:: wikimiki.org ::
| 1950 |
1950 Gebeure
- 06-25 Die Koreaanse oorlog begin.
Geboortes
Sterftes
- 04-03 Kurt Weill, komponis
- 04-27 In Suid-Afrika word die Groepsgebiede Wet ingestel
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1950年
ko:1950년
simple:1950
th:พ.ศ. 2493
06-25Gebeure
- 1950 Die Koreaanse oorlog begin.
- 1991 Kroasië end Slovenië verklaar hul onafhanklikheid van Joego-Slawië.
- 1993 Kim Campbell word verkies as die leier van die Progressiewe konserwatiewe party van Kanada en word die eerste vroulike eerste minister van Kanada.
Geboortes
- 1852 Antoni Gaudi, argitek (/1926).
- 1858 Georges Courteline, dramaturg (/1929).
- 1864 Walther Nernst, fisikus (/1941).
- 1887 George Abbott, skrywer (/1995).
- 1894 Hermann Oberth, fisikus (/1989).
- 1903 George Orwell (Eric Arthur Blair), skrywer (/1950).
- 1915 Peter Lind Hayes, akteur (/1998).
- 1924 Sidney Lumet, akteur.
- 1925 June Lockhart, akteur.
- 1926 Ingeborg Bachmann, skrywer (/1973).
- 1932 Peter Blake, kunstenaar.
- 1933 James Meredith, aktivis.
- 1945 Carly Simon, sanger.
- 1963 George Michael, sanger.
- 1975 Vladimir Kramnik, skaakspeler.
Sterftes
- 1767 Georg Philipp Telemann, komponis.
- 1822 E.T.A. Hoffmann, komponis.
- 1861 Abd-ul-Mejid, sultaan.
- 1964 Gerrit Rietveld, argitek.
- 1976 Johnny Mercer, komponis.
- 1995 Warren Burger, regter.
- 1997 Jacques-Yves Cousteau, oseanograaf.
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
Sien ook bewegende vakansies, vierings, en waarnemingsdae.
Dae in die geskiedenis
/Bronnemateriaal
Kategorie:Datum
ja:6月25日
ko:6월 25일
ms:25 Jun
simple:June 25
th:25 มิถุนายน
04-033 April is die 93ste dag van die jaar in die Gregorian Kalender (94ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 272 dae in hierdie jaar.
Gebeure
- 1885 - Gottlieb Daimler verkry 'n Duitse patent vir sy motorontwerp.
- 1922 - Joseph Stalin volg Lenin op as leier van die Sowjet-Unie.
- 1941 - Hongaarse en Nazi troepe masjeer Yugoslavië binne.
- 1948 President Harry Truman teken die Marshall-plan wat $5 biljoen toestaan vir hulp aan 16 lande.
- 1968 - Elvis Presley sing "Heartbreak Hotel" op die Milton Berle Show met ongeveer 25% van die Verenigde Staate se populasie wat toekyk.
- 1968 - Simon en Garfunkel stel die album Bookends vry.
- 1968 - Martin Luther King Jr. gee sy "mountaintop" toespraak.
- 1975 - Bobby Fischer weier om teen Anatoly Karpov te speel, en verloor so sy skaaktitel.
- 1986 - IBM lewer die eerste skootrekenaar, die PC Convertible.
Geboortes
- 1783 - Washington Irving, skrywer (1859).
- 1822 - Edward Everett Hale, skrywer (1909).
- 1823 - William Marcy Tweed, politikus (1878).
- 1898 - George Jessel, komediant (1981).
- 1904 - Sally Rand, danser (d. 1979)
- 1907 - Iron Eyes Cody, akteur (d. 1999)
- 1924 - Doris Day, akteur.
- 1924 - Marlon Brando, akteur.
- 1925 - Tony Benn, politikus.
- 1926 - Gus Grissom, ruimtevaarder (1967).
- 1930 - Helmut Kohl, politikus, Duitse kanselier.
- 1934 - Jane Goodall, dierkundige.
- 1942 - Marsha Mason, aktrise
- 1942 - Wayne Newton, sanger
- 1944 - Tony Orlando, musikant
- 1949 - Richard Thompson, musikant
- 1958 - Alec Baldwin, akteur.
- 1959 - David Hyde Pierce, akteur.
- 1961 - Eddie Murphy, akteur en komediant.
- 1962 - Mike Ness, musikant ("Social Distortion")
- 1968 - Sebastian Bach, musikant ("Skid Row")
- 1969 - Paul E.M. Phillips, wetenskaplike
Sterftes
- 1287 - Pous Honorius IV
- 1859 - Washington Irving, skrywer.
- 1868 - Franz Berwald, komponis
- 1882 - Jesse James
- 1897 - Johannes Brahms, komponis.
- 1932 - Wilhelm Ostwald, chemikus.
- 1950 - Kurt Weill, komponis.
