Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
Christene

Christene

Christene glo in die drie-enige God -- Vader, Seun en Heilige Gees -- Skepper van die hemel en die aarde en die Onderhouer van alle dinge. Hulle glo dat Jesus Christus, die Seun, sowat 2000 jaar gelede aan die kruis gesterf het om die sondige mens van sy sondes te verlos, opgestaan het uit die dood, opgevaar het na die hemel en op 'n dag sal terugkeer om die mensheid te oordeel. Christene beskou die Bybel as die onfeilbare Woord van God. Hulle glo voorts in verlossing deur genade, met antwoorde dat 'n mens nooit die ewige lewe op grond van goeie werke deelagtig kan word nie, maar suiwer deur God se genadige redding (jou "wedergeboorte"). Wedergebore Christene verklaar met 'n absolute sekerheid dat hulle geredde kinders van God is wat tot in alle ewigheid deel sal hê in Sy koninkryk -- en in dié opsig verskil die Christendom radikaal van ander godsdienste. In Suid-Afrika, soos wêreldwyd, is die Christendom egter in talle kerkgenootskappe en sektes versplinter. Dikwels is die skismas (kerkskeuringe) die gevolg van verskillende interpretasies van minder kardinale sienings wat tog nie die hoofboodskap van die Christendom aantas nie. Kategorie:Christendom

God

Die woord God verwys gewoonlik na 'n enkele uiterste Persoonlike en/of bonatuurlik wese. Die "opperwese konsep" kan as inherent of abstrak voorgehou word. Wanneer die woord met 'n klein "g" gespel word, is dit 'n selfstandige naamwoord wat verwys na 'n bo-natuurlike wese van een of ander godsdiens, bv. die Griekse of Romeinse gode. Die woord kom uit die Ou Engels/Duits/Noorse taal-groep en is in die Westerse kultuur ekwivalent aan die Latyns-gebaseerde "Deus". =God in die Monoteïstiese gelowe= Moderne monoteïstiese konsepte kom van die Abrahamse tradiese.
- Allah—Islam/Arabies. Die nege-en-negentig name van Allah
- Jehovah of Yahweh. Die naam van God soos geopenbaar in die Bybel (Ou- en Nuwe Testament. Gebaseer op die Hebreeuse woord YHVH(יהוה).
- Die Drie-eenheid.(Die Vader, Seun (Jesus Christus), en die Heilige Gees)— Hierdie leerstelling word geglo deur die meeste christene. Die konsep van die Drie-eenheid is geformuleer tydens die Eerste Kerkvergadering by Nicaea in 325A.D. =Die bestaan van God= Argumente vir sowel as teen die bestaan van God is sedert die klassieke tye al bespreek.
- Ontologiese argument
- Kosmologiese argument
- Teleologiese argument
- Fideïsme =Die eienskappe van God= Teologie is die studie van die Eienskappe van God. Daar is verskillende geloofstrukture om "God" op 'n sistematiese manier te verduidelik.
- Teïsme
- Deïsme
- Monoteïsme
- Panteïsme
- Malteïsme
- Animisme
- Dualisme
- Henoteïsme
- Monolatrïsme Kategorie:Religie ja:神 ko:하느님 ms:Tuhan simple:God

Jesus Christus

Jesus Christus, ook: Jesus van Nasaret, Jesus die Nasarener, of Yeshua ben Joseph (Hebr.),(c. 4 v.C. / c. 30) was bekend as 'n Joodse leerkrag. Hy is die sentrale figuur in die Christendom. Die titel Christus (Christos) kom van die Griekse vertaling van die Hebreeuse woord Messias (Messiah) af wat gesalfde beteken. Die titel is deur sy volgelinge gebruik wat Hom as die gesalfde van die Here (JHWH) gesien het. Oor die lewe en uitsprake van Jesus bestaan daar uiteenlopende opvattings.

