Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
Christendom

Christendom

Die Christendom is 'n religie wat aanvaar dat Jesus Christus die seun van God is en verlossing aanbied aan die volgelinge van hierdie geloof, wat as Christene bekend staan. Dit is tans die religie met die grootste aantal volgelinge [http://www.adherents.com Adherents.com] Die Christendom het oor die twintig eeue van sy bestaan in baie vertakkings verdeel, onder andere:
- Katolieke kerke
  - Die Maronitiese Kerk
  - Die Rooms-Katolieke Kerk
- Ortodokse kerke
  - Die Ethiopies-Ortodokse Kerk
  - Die Grieks-Ortodokse Kerk
  - Die Russies-Ortodokse Kerk
- Protestantse kerke
  - Adventistiese kerke
  - Apostoliese kerke
  - Baptiste kerke
  - Calvinistiese Gereformeerde kerke
    - Die Nederduitse Gereformeerde Kerk Familie
    - Die Nederduitse Hervormde Kerk
    - Die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika
    - Die Presbiteriaanse Kerk
  - Charismatiese kerke
    - Shophar
  - Lutheraanse kerke
  - Metodistiese kerke
  - Pinksterkerke
    - Apostoliese Geloofsending Sien ook: Teologie -- Christelike doktrine -- Bybel Category:Christendom ja:キリスト教 ko:기독교 ms:Kristian simple:Christianity th:คริสต์ศาสนา zh-min-nan:Ki-tok-kàu

Religie

Religie, oftewel godsdiens, bestaan uit verskeie sisteme van geloof en praktyk wat deur mense dwarsoor die wêreld beoefen word.
- Christene
  - Rooms-Katolieke
  - Kathare
  - Protestantisme
  - Calvinisme
  - Lutheranisme
  - Mennonisme (Anabaptisme)
  - Methodisme
  - Apostolies
  - Presbiterianisme
  - Episkopalisme
  - Baptisme
  - Evangelies
  - Pinkster en Volle Evangelie
  - Charismatiese bewegings
  - Quakers
  - Morawiese Kerk (Herrnhutters)
  - Anglikaanse Kerk
  - Jehovah se Getuies
- Israeliete
- Ortodokse Kerke
  - Grieks-Ortodokse kerk
  - Russies-Ortodokse kerk
  - Syries-Ortodokse kerk
  - Armeens-Ortodokse kerk
  - Koptiese Kerke
- Christelike strominge
  - Sewendedagse Adventiste
- Groepe met andere 'heilige boeke' of gesaghebbende openbaringes naas die Bybel:
  - Mormone
  - Rastafarians
- Islam
  - Sunni
  - Shia'isme
  - Soefisme
  - Volks-Islam
  - Wahabi
- Druïdisme
- Judaïsme
  - Ortodokse Judaïsme
  - Konserwatiewe Judaïsme
  - Liberale Judaïsme
  - Rekonstruktiewe Judaïsme
- Boeddhisme
  - Hinayana Boeddhisme
  - Mahayana Boeddhisme of Sutrayana
  - Zen boeddhisme
  - Tibetaans Boeddhisme
  - Tantrayana, Vajrayana of Mantrayana
  - Theravada
- Hindoeisme
- Heidendom
- Paganisme
- Neo-Paganisme
- Shintoisme
- Confucianisme
- Aetherius-geselskap
- Animisme
- Bahá'í
- Theosofie
- Moonies
- Scientologie
- Sufi-beweging
- Taoïsme
- Universalisme
- Zoroastrisme
- Inheemse gelowe en animisme Geloofstrominge en godsdiensfilosofieë Teenstellend: ateïsme en Humanisme. Kategorie:Religie ja:宗教 ko:종교 ms:Agama simple:Religion th:ศาสนา

Jesus Christus

Jesus Christus, ook: Jesus van Nasaret, Jesus die Nasarener, of Yeshua ben Joseph (Hebr.),(c. 4 v.C. / c. 30) was bekend as 'n Joodse leerkrag. Hy is die sentrale figuur in die Christendom. Die titel Christus (Christos) kom van die Griekse vertaling van die Hebreeuse woord Messias (Messiah) af wat gesalfde beteken. Die titel is deur sy volgelinge gebruik wat Hom as die gesalfde van die Here (JHWH) gesien het. Oor die lewe en uitsprake van Jesus bestaan daar uiteenlopende opvattings.

