Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
21 Junie

21 Junie

Gebeure


- 1749 Halifax, Nova Scotia word gestig.
- 1915 'n Wet in Oklahoma wat sekere mense verbied om te stem word deur die VSA Hooggeregshof omgekeer met Guinn v. United States.
- 1919 Die Kanadese berede polisie skiet op 'n skare werklose oorlogsveterane, met twee noodlottig gewond, tydens die 'n algemene staking in Winnipeg.
- 1940 Frankryk kapituleer teen Duitsland.
- 1964 Lede van die Ku Klux Klan het burgerreg-aktiviste Andrew Goodman, James Cheney en Mickey Schwerner, vermoor in Mississippi, VSA.

Geboortes


- 356 VAE Alexander die grootte.
- 1731 Martha Washington.
- 1884 Claude Auchinleck, Britse veldmaarskalk (/1981).
- 1891 Pier Luigi Nervi, argitek (/1979).
- 1903 Al Hirschfield, spotprenttekenaar.
- 1905 Jean-Paul Sartre, filosoof (/1980).
- 1912 Mary McCarthy, skrywer (/1989).
- 1934 Wulf Kristen, skrywer.
- 1935 Francoise Sagan, skrywer.

Sterftes


- 1527 Niccolo Machiavelli, historikus en politiese skrywer (1469/).
- 1652 Inigo Jones, argitek.
- 1908 Nikolai Rimsky-Korsakov, komponis.
- 1934 Thorne Smith, skrywer.
- 1970 Sukarno, president van Indonesië.
- 2001 John Lee Hooker, blues musikant (1917/).

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae


- Winter-sonstilstand in die Suidelike Halfrond, en somer-sonstilstand in die Noordelike Halfrond.
- Nasionale Inboorlingdag in Kanada vanaf 1996. Sien ook bewegende vakansies, vierings, en waarnemingsdae.
Dae in die geskiedenis
/Bronnemateriaal Kategorie:Datum ja:6月21日 ko:6월 21일 simple:June 21 th:21 มิถุนายน

1749

Gebeure


- 9 Julie - Stigting van Halifax, Nova Scotia (Kanada)

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
17de eeu18de eeu19de eeu
1746174717481749175017511752
Kategorie:18de eeu ko:1749년

Halifax


- Halifax is 'n dorp in Engeland, West Yorkshire, aan die oos-flanke van die Pennines-gebergte
- Halifax, Nova Scotia is 'n stad in Nova Scotia, Kanada.

1915

Gebeure

Fisika


- Albert Einstein brei spesiale relatiwiteit uit om swaartekrag met die algemene relatiwiteitsteorie te verduidelik

Geboortes

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu20ste eeu21ste eeu
1912191319141915191619171918
Kategorie:20ste eeu ja:1915年 ko:1915년 simple:1915 th:พ.ศ. 2458

Oklahoma

Deelstaat van die Verenigde State van Amerika. ja:オクラホマ州 ko:오클라호마 주 th:มลรัฐโอคลาโฮมา

1919

Gebeure


- Stigting van die Bauhaus in Weimar (Duitsland)

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu20ste eeu21ste eeu
1916191719181919192019211922
Kategorie:20ste eeu ja:1919年 ko:1919년 simple:1919 th:พ.ศ. 2462

1940

Gebeure


- 04-15 Die gealigeerde magte begin hul aanval op die Noorweegse dorp Narvik
- 04-25 Met "Operation demon" begin die Verenigde koninkryk Griekeland ontruim
- 04-09 Duitsland val Denemarke en Noorweë in.
- 06-24 Frankryk en Italië teken 'n wapenstilstand.

Geboortes

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1937 1938 1939 1940 1941 1942 1943
Kategorie:20ste eeu ja:1940年 ko:1940년 simple:1940 th:พ.ศ. 2483

