Die land het ryk minerale hulpbronne, met heelwat goud, olie, steenkool en uraan. In landbou is die V.S.A. een van die vernaamste verskaffers van mielies, koring, suiker en tabak. Die V.S.A. industrië vervaardig motorkarre, vliegtuie en elektronika. Die grootste sektor is diens industrië, en omtrent 'n driekwart van die V.S. inwonders werk in hierdie sektor. Die grootste handelsvennoot van die Verenigde State is sy noordelike buurstaat Kanada. Ander belangrike handelsvennote is Meksiko, die Europese Unie en ander industriële lande in Asië, soos Japan, Indië, Suid-Korea en Sjina.

Geografie

Hoofartikel: Geografie van die Verenigde State Met die wêreld se derde grootste nasie (totale area), het die Verenigde State 'n baie wiselende landskap: gematigde woudland op die ooskus, mangrovewoude in Florida, die Great Plains in die middel van die land, die Mississippi-Missouri rivierstelsel, die Rocky Mountains wes van die vlaktes, woestyne en gematigde kus areas wes van die Rocky Mountains en reenwoude in die noord-weste. Die vulkaniese eilande van Hawaii en die pool-gebiede van Alaska maak die geografiese diversiteit net nog groter.

Vakansiedae

Notas

# Die gebruik van die woord 'Amerika' om te verwys na die VSA en 'amerikaner' om te verwys na 'n VSA-burger word deur baie mense in die res van die amerikas gesien as onakkuraat en beledegend, maar is algemeen en word elders aanvaar. category:Verenigde State ja:アメリカ合衆国 ko:미국 ms:Amerika Syarikat nb:Amerikas forente stater simple:United States th:สหรัฐอเมริกา zh-min-nan:Bí-kok

1839

Gebeure


-

Geboortes


-

Sterftes

Geologie


- William Smith ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1836183718381839184018411842
Kategorie:19de eeu ko:1839년

1904

Gebeure


- 8 Februarie - Die Russies-Japanse Oorlog begin
- Frédéric Mistral, Frans-Oksitaanse digter, ontvang die Nobelprys vir Letterkunde
- Thompson stel die eerste model van die atoom voor, bekend as die pruimpoeding model.

Geboortes

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu20ste eeu21ste eeu
1901190219031904190519061907
Kategorie:20ste eeu ja:1904年 ko:1904년 simple:1904 th:พ.ศ. 2447

Kanada

Kanada, histories die dominium Kanada, is die mees noordelike land in Noord-Amerika asook die wêreld, met 'n oppervlakte van 9 984 670 km² en 32 000 000 inwoners (2005). Dit is 'n gedesentraliseerde federasie van 10 provinsies en 3 gebiede, en word as 'n konstitusionele monargie regeer ná dit saamgebind in 1867 is deur 'n wet van Konfederasie. Kanada se hoofstad is Ottawa, setel van die nasie se parlement, asook die tuiste van die Goewerneur-Generaal en Eerste Minister. Weens die feit dat dit voorheen 'n Franse en toe Britse kolonie was, is Kanada lid van La Francophonie en die Statebond van Nasies. Engels en Frans is die amptelike tale (sien hoofartikels Kanadese Engels en Kanadese Frans). Kanada is 'n moderne en tegnologies-gevorderde land, en is grootliks self-ondersteunend as gevolg van groot reserwes fossielbrandstowwe, kernkrag- en hidro-elektriese kragopwekking. Die ekonomie is tradisioneel afhanklik van 'n groot oorvloed natuurlike hulpbronne. Alhoewel die huidige Kanadese ekonomie wyd uiteenlopend geword het, bly die benutting van natuurlike hulpbronne 'n belangrike dryfkrag van baie plaaslike ekonomieë. Kanada was vierde geplaas in die 2004 UN Human Development Index, ná Noorweë, Swede en Australië. Van voor die Konfederasie af het Kanada onder die beginsels van "vrede, orde en goeie regering" opgetree — sien [http://www2.marianopolis.edu/quebechistory/federal/pogg.htm].