Die Lewe van Jesus

Geboorte

Johannes die Doper

Lering volgens die Nuwe Testament

Die Kruisiging

Die Opstanding

Dogma

Die Naam en Titels van Jesus


- Persoonlike naam
- Christus
- Ander titels
  - Seun van God
  - Seun van die Mens
  - Koning
  - Priester
  - Profeet

Die Historiese Jesus

Die evangelie was van sy oorsprong deur sy volgelinge as betroubaar beskou. Volgens die Christelike geloof is hy die eniggebore seun van God wie se inkarnasie, dood en wederopstanding, die gawe van saligheid aan die wêreld besorg het. Hy word deur verskeie gelowe as 'n profeet beskou, insluitende die Islam, hoewel ander gelowe gewoonlik nie glo dat Jesus uniek goddelik was nie.

Christelike Perspektief

Jesus as Messias

Volgens die christendom was Jesus die Messias en die Seun van God. Deur Sy marteldood word die mensdom verlos van sogenaamde erfsonde.
- Akademiese, Historiese en Religieuse Teks

Joodse Perspektief

Islamitiese Perspektief

Ander Religieuse Perspektiewe

Kategorie:Mense ko:예수 그리스도 ms:Yesus Kristus ja:イエス・キリスト simple:Jesus th:เยซู คริสต์ zh-cn:耶穌基督 zh-tw:耶穌基督

Bybel

Die Bybel is die "heilige boek" van die Christene. Die woord 'Bybel' stam van die Griekse woord βιβλια biblia (boeke), wat 'n meervoud is van βιβλιον biblion (wat oorspronklik papirus beteken en later gebruik is as aanduiding van papier, geskrif, boek(rol)). Die Bybel bevat drie verskillende versamelings boeke: # Die Ou Testament, ook die Hebreeuse Bybel genoem. Dit is geskryf gedurende die eeue heen en dit bestaan oorspronklik vir die grootste deel in Hebreeus met enkele Aramese paragrawe. (die Tanach is anders georden). # Die Apokriewe Boeke, boeke buiten die kanon van Nicea. # Die Nuwe Testament, geskryf gedurende die tweede helfte van die eerste eeu na Christus, in moderne Grieks (koinè-Grieks). In breë trekke gaan die Bybel oor hoe God as skepper met die mens in tyd en ruimte omgegaan het, die plek van die mens in verhouding tot die skepping, die skepper en die heelal en inbreek van ewigheid (domein van God) in die tyd (domein van die mens). Dit is die mees verspreide boek in die wêreld, waar daar in die laat 20ste eeu meer as 20 000 000 kopieë in omloop was. Dit is uniek in baie opsigte, waarin vertaling en skrywers net 'n paar is.

Die inhoud van die Bybel

Ou testament


- Genesis
- Eksodus
- Levitikus
- Numeri
- Deuteronomium
- Josua
- Rigters
- Rut
- 1 Samuel
- 2 Samuel
- 1 Konings
- 2 Konings
- 1 Kronieke
- 2 Kronieke
- Esra
- Nehemia
- Ester
- Job
- Psalms
- Spreuke van Salomo
- Prediker
- Hooglied van Salomo
- Jesaja
- Jeremia
- Klaagliedere van Jeremia
- Esegiël
- Daniël
- Hosea
- Joël
- Amos
- Obadja
- Jona
- Miga
- Nahum
- Habakuk
- Sefanja
- Haggai
- Sagaria
- Maleagi

