Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
1673

1673

Gebeure


- 17 Mei - Louis Joliet en Jacques Marquette begin die eksplorasie van die Mississippi Rivier.

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
16de eeu17de eeu18de eeu
1670167116721673167416751676
Kategorie:17de eeu ko:1673년

17 Mei

17 Mei is die 137ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (138ste in skrikkeljare). Daar volg nog 228 dae.

Gebeure


- 1590 - Anne van Denemarke gekroon as koningin van Skotland.
- 1642 - Paul Chomedey, sieur de Maisonneuve (1612-1676) stig die Ville Marie de Montréal.
- 1673 - Louis Joliet en Jacques Marquette begin die eksplorasie van die Mississippi Rivier.
- 1775 - Amerikaanse Rewolutionêre Oorlog: Die Continental Kongres verklaar handel met Kanada as onwettig.
- 1792 - Die New York Effekte Beurs (Engels: New York Stock Exchange) gestig.
- 1809 - Napoleon I van Frankryk beveel die aneksasie van die Papal State vir die Franse ryk.
- 1814 - Noorweë verkry hulle eie grondwet
- 1814 – Okkupasie van Monaco wissel hande van die Franse na Oostenryk
- 1846 - Die Saxofoon gepatenteer deur Adolphe Sax
- 1875 - Aristides wen die eerste Kentucky Derby
- 1902 - Argeloë Spyridon Stais vind die Antikythera meganisme
- 1915 – Die laaste Britse Liberale Party regering (Herbert Henry Asquith) se val.
- 1933 - Vidkun Quisling en Johan Bernhard Hjort vorm Nasjonal Samling – die nasionaal-sosialistiese party van Noorweë.
- 1940 - Tweede Wêreldoorlog: Duitsland beset Brussels, België
- 1943 - Tweede Wêreldoorlog: Oorlewende RAF Dam Busters keer terug.
- 1943 - Die Verenigde State Weermag sluit ’n kontrak met die Universiteit van Pennsylvania se (Moore School) om die ENIAC te ontwikkel.
- 1944 - Tipe IX duikboot (Type IX U-boat): U-884 word gelanseer.
- 1967 - Six-Day War: President Abdul Nasser van Egipte dring aan op die ontbinding van die VN vrede-troepe (UN Emergency Force) in Israel.
- 1969 - Venera program: Soviet Venera 6 begin sy landing op Venus', voor dit vernietig word deur atmosferiese druk.
- 1970 - Thor Heyerdahl seil vanaf Morocco op die papyrus boot Ra II om die Atlantiese Oseaan te bevaar.
- 1983 - Lebanon, Israel en die Verenigde State teken ‘n ooreenkoms vir die onttrekking van Israel uit Lebanon.
- 1987 - Iran-Irak Oorlog: Die USS Stark (FFG-31) word getref deur ’n missiel van ‘n Irak Mirage vliegtuig. Van die bemanning sterf 37 en 21 word gewond.
- 1995 - Jacques Chirac word president van Frankryk
- 1999 - Ehud Barak verkies as Eerste Minister van Israel.