Provinsies en Gebiede

Alberta, British Columbia, Manitoba, Newfoundland and Labrador, Northwest Territories, Nova Scotia, Nouveau-Brunswick, Nunavut, Ontario, Prince Edward Island, Québec, Saskatchewan en Yukon Territory

Politiek

Yukon Territory Kanada is 'n konstitusionele monargie. Die koningin of koning van die Verenigde Koninkryk fungeer ook as die koningin of koning van Kanada en is volgens die grondwet die staatshoof. Die daaglikse pligte van die destydse Koningin Elizabeth II word deur die goewerneur-generaal waargeneem, wat gewoonlik 'n afgetrede Kanadese politikus of ander bekende persoon is. Die goewerneur-generaal word na beraadslaging met die Eerste Minister van Kanada formeel deur die koningin benoem. Sy of hy bly onpartydig ten opsigte van die binnelandse beleid en tree veral tydens nasionale plegtighede as 'n simboliese figuur op.

Burgerregte

Na Spanje, Nederland en België is Kanada in Julie 2005 die vierde land ter wêreld wat gay en lesbiese pare volle burgerregte toestaan, insluitende die reg om te trou en kinders aan te neem. Die sogenaamde Wetsontwerp C-38 van die liberale Kanadese regering word in die Senaat van Kanada met 47 Ja- teen 21 Nee-stemme goedgekeur.

Klimaat

Polêre lug bestem die weer in die grootste deel van die oostelike provinsies, die winters is lank en koud. Met uitsondering van die oostelike kusstreke daal die temperatuur vier of vyf maande lank benede die vriespunt, met uiterstes van -50°C (-58° F). Swaar sneeuval kom gereëld regdeur die winter voor. Die lente begin skielik in April of Mei wanneer vogtige lugmassas vanaf die suide noordwaarts trek, die grond ontdooi vinnig en temperature styg duidelik. Die gemiddeldes vir Julie is 10° tot 15°C (50° tot 60°F) in die noorde en 15° tot 20°C (59°F tot 68°F) in die suide. Die weer bly lekker warm tot Oktober. Die weskus van die Kanada en die Rotsgebergte staan onder die invloed van warm, vogtige lugstrominge, wat tot verhoogde reënval in die kusgebiede en reën- en sneeuval in die berggebiede lei. Die temperature is gematig en daal gewoonlik ook in Januarie nie benede die vriespunt nie, terwyl die somers warm en vogtig is. Die gemiddelde temperature lê tussen 10° en 20°C. Die gebiede oos van die Rotsgebergte word deur droë polêre lug oorheers. Die winters hier is lank en koud, en temperature daal gereeld benede die vriespunt. Die vors hou drie tot vyf maande in die suidelike en ses tot elf maande in die noordelike gebiede aan. Die somers word deur droë en warm weerstoestande gekenmerk. Die gemiddelde temperatuur styg orals tot sowat 15°C.

Volkslied en koninklike lied

Kanada se volkslied is "O Canada". Alhoewel dit die eerste keer op 24 Junie 1880 opgevoer was by 'n Saint Jean-Baptistedag-onthaal in Québec (stad), het dit nie Kanada se amptelike volkslied geword tot 1 Julie 1980 nie. Oor die voorafgaande 70 jaar het "O Canada", "God Save the Queen" en "The Maple Leaf Forever" saamgeding as nie-amptelike volksliede, maar teen die 1960s het "O Canada" as die voorkeurkeuse uitgestaan. Toe dit die amptelike volkslied gemaak is, was meeste Kanadese verbaas dat dit nog nie reeds sulke status geniet het nie. "God Save the Queen" is nou Kanada se koninklike lied. Dit word amptelik gespeel in die teenwoordigheid van die Koningin of ander lede van die koninklike familie. Die eerste ses mate is ook gebruik as deel van die Onder-Koninklike Saluut, wat in die teenwoordigheid van die Goewerneur-Generaal gespeel word. Uit tradisie word "God Save the Queen" gesing aan die einde van uiters formele staatsaangeleenthede (byvoorbeeld 'n staatsbegrafnis of Remembrance Day-diens). Dit word ook gespeel (maar nie gesing nie) by baie militêre aangeleenthede, en sommige Universiteite sluit hulle konvokasies daarmee af. Tot die 1980s was dit ook algemeen vir laerskole in baie streke om hulle byeenkomste af te sluit met "God Save the Queen", maar dit is nie meer die geval nie. Soos met Brittanje verander die lied na "God Save the King" wanneer toestande op die troon dit noodsaak.