Apokriewe boeke


- "Boek van Tobit" (in die Rooms-Katolieke, Griekse en Slawiese Bybels)
- "Judith" (in die Rooms-Katolieke, Griekse en Slawiese Bybels)
- "Bylae by die boek Ester" (in die Rooms-Katolieke, Griekse en Slawiese Bybels)
- "Wysheid van Salomo" (in die Rooms-Katolieke, Griekse en Slawiese Bybels)
- "Jezus Sirach" (in die Rooms-Katolieke, Griekse en Slawiese Bybels)
- "Baruch" (in die Rooms-Katolieke, Griekse en Slawiese Bybels)
- "Brief van Jeremiah" (Baruch 6 in sommige Bybels) (in die Rooms-Katolieke, Griekse en Slawiese Bybels)
- "Susanna" (in die Griekse en Slawiese Bybels, en Daniël 13 in die Rooms-Katolieke Bybel)
- "The prayer of Azariah and song of the three holy children" (in die Griekse en Slawiese Bybels) en tussen Daniël 3:23-24 in die Rooms-Katolieke Bybel)
- "Bel en die draak" (in die Griekse en Slawiese Bybels, en Daniël 14 in die Rooms-Katolieke Bybel)
- "1 Makkabeërs" (in die Rooms-Katolieke, Griekse en Slawiese Bybels)
- "2 Makkabeërs" (in die Rooms-Katolieke, Griekse en Slawiese Bybels)
- "1 Esdras" (in die Griekse Bybel)
- "Gebed van Manasse" (in die Griekse Bybel)
- "Psalm 151" (in die Griekse Bybel)
- "3 Makkabeërs" (in die Griekse Bybel)
- "2 Esdras" (in die Slawiese Bybel en 'n bylae tot die Latynse Vulgata)
- "4 Makkabeërs" (bylae tot die Griekse Bybel)

Nuwe testament


- Matteus
- Markus
- Lukas
- Johannes
- Die handelinge van die apostels
- Romeine
- 1 Korintiërs
- 2 Korintiërs
- Galasiërs
- Effesiërs
- Filippense
- Kolossense
- 1 Tessalonisense
- 2 Tessalonisense
- 1 Timoteus
- 2 Timoteus
- Titus
- Filemon
- Hebreërs
- Jakobus
- 1 Petrus
- 2 Petrus
- 1 Johannes
- 2 Johannes
- 3 Johannes
- Judas
- Die openbaring aan Johannes

Eksterne skakels


- [http://www.bybel.co.za 'n Afrikaanse webwerf oor die Bybel] Kategorie:Christendom ja:聖書 ko:성서 simple:Bible zh-min-nan:Sèng-keng

Suid-Afrika

Suid-Afrika is 'n republiek aan die suidpunt van Afrika. Dit word begrens aan die noorde deur Namibië, Botswana en Zimbabwe, en na die noordooste deur Mosambiek en Swaziland. Lesotho is heeltemal vervat binne die grense van Suid-Afrika. Suid-Afrika is een van die mees etnies-diverse lande in Afrika. Rasse- en etniese stryd was nog altyd 'n groot deel van die geskiedenis en politiek van die land.

Ander name

Suid-Afrika het 11 amptelike tale, wat tweede in terme van getalle is slegs tot Indië. As gevolg hiervan is daar vele aanvaarde amptelike name vir die land:
- Republiek van Suid-Afrika (Afrikaans)
- Republic of South Africa (Engels)
- IRiphabliki yeSewula Afrika (Ndebele)
- IRiphabliki yaseMzantsi Afrika (Xhosa)
- IRiphabliki yaseNingizimu Afrika (Zoeloe)
- Rephaboliki ya Afrika-Borwa (Noord-Sotho)
- Rephaboliki ya Afrika Borwa (Sesotho)
- Rephaboliki ya Aforika Borwa (Tswana)
- IRiphabhulikhi yeNingizimu Afrika (Swazi)
- Riphabuḽiki ya Afurika Tshipembe (Venda)
- Riphabliki ra Afrika Dzonga (Tsonga) Agt nie-amptelike tale word ook erken: Fanagalo, Lobedu, Noord-Ndebele, Phuthi, Gebaretaal, Khoe, Nama en San. Sien ook Tale in Suid-Afrika. Laastens gebruik 'n klein aantal Suid-Afrikaners die naam Azanië eerder as 'Suid-Afrika', wat hulle verwerp weens die koloniale oorsprong daarvan. Hulle is meestal lede van partye wat vanuit 'n Afrosentriese linkse tradisie kom, soos die Pan-Africanist Congress of Azania, en groepe wat uit skeurings daarvan ontstaan het, soos die Azanian People's Organization (AZAPO).

