:: wikimiki.org ::
| 1781 |
1781 Gebeure
- Die herlewing van Druïdisme in die form van neo-druïdisme met die stigting van 'n internationale orde ter bevordering van menseliefde en weldadigheid.
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:18de eeu
ko:1781년
DruïdismeDruïdisme is 'n stelsel van godsdiens, filosofie en onderrig van die Druïde wat die bewaarders was van die voor- of vroeg-Keltiese gelowe. Hulle was die krag wat eenheid gesmeë het tussen die verskillende Keltiese groeperinge. Hierdie kaste oud-priesters of towenaars word soms met paganisme gekoppel en is 'n mistieke orde wat georganiseer was in terme van drie groeperings: Barde (Digtersangers), Ovate en Druïde.
- Barde, die eerste orde, het deur opleiding gespesialiseer in vakgebiede soos musiekale kunste, instrumente, digkuns of geskiedenis. Die Barde was veral verantwoordelik vir die oordrag van kulturele kennis aan die breë bevolking.
- Ovate, die middel orde, is gekend as studente met 'n algemene kundigheid, in vele onderwerpe soos medisyne, regte, digkuns, musiek en sterrekunde. Ovates het die gemeenskap prakties gedien met hul kennis en insig.
- Druïde, die hoogste orde, was gesagsfigure en het die rolle vertolk gelykstaande aan die van profete, ministers en regters wat orde gehandhaaf het in die gemeenskap.
'n Druïde se lewe het bestaan uit lewenslange opleiding. Hulle is reeds as kind uitgekies om opgelei te word as Druïde. Dit het tot twaalf jaar geduur om die vlak van Bard te bereik en verdere tien jaar opleiding om die vlak van Ovates te bereik, en na 'n verdere tien jaar kon die vlak van Druïde bereik word.
Druïde was veral werksaam, meer magiërs as profete, eers in Gallië, toe in Brittannië en later in Ierland. Druïde het vele rolle vertolk in die Keltiese kultuur wat onder andere ingesluit het om:
- offers te bring,
- die kinders van die adelikes te ondderig,
- die toekoms te voorspel,
- tydsberekening van gebeurtenisse bepaal,
- die leer van sielsverhuising te handhaaf,
- geneeskunde beoefen en
- reg te spreek
Baie min is bekend oor druïdisme aangesien Druïds geglo het om hul tradisies mondelings oor te dra en hul leerstelling was dat niks op skrif gestel mag word nie. Onderrig het veral geskied deur middel van verse wat aangeleer is. Die beste bron van Druïdisme is die geskrifte van die Romeine.Die eerste volwaardige verwysing na Druïdisme kan gevind word in Caesar se De Bello Gallico (letterlik vertaal "Oor die Galliese Oorloë) waarin die rol van Druïds uiteengesit word as gemeenskap leiers met kundig was in gemeenskapswetgewing. Die Romeinse skrywer Diogenes het die Druïdisme as die wysgeleerdes van hul tyd beskryf. 'n ander Romeinse skrywer, Plinius die oue, is die term Druïde afgelei van die Griekse term 'Drus' wat 'eik' beteken soos die van 'n eikeboom. Die eikeboom is deur Druïdisme hoog geag. 'Duir' is die keltiese naam vir eikeboom en 'wid' beteken om besonderse insig te hê. 'Duir-wid' het dus gedui op iemand met die lewenslange kennis van 'n langlewende eikeboom. Druïde het hul geestelike seremonies nomaalweg, naby 'n fontein binne eikewoude uitgevoer, waar hulle nader aan die mag van die natuur gevoel het.
Vroulike Druïde was veral hoog geag in die begin van Druïdisme.
Die geskiedenis van Druïdisme kan in die volgende belangrike era's verdeel word:
- 400 v. C. - 61 waartydens Druïdisme gefloreer het tot en met die vernietiging van Anglesey in 61 n.C. (Daar is bewerings dat Druïdisme reeds 1000 v.C. begin het.)
- 61- 563wat gekenmerk is deur Romeinse oorheersing
- 563 - hedendaagse Druïdisme.
In die sesde eeu n.C. het die Romeinse gesag die Druïdisme, weens hul politieke mag, amper totaal uitgewis sodat min van die oorspronklike Druïdisme. Tydens die Romeinse uitwissing het die Druïde gevlug na Ierland waar, klein groeperinge vir 'n lang tydperk bly voortleef het, sonder regterlike of politieke mag.