Frankryk

Die Franse Republiek (Frans: République française) is 'n sentralistiese, demokratiese land in Wes-Europa, begrens deur België, Luxemburg, Duitsland, Switserland, Italië, Monaco, Andorra, en Spanje. Dit is 'n stigingslid van die Europese Unie. Naas die metropolitaanse (Europese) gebied van Frankryk is daar oorsese gebiede in die Karibiese See (onder meer 'n gedeelte van die eiland Saint-Martin), Suid-Amerika (Frans-Guyana), Noord-Amerika (Saint-Pierre et Miquelon), in die Indiese Oseaan en in Oseanië. Die naam Frankryk is afgelei van die Germaanse volk van die Franke, wat die gebied na die einde van die Romeinse Ryk verower. Die land, wat meer as dubbel so groot is soos die Verenigde Koninkryk, beleef na die Tweede Wêreldoorlog 'n vinnige groei van sy stedelike gebiede. Desondanks is die grootste deel van die land plattelandse gebiede, en die landbousektor speel tradisioneel 'n baie belangrike rol in die binnelandse politiek van Frankryk. Die land se lang en ryk geskiedenis bly lewendig in sy Romeinse ruïnes, middeleeuse katedrale en stede. Die erfenis van die tydperk voor die Franse Rewolusie van 1789 sluit talle 18de eeuse kastele (châteaux) in. Die land is met jaarliks meer as 75 miljoen besoekers die belangrikste toeristebestemming ter wêreld.

Geografie

Hoofartikel: Geografie van Frankryk Geografie van Frankryk Terwyl die grootste deel van Frankryk se staatsgebied in Wes-Europa lê, is daar wyd verspreide Franse gebiede en besittings in Noord-Amerika, die Karibiese See, Suid-Amerika, die westelike en suidelike Indiese Oseaan, die noordelike en suidelike Pasifiese Oseaan en Antarktika. Die metropolitaanse Frankryk, wat danksy sy vorm dikwels ook l'Hexagone (die heksagoon) genoem word, het 'n oppervlak van meer as 'n halfmiljoen vierkante kilometer, wat in die noorde en weste deur kusvlaktes en heuwels gekenmerk word. Die res van die land is bergagtig, met die Sentraalmassief (Massif Central) in die suidelike middel van die land, die Pireneë in die suidweste en die Alpe in die suidooste. Frankryk se hoogste berg, die Mont Blanc, is tegelykertyd ook die hoogste in Europa met 4 808 meter. Die Sentraalmassief, wat sowat 'n sesde van Frankryk se landoppervlakte beslaan, is deur vulkaniese aktiwiteite sowat tien tot dertig miljoen jare gelede gevorm. Die hoogste bergspitse is die Puy de Sancy (1 886 meter) en die Plomb du Cantal (1 858 meter). Die oorheersende kalksteen maak die Sentraalmassief minder geskik vir landbouaktiwiteite. Tussen die berggebiede lê uitgestrekte rivierbekkens soos die van die Loire-, Rhône-, Garonne- en Seineriviere. Die groot riviere is deur kanale met mekaar verbind. Frankryk het met uitsondering van die noordooste slegs natuurlike grense, waarvan die helfte deur die Ryn, die Alpe en die Pireneë gevorm word. Die ander helfte van die land se sowat 5 500 kilometer lange grenslyn word deur die kuste van die Atlantiese Oseaan en die Middellandse See gevorm.

Klimaat

Daar is rofweg vier klimaatsones in die metropolitaanse Frankryk:
- Die gebied wes van die lyn Bayonne-Lille het 'n vogtige kusklimaat met dikwels frisse somers.
- In die Elsas, in Lotaringe, langs die Rhônevallei en in die bergagtige streke van die land (Alpe, Pireneë en Sentraalmassief) is die klimaat al halfkontinentaal met koue winters en warm somers.
- Die noordelike deel van die land, Parys en sy omgewing en die sentrum van die land is in klimatiese opsig oorgangsgebiede met koue winters en warm somers. Die gebied kry die hele jaar deur reën. Wingerde, wat teen die suidelike hange lê, lewer in hierdie noordelike gebiede wyne van uitstekende kwaliteit op.
- Die suide van die land, wat van die Franse Riviera se vlaktes tot by die Rhône- en Saônevalleie in die noorde en Languedoc en Narbonne in die weste strek, het 'n mediterreense klimaat met milde winters en baie warm somers. Dit is net soos Suid-Afrika se Kaapland 'n winterreënstreek en danksy die warm temperature en droë weer in die somer uiters geskik vir die wynboubedryf.

