:: wikimiki.org ::
| 1900 |
1900thumb
Gebeure
- 23 Januarie - Die slag van Spioenkop begin.
- 13 Maart Britse magte neem die stad Bloemfontein oor.
- Olimpiese Spele in Parys
Geboortes
- 29 Junie - Antoine de Saint-Exupéry, Franse skrywer en vlieënier († 31 Julie 1944)
Sterftes
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ja:1900年
ko:1900년
simple:1900
th:พ.ศ. 2443
23 Januarie23 Januarie is die 23ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 342 dae in die res van die jaar (343 in skrikkeljare).
Gebeure
Geboortes
Sterftes
Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
----
Kategorie:Datum
ja:1月23日
ko:1월 23일
simple:January 23
Slag van Spioenkop
Die slag van Spioenkop is sowat 38 km wes-suid-wes van Ladysmith geveg op Spioenkop langs die Tugelarivier, Natal in Suid-Afrika. Dit was tussen die Boere en Britse magte op 23 en 24 Januarie 1900 geveg as deel van die Tweede Boereoorlog, en het gelei tot 'n bekende Britse nederlaag gedurende die Oorlog. Die Britse naam vir die koppie is verkeerdelik opgeneem as "Spion Kop", wat steeds in die literatuur in die Statebond voortleef, alhoewel die aanvaarde en amptelike spelling in Suid-Afrika "Spioenkop" is.
Sir Redvers Buller, bevelvoerder van die Britse magte in Natal, is op daardie stadium oorskadu deur Louis Botha, en die lot van Ladysmith is nog nie bepaal nie. Buller het opdrag van sy hoofmag aan Generaal Sir Charles Warren gegee, wat besluit het om die Boere langs twee fronte aan te val. Warren het 'n mag onder Brigadier-Generaal Woodgate gestuur om Spioenkop, 'n rotsagtige koppie, op die nag van 23 Januarie te beset, wat gelyk het soos die sleutel tot die Boere se regter-senterflank. Hulle het die feitlik onbeskermd gevind, maar het nie hulleself behoorlik ingeburger nie, 'n feit wat nog meer bemoeilik is nadat hulle nie genoegsame artillerie teen die steil heuwel kon uitsleep nie. Deurdat hulle van alle kante af ontbloot was vir die Boere se skerpskutters en artillerievuur het hulle swaar verliese gedurende die dag se geveg gelei, met meer as 300 oorledenes (insluitend Woodgate) en 1653 beseerdes, voordat hulle die aand teruggeval het. Die Boere het slegs 50 oorledenes en 120 beseerdes gehad.
Die Kop Stand by Anfield Stadium — die tuiste van die Engelse sokkerspan Liverpool F.C — is vernoem in eerbied van die slag.
Eksterne skakels
- [http://www.pinetreeweb.com/conan-doyle-chapter-15.htm The Great Boer War Chapter XV: Spion Kop] deur Sir Arthur Conan Doyle
- [http://www.ourcivilisation.com/smartboard/shop/reitzd/commando/chap9.htm Commando Chapter IV: The Battle of Spion Kop] deur Dennis Reitz
Verwysings
- Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika in woord en beeld, Cameron & Spies, Human & Rousseau uitgewers, 1986 (ISBN 0798119772).
Category:1900
Category:Boereoorlog
Bloemfontein Bloemfontein is die hoofstad van die Suid-Afrikaanse provinsie Vrystaat en die sesde grootste stad van Suid-Afrika, met 'n oppervlakte van 465,5 vierkante kilometer en meer as 500 000 inwoners. Dit is sedert die jaar 1910 ook sy regterlike hoofstad.
Etimologie en bynaam
Die Afrikaanse naam beteken "blommefontein" en die Sotho naam, Mangaung, beteken "die plek waar die jagluiperds (Cheetah) dwaal". Daar word dikwels na die stad verwys as die "Stad van Rose", afkomstig van die verskeidenheid rose wat goed aard in die klimaat en jaarliks vanaf lente tot diep in die herfs 'n blommeprag oplewer.
Geskiedenis
As 'n nalatenskap van die Groot Trek is die Bloemfonteingebied reeds as plaas bewoon deur die Voortrekker, ene J.N. Brits. Die dorp is in 1850 die eerste keer as 'n woongebied verklaar, vier jaar voor die stigting van die Oranje-Vrystaat. In 1899 is die Bloemfontein Konferensie gehou, wat (sonder sukses) gepoog het om die uitbreek van die Anglo-Boere-oorlog te vermy. Die behoefte aan 'n perdesiekte-vrye gebied gedurende die Anglo-Boere-oorlog het meegebring dat ene Majoor H.D. Warden hier gevestig het. Op 13 Maart 1900 het Britse magte die stad oorgeneem.
