:: wikimiki.org ::
| 1809 |
1809 Gebeure
- 17 Mei - Napoleon I van Frankryk beveel die aneksasie van die Pouselike Staat State vir die Franse ryk
Sterftes
- 31 Mei - Franz Joseph Haydn, Oostenrykse komponis ( - 31 Maart 1732)
- Paul Sandby - Waterverfskilder
Geboortes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1809년
simple:1809
17 Mei17 Mei is die 137ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (138ste in skrikkeljare). Daar volg nog 228 dae.
Gebeure
- 1590 - Anne van Denemarke gekroon as koningin van Skotland.
- 1642 - Paul Chomedey, sieur de Maisonneuve (1612-1676) stig die Ville Marie de Montréal.
- 1673 - Louis Joliet en Jacques Marquette begin die eksplorasie van die Mississippi Rivier.
- 1775 - Amerikaanse Rewolutionêre Oorlog: Die Continental Kongres verklaar handel met Kanada as onwettig.
- 1792 - Die New York Effekte Beurs (Engels: New York Stock Exchange) gestig.
- 1809 - Napoleon I van Frankryk beveel die aneksasie van die Papal State vir die Franse ryk.
- 1814 - Noorweë verkry hulle eie grondwet
- 1814 – Okkupasie van Monaco wissel hande van die Franse na Oostenryk
- 1846 - Die Saxofoon gepatenteer deur Adolphe Sax
- 1875 - Aristides wen die eerste Kentucky Derby
- 1902 - Argeloë Spyridon Stais vind die Antikythera meganisme
- 1915 – Die laaste Britse Liberale Party regering (Herbert Henry Asquith) se val.
- 1933 - Vidkun Quisling en Johan Bernhard Hjort vorm Nasjonal Samling – die nasionaal-sosialistiese party van Noorweë.
- 1940 - Tweede Wêreldoorlog: Duitsland beset Brussels, België
- 1943 - Tweede Wêreldoorlog: Oorlewende RAF Dam Busters keer terug.
- 1943 - Die Verenigde State Weermag sluit ’n kontrak met die Universiteit van Pennsylvania se (Moore School) om die ENIAC te ontwikkel.
- 1944 - Tipe IX duikboot (Type IX U-boat): U-884 word gelanseer.
- 1967 - Six-Day War: President Abdul Nasser van Egipte dring aan op die ontbinding van die VN vrede-troepe (UN Emergency Force) in Israel.
- 1969 - Venera program: Soviet Venera 6 begin sy landing op Venus', voor dit vernietig word deur atmosferiese druk.
- 1970 - Thor Heyerdahl seil vanaf Morocco op die papyrus boot Ra II om die Atlantiese Oseaan te bevaar.
- 1983 - Lebanon, Israel en die Verenigde State teken ‘n ooreenkoms vir die onttrekking van Israel uit Lebanon.
- 1987 - Iran-Irak Oorlog: Die USS Stark (FFG-31) word getref deur ’n missiel van ‘n Irak Mirage vliegtuig. Van die bemanning sterf 37 en 21 word gewond.
- 1995 - Jacques Chirac word president van Frankryk
- 1999 - Ehud Barak verkies as Eerste Minister van Israel.
