Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
1902

1902

Gebeure

Die tweede Anglo-Boereoorlog kom tot 'n einde
- 1 November - By Glentana word 'n droogdok bo-op 'n skerp rots neergesit, die Doks van Glentana

Geboortes

Sterftes


- 26 Maart - Cecil Rhodes ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu20ste eeu21ste eeu
1899190019011902190319041905
Kategorie:20ste eeu ja:1902年 ko:1902년 simple:1902 th:พ.ศ. 2445

1 November

1 November is Die 305de dag van die jaar (306de in skrikkeljare) in die Gregoriaanse kalender, met nog 60 dae oor.

Gebeure


- 1512 - Die plafon van die Sisteinse Kapel, deur Michelangelo geskilder, word vir die eerste keer aan die publiek ten toon gestel.
- 1604 - Die tragedie van William Shakespeare, Othello, word vir die eerste keer by die Whitehall Paleis in Londen opgevoer.
- 1611 - Die romantiese komedie van William Shakespeare, The Tempest, word vir die eerste keer by die Whitehall Paleis in Londen opgevoer.
- 1683 - Die Britse kroonkolonie van New York word onderverdeel in 12 graafskappe verdeel.
- 1755 - 1755 Lisabon aardbewing: Lissabon in Portugal word vernietig deur 'n geweldige aardbewing en tsunami, en na raming het tussen sestig tot negentig duisend mense gesterf.
- 1765 - Die Britse Parlement vaardig die Seëlwet uit in die 13 kolonies om die Britse militêre aksies in Noord-Amerika te help finansier.
- 1800 - Die Amerikaanse president [[John Adams]] neem sy intrek in die presidensiële woning alombekend as die [[Withuis.
- 1848 - Die eerste mediese skool vir vroue (Die Boston Female Medical School) open in Boston, Massachusetts.
- 1861 - Amerikaanse Burgeroorlog: Die President van die V.S.A., Abraham Lincoln stel George McClellan aan as bevelvoerder van die Unie weermag. Hy vervang die verouderende Winfield Scott.
- 1876 - Nieu-Seeland se provinsiale regeringstelsel word gestaak.
- 1894 - Die Russiese Tsar Aleksander III sterf en word deur sy seun Nikolaas II opgevolg.
- 1914 - Eerste Wêreldoorlog: Die Slag van Corone vind plaas. Dit is die eerste Britse Nederlaag van diè oorlog.
- 1918 - 'n Treinongeluk in New York eis die lewens van 93 mense.
- 1922 - Die Ottomaanse Ryk kom tot 'n einde toe die laaste sultan abdikeer.
- 1943 - Tweede Wêreldoorlog: Operasie Goodtime word van stapel gestuur met die Amerikaanse inval te Bouganville in die Solomon-eilande.
- 1950 - Sluipmoordpoging van die Puerto Rikaanse nasionaliste Griselio Torresola en Oscar Collazo op die President van die V.S.A., Harry Truman.
- 1952 - Operation Ivy - Die V.S.A se eerste suksesvolle waterstof bom ontploffing met die kodenaam "Mike" ["m" vir megaton], te Eniwetok eiland in die Bikini rif in die Stille Oseaan.
- 1954 - Die Front de Libération Nationale vuur die eerste skote wat die Algerynse Onafhanklikheidsoorlog ontketen.
- 1955 - 'n United Airlines DC-6B ontplof midde in vlug en stort te Longmont,Colorado neer, met 44 insittendes wat te sterwe kom.
- 1960 - Die Amerikaanse president, John F. Kennedy stel sy idee van 'n Vredeskorps bekend tydens sy verkiesingsveldtog.
- 1969 - Na sewe jaar aan die bopunt van die gewildheidsleer, bereik Elvis Presley se liedjie "Suspicious Minds" die nommer een posisie op "Billboard Music" se gewildheidslys.
- 1973 - Watergate Skandaal: Leon Jaworski word aangestel as die nuwe spesiale aanklaer vir die Watergate ondersoek.
- 1981 - Antigua en Barbuda verkry hulle onafhanklikheid van die Verenigde Koningkryk van Brittanje.
- 1993 - Die Maastricht Verdrag tree in werking en die Europese Unie word amptelik gestig.
- 1998 - The Europese Hof vir Menseregte word gestig.

