Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
Apollo 16

Apollo 16

Apollo 16
Sendingwapen
Beeld:Apollo-16.jpg
Sendingstatistiek
Sendingnaam:Apollo 16
Roepteken:Beheermodule: Caspar
Maanmodule: Orion
Aantal bemanningslede:3
Lansering:April 16, 1972
17:54:00 UTC
Kennedy Space Center
LC 39A
Maanlanding:April 21, 1972
02:23:35 UTC
9.0° S 15.5° E
Descartes-Cayley
Maan EVA lengte:20 uur 14 minute
Tyd op maanoppervlak: 2 dae 23.0 uur
Landing: April 27, 1972
19:45:05 UTC
0° 43' S, 156° 13' W
Tydsduur:12 dae, 13 ure 52 minute
Apollo 16 was die tiende bemande sending van die Apollo-program en die vyfde sending om op die maan te land. Die bemanningslede: John W. Young, komandeur; Ken Mattingly, beheereenheid-vlieënier; en Charles Duke, maanmodule-vlieënier. Dit was 'n J-klas sending. Dit het 94.7 kg maan monsters saam gebring. Die Apollo 16 subsateliet is gelanseer vanaf die sentrale module terwyl dit in 'n omwenteling om die maan was. Die subsateliet het eksperimente uitgevoer op magnetiese velde. Dit is gelanseer op April 24, 1972 teen 21:56:09 UTC en was in 'n omwentelingsbaan om die maan vir 34 dae en 425 rewolusies. Dit het 'n massa van 36.3 kg gehad en bestaan uit 'n sentrale silinder en drie 1.5 m lange stutte.

Bemanning


- John W. Young
- Ken Mattingly
- Charles Duke

Sendingparameters


- Massa:
  - Lanseer massa: 2,921,005 kg
  - Totaal ruimtetuig: 46,782 kg
    - CSM massa: 30,354 kg, waarvan CM 5840 kg was, SM 24,514 kg
    - LM massa: 16,428 kg
- Aarde omwentelinge: 3 voor die vertrek na die maan, ongeveer een tydens terugkeer
- Maan omwentelinge: 64 Die beheereenheid is tans in die U.S. Space and Rocket Center, in Huntsville, Alabama.
Voorafgegaan deur :
Apollo 15
Apollo-program Gevolg deur :
Apollo 17

Eksterne skakel


- [http://www.astronautix.com/flights/apollo16.htm Apollo 16-inskrywing] in Encylcopedia Astronautica

April 16

16 April is die 106de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (107ste in 'n skrikkeljaar). Daar volg nog 259 dae.

Gebeure


- 1178 v.C. - 'n Sonsverduistering mag die terugkeer aandui van Odysseus, legendariese Koning van Ithaca na sy koninkryk na die Trojaanse Oorlog.
- 1071 - Bari word oorgeneem deur Robert Guiscard, en eindig Bisantynse heersing in Italië.
- 1746 Slag van Culloden, in Skotland, beëindig die Jakobiet opstand.
- 1777 In die slag van Benningon tydens die VSA Rewolusionêre Oorlog wen Ethan Allen se Green Mountain Boys teen Groot Brittanje in Vermont.
- 1799 - Slag van Mount Tabor; Napoleon verdryf die Ottoman Turke oor die Ordaanrivier naby Acre.
- 1917 - Vladimir Lenin keer terug uit ballingskap.
- 1943 - Dr. Albert Hofmann ontdek die psigiese effekte van LSD
- 1947 'n Brand aan boord 'n vragskip in Texas City, VSA veroorsaak amper 600 sterftes.
- 1972 - Apollo-program: Apollo 16 word gelanseer na die Maan vanaf Cape Canaveral, Florida.

