Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
966

966

Gebeure


- Stigting van die Benediktynse klooster op die Mont-Saint-Michel in Frankryk

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
9de eeu10de eeu11de eeu
963964965966967968969
Kategorie:10de eeu

Mont-Saint-Michel

Mont-Saint-Michel (Bretons Menez Mikael) is 'n abdy, gebou op 'n rotsagtige eiland aan die Normandies-Bretonse kus (département Manche, Frankryk). Die abdy maak deel uit van die gelyknamige dorp in die canton van Pontorson. Die berg, wat sedert die jaar 1979 as een van die UNESCO se wêrelderfenisgebiede gelys word, is in 1987 tot 'n nasionale historiese monument verklaar. Dit word dikwels met die Sewe wonders van die wêreld vergelyk.

Geskiedenis

Oorspronklik vorm die berg onder sy aanvanklike naam Mont Tombe saam met die klein eiland van die rif Tombelaine en die berg Mont Dol op die vasteland 'n soort heidense sentrum. Die Mont Tombe dien as 'n belangrike vergaderplek van druïdes, maar ook as offerplek, waar die gode deur die offers van jong mans gunstig gestem is. In die Romeinse tydperk word die berg aan die Romeinse god Mercurius gewy. Die Christelike geskiedenis van die berg begin met die heilige Aubert, die biskop van die Normandiese stad Avranches. In die jaar 708 verskyn die aartsengel Michael vir hom in 'n droom en gee aan hom die opdrag om 'n Christelike kapel op die 80 meter hoë Mont Tombe op te rig. Eers na die derde verskyning - en ná 'n hewige slag op sy kop, wat 'n groot gat in sy skedel agterlaat - het die biskop 'n kapel opgerig en aan die aartsengel gewy. Kort na die voltooing word die gebied deur 'n vloedgolf oorstroom, waarby talle dorpe verwoes en die berg as 'n eiland van die vasteland afgesny is. Die biskop is diep geskok en beskou die natuurramp as 'n vingerwysing van God. Hy vernoem die berg na die aartsengel en rig 'n klooster teen die hang van die rots op. 708 708 Die dorp op die berg, wat vandag 50 inwoners tel, bestaan sedert die jaar 709. Normandiese monnikke stig hier in 966 'n Benediktynse klooster, wat tot een van die belangrikste geestelike sentra in Europa en 'n gewilde bestemming van bedevaarte word. Die kerk van die abdy word tussen 1022 en 1135 opgerig. Tydens die Honderdjarige Oorlog tussen Engeland en Frankryk is die berg die simbool van die Franse verset, die eiland word tussen die 13de en 15de eeu versterk. In die tyd van die Franse Rewolusie verlaat die monnike die eiland, en dit word 1810 tot 'n gevangenis omskep. Danksy die pogings van Victor Hugo is die gevangenis in 1863 gesluit. Die Mont-Saint-Michel word in 1874 tot Monument Historique verklaar en in 1879 deur middel van 'n dam met die vasteland verbind. Na uitgebreide herstelwerk word 1966 die millenium (millénaire) van die Mont-Saint-Michel gevier, en in 1969 keer die monnike uiteindelik terug na die abdy. Sedert 1979 is dit een van die wêrelderfenisgebiede wat deur die UNESCO gelys word.

Besienswaardighede

monnik Vandag is die eiland met sy heilige berg een van die vernaamste toeristebestemmings in Noord-Frankryk. Die museum L'Historique et Maritime behandel die geskiedenis van die eiland en die ekosisteem van Mont-Saint-Michel. Die hoogste getye in Europa word hier aangetref en dit verseker 'n gereëlde verbinding tussen die vasteland en die eiland. Daar word gereeld noodsaaklike ontsandingswerk gedoen om die oorspronklike toestand van die eiland te behou. Daar is ook 'n versameling van modelskepe wat die geskiedenis van die skeepsbou sedert die 16de eeu uitbeeld. 'n Ongewone besienswaardigheid is die skedel van die stigter, biskop Saint Aubert, wat nog steeds op die mont Saint-Michel bewaar word. Die groot gat, wat as oorblyfsel van 'n hewige slag op sy kop beskou word - volgens die legendes is die slag selfs deur die aartsengel Michael aan hom toegedien -, kan besigtig word.

Veeboerdery en kookkuns

Deur middel van inpoldering is in die omgewing van die berg soutige weivelde geskep, wat uitstekend geskik is vir skaapboerdery. Danksy die pré-salés (soutige weivelde) lewer die skape in die omgewing vleis van 'n hoë gehalte op, en agneau de pré-salé (lam van soutige weivelde) is nou 'n gewilde gereg op die plaaslike restourante se spyskaarte.

Eksterne skakels


- [http://home.intekom.com/reisinafrikaans/bmontsaintmichel.htm Reis in Afrikaans: Die Mont-Saint-Michel] ja:モン・サン・ミッシェル category:Normandië

Hierdie Dag In Die Geskiedenis

Let wel: Die datums van die Afrikaanse wikipedia ondergaan tans heelwat veranderings. Hier is skakels na twee weergawes van die dae in geskiedenis. Die skakels in die boonste weergawe wys na die artikels wat uiteindelik gebruik sal word. Werk asb dae in die ander twee formate by sodat ons kan standardiseer. Daar is afgespreek dat 1 Junie as templaat gebruik sal word. ----

Eksterne Engelse skakels


- [http://www.on-this-day.com/ on-this-day.com]
- [http://www.historychannel.com/today/ The history channel: this day in history]
- [http://www.todayinsci.com/ Today in science] Kategorie:Lys ja:365日 ko:366일