Geboortes


- 1778 - Gustav IV Adolf van Swede (s. [1837])
- 1798 - Sir Henry Lee Guinness, bierbrouer
- 1801 - Vincenzo Bellini, komponis (s. [1835])
- 1871 - Stephen Crane, skrywer (s. [1900])
- 1877 - Roger Quilter, komponis (s. [1953])
- 1880 - Alfred Wegener, meteoroloog, geofisikus (s. 1930)
- 1880 - Sholom Asch, skrywer (s. 1957)
- 1886 - Hermann Broch, Oostenrykse skrywer (s. 1951)
- 1892 - Alexander Alekhine, skaak speler (s. 1946)
- 1902 - Eugen Jochum, begeleier (s. 1987)
- 1923 - Gordon R. Dickson, skrywer van wetenskapsfiksie (s. 2001)
- 1923 - Victoria de los Angeles, sopraan
- 1929 - Betsy Palmer, aktrise
- 1934 - William Mathias, komponis (s. 1992)
- 1935 - Gary Player, gholfspeler
- 1940 - Ramesh Chandra Lahoti, Hoofregter van Indië
- 1943 - Salvatore Adamo Belgiese/Italiaanse sanger
- 1952 - Larry Flynt, Tydskrif Publiseerder
- 1957 - Lyle Lovett, sanger
- 1962 - Antony Kiedis, sanger
- 1963 - Rick Allen, Def Leppard dromspeler
- 1967 - Sophie B. Hawkins, musikant
- 1972 - Toni Collette, aktrise

Sterftes


- 1903 - Theodor Mommsen, skrywer en ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde in 1902
- 1963 - Ngo Dinh Diem, President van Suid-Viëtnam
- 1972 - Ezra Pound, Digter
- 1979 - Mamie Eisenhower, Presidentsvrou van die Verenigde State
- 1982 - King Vidor, rolprentregisseur
- 1982 - James Broderick, akteur
- 1985 - Phil Silvers, akteur, komediant
- 2002 - Käte Jaenicke, aktrise

Vakansiedae


- Rooms-Katolieke Kerk - Heilige dag van Verskuldiging Dag van die Allerheiligstes. Vakansiedag in Spanje, Italië en Kroatië.
- Lá Samhna die tradisionele eerste dag van die Winter in moderne Ierland, sien ook Samhain
- Mexiko en die Verenigde State - Die Dag van die Dodes Kategorie:Datum ja:11月1日 ko:11월 1일 simple:November 1 th:1 พฤศจิกายน