Internasionale ranglyste


- UN Human Development Index - 4e plek in 2004 (was eerste deur die meeste van die 1990s)
- Reporters Without Borders - 18e plek in 2004
- [http://www.odci.gov/cia/publications/factbook/rankorder/2004rank.html BBP per capita] - 11e plek

Verwysings


- Baie van hierdie materiaal is afkomstig vanuit die CIA World Factbook 2000 en die 2003 Verenigde State Staatsdepartement se webwerf.

Eksterne skakels


- [http://canada.gc.ca/ Government of Canada]
- [http://www.ericdigests.org/pre-928/canada.htm Teaching about Canada]
- [http://warmuseum.ca/cwm/cwme.asp Canadian Military History]
- [http://www.mccord-museum.qc.ca/ McCord Museum of Canadian History] category:Kanada als:Kanada ja:カナダ ko:캐나다 ms:Kanada simple:Canada th:ประเทศแคนาดา zh-min-nan:Canada

1919

Gebeure


- Stigting van die Bauhaus in Weimar (Duitsland)

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu20ste eeu21ste eeu
1916191719181919192019211922
Kategorie:20ste eeu ja:1919年 ko:1919년 simple:1919 th:พ.ศ. 2462

Valskerm

'n Valskerm word gebruik om die val van 'n voorwerp of ligaam te rem. Die engelse woord vir 'n valskerm parachute is afgelei uit die Franse woorde para, wat beteken beskerm of behoed, en chute, wat val beteken. Dus beteken die woord valskerm dus om te beskerm teen 'n val. Valskerms was eers van sy vervaardig, maar deesdae word valskerms van geweefde nylon materiaal gemaak.

1927

Geburee


-

Geboortes


-

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu20ste eeu21ste eeu
1924192519261927192819291930
Kategorie:20ste eeu ja:1927年 ko:1927년 simple:1927 th:พ.ศ. 2470

1934

Gebeure

Geboortes

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1931 1932 1933 1934 1935 1936 1937
Kategorie:20ste eeu ja:1934年 ko:1934년 ms:1934 simple:1934 th:พ.ศ. 2477

Nicky Wagner

Nicky Wagner is a New Zealand politician, standing for the National Party in the 2005 elections. Wagner has received a teaching degree from Christchurch College of Education, a BA from Canterbury University, and an MBA from Massey University. After working for a time as a teacher, she entered the business world, and currently runs an internet marketing company that she established. She has also been involved with the New Zealand fashion industry, establishing the [http://www.fashionz.co.nz FashioNZ] website. Wagner is currently a member of the Canterbury Regional Council. In the 2005 general elections, she stood as the National Party's candidate for the Christchurch Central electorate, and was 28th on National's list. This was the third highest placing for a newcomer, behind Tim Groser and Chris Finlayson. In the election, she did not win Christchurch Central, but entered Parliament from the list. Wagner, Nicky Wagner, Nicky

Kwiaciarnia d kultura snowboard w austrii Doda i Virgin gastronomia










































:: RELATED NEWS ::


Grotte Cosquer
La Grotte Cosquer est située dans les Calanques, près de Marseille, au Cap Morgiou. Elle est accessible par un tunnel long de 175 mètres dont l'entrée est à 37 mètres de fond. Unique au monde, cette grotte sous-marine abrite plusieurs dizaines d'œuvres peintes et gravées à l'époque du paléolithique il y a environ 27 000 et 19 000 ans. Cette grotte sous-marine porte le nom du plongeu
Bigoterie
La bigoterie (ou le bigotisme) est une pratique jugée excessive de la dévotion.
Les bigots et les bigotes (ceux qui font preuve de bigoterie) attachent énormément d'importance au culte.
Ce terme est généralement bien distinct de la bondieuserie, qui est un attachement excessif à la forme (c'est à dire aux rites et aux objets) de la dévotion. L'expression « grenouille de bénitier » désigne les bigot-e-s, mais cette expression est encore plus péjorative.

La bigoterie dans la chanson


- Les bigotes de
Civitavecchia
Civitavecchia est une commune d'Italie de 47 349 habitants, située dans la province de Rome sur le littoral de la mer Tyrrhénienne. C'est un port maritime qui dessert notamment la Sardaigne et la Corse. 1981, à Londres. C'est un des groupes les plus importants de la scène anarcho-punk. Ils ont été très inspirés par Crass, et ont même collaboré avec des anciens membres. Ils ont créé leur propre label, Mortahate.

Discographie


- 1982 : :The house that man built (ep), Crass Records :Live at Centro Iberic
All Rights Reserved 2005 wikimiki.org