Geboortes


- 1749 - Edward Jenner, uitvinder van die entstof (d. 1823)
- 1768 - Caroline van Brunswick, Prinses van Wallis (d. 1821)
- 1794 - Anna Brownell Jameson, Britse skrywer (d. 1860)
- 1842 - August Thyssen, industrialis (d. 1926)
- 1866 - Erik Satie, Franse komponis (d. 1925)
- 1873 - Henri Barbusse, Franse skrywer en journalis (d. 1935)
- 1873 - Dorothy Richardson, skrywer (d. 1957)
- 1879 - Simon Petlyura, Ukrainian onafhanklikheidsvegter (d. 1926)
- 1886 - Alfonso XIII van Spanje (d. 1941)
- 1898 - Alfred Joseph Casson skilder (d. 1992)
- 1900 - Ruhollah Khomeini, (d. 1981)
- 1901 - Werner Egk, komponis (d. 1983)
- 1904 - Jean Gabin, akteur (d. 1976)
- 1906 - Zinka Milanov, Croasië opera sopraan (d. 1989)
- 1911 - Maureen O'Sullivan, aktrise (d. 1998)
- 1922 - Antje Weisgerber, aktrise
- 1924 - Hannes Messemer, akteur (d. 1991)
- 1935 - Dennis Potter, skrywer (d. 1994)
- 1936 - Dennis Hopper, akteur
- 1942 - Taj Mahal, sanger, kitaarspeler
- 1946 - Udo Lindenberg, musikant
- 1948 - William Bruford, dromspeler, liedskrywer
- 1950 - Janez Drnovsek, Slovene politikus
- 1955 - Bill Paxton, akteur
- 1956 - Sugar Ray Leonard, bokser
- 1956 - Bob Saget, akteur
- 1959 - Paul Di'Anno, sanger
- 1961 - Enya, sanger, liedskrywer
- 1965 - Trent Reznor, sanger, liedskrywer ("Nine Inch Nails")
- 1966 - Qusay Hussein, seun van Saddam Hussein (? 2003)
- 1971 - Maxima Zorreguieta Cerruti, vrou van Prins Willem-Alexander van die Nederlande

Sterftes


- 1510 - Sandro Botticelli, skilder van The birth of Venus
- 1575 - Matthew Parker, Aardsbiskop van Canterbury
- 1727 - Catherine I van Rusland
- 1729 - Samuel Clarke, Engelse filosoof
- 1765 - Alexis Claude Clairault, Franse wiskundige
- 1838 - Charles Maurice de Talleyrand, Franse diplomaat
- 1839 - Archibald Alison, Skotse skrywer
- 1917 - Charles Anthoni Johnson Brooke, heerser van Sarawak
- 1935 - Paul Dukas, komponis
- 1947 - George William Forbes, Eerste Minister van Nieu-Seeland
- 1985 - Abe Burrows, liedskrywer, komponis, skrywer
- 1992 - Lawrence Welk, musikant

Vakansiedae


- Nasionale publieke vakansiedag van Noorweë (Grunnlovsdag)
- Bahá'í geloof - Fees van 'Azaamat (Grandeur) – Eerste dag van die vierde maand van die Bahá'í Kalender Kategorie:Datum ja:5月17日 ko:5월 17일 simple:May 17 th:17 พฤษภาคม

Hierdie Dag In Die Geskiedenis

Let wel: Die datums van die Afrikaanse wikipedia ondergaan tans heelwat veranderings. Hier is skakels na twee weergawes van die dae in geskiedenis. Die skakels in die boonste weergawe wys na die artikels wat uiteindelik gebruik sal word. Werk asb dae in die ander twee formate by sodat ons kan standardiseer. Daar is afgespreek dat 1 Junie as templaat gebruik sal word. ----

Eksterne Engelse skakels


- [http://www.on-this-day.com/ on-this-day.com]
- [http://www.historychannel.com/today/ The history channel: this day in history]
- [http://www.todayinsci.com/ Today in science] Kategorie:Lys ja:365日 ko:366일

Eeue

Kategorie:Eeue

Geskiedenis

Die geskiedenis is 'n gesistimatiseerde, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee.
- Mousteriaans (Europa-Asië) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Middelsteentyd (Afrika) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Bo-Paleolitikum (Europa) 35,000 v.C. - 12,000 v..
- Laat-Steentyd (Afrika) 25,000 v.C - 2000 v.C.
- Mesolitikum (Europa) 12,000 v.C. 8000 v.C.
- Neolitikum (Midde-Ooste) 12,000 v.C. - 6000 v.C.
- Moderne mens6000 v.C. - 3000 v.C
- Bronstyd 3000 v.C - 750 v.C.
- Ystertyd 750 v.C.
- Antieke geskiedenis
- Middeleeue
- 15de Eeu
- Renaissance
- 16de Eeu
- 17de Eeu
- 18de Eeu
- 19de Eeu
- 20ste Eeu
- 21ste Eeu
- Eeue Artikels met plaaslike inhoud:
- Geskiedenis van Brakpan Kategorie:Geskiedenis fiu-vro:Aolugu ja:歴史 ko:역사 ms:Sejarah simple:History th:ประวัติศาสตร์ zh-min-nan:Le̍k-sú