Doks van Glentana

Die Doks van Glentana is 'n bekende droogdok wat op Saterdag, 1 November 1902, om 18H20 sy laaste rusplek gevind het by Glentana, 'n pragtige strandgebied ‘n paar kilometer oos van Mosselbaai, naby Haroldsbaai. Die strand is relatief smal met spierwit sand, afgewissel met rotse en omring deur hoë landmassas. Dit is hier waar die droogdok lê wat onder die plaaslike bevolking bekend as die "Doks", Haroldsbaai Hierdie droogdok was vanaf die skeepswerwe van Newcastle-on-Tyne, Engeland op sleeptou na Durban, toe 'n geweldige storm op see losgebars het. 'n Sterk noord-westewind, wat later suid-wes gedraai het, het die dok en die stoomskip, Barolong, wat dit op sleeptou gehad het, landwaarts gedwing. Die Barolong was nie opgewasse teen die krag van die storm nie, en die kaptein was verplig om die verbindingskabels te verbreek om ten minste die skip te red. Die dok met sy bemanning was aan sy lot oorgelaat en die bemanning het hulle voorberei, deur van die reddingsbote laat sak en reddingsgordels aan te sit. Die uitsonderlike hoë deining het egter die splinternuwe dok oor die rotse gelig en mooi regop, tussen "Adam-se-bank" en die "Platbankies", bo-op 'n skerp rots neergesit, waar dit steeds na 103 jaar lê.
stoomskip Verskeie pogings is later aangewend om dit weer vlot te maak, maar te wyte aan die ingeduikte bodem en krake in die dryftenks, was alles tevergeefs. Op 7 Januarie 1903 word tenders aangevra vir die aftakeling van die dok, en die tender word toegeken aan Mnr. George Parkes, 'n houtnyweraar van Knysna. Dit was 'n moordende taak wat jare geduur het en onverpoosd voortgegaan het. Drie groot stoomketels het in die proses verlore gegaan, deurdat hulle een nag oorboord gespoel het, maar die res van die afgetakelde onderdele is teen die steil bult uitgekatrol. Mnr. Parkes het besluit om 'n petrolsloep, Clara, teen groot koste aan te koop om die afgestroopte onderdele eerder per see na Mosselbaai of Knysna te vervoer. Die boot se skipper, Gierhardt, word egter deur 'n brander oorboord geslaan en verdrink. Die beskadigde sloep met die ander twee bemanningslede word aan wal gebring. Die boot word later met groot moeite deur 'n span van 56 osse die steil bult uitgesleep, en deur middel van ‘n verlengde wa word dit na Knysna vervoer vir herstelwerk. Of die sloep later weer ingespan is om onderdele te vervoer is onduidelik, maar die wrak droogdok het daarna nog twee keer van eienaar verwissel. Die onderdele wat verwyder is, is op daaropvolgende vendusies verkoop en uiteindelik is die wrak van die dok kaalgestroop agtergelaat. vendusie Deur die jare het die dok as 'n heerlike platvorm en kunsmatige rif gedien. Die seelewe daar rondom het toegeneem en selfs kransduiwe het begin nesmaak in die wrak. Ester(sien onderste foto) se pa, Hermanus (Manie) Swart, het as kind op hierdie dok gespeel terwyl sy pa, die bekende oom Doors Swart, sy familie en vriende daarvandaan af visgevang het. Hy het self later daar geleer visvang en vertel van die groot galjoene, kolsterte, hottentotte, wildeperde, elwe, mosselkrakers, kabeljoue en baie ander vissoorte wat daar in oorvloed gevang is. Daar was ook geen ‘n gebrek aan verskillende soorte aas, soos bv. witmossels, krappe, rooiaas, seekat, swartmosselwurms en baie ander nie.
swartmosselwurm

Bronne

Sarie Marais (2 Desember 1970)

Cecil Rhodes

right Cecil John Rhodes (5 Julie 1853 - 26 Maart 1902) was 'n Britse imperialis en die stigter van die staat van Rhodesië (vanaf 1980 bekend as Zimbabwe), wat na hom vernoem is. Hy het groot wins gemaak uit suidelike Afrika se natuurlike hulpbronne. Rhodes is gebore in Bishop's Stortford, Engeland, Verenigde Koninkryk as die seun van 'n dominee, en reis na Suid-Afrika as 'n jong man vir sy gesondheid. Hy begin vinnig daarna winste maak uit die mynbedryf in die Kimberley diamantmyne, en stig sy eie maatskappy, De Beers Consolidated Mines, in 1888. Met sy terugkeer na Engeland studeer hy by Oriel College in Oxford, maar word verplig om na 'n beter klimaat terug te keer. Hy betree die politiek deur 'n lid van die Cape House of Assembly te word. Teen 1890 word hy Eerste Minister van die Kaapkolonie. Hy word ook besturende direkteur van die British South Africa Company, wat 'n streek rofweg ooreenstemmend met die hedendaagse Zimbabwe administreer. Hy tree uit as Eerste Minister in 1896 ná 'n skandaal oor die "Jameson Raid" in Transvaal deur sy vriend, Dr. Leander Starr Jameson. Alhoewel hy 'n leidende figuur in die politiek van suidelike Afrika gebly het, veral gedurende die Boere-oorlog, was hy altyd gepla deur sy slegte gesondheid dwarsdeur sy relatiewe kort lewe. As gevolg van sy testament is die Rhodes Scholarships daargestel, wat dit vir buitelanders moontlik maak om by die Universiteit van Oxford te studeer. In 2004 is hy gestem tot 56ste in die Top 100 Great South Africans. Category:Geskiedenis van Suid-Afrika Kategorie:Mense ja:セシル・ローズ