Geskiedenis

Hoofartikel: Geskiedenis van Suid-Afrika
- Apartheid

Politiek

Hoofartikel: Politiek van Suid-Afrika

Politieke partye in die parlement in 2003


- ACDP (Afrikan Christen Demokratiese Party)
- ANC (African National Congress)
- AEB (Afrikaner-eenheidsbeweging)
- AZAPO (Azanian Peoples' Organisation)
- DA (Demokratiese Alliansie)
- IVP (Inkatha-vryheidsparty)
- MF (Minority Front)
- NNP (Nuwe Nasionale Party)
- OD (Onafhanklike Demokrate Patricia de Lille)
- PAC (Pan-Africanist Congress)
- UCDP (United Christian Democratic Party)
- UDM (United Democratic Movement)
- VF (Vryheidsfront)

Provinsies

Suid-Afrika het tot 1994 uit slegs vier provinsies bestaan: Transvaal, Oranje-Vrystaat, Natal en die Kaapprovinsie. Sedert die totstandkoming van die volskaalse demokratiese Suid-Afrika in 1994, is die land verdeel in 9 provinsies (die provinsie se hoofstad volg in hakies op die provinsie se naam):
- Gauteng (Johannesburg)
- KwaZulu-Natal (Pietermaritzburg)
- Limpopo (Polokwane)
- Mpumalanga (Nelspruit)
- Noord-Kaap (Kimberley)
- Noordwes (Mafikeng)
- Oos-Kaap (Bisho)
- Vrystaat (Bloemfontein)
- Wes-Kaap (Kaapstad)

Geografie

right Hoofartikel: Geografie van Suid-Afrika Suid-Afrika is geleë aan die suidpunt van Afrika. Suid-Afrika grens aan Namibië, Botswana, Zimbabwe, Swaziland en Mosambiek en omsluit ook Lesotho.
- Stede van Suid-Afrika
- Dorpe van Suid-Afrika

Ekonomie

Hoofartikel: Ekonomie van Suid-Afrika Volgens 'n ondersoek, wat deur Standard Bank gedoen is, is toerisme tans die belangrikste verskaffer van buitelandse valuta vir die land, met 'n inkomste van R 53,9 miljard in 2003 (of sewe persent van die bruto binnelandse produk) - nog voor die goudmynbou, wat R 35,3 miljard verdien het.

Wynbou

Suid-Afrika is met 2,7 persent van die jaarlikse produksie, wat gelykstaan an 730 miljoen liter, tans die negende grootste wynprodusent ter wêreld. Sowat 4 450 wynprodusente is in die land geregistreer. Danksy die toenemende internasionale gewildheid van Suid-Afrikaanse wyne het die uitvoersyfers sedert die jare negentig skerp gestyg en beloop in 2002 reeds 220 miljoen liter (teenoor 'n skrale 25 miljoen in 1991). Die gewildste soorte vir die internasionale mark is Chenin Blanc en Cabernet Suvignon.
- Mynbou
- Suid-Afrikaanse wapentuig
- Toerisme

Demografie

Hoofartikel: Demografie van Suid-Afrika

Kultuur

Hoofartikel: Kultuur van Suid-Afrika
- Suid-Afrikaanse digters
- Suid-Afrikaanse skrywers
- Suid-Afrikaanse kunstenaars
- Suid-Afrikaanse musikante
Kategorie:Lande van AfrikaKategorie:Suid-Afrikaja:南アフリカ共和国ko:남아프리카 공화국ms:Afrika Selatansimple:South Africazh-min-nan:Lâm-hui

Kategorie:Christendom

Kategorie:Religieja:Category:キリスト教ms:Category:Kristiansimple:Category:Christianityth:Category:คริสต์ศาสนาzh-min-nan:Category:Ki-tok-kàu