Geboortes


- 1755 - Elisabeth Vigee-Lebrun, skilder (†  1842)
- 1844 - Anatole France, wenner van die Nobelprys vir Letterkunde 1921 (†  1924)
- 1867 - Wilbur Wright, pionier vlieënier (†  1912)
- 1886 - Ernst Thälmann, politikus (†  1944)
- 1889 - Charlie Chaplin, akteur, skrywer en filmvervaardiger (†  1977)
- 1904 - Fifi D'Orsay, aktrise (†  1983)
- 1918 - Spike Milligan, komediant (†  2002)
- 1919 - Merce Cunningham, danser
- 1921 - Peter Ustinov, skrywer, akteur en filmregiseur
- 1922 - Kingsley Amis, outeur (†  1995)
- 1927 - Joseph Ratzinger, kardinaal
- 1939 - Dusty Springfield, sanger (†  1999)
- 1940 - Margrethe II van Denemarke Koningin
- 1946 - Bobby Vinton, sanger
- 1954 James Cameron, regiseur.
- 1955 - Ellen Barkin, Amerikaanse aktrise
- 1955 - Groothertog Henri van Luxemburg
- 1962 - Ian MacKaye, musikant
- 1965 - Martin Lawrence, akteur, komediant

Sterftes


- 744 - al-Walid II ibn Abd al-Malik, Umayyad caliph
- 1788 - Georges-Louis Leclerc, Comte de Buffon (
- 1707)
- 1828 - Francisco de Goya, Spaanse skiler
- 1914 - George William Hill, astronoom (b. 1838)
- 1946 - Arthur Chevrolet, pionier motorkarrenjaer en -ontwerper
- 1968 - Edna Ferber, outeur
- 1991 - David Lean, dirigent
- 1992 - Neville Brand, akteur

Vakansies, vierings en waarnemingsdae


- Groenland Koningin van Denemarke se geboortedagherdenking Kategorie:Datum ja:4月16日 ko:4월 16일 simple:April 16 th:16 เมษายน

April 21

April 21 is die 111de dag van die jaar in die Gregorian Kalender (112de in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 254 dae in hierdie jaar.

Gebeure


- 753 v.C. - Romulus rig Rome op.
- 43 v.C. - Marcus Antonius word verslaan deur konsul Hirtius in die Slag van Mutina.
- 1863 - Bahá'u'lláh verklaar as die hoof van die Bahá'í Faith
- 1953 - Twee van senator Joseph McCarthy se hoof adjudante, Roy Cohn en David Schine, beveel aan dat 30 000 boeke in VSA inligtingsdiens poste in Europa verwyder word, insluitende werke deur Dashiell Hammett, W.E.B. du Bois, Herman Melville, John Steinbeck en Henry David Thoreau, omdat dit pro-kommunisties is.
- 1975 - Vietnam Oorlog: President van Suid Vietnam Nguyen Van Thieu vlug Saigon, as Xuan Loc, die laaste Suid Vietnamese pos val.
- 1994 Die ontdekking van die eerste planete buite die sonnestelsel word aangekondig deur sterrekundige Alexander Wolszczan.

Geboortes


- 1729 - Tsarina Catherine II van Rusland (d. 1796)
- 1816 - Charlotte Brontë, outeur (d. 1855)
- 1838 - John Muir, omgewingsdeskundige (d. 1914).
- 1851 - Charles Barrois, geoloog (d. 1939)
- 1864 - Max Weber, ekonomis (d. 1920)
- 1912 - Marcel Camus, film direkteur
- 1914 - Anthony Quinn, akteur (d. 2001)
- 1924 - Clara Ward, gospel musiek sanger (d. 1973)
- 1926 - Koningin Elizabeth II van die Verenigde Koningkryk
- 1930 - Silvana Mangano, aktrise (d. 1989)
- 1947 - Iggy Pop
- 1951 - Michael Hartley Freedman, wiskundige.
- 1958 - Andie MacDowell, aktrise
- 1959 - Robert Smith, musikant
- 1977 - Jamie Salé, figuur skaats