- 1986 - Richard Manuel, musikant ("The Band")
- 1988 - Milt Caniff, spotprenttekenaar.
- 1990 - Sarah Vaughn, sanger.
- 1991 - Graham Greene, skrywer.
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
Sien ook bewegende vakansies, vierings, en waarnemingsdae.
Hierdie dag in die geskiedenis: 2 April 3 April 4 April
Kategorie:Datum
ja:4月3日
ko:4월 3일
simple:April 3
th:3 เมษายน
Suid-AfrikaSuid-Afrika is 'n republiek aan die suidpunt van Afrika. Dit word begrens aan die noorde deur Namibië, Botswana en Zimbabwe, en na die noordooste deur Mosambiek en Swaziland. Lesotho is heeltemal vervat binne die grense van Suid-Afrika.
Suid-Afrika is een van die mees etnies-diverse lande in Afrika. Rasse- en etniese stryd was nog altyd 'n groot deel van die geskiedenis en politiek van die land.
Ander name
Suid-Afrika het 11 amptelike tale, wat tweede in terme van getalle is slegs tot Indië. As gevolg hiervan is daar vele aanvaarde amptelike name vir die land:
- Republiek van Suid-Afrika (Afrikaans)
- Republic of South Africa (Engels)
- IRiphabliki yeSewula Afrika (Ndebele)
- IRiphabliki yaseMzantsi Afrika (Xhosa)
- IRiphabliki yaseNingizimu Afrika (Zoeloe)
- Rephaboliki ya Afrika-Borwa (Noord-Sotho)
- Rephaboliki ya Afrika Borwa (Sesotho)
- Rephaboliki ya Aforika Borwa (Tswana)
- IRiphabhulikhi yeNingizimu Afrika (Swazi)
- Riphabuḽiki ya Afurika Tshipembe (Venda)
- Riphabliki ra Afrika Dzonga (Tsonga)
Agt nie-amptelike tale word ook erken: Fanagalo, Lobedu, Noord-Ndebele, Phuthi, Gebaretaal, Khoe, Nama en San. Sien ook Tale in Suid-Afrika.
Laastens gebruik 'n klein aantal Suid-Afrikaners die naam Azanië eerder as 'Suid-Afrika', wat hulle verwerp weens die koloniale oorsprong daarvan. Hulle is meestal lede van partye wat vanuit 'n Afrosentriese linkse tradisie kom, soos die Pan-Africanist Congress of Azania, en groepe wat uit skeurings daarvan ontstaan het, soos die Azanian People's Organization (AZAPO).
Geskiedenis
Hoofartikel: Geskiedenis van Suid-Afrika
- Apartheid
Politiek
Hoofartikel: Politiek van Suid-Afrika
Politieke partye in die parlement in 2003
- ACDP (Afrikan Christen Demokratiese Party)
- ANC (African National Congress)
- AEB (Afrikaner-eenheidsbeweging)
- AZAPO (Azanian Peoples' Organisation)
- DA (Demokratiese Alliansie)
- IVP (Inkatha-vryheidsparty)
- MF (Minority Front)
- NNP (Nuwe Nasionale Party)
- OD (Onafhanklike Demokrate Patricia de Lille)
- PAC (Pan-Africanist Congress)
- UCDP (United Christian Democratic Party)
- UDM (United Democratic Movement)
- VF (Vryheidsfront)
Provinsies
Suid-Afrika het tot 1994 uit slegs vier provinsies bestaan: Transvaal, Oranje-Vrystaat, Natal en die Kaapprovinsie. Sedert die totstandkoming van die volskaalse demokratiese Suid-Afrika in 1994, is die land verdeel in 9 provinsies (die provinsie se hoofstad volg in hakies op die provinsie se naam):
- Gauteng (Johannesburg)
- KwaZulu-Natal (Pietermaritzburg)
- Limpopo (Polokwane)
- Mpumalanga (Nelspruit)
- Noord-Kaap (Kimberley)
- Noordwes (Mafikeng)
- Oos-Kaap (Bisho)
- Vrystaat (Bloemfontein)
- Wes-Kaap (Kaapstad)
Geografie
right
Hoofartikel: Geografie van Suid-Afrika
Suid-Afrika is geleë aan die suidpunt van Afrika. Suid-Afrika grens aan Namibië, Botswana, Zimbabwe, Swaziland en Mosambiek en omsluit ook Lesotho.
- Stede van Suid-Afrika
- Dorpe van Suid-Afrika
Ekonomie
Hoofartikel: Ekonomie van Suid-Afrika
Volgens 'n ondersoek, wat deur Standard Bank gedoen is, is toerisme tans die belangrikste verskaffer van buitelandse valuta vir die land, met 'n inkomste van R 53,9 miljard in 2003 (of sewe persent van die bruto binnelandse produk) - nog voor die goudmynbou, wat R 35,3 miljard verdien het.