Geboortes
- 1749 - Edward Jenner, uitvinder van die entstof (d. 1823)
- 1768 - Caroline van Brunswick, Prinses van Wallis (d. 1821)
- 1794 - Anna Brownell Jameson, Britse skrywer (d. 1860)
- 1842 - August Thyssen, industrialis (d. 1926)
- 1866 - Erik Satie, Franse komponis (d. 1925)
- 1873 - Henri Barbusse, Franse skrywer en journalis (d. 1935)
- 1873 - Dorothy Richardson, skrywer (d. 1957)
- 1879 - Simon Petlyura, Ukrainian onafhanklikheidsvegter (d. 1926)
- 1886 - Alfonso XIII van Spanje (d. 1941)
- 1898 - Alfred Joseph Casson skilder (d. 1992)
- 1900 - Ruhollah Khomeini, (d. 1981)
- 1901 - Werner Egk, komponis (d. 1983)
- 1904 - Jean Gabin, akteur (d. 1976)
- 1906 - Zinka Milanov, Croasië opera sopraan (d. 1989)
- 1911 - Maureen O'Sullivan, aktrise (d. 1998)
- 1922 - Antje Weisgerber, aktrise
- 1924 - Hannes Messemer, akteur (d. 1991)
- 1935 - Dennis Potter, skrywer (d. 1994)
- 1936 - Dennis Hopper, akteur
- 1942 - Taj Mahal, sanger, kitaarspeler
- 1946 - Udo Lindenberg, musikant
- 1948 - William Bruford, dromspeler, liedskrywer
- 1950 - Janez Drnovsek, Slovene politikus
- 1955 - Bill Paxton, akteur
- 1956 - Sugar Ray Leonard, bokser
- 1956 - Bob Saget, akteur
- 1959 - Paul Di'Anno, sanger
- 1961 - Enya, sanger, liedskrywer
- 1965 - Trent Reznor, sanger, liedskrywer ("Nine Inch Nails")
- 1966 - Qusay Hussein, seun van Saddam Hussein (? 2003)
- 1971 - Maxima Zorreguieta Cerruti, vrou van Prins Willem-Alexander van die Nederlande
Sterftes
- 1510 - Sandro Botticelli, skilder van The birth of Venus
- 1575 - Matthew Parker, Aardsbiskop van Canterbury
- 1727 - Catherine I van Rusland
- 1729 - Samuel Clarke, Engelse filosoof
- 1765 - Alexis Claude Clairault, Franse wiskundige
- 1838 - Charles Maurice de Talleyrand, Franse diplomaat
- 1839 - Archibald Alison, Skotse skrywer
- 1917 - Charles Anthoni Johnson Brooke, heerser van Sarawak
- 1935 - Paul Dukas, komponis
- 1947 - George William Forbes, Eerste Minister van Nieu-Seeland
- 1985 - Abe Burrows, liedskrywer, komponis, skrywer
- 1992 - Lawrence Welk, musikant
Vakansiedae
- Nasionale publieke vakansiedag van Noorweë (Grunnlovsdag)
- Bahá'í geloof - Fees van 'Azaamat (Grandeur) – Eerste dag van die vierde maand van die Bahá'í Kalender
Kategorie:Datum
ja:5月17日
ko:5월 17일
simple:May 17
th:17 พฤษภาคม
Napoleon I van Frankryk–1825): Napoleon crosses the Saint-Bernard, 1800]]
Napoléon Bonaparte (15 Augustus 1769 – 5 Mei 1821) was 'n generaal en regeerder van Frankryk. Hy was die Generaal van die Franse Rewolusie, en was effektief regeerder vanaf 1799: Eerste Konsul (Premier Consul) van die Franse Republiek vanaf 11 November 1799 tot 18 Mei 1804, daarna Keiser van die Franse (Empereur des Français) as Napoléon I vanaf 18 Mei 1804 tot 6 April 1814, en weer kortliks van 20 Maart tot 22 Junie 1815.
Napoléon, oor die loop van effe meer as 'n dekade, het beheer verkry oor meeste van of die hele westelike en sentrale Europa deur oorwinning of alliansie tot sy neerlaag tydens die Slag van die Nasies naby Leipzig in Oktober 1813. Hy het weer teruggeslaan in wat bekend is as die Honderd Dae (les Cent Jours), maar was oortuigend verslaan tydens die Slag van Waterloo in België op 18 Junie 1815, en is kort daarna deur die Britse magte gevang en verban na die eiland Sint Helena, waar hy oorlede is.
Napoléon het baie lede van die Bonaparte-familie as monarge aangestel, maar hulle het, oor die algemeen, nie ná sy ondergang aanhou regeer nie. Napoléon was een van die "verligte monarge."
Nalatenis
Die idee van die moderne professionele dienspligtige weermag is deur Napoléon aan Europa bekendgestel, 'n uitvinding wat ander state noodgedwonge moes volg.
In Frankryk word Napoléon geag as die persoon wat die Rewolusie bewaar het, en die mite geskep en aangeblaas het. Daar word wyd geglo dat, sou hy nie mag opgeneem het en die Franse samelewing (tesame met die kaart van Europa) só drasties verander het nie, die Franse monargie se instelling sou ontwikkel het in 'n parlementêre konstitusionele monargie, soortgelyk aan die manier wat die Britse monargie ontwikkel het. Verder het die Napoleoniese Oorloë die Rewolusie na die res van Europa versprei, en daar word geglo dat die bewegings van nasionale vereniging en die verrys van die nasiestaat, veral in Italië en Duitsland, direk gewortel was in en voorafgegaan is — indien nie veroorsaak is nie — deur Napoléoniese regering van daardie areas.