Geskiedenis

Hoofartikel: Geskiedenis van Frankryk Die grense van moderne Frankryk is byna dieselfde as die grense van die ou gebied van Gallië, wat bewoon was deur die Galliërs (Keltiese mense). Gallië is ingeneem deur die Romeine in die eerste eeu na Christus, en die Galliërs het uiteindelik die Romeinse taal en kultuur aangeneem. In die 14de eeu ontwikkel Frankryk met sy twintig miljoen inwoners (in vergelyking met Duitsland se veertien en Engeland se vier miljoen) tot die magtigste nasie in Europa.

Politiek

Hoofartikel: Politiek van Frankryk Politiek van Frankryk Frankryk is sedert die jaar 1875 'n republiek met 'n parlementêre stelsel. Vandag is die land 'n sentralistiese, demokratiese republiek met 'n semi-presidensiële regeringstelsel. Die grondwet van die Vyfde Republiek van Oktober 1958 verleen meer gesag aan die Staatspresident, wat regstreeks deur die volk vir 'n ampstermyn van vyf jaar verkies word. Hy benoem die Eerste Minister en die kabinet, het 'n vetoreg op die besluite van die parlement en die reg om die parlement te ontbind. Tans is Jacques Chirac die vyfde Staatspresident van die Franse Republiek. Die regering onder die leiding van die Eerste Minister bepaal die beleid van die nasie. Die parlement bestaan uit twee kamers, die Nasionale Vergadering (Assemblée Nationale) met 577 vyfjaarliks direk verkose afgevaardigdes en die Senaat (Sénat) met 331 lede, wat indirek verkies word. Die parlement kontroleer die regering en beraadslaag en besluit nasionale wette. Die oorsese gebiede word deur 22 afgevaardigdes in die Nasionale Vergadering en 14 in die Senaat verteenwoordig. 'n Bykomende 12 senatore word deur Franse burgers in die buiteland verkies.

Buitelandse beleid

Frankryk is 'n permanente lid van die Verenigde Nasies (VN) se Veiligheidsraad en beskik oor die vetoreg. Die buitelandse beleid van die land konsentreer op die noue bande met Duitsland binne die strukture van die Europese Unie en sy belangrike betrekkinge met voormalige kolonies in Afrika. In baie Afrikalande tree die Franse regering met 'n soort ordende gesag op. Frankryk staan skepties teenoor die Verenigde State se beleid as supermoondheid en maak steeds eie voorstelle in verband met internasionale vraagstukke.

Verdediging

1958 Die land is in 1949 een van die stigterslede van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (NAVO) en word op militêre gebied deur die Verenigde State beskerm. Met die presidentskap van generaal de Gaulle in 1958 begin die betrekkinge met die VSA en die Amerikaans-oorheersde NAVO verander. Onder die leiding van de Gaulle ontwikkel Frankryk vanaf 1960 sy eie kernwapens. As 'n kernmoondheid steun die land vanaf 1965 met sy Force de Frappe op vyftig vliegtuie met kernwapens, en in 1968 beskik die Franse weermag reeds oor agttien lanseerplatforms vir middelafstandmissiele, wat in die jare 1970 en 1971 met kernmissiele toegerus is. In die sewentigerjare is die Force de Frappe versterk deur duikbote met sestien middelafstandmissiele. Frankryk het die militêre afdeling van die NAVO in 1968 verlaat, maar gaan steeds voort om 'n aktiewe rol by die politiese aktiwiteite van die organisasie speel. Diensplig is gestaak, en die land beskik tans oor 'n professionele weermag van sowat 300 000 soldate.