Die Lewe van Jesus

Geboorte

Johannes die Doper

Lering volgens die Nuwe Testament

Die Kruisiging

Die Opstanding

Dogma

Die Naam en Titels van Jesus


- Persoonlike naam
- Christus
- Ander titels
  - Seun van God
  - Seun van die Mens
  - Koning
  - Priester
  - Profeet

Die Historiese Jesus

Die evangelie was van sy oorsprong deur sy volgelinge as betroubaar beskou. Volgens die Christelike geloof is hy die eniggebore seun van God wie se inkarnasie, dood en wederopstanding, die gawe van saligheid aan die wêreld besorg het. Hy word deur verskeie gelowe as 'n profeet beskou, insluitende die Islam, hoewel ander gelowe gewoonlik nie glo dat Jesus uniek goddelik was nie.

Christelike Perspektief

Jesus as Messias

Volgens die christendom was Jesus die Messias en die Seun van God. Deur Sy marteldood word die mensdom verlos van sogenaamde erfsonde.
- Akademiese, Historiese en Religieuse Teks

Joodse Perspektief

Islamitiese Perspektief

Ander Religieuse Perspektiewe

Kategorie:Mense ko:예수 그리스도 ms:Yesus Kristus ja:イエス・キリスト simple:Jesus th:เยซู คริสต์ zh-cn:耶穌基督 zh-tw:耶穌基督

Christene

Christene glo in die drie-enige God -- Vader, Seun en Heilige Gees -- Skepper van die hemel en die aarde en die Onderhouer van alle dinge. Hulle glo dat Jesus Christus, die Seun, sowat 2000 jaar gelede aan die kruis gesterf het om die sondige mens van sy sondes te verlos, opgestaan het uit die dood, opgevaar het na die hemel en op 'n dag sal terugkeer om die mensheid te oordeel. Christene beskou die Bybel as die onfeilbare Woord van God. Hulle glo voorts in verlossing deur genade, met antwoorde dat 'n mens nooit die ewige lewe op grond van goeie werke deelagtig kan word nie, maar suiwer deur God se genadige redding (jou "wedergeboorte"). Wedergebore Christene verklaar met 'n absolute sekerheid dat hulle geredde kinders van God is wat tot in alle ewigheid deel sal hê in Sy koninkryk -- en in dié opsig verskil die Christendom radikaal van ander godsdienste. In Suid-Afrika, soos wêreldwyd, is die Christendom egter in talle kerkgenootskappe en sektes versplinter. Dikwels is die skismas (kerkskeuringe) die gevolg van verskillende interpretasies van minder kardinale sienings wat tog nie die hoofboodskap van die Christendom aantas nie. Kategorie:Christendom

Rooms-Katolieke Kerk

Die Rooms-Katolieke kerk is die grootste Christelike godsdienstige denominasie en het meer as 'n miljard lede.

Die setel van die kerk is in die Vatikaanstad in Rome.

Die Pous, die Biskop van Rome en Petrus se Opvolger onderskei die kerk van ander. Die Pous word gereken as sigbare bron en fondasie van die eenheid van die biskoppe sowel as die hele kerk. Die vorige Pous, Pous Johannes Paulus II, is op 2 April 2005 oorlede. Na 'n stemming in die konklaaf is Duitse kardinaal Joseph Ratzinger op 16 April 2005 tot die nuwe Pous, Pous Benedictus XVI, verkies. ----

Skakels

[http://www.vatican.va/ Die Vatikaan] Kategorie:Christendom ja:カトリック教会 ko:카톨릭 simple:Roman Catholicism