Hierdie Dag In Die Geskiedenis

Let wel: Die datums van die Afrikaanse wikipedia ondergaan tans heelwat veranderings. Hier is skakels na twee weergawes van die dae in geskiedenis. Die skakels in die boonste weergawe wys na die artikels wat uiteindelik gebruik sal word. Werk asb dae in die ander twee formate by sodat ons kan standardiseer. Daar is afgespreek dat 1 Junie as templaat gebruik sal word. ----

Eksterne Engelse skakels


- [http://www.on-this-day.com/ on-this-day.com]
- [http://www.historychannel.com/today/ The history channel: this day in history]
- [http://www.todayinsci.com/ Today in science] Kategorie:Lys ja:365日 ko:366일

Geskiedenis

Die geskiedenis is 'n gesistimatiseerde, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee.
- Mousteriaans (Europa-Asië) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Middelsteentyd (Afrika) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Bo-Paleolitikum (Europa) 35,000 v.C. - 12,000 v..
- Laat-Steentyd (Afrika) 25,000 v.C - 2000 v.C.
- Mesolitikum (Europa) 12,000 v.C. 8000 v.C.
- Neolitikum (Midde-Ooste) 12,000 v.C. - 6000 v.C.
- Moderne mens6000 v.C. - 3000 v.C
- Bronstyd 3000 v.C - 750 v.C.
- Ystertyd 750 v.C.
- Antieke geskiedenis
- Middeleeue
- 15de Eeu
- Renaissance
- 16de Eeu
- 17de Eeu
- 18de Eeu
- 19de Eeu
- 20ste Eeu
- 21ste Eeu
- Eeue Artikels met plaaslike inhoud:
- Geskiedenis van Brakpan Kategorie:Geskiedenis fiu-vro:Aolugu ja:歴史 ko:역사 ms:Sejarah simple:History th:ประวัติศาสตร์ zh-min-nan:Le̍k-sú

19de eeu

Eeue:
18de eeu 19de eeu 20ste eeu
1801 1802 1803 1804 1805 1806 1807 1808 1809 1810
1811 1812 1813 1814 1815 1816 1817 1818 1819 1820
1821 1822 1823 1824 1825 1826 1827 1828 1829 1830
1831 1832 1833 1834 1835 1836 1837 1838 1839 1840
1841 1842 1843 1844 1845 1846 1847 1848 1849 1850
1851 1852 1853 1854 1855 1856 1857 1858 1859 1860
1861 1862 1863 1864 1865 1866 1867 1868 1869 1870
1871 1872 1873 1874 1875 1876 1877 1878 1879 1880
1881 1882 1883 1884 1885 1886 1887 1888 1889 1890
1891 1892 1893 1894 1895 1896 1897 1898 1899 1900
Kategorie:19de eeu ja:19世紀 ko:19세기 simple:19th century th:คริสต์ศตวรรษที่ 19 zh-min-nan:19 sè-kí

21ste eeu

Die begin van die 21ste eeu is gekenmerk deur the 2001-09-11 terroriste-aanval in die VSA, en die oorloë as gevolg daarvan. Eeue
20ste eeu21ste eeu22ste eeu
2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 2009 2010
2011 2012 2013 2014 2015 2016 2017 2018 2019 2020
2021 2022 2023 2024 2025 2026 2027 2028 2029 2030
2031 2032 2033 2034 2035 2036 2037 2038 2039 2040
2041 2042 2043 2044 2045 2046 2047 2048 2049 2050
2051 2052 2053 2054 2055 2056 2057 2058 2059 2060
2061 2062 2063 2064 2065 2066 2067 2068 2069 2070
2071 2072 2073 2074 2075 2076 2077 2078 2079 2080
2081 2082 2083 2084 2085 2086 2087 2088 2089 2090
2091 2092 2093 2094 2095 2096 2097 2098 2099 2100
Kategorie:21ste eeu ja:21世紀 ko:21세기 simple:21st century