Ekonomie

Hoofartikel: Ekonomie van Frankryk Die Franse ekonomie steun sowel op die private entrepreneurskap (met meer as 2,5 miljoen geregistreerde ondernemings) asook staatsbeheerde bedrywe. Alhoewel die invloed van die staat nou geleidelik verminder word, beheer publieke ondernemings nog 'n groot deel van die Franse infrastruktuur, met name die spoorweë (SNCF), elektrisiteit, lugvaart en telekommunikasie. Die regering is tans besig om sy aandele aan Air France, France Télécom, versekerings-, bank- en krygstuigbedrywe te verkoop. Frankryk is 'n lid van die G8-groep van leidende nywerheidslande en is in die jaar 2004 die vyfde grootste ekonomie ter wêreld, na die Verenigde State, Japan, Duitsland en die Verenigde Koninkryk. Verenigde Koninkryk Volgens die OECD is Frankryk in 2004 die vyfde grootste uitvoerder van vervaardigde produkte, na die Verenigde State, Duitsland, Japan en die Volksrepubliek van Sjina. Tegelykertyd is dit die vierde grootste invoerder van vervaardigde goedere (na die Verenigde State, Duitsland en die Volksrepubliek van Sjina). Volksrepubliek van Sjina Die statistieke van die OECD toon in 2003 dat Frankryk die lidstaat met die meeste direkte buitelandse beleggings is (met die uitsondering van Luxemburg, waar buitelandse beleggings grotendeels in die vorm van geldtransaksies van internasionale banke met 'n setel in Luxemburg gemaak word). Met buitelandse beleggings ter waarde van 47 miljard VSA-dollar oortref Frankryk selfs die Verenigde State met 39,9 miljard VSA-dollar, Duitsland (12,9 miljard VSA-dollar) en Japan (6,3 miljard VSA-dollar). Die vernaamste sektore van die Franse ekonomie is die motornywerheid, ruimte- en lugvaartnywerheid, masjienbou, chemiese nywerheid en die inligtings- en kommunikasietegnologie. Die metropolitaanse gebied van Parys is die grootste nywerheids- en handelsentrum. Ander belangrike sentrums is Lyon, Marseille en Lille. Landbou en toerisme is eweneens hoogs ontwikkel. Die land produseer jaarliks 55 miljoen hektoliter wyn en is met meer as 75 miljoen buitelandse besoekers in 2003 die belangrikste toeristebestemming ter wêreld, nog voor Spanje (52,5 miljoen toeriste) en die VSA (40,4 miljoen toeriste). Frankryk lok met sy kulturele erfenis in historiese stede soos Parys, lang strande en gesofistikeerde vakansieoorde langs sy kuslyn, ski-oorde in die Sentraalmassief, die Alpe en die Pireneë en landelike gebiede wat met hulle natuurskoon en rustigheid bekoor en gewild is by ekotoeriste. Frankryk het by nog 11 ander EU lede aangesluit om die euro te gebruik vanaf 1 Januarie 1999. Die euro munte en banknote het die Franse franc totaal vervang in 2002.

Administratiewe verdeling

Hoofartikel: Administratiewe verdeling van Frankryk, Lys van gebiede in Frankryk Lys van gebiede in Frankryk Frankryk het 26 gebiede (Frans: région), wat weer verder verdeel is in 100 départements. Die départements is genommer (hoofsaaklik alfabeties) en hierdie nommer word gebruik in o.a. poskodes en motor-registrasienommers.

- Alsace
  - 67 Bas-Rhin
  - 68 Haut-Rhin
- Aquitaine
  - 24 Dordogne
  - 33 Gironde
  - 40 Landes
  - 47 Lot-et-Garonne
  - 64 Pyrénées-Atlantiques
- Auvergne
  - 03 Allier
  - 15 Cantal
  - 43 Haute-Loire
  - 63 Puy-de-Dôme
- Basse-Normandie
  - 14 Calvados
  - 50 Manche
  - 61 Orne
- Bourgogne (Boergondië)
  - 21 Côte-d'Or
  - 58 Nièvre
  - 71 Saône-et-Loire
  - 89 Yonne
- Bretagne
  - 22 Côtes-d'Armor
  - 29 Finistère
  - 35 Ille-et-Vilaine
  - 56 Morbihan
- Centre
  - 18 Cher
  - 28 Eure-et-Loir
  - 36 Indre
  - 37 Indre-et-Loire
  - 41 Loir-et-Cher
  - 45 Loiret
- Champagne-Ardenne
  - 08 Ardennes
  - 10 Aube
  - 51 Marne
  - 52 Haute-Marne
- Corse (Corsica)
  - 2A Corse-du-Sud
  - 2B Haute-Corse
- Franche-Comté
  - 25 Doubs
  - 39 Jura
  - 70 Haute-Saône
  - 90 Territoire-de-Belfort
- Haute-Normandie
  - 27 Eure
  - 76 Seine-Maritime
- Île-de-France
  - 75 Parys
  - 77 Seine-et-Marne
  - 78 Yvelines
  - 91 Essonne
  - 92 Hauts-de-Seine
  - 93 Seine-Saint-Denis
  - 94 Val-de-Marne
  - 95 Val-d'Oise
- Languedoc-Roussillon
  - 11 Aude
  - 30 Gard
  - 34 Hérault
  - 48 Lozère
  - 66 Pyrénées-Orientales