Protestantse Kerke

Die Protestantisme is soos die Rooms-Katolieke kerk en die Ortodokse kerke een van die belangrikste strominge in die Christendom. Die beweging het ontstaan in die 16e eeu na 'n wegbreek van die Rooms-Katolieke kerk nadat verskillende teoloë, onder andere Maarten Luther, Huldrych Zwingli en Johannes Calvijn, in konflik geraak het met die Rooms-Katolieke kerk oor die leer en praktyk in die kerk. Van die grootste verskille met die Rooms-Katolieke kerk is:
- Die gesag van die pous word nie erken nie.
- Maria en die heiliges word nie vereer nie.
- Slegs twee sakramente (doop en nagmaal) in plaas van sewe.
- 'n Sinodale struktuur eerder as 'n biskoplike regering.

Geskiedenis

Protestante sien die 16e eeu gewoonlik as die begin van protestantisme, maar die eerste tekens kan al teruggespeur word na bietjie vroeër. Die Renaissance het die akademie baie gestimuleer. Teoretiese debatte het plaasgevind oor die aard van die kerk, die omvang en gesag van die pous asook van prinse. Onder die nuwe perspektiewe, was een van die mees radikale dié van John Wyclif by Oxford wat in die 14de eeu met die eerste Engelse bybelvertaling begin het, en toe ook dié van Jan Hus by die Universiteit van Praag. Binne die Rooms-Katolieke kerk is hierdie debat beëindig by die Konsilie van Konstanz (1414-1418). Jan Hus is tereggestel en Wyclif is as ketter verbrand in postuum. Alhoewel die Konsilie van Konstanz die Middeleeuse beskouing van die kerk versterk het, het dit nie alle nasionale en teologiese spanninge opgelos nie. 'n Belangrike omwenteling vind plaas in 1517 met die publikasie van Luther se 95 stellings. Luther was 'n monnik en professor by die Universiteit van Wittenberg en met sy stellings is die debat oor die gesag van die pous en die verkoop van aflate weer oopgestel. Op min of meer die selfde tyd begin 'n soortgelyke beweging in Switserland onder Zwingli. Die drukkuns maak dit moontlik vir idees om baie vinnig deur Europa te versprei. Na hierdie eerste deel van die Reformasie help die werk van Calvijn om konsensus tussen groepe in Switserland, Duitsland, Skotland, Hongarye en ander plekke te bewerkstellig. Die wegbreek van Rome in Engeland begin in 1529 onder Koning Henry VIII, en voeg Engeland by die Protestantse beweging.

Leer

Die leer van die Protestantisme, soos wat dit aanvanklik ten opsigte van die Rooms-Katolieke kerk se leer gedefinieer is, kan saamgevat word in hierdie latynse uitsprake:
- Solus Christus: Jesus Christus alleen : Jesus Christus is die enigste weg tot verlossing en moet alleen aanbid word.
- Sola scriptura: Die Skrif alleen : In teenstelling met die Rooms-Katolieke kerk, wat haar leer op die Bybel, kerktradisie, en ook die beslissings van die kerkleiers (in besonder die pous) basseer, basseer die Protestantisme sy leer op die Skrif alleen.
- Sola fide: Geloof alleen : Teenoor die stelsel van goeie werke, boetedoening, kwytskelding van straf deur priesters, en die vagevuur, leer die Protestantisme dat die mens slegs deur geloof in Jesus Christus van sonde gered kan word.
- Sola gratia: Genade alleen : Verlossing geskied deur genade alleen, en nie as gevolg van goeie werke nie. Verlossing kan nie verdien word nie. Wat besonderhede van Protestante kerke se leer betref, is daar heelwat verskillende strominge en soms sterk meningsverskille. Daar bestaan ook groot verskeidenheid in die vorm wat kerkdienste aanneem.

Strominge

Die Protestantisme bestaan uit 'n aantal verskillende strominge. Daar is geen sentrale gesag onder Protestante kerke nie. Alhoewel sommige protestante strominge internasionaal strek, word meeste op nasionale vlakke georganiseer.