Sterftes


- 1073 - Pous Alexander II
- 1699 - Jean Racine, dramatis (b. 1639)
- 1793 - John Michell, seismoloog (b. 1724)
- 1910 - Mark Twain, outeur, humoris (b. 1835)
- 1918 - Manfred von Richthofen, vlieenier (b. 1892)
- 1938 - Allama Iqbal, filosoof-digter (b. 1877)
- 1946 - John Maynard Keynes, ekonoom (b. 1883)
- 1956 - Charles MacArthur, skrywer (b. 1895)
- 1973 - Arthur Fadden, dertiende Eerste Minister van Australië (b. 1894)
- 1978 0 Thomas Wyatt Turner, advokaat (b. 1877).
- 1980 - Aleksandr Oparin, biochemiekus(b. 1894)
- 1985 - Rudi Gernreich, mode ontwerper
- 1999 - Charles 'Buddy' Rogers, akteur, musikant
- 2003 - Nina Simone, sangeres (b. 1933)

vakansie dae


- Romeinse Ryk - die Parilia was gehou ter ere van Pales
- Bahá'í Faith: Eerste dag van die fees van Ridván ---- Sien ook: April 19 - April 20 - Maart 21 - Mei 21 -- lys van al die dae Januarie, Februarie, Maart, April, Mei, Junie, Julie, Augustus, September, Oktober, November, Desember Kategorie:Datum ja:4月21日 ko:4월 21일 simple:April 21 th:21 เมษายน

1972

Gebeure


- 04-20 Apollo 16 land op die maan. ----

Geboortes

----

Sterftes


- 01-01Maurice Chevalier, akteur (1888-09-12/). ---- 1967 -- 1968 -- 1969 -- 1970 -- 1971 -- 1972 -- 1973 -- 1974 -- 1975 -- 1976 -- 1977 Eeue: -- 19de eeu -- 20ste eeu -- 21ste eeu Kategorie:20ste eeu als:1972 ja:1972年 ko:1972년 ms:1972 simple:1972 th:พ.ศ. 2515

1972

Gebeure


- 04-20 Apollo 16 land op die maan. ----

Geboortes

----

Sterftes


- 01-01Maurice Chevalier, akteur (1888-09-12/). ---- 1967 -- 1968 -- 1969 -- 1970 -- 1971 -- 1972 -- 1973 -- 1974 -- 1975 -- 1976 -- 1977 Eeue: -- 19de eeu -- 20ste eeu -- 21ste eeu Kategorie:20ste eeu als:1972 ja:1972年 ko:1972년 ms:1972 simple:1972 th:พ.ศ. 2515

April 24

24 April is die 114de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (115de in skrikkeljare). Daar volg nog 251 dae in die jaar.

Gebeure


- 1184 VC - DieGrieke betree Troje deur gebruik te maak van die Trojaanse Perd (tradisioneel).
- 1061 - Halley se Komeet word gesien.
- 1704 - Die eerste gereelde koerant in die Verenigde State, die Boston, Massachusetts New-Letter, word gepubliseer.
- 1792 - "La Marseillaise" (Franse volkslied) word gekomponeer.
- 1800 - Die VSA kongress biblioteek word gestig.
- 1814 - Britse troepe verbrand Washington, DC
- 1846 - Die begin van die Mexikaans-Amerikaanse Oorlog.
- 1863 Die Keyesville menseslagting vind plaas in Keyesville, Kalifornië, VSA.
- 1898 - Spaans-Amerikaanse Oorlog: Spanje verklaar oorlog teen die Verenigde State
- 1913 - Woolworthgebou se openingseremonie.
- 1915 Die Armeense volksmoord begin.
- 1916 - Easter Uprising in Ierland
- 1925 - John Scopes verkondig Darwin se teorie van ewolusie, wat lei tot die Scopes monkey saak.
- 1940 - Tweede Wêreldoorlog: Operation Demon: Die Verenigde Koninkryk begin om Griekeland te evakueer.
- 1963- Huwelik van Prinses Alexandra van Kent en Angus James Bruce Ogilvy by Westminster Abdy in Londen.
- 1961 - Die berging van die Sweedse skip Vasa.
- 1967 - Ruimtevaarder Vladimir Komarov sterf in Soyuz 1
- 1968 - Mauritius word 'n lid-staat van die Verenigde Nasies
- 1970 - Die eerste Sjinese satelliet gelanseer.
- 1970 - Gambië word 'n republiek
- 1975 - Die Baader-Meinhof Gang verantwoordelik vir die opblaas van die Wes-Duitse ambasade in Stockholm
- 1981 - Vrystelling van die eerste IBM PC.
- 1984 - Apple Computer onthul die Apple IIc draagbare rekenaar
- 1990 - Die Hubble Ruimteteleskoop word gelanseer deur Ruimtependeltuig Discovery
- 1990 - Gruinard eiland amptelik vry verklaar van anthrax na 48 jaar van kwarentyn
- 1993 'n IRL bom ontplof in Londen.
- 1996 In die VSA word die Antiterrorisme en effektiewe doodsvonniswet ingedien.