EK Oer Alles

It Europeesk kampioenskip Reedriden Oer Alles waard foar it earst hâlden yn 1891 yn Hamburg. Lange tiid wie it allinich in kampioenskip foar manlju. Pas yn 1970 waard it earste kampioenskip foar froulju organisearre op de kunstiisbaenThialf op It Hearrenfean. De beide kampioenskippen waarden apart faninoar yn ferskillende wykeinen yn de winter hâlden. Sûnt 1990 wurd it kampioenskip foar manlju en froulju tagelyk en op itselde plak hâlden. Kategory:Reedriden

Baby names slots narty we francji online blackjack Jamnik Jamniki Zoja










































:: RELATED NEWS ::
Trois couleurs: Rouge
Trois couleurs : Rouge est un film français de Krzysztof Kieślowski sorti en 1994.

Synopsis

C'est le dernier film de la trilogie Bleu/Blanc/Rouge. Chacun explore les trois grands thèmes de la démocratie moderne : Liberté, Égalité et Fraternité
Trois couleurs: Blanc
Trois couleurs : Blanc est un film français-polonais de Krzysztof Kieślowski sorti en 1994. right

Synopsis

C'est le deuxième film de la trilogie Bleu/Blanc/Rouge. Chacun explore les trois gra
Azoture
Les azotures sont les sels de l'acide azohydrique HN3. Comme lui, ils sont particulièrement corrosifs, toxiques et instables (explosifs). Il ne faut donc pas les confondre avec les nitrures qui
Nerval
Gérard de Nerval (Paris, 22 mai 1808 - Paris, 26 janvier 1855), de son vrai nom Gérard Labrunie, est un écrivain, poète et traducteur français.

Biographie

français Il est né le 22 mai 1808 à ion nitronium NO2+ est un composé azoté instable dans les conditions normales. Il intervient dans la réaction de nitration. On peut le mettre en évidence par spectroscopie dans les mélanges d'acide sulfurique et d'acide n
Global System for Mobile Communications
Cette page concerne la norme GSM, pour l'appareil homonyme voir téléphone mobile ---- Le Global System for Mobile Communications ou GSM (historiquement Groupe Spéciale Mobile) est une norme numérique de seconde génération pour la téléphonie mobile. Elle fut établie en 1982 par le CEPT (Conférence des Administrations Eur
GSM
Cette page concerne la norme GSM, pour l'appareil homonyme voir téléphone mobile ---- Le Global System for Mobile Communications ou GSM (historiquement Groupe Spéciale Mobile) est une norme numérique de seconde génération pour la téléphonie mobile. Elle fut établie en 1982 par le CEPT (Conférence des Administrations Eur
Saint Andéol
Andéol : prénom provenant du grec Andros, homme, viril (qui donne aussi André, Andy, androgène, polyandrie). Saint Andéol (Andeolus) est né à Smyrne (actuellement Izmir, Turquie) au deuxième siècle. Sous-diacre, il fut, dit-on, envoyé en l'an 166 par Saint Polycarpe évangéliser le sud de la Gaule. Il arrive ai
Langue (anatomie)
La langue est un organe situé dans la cavité buccale qui sert à la mastication, à la phonation et à la déglutition. C'est aussi l'organe du goût. C'est un organe très vascularisé qui est aussi le muscle le plus fort par rapport à sa taille chez l'homme.

Anatomie

La langue est divisée en deux sections, la racine de la langue et le corps de la langue qui est
Sommier
Le terme de sommier désigne des objets différents selon le domaine d'application.

Literie

Un sommier est un système sur lequel un matelas est posé, afin d'obtenir une surface suffisamment rigide et souple pour pouvoir dormir. Il existe des sommiers en tissu métallique, des sommiers à ressorts, et des sommiers à lattes. Le sommier est généralement fixé à des
All Rights Reserved 2005 wikimiki.org