1899

Gebeure


- Nairobi, die hoofstad van Kenia, word gestig
- Die Bloemfontein Konferensie word gehou, wat (sonder sukses) poog om die uitbreek van die Anglo-Boere-oorlog te vermy. Die poging is egter onsuksesvol en lei tot die (1899-1902) Anglo-Boereoorlog.
- Die Franse dokter Louis Bagot stig die eerste thalassoterapiesentrum in die Bretonse stad Roscoff
- 12 Oktober begin die 2de Anglo-Boereoorlog by Kraaipan toe die Boere die gepanserde trein, Mosquito, aanval.

Geboortes

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1896189718981899190019011902
Kategorie:19de eeu ja:1899年 ko:1899년 simple:1899 th:พ.ศ. 2442

1900

thumb

Gebeure


- 23 Januarie - Die slag van Spioenkop begin.
- 13 Maart Britse magte neem die stad Bloemfontein oor.
- Olimpiese Spele in Parys

Geboortes


- 29 Junie - Antoine de Saint-Exupéry, Franse skrywer en vlieënier († 31 Julie 1944)

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1897189818991900190119021903
Kategorie:19de eeu ja:1900年 ko:1900년 simple:1900 th:พ.ศ. 2443

1903

Gebeure


- 17 Desember - Die eerste aangedrewe vlug vind plaas, deur die Wright-broers.

Geboortes


- 25 Junie - George Orwell (Eric Arthur Blair), skrywer (†1950).
- 17 November - Nicolaas Johannes Diederichs, Suid-Afrikaanse politikus en Staatspresident (1975-1978).
- Graham Sutherland - Waterverfskilder

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu20ste eeu21ste eeu
1900190119021903190419051906
Kategorie:20ste eeu ja:1903年 ko:1903년 simple:1903

1904

Gebeure


- 8 Februarie - Die Russies-Japanse Oorlog begin
- Frédéric Mistral, Frans-Oksitaanse digter, ontvang die Nobelprys vir Letterkunde
- Thompson stel die eerste model van die atoom voor, bekend as die pruimpoeding model.

Geboortes

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu20ste eeu21ste eeu
1901190219031904190519061907
Kategorie:20ste eeu ja:1904年 ko:1904년 simple:1904 th:พ.ศ. 2447

1905

Gebeure

Geneeskunde


- Robert Koch ontvang die Nobelprys vir geneeskunde vir sy indentifisering van die tuberkulose-basil.
- Aspirien word in Brittanje bemark.

Fisika


- Albert Einstein formuleer die teorie van spesiale relatiwiteit

Namibië


- Die Hereros kom in opstand teen koloniale oorheersing. Die opstand duur 4 jaar. Driekwart van die Hererobevolking word uitgewis en 'n groot aantal Duitsers verloor hul lewens.

Suid-Afrika


- Sir Godfrey Lagden bring sy verslag oor "naturellebeleid" uit. Dit veronderstel dat blankes intelligenter as swartes is en stel rasseskeiding en reservate voor. Dit is rampspoedig, want dit dien as regverdiging vir verskeie latere apartheidswette.
- Die Cullinan diamant word by die Premiermyn naby Pretoria ontdek.
- Die United Tobacco Companies open 'n sigaretfabriek in Kaapstad.
- Die volstruisveerbedryf bereik 'n hoogtepunt in die omgewing van Oudtshoorn.