Internasionaal


- (Evangelies) Lutheranisme
- Calvinisme
- Anglikanisme
- Pinksterbeweging
- Methodisme
- Baptisme
- Presbiterianisme

Bronnelys


- Die Engelse en Nederlandse weergawes by hulle onderskye wikipedias. Kategorie:Christendom ja:プロテスタント ko:개신교 ms:Protestan

Apostolies

Beskrywende naam van verskillende kerkgroepe wat ontstaan het uit die Azusa straat herlewing in die vroee negentiende eeu in die Verenigde State. In Suid Afrika word hierdie groepe verteenwoordig deur onder andere die Apostoliese Geloof Sending. Dit is ook 'n beskrywende naam van 'n groep kerke wat ontstaan het uit die Albury Konverensies in die 1820's in Londen Engeland onder leiding van Henry Drummond. In Suid Afrika bestaan daar tans mind. drie groep nl:
- Die Nuwe Apostoliese Kerk, wat deel uitmaak van die New Apostolic Church International met hul hoofkantoor in Switserland.
- Die Apostolic Church of South-Africa - Apostle Unity, wat lid in die Vereniging van Apostoliese Kerke is en
- Die Ou Apostoliese Kerk, wat bande het met die Apostelampt Jesu Christi K.d.ö.R. (Apostel Bediening van Jesus Christus) in Duitsland.

Links

[http://www.naccape.org.za/ Nuwe Apostoliese Kerk in Kaapstad] [http://www.nac-sea.org.za/ Nuwe Apostoliese Kerk in Oos-Suid-Afrika] [http://www.nak.org/ Nuwe Apostoliese Kerk Internasionaal] [http://www.oldapostolic.com/ Ou Apostoliese Kerk] [http://www.united-apostolic.org/ Vereniging van Apostoliese Kerke]

Apostoliese Geloofsending

Die Apostoliese Geloofsending is een van die kerke in die Pinksterbediening. Hulle glo eerstens in die Bybel en dat alles wat daarin staan waar is; dat mens ná bekering na Christendom gedoop word en daarna in tale kan begin praat wanneer die Heilige Gees in hulle leef. Hulle glo nie net dat mense genees kan word wanneer daar vir hulle gebid word nie, maar dit is algemeen om genesings, en ander wonderwerke te ervaar. Kategorie:Christendom

Formula 1 Anno 1970

Gare Mondiali

Gran Premio del Sud Africa

Kyalami - 7 marzo 1970 - XVI South African Grand Prix

Ordine d'arrivo

# Jack Brabham (Brabham-Cosworth) # Denny Hulme (McLaren-Cosworth) # Jackie Stewart (March-Cosworth) # Jean-Pierre Beltoise (Matra) # John Miles (Lotus-Cosworth) # Graham Hill (Lotus-Cosworth)

Gran Premio di Spagna

Járama - 19 aprile 1970 - 18° Gran Premio de España

Ordine d'arrivo

# Jackie Stewart (March-Cosworth) # Bruce McLaren (McLaren-Cosworth) # Mario Andretti (March-Cosworth) # Graham Hill (Lotus-Cosworth) # Johnny Servoz-Gavin (March-Cosworth)

Gran Premio di Monaco

Montecarlo - 10 maggio 1970 - 28e Grand Prix de Monaco

Ordine d'arrivo

# Jochen Rindt (Lotus-Cosworth) # Jack Brabham (Brabham-Cosworth) # Henri Pescarolo (Matra) # Denny Hulme (McLaren-Cosworth) # Graham Hill (Lotus-Cosworth) # Pedro Rodriguez (BRM)

Gran Premio del Belgio

Spa-Francorchamps - 7 giugno 1970 - XXIX Grote Prijs van Belgie

Ordine d'arrivo

# Pedro Rodriguez (BRM) # Chris Amon (March-Cosworth) # Jean-Pierre Beltoise (Matra) # Ignazio Giunti (Ferrari) # Rolf Stommelen (Brabham-Cosworth) # Henri Pescarolo (Matra)