Wynbou
Suid-Afrika is met 2,7 persent van die jaarlikse produksie, wat gelykstaan an 730 miljoen liter, tans die negende grootste wynprodusent ter wêreld. Sowat 4 450 wynprodusente is in die land geregistreer.
Danksy die toenemende internasionale gewildheid van Suid-Afrikaanse wyne het die uitvoersyfers sedert die jare negentig skerp gestyg en beloop in 2002 reeds 220 miljoen liter (teenoor 'n skrale 25 miljoen in 1991). Die gewildste soorte vir die internasionale mark is Chenin Blanc en Cabernet Suvignon.
- Mynbou
- Suid-Afrikaanse wapentuig
- Toerisme
Demografie
Hoofartikel: Demografie van Suid-Afrika
Kultuur
Hoofartikel: Kultuur van Suid-Afrika
- Suid-Afrikaanse digters
- Suid-Afrikaanse skrywers
- Suid-Afrikaanse kunstenaars
- Suid-Afrikaanse musikante
Kategorie:20ste eeu
ja:1951年
ko:1951년
simple:1951
1952Gebeure
Geboortes
Sterftes
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1952年
ko:1952년
simple:1952
th:พ.ศ. 2495
1953Gebeure
- 04-02 Francis Crick en James Watson verduidelike die dubbel helix struktuur van DNA.
- 04-21 Twee van senator Joseph McCarthy se hoof adjudante, Roy Cohn en David Schine, beveel aan dat 30 000 boeke in VSA inligtingsdiens poste in Europa verwyder word, insluitende werke deur Dashiell Hammett, W.E.B. du Bois, Herman Melville, John Steinbeck en Henry David Thoreau, omdat dit pro-kommunisties is.
- 04-25 Francis Crick en James Watson publiseer "Molecular structure of nucleic acids: a structure for deoxyribose nucleic acid" wat die dubbele heliks struktuur van DNA inhou.
Geboortes
- Raoul Dufy - Franse waterverfskilder
Sterftes
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1953年
ko:1953년
simple:1953
Kategorie:20ste eeuKategorie:Eeue
ja:Category:20世紀
2169. пне.
----
Догађаји
-
Рођења
-
Смрти
-
Дани сећања
-
Литература
-
----
Види такође: године - дани
Категорија:2160-е пне.
appartamenti bruxelles xsongs.info Jamnik Jamniki Zoja Randki online spielautomaten
|
|
|
| :: RELATED NEWS :: |
STS-121
STS-121 is considered a test flight. The launch is now planned for May 2006 , but may be postponed due to Hurricane Katrina. NASA has suspended all Space Shuttle flights until the foam debris problem that doomed STS-107 and reappeared in STS-114 is fixed.
STS-121 has been reassigned to the
|
|
Moorpark
Moorpark is a city located in Ventura County, California. As of the 2000 census, the city had a total population of 31,415.
History
The valley where Moorpark is located was originally inhabited by the Chumash. The area was part of the large Rancho Simi land grant given in 1795
|
Pico della Mirandola
Giovanni Pico della Mirandola (February 24, 1463 – November 17, 1494) was an Italian Renaissance humanist philosopher and scholar.
Most famous for the events of 1486, when at the age of twenty-three, he proposed to defend 900 theses on religion, philosophy, natural philosophy and magic against all comers,
|
Pavlovo-Posadsky District, Moscow Oblast
Pavlovo-Posadsky District (Russian: Па́влово-Поса́дский райо́н) is a district in Moscow Oblast, Russia. Its administrative center is a town of Pavlovsky Posad. District's population—102,311 (2002).
Category:Moscow Oblas
|
Pavlovskiy Posad
Pavlovsky Posad (Павловский Посад, Pavlovskiy Posad, Pavlovskij Posad) is a town in the Moscow Region of Russia, centre of the Pavlovo-Posadsky District, Moscow Oblast. It is located 68 km from Moscow, on a junction of Klyazma River and little Vokhna River. A
|
Camarillo
Camarillo (Cam-uh-REE-o not Cam-uh-RILL-o) is a city located in Ventura County, California. As of the 2000 census, the city had a total population of 57,077. It is located in the eastern Oxnard Plain, with the Santa Susana Mountains to the north, the Conejo Valley
|
Forty Group
The Forty Group was a Kenyan society or organization of the mid-twentieth century constituted primarily of members of the Kenya African Union in their 40s who joined with the aim of using violence to make their voice heard. The name is a translation of the Kĩkũyũ phrase Kiama kia 40, which means The Young Men of 40. The organization was also called Anake a 40.
The organization consi
|
Pavlovsky Posad
Pavlovsky Posad (Павловский Посад, Pavlovskiy Posad, Pavlovskij Posad) is a town in the Moscow Region of Russia, centre of the Pavlovo-Posadsky District, Moscow Oblast. It is located 68 km from Moscow, on a junction of Klyazma River and little Vokhna River. A
|
|