Geboortes


- 1533 - William I van Oranje, Nederlandse leier en nasionale "vader" (d. 1584)
- 1815 - Anthony Trollope, Engelse skrywer (d. 1882)
- 1856 - Henri Philippe Pétain, Franse soldaat en staatsman (d. 1951)
- 1873 - Theodor Körner, generaal en politikus (d. 1957)
- 1876 - Erich Raeder, komandeer in bevel van die Duitse vloot
- 1878 - Jean Crotti, Switserse kunstenaar (d. 1958)
- 1882 - Hugh Dowding, Skotse vegvliënier (d. 1970)
- 1883 - Jaroslav Hasek, Czech outeur (d. 1923)
- 1889 - Heer Stafford Cripps, Britse politikus (d. 1952)
- 1904 - Willem de Kooning, Nederlandse skilder (d. 1997)
- 1905 - Robert Penn Warren, skrywer, Pulitzerprys-wenner (d. 1989)
- 1906 - William Joyce, Fascis (d. 1946).
- 1914 - Justin Wilson, Cajun humoris, kok, skrywer (d. 2001)
- 1924 - Clement Freud, skrywer.
- 1926 - Thorbjörn Fälldin, Eerste Minister van Swede
- 1930 - Jerome Callet, musikant
- 1930 - Richard Donner, regiseur.
- 1934 - Shirley MacLaine, aktrise en outeur
- 1940 - Sue Grafton, outeur
- 1942 - Richard M. Daley, politikus
- 1942 - Barbra Streisand, sangeres, aktrise
- 1952 - Jean-Paul Gaultier, mode ontwerper
- 1953 - Eric Bogosian, akteur, skrywer
- 1954 - Jerry Seinfeld, akteur, komediant
- 1954 - Mumia Abu Jamal, joernalis.
- 1962 - Jeff Minter, programmeerder.
- 1964 - Djimon Hounsou, akteur.
- 1973 - Sachin Tendulkar, krieketspeler.

Sterftes


- 1342 - Pous Benedict XII (b. 1285)
- 1731 - Daniel Defoe, Engelse skrywer (b. c. 1660)
- 1736 - Eugene of Savoy, Franse-Australiese generaal (b. 1663)
- 1924 - Granville Stanley Hall, psigoloog (1844-02-01/).
- 1938 - George Grey Barnard, beeldhouer (b. 1863)
- 1942 - Lucy Maude Montgomery, Kanadese outeur (b. 1874)
- 1947 - Willa Cather, skrywer (b. 1873)
- 1965 - Louise Dresser, aktrise
- 1967 - Vladimir Komarov, ruimtevaarder op Soyuz 1 (b. 1927)
- 1974 - Bud Abbott, akteur, komediant (b. 1895)
- 1982 - Ville Ritola, Finnse atleet (b. 1896)
- 1986 - Wallis Simpson (b. 1896).