Gran Premio d'Olanda

Zandvoort - 21 giugno 1970 - XIX Grote Prijs van Nederland

Ordine d'arrivo

# Jochen Rindt (Lotus-Cosworth) # Jackie Stewart (March-Cosworth) # Jacky Ickx (Ferrari) # Clay Regazzoni (Ferrari) # Jean-Pierre Beltoise (Matra) # John Surtees (McLaren-Cosworth)

Gran Premio di Francia

Clermont-Ferrand - 5 luglio 1970 - 56e Grand Prix de France

Ordine d'arrivo

# Jochen Rindt (Lotus-Cosworth) # Chris Amon (March-Cosworth) # Jack Brabham (Brabham-Cosworth) # Denny Hulme (McLaren-Cosworth) # Henri Pescarolo (Matra) # Dan Gurney (McLaren-Cosworth)

Gran Premio di Gran Bretagna

Brands Hatch - 18 luglio 1970 - RAC British Grand Prix

Ordine d'arrivo

# Jochen Rindt (Lotus-Cosworth) # Jack Brabham (Brabham-Cosworth) # Denny Hulme (McLaren-Cosworth) # Clay Regazzoni (Ferrari) # Chris Amon (March-Cosworth) # Graham Hill (Lotus-Cosworth)

Gran Premio di Germania

Hockenheimring - 2 agosto 1970 - XXXII Großer Preis von Deutschland

Ordine d'arrivo

# Jochen Rindt (Lotus-Cosworth) # Jacky Ickx (Ferrari) # Denny Hulme (McLaren-Cosworth) # Emerson Fittipaldi (Lotus-Cosworth) # Rolf Stommelen (Brabham-Cosworth) # Henri Pescarolo (Matra)

Gran Premio d'Austria

Österreichring - 16 agosto 1970 - VIII Großer Preis von Österreich

Ordine d'arrivo

# Jacky Ickx (Ferrari) # Clay Regazzoni (Ferrari) # Rolf Stommelen (Brabham-Cosworth) # Pedro Rodriguez (BRM) # Jackie Oliver (BRM) # Jean-Pierre Beltoise (Matra)

Gran Premio d'Italia

Monza - 6 settembre 1970 - 41° Gran Premio d'Italia

Ordine d'arrivo

# Clay Regazzoni (Ferrari) # Jackie Stewart (March-Cosworth) # Jean-Pierre Beltoise (Matra) # Denny Hulme (McLaren-Cosworth) # Rolf Stommelen (Brabham-Cosworth) # François Cevert (March-Cosworth)

Gran Premio del Canada

Saint-Jovite - 20 settembre 1970 - X Canadian Grand Prix

Ordine d'arrivo

# Jacky Ickx (Ferrari) # Clay Regazzoni (Ferrari) # Chris Amon (March-Cosworth) # Pedro Rodriguez (BRM) # John Surtees (Surtees-Cosworth) # Peter Gethin (McLaren-Cosworth)

Gran Premio degli Stati Uniti

Watkins Glen - 4 ottobre 1970 - XIII United States Grand Prix

Ordine d'arrivo

# Emerson Fittipaldi (Lotus-Cosworth) # Pedro Rodriguez (BRM) # Reine Wisell (Lotus-Cosworth) # Jacky Ickx (Ferrari) # Chris Amon (March-Cosworth) # Derek Bell (Surtees-Cosworth)

Gran Premio del Messico

Città del Messico - 25 ottobre 1970 - IX° Gran Premio de Mexico

Ordine d'arrivo

# Jacky Ickx (Ferrari) # Clay Regazzoni (Ferrari) # Denny Hulme (McLaren-Cosworth) # Chris Amon (March-Cosworth) # Jean-Pierre Beltoise (Matra) # Pedro Rodriguez (BRM)

Classifica Piloti

# Jochen Rindt 45 pt. # Jacky Ickx 40 pt. # Clay Regazzoni 33 pt. # Denny Hulme 27 pt. # Jackie Stewart 25 pt. # Jack Brabham 25 pt. # Pedro Rodriguez 23 pt. # Chris Amon 23 pt. # Jean-Pierre Beltoise 16 pt. # Emerson Fittipaldi 12 pt. # Rolf Stommelen 10 pt. # Henri Pescarolo 8 pt. # Graham Hill 7 pt. # Bruce McLaren 6 pt. # Mario Andretti 4 pt. # Reine Wisell 4 pt. # Ignazio Giunti 3 pt. # John Surtees 3 pt. # John Miles 2 pt. # Jackie Oliver 2 pt. # Johnny Servoz-Gavin 2 pt. # François Cevert 1 pt. # Peter Gethin 1 pt. # Derek Bell 1 pt. # Dan Gurney 1 pt.