Kultuur
Kultureel is die stad toonaangewend. Skeppende werk op die gebied van uitvoerende kuns, beeldende kuns, letterkunde en skilderkuns word gedoen.
Teaters: Sand du Plessis; Sterrewag; Wynand Mouton; Stadskouburg.
Museums: Nasionale Museum; Oorlogsmuseum; Freshford; N A L N; Oliewenhuis.
Infrastruktuur
'n Treinspoor is in 1890 gebou om Bloemfontein en Kaapstad te verbind. Trajekte netwerk tans met alle industriële gebiede en toeriste-bestemmings.
Die Bloemfontein kommersiële lughawe skakel met alle plaaslike lughawens en ook die Lesotho-buurland. Tempe-lughawe verleen landingsgeriewe aan kleiner siviele lugruimgebruikers.
As sentrale bestemming, vertak die Nasionale padnetwerk na al die vernaamste industriële stede en toeriste-bestemmigs -- kusgebiede: Kaapstad, Port Elizabeth, Oos-Londen en Durban; en binnelands, Johannesburg en Kimberley. Die provinsiale padnetwerk sprei ook na ander sentra in die land.
Geografie
Die stad is geleë by 29 grade suidelengtegraad en 26 grade oostebreedtegraad en is 1 395 meter bo seespieël.
Demografie
Statistiek van die munisipaliteit in 2003 dui op 'n bevolking van ongeveer 500 000 inwoners. Die groter Mangaung munisipale gebied huisves meer as 1 000 000 inwoners.
Ekonomiese basis
Onderwys (Universiteit van die Vrystaat en Sentrale Universiteit vir Tegnologie), ligte nywerheid, spoorweg-aanleg (sedert laat 1990's in mindere mate), Provinsiale administrasie en groter Mangaung munisipaliteit.
Die stad geniet bestendige groei, te danke aan volgehoue verbreding van die plaaslike ekonomie. 'n Sosiale en maatskaplike onderbou word gehandhaaf en die aantrekkingskrag van 'n landelike karakter van die sesde grootste stad in Suid-Afrika maak dit die ideale vestigingsgebied vir sy inwoners.
Bekende boorlinge van Bloemfontein
Die skrywer J.R.R. Tolkien is op 3 Januarie 1892 in Bloemfontein gebore.
Eksterne skakels
- http://www.mangaung.co.za - munisipale webwerf
Kategorie:Stad in Suid-Afrika
ja:ブルームフォンテーン
29 Junie Gebeure
-
Geboortes
- 1900 - Antoine de Saint-Exupéry, Franse skrywer en vlieënier († 31 Julie 1944)
Sterftes
-
Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
-
----
Dae in die Geskiedenis
Kategorie:Datum
ja:6月29日
ko:6월 29일
simple:June 29
th:29 มิถุนายน
1944 Gebeure
- Bevryding van Parys
- 16 Junie - Die Althing van die onafhanklike Ysland neem 'n grondwet aan.
- 'n Beperkte uitgawe van 200 kopië van "The book of Thoth: a short essay on the Tarot of the Egyptians" word deur Aleister Crowley uitgegee waarin hy die ThothTarot uiteensit.
Geboortes
- Vassily Kandinsky - Russiese Waterverfskilder
Sterftes
- 31 Julie - Antoine de Saint-Exupéry, Franse skrywer en vlieënier ( - 29 Junie 1900)
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1944年
ko:1944년
ms:1944
simple:1944
th:พ.ศ. 2487
Hierdie Dag In Die GeskiedenisLet wel: Die datums van die Afrikaanse wikipedia ondergaan tans heelwat veranderings. Hier is skakels na twee weergawes van die dae in geskiedenis. Die skakels in die boonste weergawe wys na die artikels wat uiteindelik gebruik sal word. Werk asb dae in die ander twee formate by sodat ons kan standardiseer. Daar is afgespreek dat 1 Junie as templaat gebruik sal word.
----
Eksterne Engelse skakels
- [http://www.on-this-day.com/ on-this-day.com]
- [http://www.historychannel.com/today/ The history channel: this day in history]
- [http://www.todayinsci.com/ Today in science]
Kategorie:Lys
ja:365日
ko:366일
Eeue
Kategorie:Eeue
18de eeuDie Kaap was vir die grootste deel van die 18de eeu 'n kolonie van Nederland.