In die laat 18de eeu was daar 'n herlewing van Druïdisme, beskou as Neo-druïdisme. Geinspireer deur John Aubrey, John Toland and William Stukely, is in 1781, met geheime ritueel, 'n nuwe internasionale orde van Druïdisme gestig ter bevordering van menseliefde, en weldadigheid. Edward Williams of te wel Iolo Morganwg volgens sy Bardnaam, was baie bedrywig in die 18de eeu om Druïdisme te laat herleef.
Kategorie:Paganisme
Hierdie Dag In Die GeskiedenisLet wel: Die datums van die Afrikaanse wikipedia ondergaan tans heelwat veranderings. Hier is skakels na twee weergawes van die dae in geskiedenis. Die skakels in die boonste weergawe wys na die artikels wat uiteindelik gebruik sal word. Werk asb dae in die ander twee formate by sodat ons kan standardiseer. Daar is afgespreek dat 1 Junie as templaat gebruik sal word.
----
Eksterne Engelse skakels
- [http://www.on-this-day.com/ on-this-day.com]
- [http://www.historychannel.com/today/ The history channel: this day in history]
- [http://www.todayinsci.com/ Today in science]
Kategorie:Lys
ja:365日
ko:366일
GeskiedenisDie geskiedenis is 'n gesistimatiseerde, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee.
- Mousteriaans (Europa-Asië) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Middelsteentyd (Afrika) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Bo-Paleolitikum (Europa) 35,000 v.C. - 12,000 v..
- Laat-Steentyd (Afrika) 25,000 v.C - 2000 v.C.
- Mesolitikum (Europa) 12,000 v.C. 8000 v.C.
- Neolitikum (Midde-Ooste) 12,000 v.C. - 6000 v.C.
- Moderne mens6000 v.C. - 3000 v.C
- Bronstyd 3000 v.C - 750 v.C.
- Ystertyd 750 v.C.
- Antieke geskiedenis
- Middeleeue
- 15de Eeu
- Renaissance
- 16de Eeu
- 17de Eeu
- 18de Eeu
- 19de Eeu
- 20ste Eeu
- 21ste Eeu
- Eeue
Artikels met plaaslike inhoud:
- Geskiedenis van Brakpan
Kategorie:Geskiedenis
fiu-vro:Aolugu
ja:歴史
ko:역사
ms:Sejarah
simple:History
th:ประวัติศาสตร์
zh-min-nan:Le̍k-sú
18de eeuDie Kaap was vir die grootste deel van die 18de eeu 'n kolonie van Nederland.
Eeue
Kategorie:18de eeu
ja:18世紀
ko:18세기
1778 Gebeure
- Die woord "geologie" is vir die eerste keer deur Jean-André Deluc gebruik.
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:18de eeu
ko:1778년
1779 Gebeure
-
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:18de eeu
ko:1779년
1780 Gebeure
- Die Nederlanders stem in om die Groot Visrivier die grens van die Kaapkolonie te maak
- Horace de Saussure bou die haar-higrometer, wat humiditeit meet.
Geboortes
-
Sterftes
- Dolly Pentreath die laaste vrou wat die ou inheemse taal Kornies nog as haar moedertaal beskou.
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:18de eeu
ko:1780년
1782 Gebeure
-
Geboortes
- John Sell Cotman -Waterverfskilder
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:18de eeu
ko:1782년
1784 Gebeure
-
Geboortes
- Peter de Wint - Waterverfskilder
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:18de eeu
ko:1784년
List of Chief Turkish General StaffThe Chief of the Turkish General Staff is a military person of rank general, who presides the general staff of the armed forces -army, navy, air force - of Turkey.
According to the Turkish constitution, during peacetime, he reports to the Prime Minister and serves as the Commander of the Turkish Armed Forces. In times of war, he assumes the "Commander in Chief" authority on behalf of the President. The General Command of Gendarmerie and the Coast Guard Command, as a part of the intemal security forces, are affiliated with the Ministry of Interior Affairs at peacetime, whereas at war time, they fall under Army Command and Navy Command, respectively.
See also
- List of Chiefs Turkish General Staff
- Turkish Armed Forces
- Turkish General Staff
Chief general staff of Turkey
Sepsa Pozycjonowanie online spielautomaten doda low cost car hire
|
|
|
|
|