Classifica Costruttori

# Lotus-Cosworth 59 pt. # Ferrari 52 pt. # March-Cosworth 48 pt. # Brabham-Cosworth 35 pt. # McLaren-Cosworth 35 pt. # BRM 23 pt. # Matra 23 pt. # Surtees-Cosworth 3 pt.

pozycjonowanie stron porady budowlane gadu Skrty angielskie litera h










































:: RELATED NEWS ::
São João Batista
São João Baptista (in Brasilien: São João Batista) bezeichnet:
- die portugiesische Übersetzung für Johannes den Täufer

Orte in Brasilien


- São João Batista, Gemeinde im Bundesstaat Maranhão.
- São João Batista, Gemeinde im Bundesstaat
Donald Baechler
Donald Baechler (
- 1956 in Hartford, Connecticut) ist ein US-amerikanischer Künstler. Donald Baechler studierte von 1974 bis 1976 am Maryland Institute, College of Art, in Baltimore, 1977/78 an der Cooper Union in New York City und 1978/79 an der Hochschule für bildende Künste (Städelschule) in
Sao Joao Batista
São João Baptista (in Brasilien: São João Batista) bezeichnet:
- die portugiesische Übersetzung für Johannes den Täufer

Orte in Brasilien


- São João Batista, Gemeinde im Bundesstaat Maranhão.
- São João Batista, Gemeinde im Bundesstaat
Sao Joao Baptista
São João Baptista (in Brasilien: São João Batista) bezeichnet:
- die portugiesische Übersetzung für Johannes den Täufer

Orte in Brasilien


- São João Batista, Gemeinde im Bundesstaat Maranhão.
- São João Batista, Gemeinde im Bundesstaat
Toletum
frame frame Toledo ist die Hauptstadt der spanischen Provinz Toledo sowie der autonomen Region Kastilien-La Mancha und liegt südöstlich von Madrid am Fluss Read More...
Rosario (Begriffsklärung)
Rosario bezeichnet folgende Dinge:
- das spanische Wort für Rosenkranz,
- ein in hispanischen Ländern verbreiteter weiblicher Vorname,
- die Stadt Rosario in Argentinien,
- der Ortsteil Rosario der Gemeinde Bironico im Kanton Tessin, Schweiz, siehe Rosario TI
- die Stadt Rosario de la Frontera in der Provinz Salta, Argentinien,
- die Stadt 7. November 1818 in Berlin; † 26. Dezember 1896 ebenda) war ein Physiologe und Mathematiker. Mathematiker Du Bois-Reymond entstammte einer
Tábua
Tábua ist eine Kleinstadt (Vila) in Portugal.

Geschichte

Die Stadt ist sehr alt, es ist jedoch nicht bekannt, wann sie das Stadtrecht bekam.

Verwaltung

Tábua ist Verwaltungssitz eines gleichnamigen Kreises. Die Nachbarkreise sind (im Uhrzeigersinn im Norden beginnend): Carregal do Sal, Oliveira do Hospital,
Emil Heinrich Du Bois-Reymond
Emil Heinrich du Bois-Reymond (
- 7. November 1818 in Berlin; † 26. Dezember 1896 ebenda) war ein Physiologe und Mathematiker. Mathematiker Du Bois-Reymond entstammte einer
Emil du Bois-Reymond
Emil Heinrich du Bois-Reymond (
- 7. November 1818 in Berlin; † 26. Dezember 1896 ebenda) war ein Physiologe und Mathematiker. Mathematiker Du Bois-Reymond entstammte einer
All Rights Reserved 2005 wikimiki.org