Eeue
Kategorie:18de eeu
ja:18世紀
ko:18세기
19de eeuEeue:
Kategorie:19de eeu
ja:19世紀
ko:19세기
simple:19th century
th:คริสต์ศตวรรษที่ 19
zh-min-nan:19 sè-kí
1897 Gebeure
- Thomson ontdek die elektron, die elementêre partikel wat elektriese stroom in stroombane dra.
Geboortes
Sterftes
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1897년
1898 Gebeure
- 12 Junie. Die Filippyne veklaar amptelik die onafhanklikheid van Spanje.
- 26 Desember - Pierre en Marie Curie kondig die ontdekking van 'n nuwe element aan, wat later radium genoem word.
- Aleister Crowley, bekend in okkultisme sluit aan by die Orde van die Goue Skemer
- In België word Nederlands naas Frans as ampstaal erken
Geboortes
Sterftes
- 15 Maart - Benjamin Woolfield Mountfort, argitek
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1898년
simple:1898
1899 Gebeure
- Nairobi, die hoofstad van Kenia, word gestig
- Die Bloemfontein Konferensie word gehou, wat (sonder sukses) poog om die uitbreek van die Anglo-Boere-oorlog te vermy. Die poging is egter onsuksesvol en lei tot die (1899-1902) Anglo-Boereoorlog.
- Die Franse dokter Louis Bagot stig die eerste thalassoterapiesentrum in die Bretonse stad Roscoff
- 12 Oktober begin die 2de Anglo-Boereoorlog by Kraaipan toe die Boere die gepanserde trein, Mosquito, aanval.
Geboortes
Sterftes
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ja:1899年
ko:1899년
simple:1899
th:พ.ศ. 2442
1902 Gebeure
Die tweede Anglo-Boereoorlog kom tot 'n einde
- 1 November - By Glentana word 'n droogdok bo-op 'n skerp rots neergesit, die Doks van Glentana
Geboortes
Sterftes
- 26 Maart - Cecil Rhodes
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1902年
ko:1902년
simple:1902
th:พ.ศ. 2445
1903 Gebeure
- 17 Desember - Die eerste aangedrewe vlug vind plaas, deur die Wright-broers.
Geboortes
- 25 Junie - George Orwell (Eric Arthur Blair), skrywer (†1950).
- 17 November - Nicolaas Johannes Diederichs, Suid-Afrikaanse politikus en Staatspresident (1975-1978).
- Graham Sutherland - Waterverfskilder
Sterftes
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1903年
ko:1903년
simple:1903
Kategorie:19de eeuKategorie:Eeue
ja:Category:19世紀
biako narty we francji poker warsaw map edinburgh hotel
|
|
|
| :: RELATED NEWS :: |
Grammy Award for Best Male Pop Vocal Performance
The Grammy Award for Best Male Pop Vocal Performance has been awarded since 1966. The award had several minor name changes:
- In 1966 the award was known as Best Contemporary (R&R) Vocal Performance - Male
- In 1967 the award was combined with the equivalent award for women as the Grammy Award for Best Contemporary (R&R) Solo Vocal Performance - Male or Female
- I
|
Nylandia
Nylandia, Nyland or Uusimaa is a historical province in the south of Finland. It borders to Finland Proper, Tavastia, Savonia, and Karelia.
__NOTOC__
Administration
For current affairs see: Southern Finland
|
Suburbs
:"Suburban" redirects here. For the sport utility vehicle (SUV), see Chevrolet Suburban.
Chevrolet Suburban
Suburbs are inhabited districts located either on the outer rim of a city or outside the official limits of a city (the term varies from country to country), or the outer elements of a historical province in the south of Finland. It borders to Nylandia, Tavastia, Ostrobothnia, and Karelia.
Administration
For current affairs see: Eastern Finland
Savonia
|
Lippe
This article is about the district Lippe. For the same-named river see Lippe River.
Lippe is a Kreis (district) in the east of North Rhine-Westphalia, Germany. Neighboring districts are Herford, Minden-Lübbecke, Schaumburg,
|
Hitler Jugend
The Hitler Youth (German: Hitler-Jugend, abbreviated HJ) was a paramilitary organization of the Nazi Party that existed from 1922 to 1945. The Hitler Youth was the second oldest paramilitary Nazi group, founded one year after the Read More... |
Albrecht Speer
:For the son of Albert Speer, also an architect, see Albert Speer (the younger)
Albert Speer (the younger)
(March 19, 1905 – September 1, 1981) was born Berthold Konrad Hermann Albert Speer in Mannheim, Karelia (disambiguation).
The Republic of Karelia () is a federal subject of the Russian Federation (a republic). The direct transliteration of the republic's name is Respublika Kareliya. In
|
|