Die Code Napoleon is deur die meeste lande van Europa aangeneem, en het voortbestaan ná Napoléon se nederlaag. Professor Dieter Langewiesche van die Universiteit van Tuebingen beskryf die kode as 'n "rewolusionêre projek" wat die ontwikkeling van bourgeois-samelewing in Duitsland aangevuur het deur die reg om eiendom te besit uit te brei en die rug van feodalisme te breek. Langewiesche skryf ook aan Napoléon toe die herorganisering van wat die Heilige Romeinse Ryk, wat uit 1000 entiteite betaan het, na 'n meer vaartbelynde netwerk van 40 state wat die basis van die Duitse Konfederasie sou word, asook die toekomstige eenheidswording van Duitsland onder die Tweede Reich in 1871.
category:Franse Rewolusie
category:Frankryk
ja:ナポレオン・ボナパルト
ko:나폴레옹 보나파르트
simple:Napoleon
th:นโปเลียน โบนาปาร์ต
31 Mei31 Mei is die 151ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (152ste in skrikkeljare). Daar volg nog 214 dae in die res van die jaar.
Gebeure
Geboortes
Sterftes
- 1809 - Franz Joseph Haydn, Oostenrykse komponis ( - 31 Maart 1732)
Vakansies, vierings en waarnemingsdae
-
Kategorie:Datum
ja:5月31日
ko:5월 31일
simple:May 31
th:31 พฤษภาคม
31 Maart31 Maart is die 90ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (91ste in 'n skrikkeljaar). Daar volg nog 275 dae in hierdie jaar.
Gebeure
- 1885 - Die Verenigde Koninkryk skep 'n protektoraat oor Bechuanaland.
- 1889 - Die Eiffel Toring word geopen.
- 1970 Explorer I val terug.
Geboortes
- 1499 - Pous Pius IV (d. 1565)
- 1519 - Henry II van Frankryk (d. 1559)
- 1596 - René Descartes, wiskundige (d. 1650)
- 1675 - Pous Benedict XIV (d. 1758)
- 1732 - Joseph Haydn, komponis (d. 1809)
- 1912 - Hermann Höcherl, politikus (/1989).
- 1914 - Ocatvio Paz, skrywer (/1998).
- 1935 - Richard Chamberlain, akteur
- 1935 - Herb Alpert, musikant
- 1939 - Volker Schlöndorff, filmregisseur.
Sterftes
- 1837 - John Constable, skilder (b. 1776)
- 1855 - Charlotte Brontë, outeur (b. 1816)
- 1917 - Emil Adolf von Behring, wenner van die Nobelprys vir geneeskunde 1901 (b. 1854)
- 1945 - Anne Frank, bekende skrywer van haar dagboek wat onthul was na die Tweede Wêreldoorlog (b. 1929)
- 1978 - Charles Best, mediese wetenskaplike.
- 1980 - Jesse Owens, atleet (b. 1913)
- 1988 - William McMahon, twintigste Eerste Minister van Australië (b. 1908)
- 1993 - Brandon Lee, akteur (b. 1965)
Vakansiedae
Kategorie:Datum
ja:3月31日
ko:3월 31일
simple:March 31
th:31 มีนาคม
Eeue
Kategorie:Eeue
18de eeuDie Kaap was vir die grootste deel van die 18de eeu 'n kolonie van Nederland.
Eeue
Kategorie:18de eeu
ja:18世紀
ko:18세기
20ste eeuEeue:
Kategorie:20ste eeu
ja:20世紀
ko:20세기
simple:20th century
1806 Gebeure
- 8 Januarie - Die Kaapkolonie word 'n Britse kolonie.