- Limousin
  - 19 Corrèze
  - 23 Creuse
  - 87 Haute-Vienne
- Lorraine
  - 54 Meurthe-et-Moselle
  - 55 Meuse
  - 57 Moselle
  - 88 Vosges
- Midi-Pyrénées
  - 09 Ariège
  - 12 Aveyron
  - 31 Haute-Garonne
  - 32 Gers
  - 46 Lot
  - 65 Hautes-Pyrénées
  - 81 Tarn
  - 82 Tarn-et-Garonne
- Nord-Pas-de-Calais
  - 59 Nord
  - 62 Pas-de-Calais
- Pays-de-la-Loire
  - 44 Loire-Atlantique
  - 49 Maine-et-Loire
  - 53 Mayenne
  - 72 Sarthe
  - 85 Vendée
- Picardie
  - 02 Aisne
  - 60 Oise
  - 80 Somme
- Poitou-Charentes
  - 16 Charente
  - 17 Charente-Maritime
  - 79 Deux-Sèvres
  - 86 Vienne
- Provence-Alpes-Côte d'Azur
  - 04 Alpes-de-Haute-Provence
  - 05 Hautes-Alpes
  - 06 Alpes-Maritimes
  - 13 Bouches-du-Rhône
  - 83 Var
  - 84 Vaucluse
- Rhône-Alpes
  - 01 Ain
  - 07 Ardèche
  - 26 Drôme
  - 38 Isère
  - 42 Loire
  - 69 Rhône
  - 73 Savoie
  - 74 Haute-Savoie
- Départements d'outre mer (DOM)
(Oorsese départements), elk van hulle is ook 'n département en 'n omgewing gelyktydig:
  - 971 Guadeloupe
  - 972 Martinique
  - 973 Guyane française
  - 974 La Réunion
- Collectivités territoriales (Kollektiewe gebiede):
  - 975 Saint-Pierre et Miquelon
  - 976 Mayotte
- Pays et Territoires d'outre-mer (PTOM) (Oorsese Lande en Teretoriale):
  - 986 Wallis-et-Futuna
  - 987 Franse Polynesië
  - 988 Nouvelle Calédonie (pays d'outre mer vanaf 1998)
  - Terres australes et antarctiques françaises (Franse Suidelike and Antarktiese Gebiede) (insluitend Frankryk se Antartika eis)
Die départements word verder verdeel in 342 arrondissements. Frankryk handhaaf ook beheer oor 'n aantal klein eilande in die Indiese Oseaan en die Stille Oseaan, insluitende Bassas da India, Clippertoneiland, Europa-eiland, Glorioso-eilande, Juan de Nova-eiland, Tromelineiland.

Demografie

Hoofartikel: Demografie van Frankryk Volgens 'n amptelike skatting is die bevolking van die metropolitaanse Frankryk en die oorsese gebiede op 1 Januarie 2004 61,9 miljoen mense. Die bevolkingsdigtheid is 111 mense per vierkante kilometer. Daar is 73 stede wat saam met hulle voorstede 'n inwonertal van meer as 100 000 het. Die grootste stedelike gebiede is Parys (11,2 miljoen inwoners), Lyon (1,7 miljoen inwoners), Marseille (1,5 miljoen inwoners), Lille (1,2 miljoen inwoners) en Toulouse (1,1 miljoen inwoners). Frankryk het na Duitsland die tweede grootste bevolking van die Europese Unie. Anders as in Duitsland is daar 'n aansienlike natuurlike bevolkingsgroei, met 792 600 geboortes teenoor 560 300 sterfgevalle in 2003. Die geboortekoers bedra in dié jaar 1,9. In 2003 is 280 300 huwelike gesluit. Op 1 Januarie 2004 is 25,3 persent van die Franse jonger as twintig en 16,2 persent ouer as 65 jaar. Die gemiddelde lewensverwagting van vroue is 83,8 jaar, die van mans 76,7 jaar. Die amptelike taal in die metropolitaanse Frankryk en die oorsese gebiede is Frans, tog praat die grootste deel van die Franse bevolking 'n plaaslike dialek. Naas Frans bestaan daar 'n aantal inheemse tale soos (Baskies, Bretons, Katalaans, Korsikaans, Nederlands (Vlaams), Duits (Elsassies), Oksitaans), maar die Franse regering en skoolstelsel het die gebruik van hierdie tale sterk afgeraai tot redelik onlangs.