Vakansiedae

Kategorie:Datum ja:4月24日 ko:4월 24일 simple:April 24 th:24 เมษายน

1972

Gebeure


- 04-20 Apollo 16 land op die maan. ----

Geboortes

----

Sterftes


- 01-01Maurice Chevalier, akteur (1888-09-12/). ---- 1967 -- 1968 -- 1969 -- 1970 -- 1971 -- 1972 -- 1973 -- 1974 -- 1975 -- 1976 -- 1977 Eeue: -- 19de eeu -- 20ste eeu -- 21ste eeu Kategorie:20ste eeu als:1972 ja:1972年 ko:1972년 ms:1972 simple:1972 th:พ.ศ. 2515

Otón

Marco Salvio Otón (Ferentinum, 32 - Bedriacum, 16 de abril de 69), fue emperador romano de enero a abril de 69. Nacido en Ferentinum (o Ferentium) en Etruria, muere en Bedriacum el 16 de abril de 69, pertenecía a una familia de notables (abuelo senador, padre procónsul de África con Tiberio, había sido elevado al rango de patricio por el emperador Claudio). Según Suetonio, Otón no fue un personaje muy recomendable, puesto que era capaz de cualquier cosa para lograr sus objetivos. Sedujo a una anciana con el único objetivo de entrar en contacto con Nerón de quién será uno de los favoritos. Se dice que fue amante del propio emperador. También según Suetonio, sabedor de las intenciones de Nerón de asesinar a su madre Agripina, colaboró abiertamente con él organizando la cena de la noche del asesinato. Sin embargo cayó en desgracia al negarse a restituir a Sabina Popea, con la que se había casado para complacer a Nerón, pero de la que se había enamorado. Como consecuencia de ello, fue desterrado 10 años a Lusitania en donde ejerció de cuestor con una moderación y desinterés excepcionales. Tratando de vengarse, apoyó a Galba para deshacerse de Nerón. Sin embargo, cuando supo que Galba había adoptado a Pisón, vio que sus sueños de acceder al poder supremo se desvanecían. Acosado por las deudas, no le queda más solución que la de deshacerse de Galba y de Pisón, con la ayuda de la guardia pretoriana. La conjura es bastante improvisada pero sale bien. Se presenta enseguida ante el Senado. Sin embargo, su camino hacia el poder se encuentra con Vitelio, a quien las tropas acaban de proclamar emperador en Germania inferior. Otón sale a su encuentro y tras algunas pequeñas victorias en el norte de Italia, acaba derrotado en Bedriacum. Otón se suicida con una sorprendente dignidad (según Suetonio). Lista de Emperadores romanos

Precedido por:
Galba
Otón Sucedido por:
Vitelio
Categoría:Emperadores romanos ja:オト ko:오토

Zapraszamy tablice Hotels Warsaw hotels Prague cheap tickets










































:: RELATED NEWS ::
Copan
right

Généralités

Copán est une ancienne ville Maya qui a donné son nom à l'actuelle ville de Copán Ruinas, ainsi qu'à la capitale (Santa Rosa de Copán) du département de Copán, situé à l'extrémité ouest du Honduras. Cette ville, qui a connu son apogée au siècle ap.JC, a été abandonnée aux environs du siècle. Elle a été inscrite

Phantasy Star Adventure
Catégorie:Jeu vidéo sorti en 1992 Catégorie:Jeu vidéo de rôle Catégorie:Jeu GameGear Phantasy Star Adventure est un jeu de rôle de Sega sorti (seulement au Japon) en 1992

Timbal
Le timbal ou plutôt les timbales (à ne pas confondre avec les timbales de la musique classique) sont deux caisses claires métalliques (acier ou cuivre), que l'on frappe avec des baguettes particulièrement fines (ou parfois
Flag
En informatique, un drapeau ou flag est une valeur binaire (de type vrai ou faux) indiquant le résultat d'une opération ou le statut d'un objet.

Exemples


- Les processeurs disposent du carry flag qui prend la valeur vrai s'il y a eu une retenue lors de la dernière opération arithmétique.
- Un drapeau indique si un fichier est en lecteur seule. catégorie:Programmatio
Timbales
Le timbal ou plutôt les timbales (à ne pas confondre avec les timbales de la musique classique) sont deux caisses claires métalliques (acier ou cuivre), que l'on frappe avec des baguettes particulièrement fines (ou parfois
All Rights Reserved 2005 wikimiki.org