Geboortes


- 21 Junie - Jean-Paul Sartre, Franse filosoof, essayis, roman- en toneelskrywer
- 7 Desember - Thomas Ochse Honiball, Suid-Afrikaanse spot- en strokiesprentkunstenaar († 1990)

Sterftes


- 24 Maart - Jules Verne, Franse skrywer van wetenskapsfiksie ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu20ste eeu21ste eeu
1902190319041905190619071908
Kategorie:20ste eeu ja:1905年 ko:1905년 simple:1905 th:พ.ศ. 2448

Kategorie:20ste eeu

Kategorie:Eeue ja:Category:20世紀

Silverlink

Silverlink is een Britse spoorwegonderneming die treindiensten uitbaat ten noordwesten van Londen. Het netwerk is opgesplitst in twee takken: Londen
- Silverlink County: Expresstreinen tussen Londen Euston, Northampton en Bedford. Deze dienst is verdeeld over drie lijnen
  - London Euston - Northampton
  - Watford Junction - St. Albans
  - Blechtley - Bedford Er wordt gebruik gemaakt van nieuwe Class 350 Desiro-elektrische treinstellen en van Class 324 elektrische treinen uit 1989. Ook worden er dieseltreinen gebruikt.
- Silverlink Metro: De voorstadsroute tussen west-, noord- en oost-Londen.
  - Richmond - North Woolwich
  - London Euston - Watford Junction
  - Willesden Junction - Clapham Junction
  - Gospel Oak - Barking Silverlink Metro maakt gebruik van Class 313 elektrische treinstellen op geëlektrificeerde routes en van Class 150 Sprinter dieseltreinstellen op niet-geëlektrificeerde trajecten. De aandelen van het bedrijf zijn in handen van de National Express Group, die ook eigenaar is van One, West Anglia Great Northern (WAGN), Wessex, Midland Mainline enzovoort. categorie:Spoorwegmaatschappij

tablice hotels Vienna Sklep Nurkowy Malaga accommodation Online Casinos










































:: RELATED NEWS ::
Radio Schweiz AG
Skyguide (offiziell Schweizerische Aktiengesellschaft für zivile und militärische Flugsicherung, englisch Swiss Air Navigation Services Ltd.) ist die Flugsicherunggesellschaft, die den Schweizer Luftraum überwacht. Sie ist eine privatrechtliche Schweizer Aktiengesellschaft

Marconi Radio AG
Skyguide (offiziell Schweizerische Aktiengesellschaft für zivile und militärische Flugsicherung, englisch Swiss Air Navigation Services Ltd.) ist die Flugsicherunggesellschaft, die den Schweizer Luftraum überwacht. Sie ist eine privatrechtliche Schweizer Aktiengesellschaft
Christoph Luxenberg
Christoph Luxenberg ist das Pseudonym eines deutschen Semitisten, dessen Identität aber bis jetzt unbekannt ist. Unter diesem Namen ist das Buch Die syro-aramäische Lesart des Koran erschienen, das unter anderem durch Artikel in der «Neuen Zürcher Zeitung» (2001) und der Zeit (2003) einer breiteren Öffentlichkeit bekannt wurde. Das Buch stellt, so der Autor, eine Vorveröffentl
Lenau
Nikolaus Lenau, eigentlich Nikolaus Franz Niembsch (seit 1820) Edler von Strehlenau (
- 13. August 1802 in Csatád / Tschatad im Banat, einer Gemeinde, die zum habsburgischen Königreich Ungarn gehörte, seit 1919 /1920 aber Teil von Rumänien ist, deutscherseits seit 1920, auch offiziell rumän
Wikipedia:Vorlage
Eine Vorlage ist eine Seite, die sich als Textbaustein verwenden lässt, d.h. als vorgefertigten Text, der in einen anderen Text eingefügt wird. Sie sollte nur in wenigen, gut begründeten Fällen verwendet werden, beispielsweise für Portale, in denen ein Abschnitt häufig aktualisiert werden muss, und möglichst in Artikeln vermieden werden.

Vorlagen erzeugen und bearbeiten

Eine Vorlage wird wie jede andere Wiki-Seite erzeugt, indem man einen Link Vorlage:Name auf einer Seite anlegt, dem Link folgt und die neue Seite bearbeit
Hegekopf
Der 842,9 m hohe Hegekopf ist ein Berg in Hessen (Deutschland). Er befindet sich im Hoch-Sauerland/Upland nur etwas südlich von Willingen in waldreichem Gebiet südwestlich des Mühlenkopfs. Von seinem Gipfel sind es nur etwa 900 m in Richtung Südwesten bis zur Grenze von Hessen und