Geloof

Frankryk is 'n laisistiese republiek waar staat en godsdienstige gemeenskappe streng van mekar geskei word. Die staat hou geen statistiek oor die gelowe van sy burgers nie, en alle gegewens berus op skattings of inligting wat deur die gemeenskappe self verskaf word. Die 2003 CIA World Factbook lys die gelowe van Frankryk as : Katoliek 83-88%, Protestants 2%, Joods 1%, Moslem (Noord-Afrikaanse werkers) 5-10%, ongebonde 4%. Volgens skattings, wat op demoskopiese navorsing baseer, is daar 3 miljoen Moslems, 1 miljoen Protestante, 600 000 Boeddhiste, 530 000 Jode en 150 000 ortodokse Christene.

Kultuur

Hoofartikel: Kultuur van Frankryk
- Académie française
- Franse filmkuns
- Franse Literatuur
- Bekende Franse Persone
- Franse kookkuns
- Musiek van Frankryk
Vakansiedae
Datum Afrikaanse Naam Franse naam Opmerking
1 JanuarieNuwejaarsdagJour de l'An 
6 JanuarieDriekoningsfeesFête des Rois 
2 FebruarieLigmisLa Chandeleur 
-PaasfeesPâquesSondag, datum variëer
-PaasmaandagLundi de PâquesMaandag na Paasfees
1 MeiWerkersdagFête du Travail 
8 MeiV-E DayVictoire 1945Einde van die Tweede Wêreldoorlog
-HemelvaartdagAscensionDonderdag, 40 dae na Paasfees
-PinksterPentecôteSewende Sondag na Paasfees
14 JulieBastille DagFête NationaleNasionale Dag
15 AugustusMaria-ten-HemelopnemingAssomption 
1 NovemberAllerheiligedagToussaint 
11 NovemberVeteranedag
Armistice Day
Remembrance Day
Armistice 1918Einde van die Tweede Wêreldoorlog
25 DesemberKersfeesNoël 
-Goeie VrydagVendredi saintBykomende vakansiedag in die départements Moselle, Bas-Rhin en Haut-Rhin
26 DesemberTweede dag van KersfeesSaint ÉtienneBykomende vakansiedag in die départements Moselle, Bas-Rhin en Haut-Rhin

Allerlei

26 Desember Die hoofstad en mees bekende stad Parys is ook die tuiste van die Eiffeltoring, 'n toring van staal opgerig in 1889. Frankryk beskik oor 265 verskeie soorte kaas, 400 skigebiede, 3 430 km kuslyn en die hoogste berg van Europa, die Mont Blanc (4 807 m). Daar is ook sowat 11 000 kampeerterreine en 120 000 km wandelpaaie. Sien: Lys van stede in Frankryk

Sien ook

Category:Frankryk Category:Lande in Europa

Eksterne verwysings

als:Frankreich fiu-vro:Prantsusmaa ja:フランス ko:프랑스 ms:Perancis simple:France th:ประเทศฝรั่งเศส zh-min-nan:Hoat-kok

1964

Gebeure


- 01-01 Die federasie van Rhodesië en Njassaland ontbind
- 04-07 IBM kondig die System/360 aan. ----

Geboortes

----

Sterftes

---- 1959 -- 1960 -- 1961 -- 1962 -- 1963 -- 1964 -- 1965 -- 1966 -- 1967 -- 1968 -- 1969 Eeue: -- 19de eeu -- 20ste eeu -- 21ste eeu Kategorie:20ste eeu ja:1964年 ko:1964년 simple:1964

1884

Gebeure


- 7 Augustus - Die Duitse Ryk stuur die oorlogskepe Leipzig en Elisabeth na die Angra Pequenabaai in Suidwes-Afrika (Namibië) en neem die kolonie in besit

Geboortes

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1881188218831884188518861887
Kategorie:19de eeu ko:1884년 simple:1884

1981

Gebeure


- 03-30 President Ronald Reagan word deur John Hinckley, Jr, in die bors geskiet buite 'n hotel in Washington, D.C..
- 04-12 Columbia 1 word gelanseer, die eerste ruimtependeltuig.
- 04-27 Xerox PARC stel die rekenaar muis bekend.
- Peter Checkland ontwikkel die sagtestelsel metodiek gebasseer of hierargiese verhoudings binne stelsels.