- Luke Howard en Francis Beaufort ontwikkel hulle klassifikasiestelsel vir windspoed
Geboortes
-
Sterftes
- 23 Augustus - Charles Coulomb
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1806년
simple:1806
1807 Gebeure
-
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1807년
simple:1807
1808 Gebeure
-
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1808년
1810 Gebeure
- Die Universiteit van Berlyn word gestig
- Argentinië word onafhanklik
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1810년
1811 Gebeure
- 15 Mei - Paraguay word onafhanklik
Geboortes
-
Sterftes
- 21 November - Heinrich von Kleist, Duitse digter ( - 1777)
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1811년
Kategorie:19de eeuKategorie:Eeue
ja:Category:19世紀
Oxisol
Als Oxisol bezeichnet man gemäß der USDA-Bodenklassifikation stark verwitterte tropische Böden, wie man sie häufig in den tropischen Regionen Afrikas und Südamerikas findet, in denen ein stabiles Klima mit hoher Luftfeuchtigkeit herrscht.
Oxisole sind meist sehr stark sauer und bilden in der Regel keine ausgeprägtem Bodenhorizonte aus. Aufgrund starker Verwitterung sind sie meist rot gefärbt, was auf den hohen Gehalt an Eisen- und Aluminiumoxiden hinweist. Landwirtschaftlich können Oxisole ohne Zusatzstoffe nur kurzzeitig genutzt werden, da die sehr erosionsgefährdeten Böden aufgrund ihres geringen Nährstoffgehalts schnell erschöpft sind. Düngemittel und Kalk zur Neutralisierung des ph-Werts können allerdings in diesem Fall Abhilfe schaffen.
Weltweit sind etwa 9,8 Millionen Quadratkilometer oder 7,5 Prozent der Landfläche der Erde mit Oxisolen bedeckt.
Klassifikation
Man unterteilt Oxisole in insgesamt fünf Unterordnungen:
- Aquox
- Torrox
- Ustox
- Perox
- Udox
Weblinks
- ftp://ftp-fc.sc.egov.usda.gov/NSSC/Soil_Orders/oxisols.pdf
Kategorie:Bodentyp
Casino Gry Karty grafiki anemia heavy metal
|
|
|
| :: RELATED NEWS :: |
Bander 'Abbas
, built during the Qajar era for Indian soldiers serving in the British Army during the British occupation.]]
Bandar Abbas or Bandar-e 'Abbas (in Persian: بندر عباس) is a port city on the southern coast of Iran (Persia), on the , built during the Qajar era for Indian soldiers serving in the British Army during the British occupation.]]
Bandar Abbas or Bandar-e 'Abbas (in Persian: بندر عباس) is a port city on the southern coast of Iran (Persia), on the , built during the Qajar era for Indian soldiers serving in the British Army during the British occupation.]]
Bandar Abbas or Bandar-e 'Abbas (in Persian: بندر عباس) is a port city on the southern coast of Iran (Persia), on the , built during the Qajar era for Indian soldiers serving in the British Army during the British occupation.]]
Bandar Abbas or Bandar-e 'Abbas (in Persian: بندر عباس) is a port city on the southern coast of Iran (Persia), on the
, built during the Qajar era for Indian soldiers serving in the British Army during the British occupation.]]
Bandar Abbas or Bandar-e 'Abbas (in Persian: بندر عباس) is a port city on the southern coast of Iran (Persia), on the Malta, although the President of Malta has higher rank. The Prime Minister is appointed by the President, with the President making his or her decision based on the situation within the Maltese parliament. A Prime Minister must command a majority of the votes in parliament to hold office.
Twelve people have served as Prime Minister of Malta since the office was establi
|
Bander-e 'Abbas
, built during the Qajar era for Indian soldiers serving in the British Army during the British occupation.]]
Bandar Abbas or Bandar-e 'Abbas (in Persian: بندر عباس) is a port city on the southern coast of Iran (Persia), on the
, built during the Qajar era for Indian soldiers serving in the British Army during the British occupation.]]
Bandar Abbas or Bandar-e 'Abbas (in Persian: بندر عباس) is a port city on the southern coast of Iran (Persia), on the
, built during the Qajar era for Indian soldiers serving in the British Army during the British occupation.]]
Bandar Abbas or Bandar-e 'Abbas (in Persian: بندر عباس) is a port city on the southern coast of Iran (Persia), on the army.
- - Can call upon France or Spain for defence matters, but these countries do not have an obligation to respond. Similar treaties with both, June 3, 1993.
- - Defence is, in cooperation, the responsibility of New Zealand.
- - The constitution forbid
|
|