Geskiedenis

Die geskiedenis is 'n gesistimatiseerde, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee.
- Mousteriaans (Europa-Asië) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Middelsteentyd (Afrika) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Bo-Paleolitikum (Europa) 35,000 v.C. - 12,000 v..
- Laat-Steentyd (Afrika) 25,000 v.C - 2000 v.C.
- Mesolitikum (Europa) 12,000 v.C. 8000 v.C.
- Neolitikum (Midde-Ooste) 12,000 v.C. - 6000 v.C.
- Moderne mens6000 v.C. - 3000 v.C
- Bronstyd 3000 v.C - 750 v.C.
- Ystertyd 750 v.C.
- Antieke geskiedenis
- Middeleeue
- 15de Eeu
- Renaissance
- 16de Eeu
- 17de Eeu
- 18de Eeu
- 19de Eeu
- 20ste Eeu
- 21ste Eeu
- Eeue Artikels met plaaslike inhoud:
- Geskiedenis van Brakpan Kategorie:Geskiedenis fiu-vro:Aolugu ja:歴史 ko:역사 ms:Sejarah simple:History th:ประวัติศาสตร์ zh-min-nan:Le̍k-sú

10de eeu

Eeue
9de eeu10de eeu11de eeu
900901902903904905906907908909
910911912913914915916917918919
920921922923924925926927928929
930931932933934935936937938939
940941942943944945946947948949
950951952953954955956957958959
960961962963964965966967968969
970971972973974975976977978979
980981982983984985986987988989
990991992993994995996997998999
1000100110021003100410051006100710081009
Kategorie:10de eeu ja:10世紀 ko:10세기 th:คริสต์ศตวรรษที่ 10

11de eeu

Eeue
10de eeu11de eeu12de eeu
1000100110021003100410051006100710081009
1010101110121013101410151016101710181019
1020102110221023102410251026102710281029
1030103110321033103410351036103710381039
1040104110421043104410451046104710481049
1050105110521053105410551056105710581059
1060106110621063106410651066106710681069
1070107110721073107410751076107710781079
1080108110821083108410851086108710881089
1090109110921093109410951096109710981099
1100110111021103110411051106110711081109
Kategorie:11de eeu ja:11世紀 ko:11세기 th:คริสต์ศตวรรษที่ 11

964

Gebeure


-

Geboortes


-

Sterftes


- 14 Mei - Johannes XII, Pous sedert 955 ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
9de eeu10de eeu11de eeu
961962963964965966967
Kategorie:10de eeu

967

Gebeure


-

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
9de eeu10de eeu11de eeu
964965966967968969970
Kategorie:10de eeu

968

Gebeure


-

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
9de eeu10de eeu11de eeu
965966967968969970971
Kategorie:10de eeu

Kategorie:10de eeu

Kategorie:Eeue ja:Category:10世紀

Jerry Speiser

Jerry Speiser was the drummer and co-founder of the hit 1980s Australian musical group Men At Work. Following the band's break-up in 1985 he mostly left the public eye, but in 2002 joined fellow Australian pop rockers FROST. Speiser, Jerry Speiser, Jerry

Nurkowanie suplementy praca w anglii jednorki bandyta kaway










































:: RELATED NEWS ::
Somalska demokratična republika
Somalija je obmorska država v Vzhodni Afriki, ki na severu meji na Adenski zaliv, na vzhodu na Indijski ocean, na jugozahodu na Kenijo, na zahodu na Etiopijo in na severozahodu na
Slovaška republika
Slovaška (slovaško Slovensko), uradno imenovana tudi Slovaška republika (slovaško Slovenská republika), je celinska republika v Srednji Evropi, omejena na severozahodu s Češko, na severu s Poljsko, na vzhodu z Ukrajino, na jugu z obmorska država v Zahodni Afriki. Na jugu leži ob Gvinejskem zalivu, po kopnem pa na zahodu meji na Liberijo in Gvinejo, na severu na Mali in
Republika Zelenortski otoki
Republika Zelenortski otoki je država v arhipelagu Severnega Atlantskega oceana ob zahodni obali Afrike. Nenaseljene otoke so v 15. stoletju odkrili in kolonizirali Portugalci;
Republika Zambija
Zambija je republika v južni srednji Afriki. Na severu meji na Demokratično republiko Kongo, na severovzhodu na Tanzanijo, na vzhodu na Malavi, na jugovzhodu na Mozambik, na jugu na Zimbabve in Bocvano, na ju
Neodvisna država Zahodna Samoa
Samoa (Zahodna Samoa do leta 1997, Nemška Samoa od 1900 do 1914) je država, ki jo sestavlja skupina otokov v Južnem Tihem oceanu. Kategorija:Otoki obmorska država v Jugovzhodni Aziji. Na severu meji na Kitajsko, na vzhodu na Laos in Kambodžo, na zahodu pa na morski Tonkinški zaliv.

Zgodovina

Politik

Republika Venezuela
Bolivarska republika Venezuela ali na kratko Venezuela je obmorska država v severni Južni Ameriki, ki je svoje ime dobila po Benetkah (Venezuela špansko pomeni male Benetke). Venezuela na severu meji na Karibsko morje in država v Južnem Tihem oceanu. Arhipelag se nahaja kakšnih 1750 km vzhodno od Avstralije, 500 km severovzhodno od Nove Kaledonije, zahodno od Fidžija in južno od Salomonovih otokov.
Republika Uzbekistan
Republika Uzbekistan je celinska država v Srednji Aziji. Na skrajnem jugu meji na Afganistan, na severu in zahodu na Kazahstan, na vzhodu na Kirgizistan in Tadžikistan, ter na jugu na
All Rights Reserved 2005 wikimiki.org