Geboortes

Sterftes

----
- Eeue
- Geskiedenis
- Dae
1978 1979 1980 1981 1982 1983 1984
19e eeu 20ste eeu 21ste eeu
Kategorie:20ste eeu als:1981 ja:1981年 ko:1981년 simple:1981 th:พ.ศ. 2524

1891

Gebeure

Geboortes

Sterftes


- Georges Seurat (geb. 1859), puntillisties skilder van die Impressionisme. ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1888188918901891189218931894
Kategorie:19de eeu ko:1891년 simple:1891

1979

Gebeure

Geboortes

Sterftes

----
- Eeue
- Geskiedenis
- Dae
1976 1977 1978 1979 1980 1981 1982
19e eeu 20ste eeu 21ste eeu
Kategorie:20ste eeu als:1979 ja:1979年 ko:1979년 simple:1979 th:พ.ศ. 2522

Jean-Paul Sartre

Jean-Paul Sartre (21 Junie 1905 - 15 April 1980) is een van die belangrikste Franse filosowe en saam met Simone de Beauvoir een van die hooffigure van die Franse eksistensialisme. As 'n linkse intellektuele skryf hy 'n reeks drama's, essays en romans. L'Être et le Néant is sy vernaamste filosofiese werk. Sy belangrikste drama's is Les Mouches, Huis Clos, Crime passionel, La Putain respectueuse en Les Séquestrés d'Altona. In 1964 word die Nobelprys vir Letterkunde aan hom toegeken, alhoewel Sartre weier om dit in ontvangs te neem.

Die literêre werk

Sy eerste roman La nausée (Die mislikheid, 1938), wat talle outobiografiese elemente bevat, en die verhaalbundel Le mur (Die muur, 1939) verseker dat Sartre 'n belangrike plek in die literatuurgeskiedenis inneem. Met die Amerikaanse literêre styl van die montage, waarvan John dos Passos se Manhattan Transfer een van die bekendste voorbeelde is, as sy voorbeeld lei Sartre saam met Albert Camus, André Malraux, Antoine de Saint-Exupéry en Blaise Cendrars 'n nuwe fase van die Franse letterkunde in, wat onder die invloed van die Amerikaanse realisme staan. Met Les mots (Die woorde), 'n verhaal oor sy kinderdae, lewer Sartre 'n buitengewone bydrae tot die outobiografiese genre. Die tonele van Sartre geniet minder aandag; dit gee veral uitdrukking aan Sartre se politieke oortuigings. category:Frankryk Category:Mense ja:ジャン=ポール・サルトル ko:장 폴 사르트르 th:ฌอง ปอล ซาร์ต

1980

Gebeure


- 04-15 Jean-Paul Sartre, filosoof (1905-06-21/).
- 04-24 'n Poging om VSA geiselaars in Tehran te bevry eindig onsuksesvol.
- 04-25 'n Maneuver om VSA ambasade gyselaars te red in Iran vaal.

Geboortes


-

Sterftes


- 15 April - Jean-Paul Sartre, Franse filosoof, essayis, roman- en toneelskrywer
- Graham Sutherland - Waterverfskilder ----
- Eeue
- Geskiedenis
- Dae
1977 1978 1979 1980 1981 1982 1983
19e eeu 20ste eeu 21ste eeu
Kategorie:20ste eeu als:1980 ja:1980年 ko:1980년 simple:1980 th:พ.ศ. 2523

1912

Gebeure

Geskiedenis


- 04-15 Die Titanic sink.

Geologie


- Alfred Wegener en Arthur Holmes stel die teorie van kontinentale verskuiwing voor.

Geboortes

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1909 1910 1911 1912 1913 1914 1915
Kategorie:20ste eeu ja:1912年 ko:1912년 simple:1912 th:พ.ศ. 2455

1989

Gebeure


- 7 April Sowjet duikboot Komsomolets sink in die Barents see
- 18 April Die Tiananmen plein proteste van 1989 begin.
- 5 Desember Die Franse sneltrein Train à Grande Vitesse (TGV) klop met 'n snelheid van 432 km/h die vorige wêreldrekord van die Duitse Intercity Express (ICE)

Geboortes

Sterftes

----
- Eeue
- Geskiedenis
- Dae
1986 1987 1988 1989 1990 1991 1992
19e eeu 20ste eeu 21ste eeu
Kategorie:20ste eeu als:1989 ja:1989年 ko:1989년 simple:1989 th:พ.ศ. 2532 zh-min-nan:1989 nî

1527

Gebeure


-

Geboortes


- John Dee - Alchemis en astroloog raadgewer van Koninging Elizabeth.