17de eeu

Eeue
16de eeu17de eeu18de eeu
1600160116021603160416051606160716081609
1610161116121613161416151616161716181619
1620162116221623162416251626162716281629
1630163116321633163416351636163716381639
1640164116421643164416451646164716481649
1650165116521653165416551656165716581659
1660166116621663166416651666166716681669
1670167116721673167416751676167716781679
1680168116821683168416851686168716881689
1690169116921693169416951696169716981699
1700170117021703170417051706170717081709
Suid Afrikaanse Geskiedenis Op 6 April 1652 land Jan van Riebeeck aan die suidpunt van Afrika om 'n verversingstasie te stig vir die skepe van die Hollandse Oos Indiese Kompanjie. Kategorie:17de eeu ja:17世紀 ko:17세기 th:คริสต์ศตวรรษที่ 17

18de eeu

Die Kaap was vir die grootste deel van die 18de eeu 'n kolonie van Nederland. Eeue
17de eeu18de eeu19de eeu
17001701170217031704 17051706170717081709
17101711171217131714 17151716171717181719
17201721172217231724 17251726172717281729
17301731173217331734 17351736173717381739
17401741174217431744 17451746174717481749
17501751175217531754 17551756175717581759
17601761176217631764 17651766176717681769
17701771177217731774 17751776177717781779
17801781178217831784 17851786178717881789
17901791179217931794 17951796179717981799
18001801180218031804 18051806180718081809
Kategorie:18de eeu ja:18世紀 ko:18세기

1671

Gebeure


- Die Kaapkolonie self begin met die eerste aankoop van land vanaf die Khoikhoi (genoem "Hottentotte" deur die settelaars) buite die grense van die fort wat deur Van Riebeeck gebou is.

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
16de eeu17de eeu18de eeu
1668166916701671167216731674
Kategorie:17de eeu ko:1671년

1674

Gebeure


-

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
16de eeu17de eeu18de eeu
1671167216731674167516761677
Kategorie:17de eeu ko:1674년

Category:Spider-Man

Category:Marvel Comics

narty w szwajcarii aminokwasy hotels Krakow online casinos blackjack










































:: RELATED NEWS ::
Poët-Sigillat
Poët-Sigillat è un comune francese di 77 abitanti situato nel dipartimento della Drôme della regione del Rodano-Alpi. Categoria:Comuni del dipartimento della Drôme
Pommerol
Pommerol è un comune francese di 14 abitanti situato nel dipartimento della Drôme della regione del Rodano-Alpi. Categoria:Comuni del dipartimento della Drôme


Ponsas
Ponsas è un comune francese di 430 abitanti situato nel dipartimento della Drôme della regione del Rodano-Alpi. Categoria:Comuni del dipartimento della Drôme
Pontaix
Pontaix è un comune francese di 151 abitanti situato nel dipartimento della Drôme della regione del Rodano-Alpi. Categoria:Comuni del dipartimento della Drôme
Bichancourt
Bichancourt è un comune francese di 902 abitanti situato nel dipartimento dell'Aisne della regione della Picardia. Categoria:Comuni del dipartimento dell'Aisne Categ
Pont-de-Barret
Pont-de-Barret è un comune francese di 453 abitanti situato nel dipartimento della Drôme della regione del Rodano-Alpi. Categoria:Comuni del dipartimento della Drôme
All Rights Reserved 2005 wikimiki.org