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
15de eeu16de eeu17de eeu
1524152515261527152815291530
Kategorie:16de eeu ko:1527년 simple:1527

Template:Country ISO code alias Niger

NER

hotels Berlin wagi Odszkodowanie pociel gu Links










































:: RELATED NEWS ::
Reihenentwicklung
Eine Reihenentwicklung dient in der Mathematik dazu, eine komplizierte mathematische Funktion durch eine unendlich lange Summe von einfachen Ausdrücken, die durch eine gemeinsame Formel beschrieben werden, darzustellen. Diese so genannte Reihe wird in der Praxis auf endliche viele Glieder reduziert, wodurch eine Näherung der exakten Funktion entsteht, die umso einfacher ist
Landkreis Angerburg
Der Landkreis Angerburg ist ein ehemaliger Landkreis in Ostpreußen und bestand als preußisch-deutscher Landkreis in der Zeit zwischen 1818 und 1945. Der Landkreis Angerburg umfasste am 1. Januar 1945:
- die Stadt Angerburg
- sowie 70 weitere Gemeinden mit weniger als 2.000 Einwohnern
- und 3 Gutsbezirke (Forsten).

Verwaltungsgeschichte

Königreich Preußen

Alexander Graf Lambsdorff
Alexander Freiherr von der Wenge Graf Lambsdorff (
- 5. November 1966 in Köln) ist ein deutscher Politiker. Er ist Mitglied der FDP, wurde 2001 in den Bundesvorstand seiner Partei und 2004 in das Die Magneto Optical Disk (MOD) ist ein rotierendes Speichermedium, das optisch ausgelesen und magnetisch beschrieben wird. Bei der Magneto Optical Disk gibt es keine einheitliche Schreibweise. Einige bezeichnen Sie auch als Magneto Optical Disc (mit „c“ in Disc). Andere bekannte Synonyme der MOD sind MO-Diskette (engl. MO-Disk) oder kurz MO. Letztere gibt es auch in den populären Varianten MO-Laufwerk und MO-Medium (bzw. seltener) MO-
Daniels County (Montana)
Daniels County ist ein Kreis (County) im US-Bundesstaat Montana. Seine Gesamtfläche beträgt 3694 km², die Kreisstadt ist Scobey. Im gesamten County leben rund 2000 Einwohner (2000).

Bevölkerungsentwicklung


Kategorie:County in den USA
Ludwig Friedländer
Ludwig Heinrich Friedländer (
- 16. Juli 1824 in Königsberg, Ostpreußen; † 16. Dezember 1909 in Straßburg) war ein deutscher Kreis (County) im US-Bundesstaat Montana. Seine Gesamtfläche beträgt 6.147 km², die Kreisstadt ist Glendive. Im gesamten County leben rund 9.100 Einwohner (2000).

Bevölkerungsentwicklung


Kategorie:County in den USA
Deer Lodge County (Montana)
Deer Lodge County ist ein Kreis (County) im US-Bundesstaat Montana. Seine Gesamtfläche beträgt 1.909 km², die Kreisstadt ist Anaconda. Im gesamten County leben rund 9.400 Einwohner (2000).

Bevölkerungsentwicklung


Kategorie:County in den USA
Fallon County (Montana)
Fallon County ist ein Kreis (County) im US-Bundesstaat Montana. Seine Gesamtfläche beträgt 4197 km², die Kreisstadt ist Baker. Im gesamten County leben rund 2800 Einwohner (2000).

Bevölkerungsentwicklung


Kategorie:County in den USA
Fergus County (Montana)
Fergus County ist ein Kreis (County) im US-Bundesstaat Montana. Seine Gesamtfläche beträgt 11239 km², die Kreisstadt ist Lewistown. Im gesamten County leben rund 11900 Einwohner (2000).

Bevölkerungsentwicklung


Kategorie:County in den USA
All Rights Reserved 2005 wikimiki.org