:: wikimiki.org ::
| 1816 |
1816 Gebeure
- Argentinië verklaar sy onafhanklikheid van Spanje
Geboortes
-
Sterftes
- Thomas Girten -Waterverfskilder
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1816년
simple:1816
Argentinië
Die Republiek Argentinië is 'n Spaanse land in die suide van Suid-Amerika, tussen die Andesgebergte en die suidelike Atlantiese Oseaan. Dit is die land van Evita, Maradona en die Tango. Argentinië is Suid-Amerika se top Rugbyspelende land en ook die land waarheen 'n groep Afrikaners vroeg in die vorige eeu getrek het. Argentinië grens aan Uruguay, Brasilië, Paraguay, Bolivia en Chili. Die naam, Argentinië, is afgelei van die Latynse woord argentum (silwer), 'n edelmetaal wat 'n belangrike rol gespeel het in die opkoms van Europese kolonialisme in Argentinië. In 2001 het ekonomiese probleme insluitend die grootste wanbetaling van buitelandse skuld ($88 biljoen) ooit, gelei tot bloedige onluste en die val van die regering. Ekonomiese maatreëls soos die ontkoppeling van die peso van die dollar het egter intussen tot indrukwekkende ekonomiese herstel gelei en Argentinië is nou ook 'n gewilde toeriste-bestemming, aangehelp deur die gunstige wisselkoers teenoor meeste belangrike geldeenhede.
Geskiedenis
In die begin van die 16e eeu arriveer die eerste Europeërs in die omgewing opsoek na 'n suidelike deurgang van die Atlantiese na die Stille Oseaan. Die sluit onder meer Ferdinand Magellaan en Pedro de Mendoza in. Laasgenoemde stig die nedersetting 'Nuestra Senora Santa Maria del Buen Aire', die huidige Buenos Aires in omtrent 1536. In die noordweste van die land, waar goeie landbougrond gevind word, stig die Spanjaarde wat vanuit die onderkoninkryk Bolivia kom verskillende nedersettings: Mendoza, Tucuman, Cordoba en Salta. Daar word perde geteel, vee vir vleisproduksie aangehou, en suiker, tabak en groente verbou. Die noordwestelike deel van Argentinië beleef 'n bloei tydperk in die 17de en 18de eeu as gevolg van handel met die onderkoninkryk Peru, terwyl Buenos Aires slegs 'n tweederangse hawe was. Dit verander eers in 1776, toe Buenos Aires die bestuursentrum word van die nuwe vise-koninkryk 'Rio de la Plata', 'n gebied wat die huidige Argentinië, Uruguay, Paraguay en 'n deel van Bolivia ingesluit het.
Buenos Aires
In 1816 word Argentinië onafhanklik van Spanje, na 'n kort stryd met die Spaanse besetters, onder leiding van José de San Martin. De Sa Martin, wat ook in Chili, en Peru vir onafhanklikheid geveg het, word nog steeds deur die Argentyne as 'n held beskou. In die eerste jare van die jong nasie ontstaan diverse konflikte tussen sentraliste en federaliste, tot in 1853, toe 'n nuwe grondwet aangeneem is. In die tweede helfte van die 19de eeu, gaan Buenos Aires snel vooruit, deels as gevolg van die aankoms van duisende immigrante. Nuwe tegnologië (vries van vleis, spoorweë) stimuleer landbou en veeteelt. Nuwe gebiede soos Patagonië word verower. Immigrante uit Engeland en Wallis begin skaapteelt op groot estancias. Argentinië word na die Verenigde State die tweede 'Beloofde Land' van Amerika.
Vervolgens word Argentinië egter gekenmerk deur aanhoudende politieke konflikte tussen konserwatiewe en liberale elemente en tussen burgers en die weermag . Na die Tweede Wêreldoorlog verskyn die populistiese peronisme, wat die verhouding tot 'n punt dryf . Tot 1983 word steeds bloediger optredende militêre junta's afgewissel met outoritêre siviele regerings, wat lei tot toenemende ekonomiese probleme, korrupsie, algemene afkeur in die politiek en die nederlaag in die Falklandoorlog teen die Verenigde Koninkryk.
Hierna help vier vrye verkiesings om demokrasie in Argentinië stewig te vestig. Die ekonomie stort egter in 2001 in een.
Politiek
Die Argentynse grondwet van 1853 (hersien in 1994), bepaal 'n skeiding van magte tussen uitvoerende, wetgewende en regsprekende magte, sowel op nasionale as provinsiale vlak. Die president en vise-president word direk verkies vir vier jaar termyne. Beide mag slegs twee opeenvolgende termyne dien, maar kan na 'n tussenpose van ten minste een termyn vir 'n derde termyn staan. Die president benoem die ministers. Die grondwet gee aansienlike mag aan die president in die dubbel funksie van staatshoof en regeringsleier. Die president het onder andere die vermoë om in "dwingende en noodsaaklike" omstandighede presidensiële dekrete uit te vaardig. Die huidige regeringsleier is Néstor Kirchner.
Die Argentynse parlement (Nasionale Kongres/Congreso Nacional) bestaan uit die Senaat (Senado) met 72 setels en 'n Kamer van Afgevaardigdes (Cámara de Diputados) met 257 setels. Sedert 2001 word senators direk verkies, in trem waarvan elke provinsie, insluitend die federale hoofstad, verteenwoordig word deur drie senators. Senators dien 'n termyn van ses jaar, afgevaardigdes vier jaar. Verkiesings word elke twee jaar gehou vir een derde van die senaat- en die helfte van die afgevaardigdes se setels. Beide kamers word verkies deur proporsionele verteenwoordiging.
Politieke betrekkinge met Suid-Afrika
Suid-Afrikaanse diplomatieke skakeling met Argentinië begin in die jaar 1938; Argentinië verbreek sy betrekkinge met Suid-Afrika egter tydelik op 23 Mei 1986.
Die moontlikheid van 'n Suid-Atlantiese Verdragsorganisasie is in die sewentigerjare voorgestel. 'n Dergelike militêre alliansie tussen Suid-Afrika, Argentinië, Brasilië, Chili, Paraguay en Uruguay word veral deur die Raad vir Inter-Amerikaanse Veiligheid bepleit. Dit kom egter nooit tot stand nie.
Provinsies
1986
Argentinië bestaan uit 23 provinsies (provincias, enkelvoud: provincia) en 'n federale distrik (distrito federal). Argentinië maak aanspraak op 'n gedeelte van Antarktika (Spaans: Antártida), alhoewel hierdie vasteland algemeen as supranasionaal en besit van die wêreldgemeenskap beskou word. Die grondgebied van die Provinsie Tierra del Fuego, Antártida en Islas del Atlántico Sur bevat dus ook internasionale gebiede.
- Die huidige amptelike naam vir die federale distrik is "Ciudad Autónoma de Buenos Aires".
Geografie
1986
1986
Meer nog as Suid-Afrika, wat hierdie leuse al in die tagtigerjare ter bemarking van sy toerismebedryf gebruik, kan Argentinië met trots beweer dat hy alle klimaatsones - en dus die wêreld - in een land verteenwoordig. Die land strek van die tropiese gebiede in die noorde tot by die subantarktiese streke van die suide en beskou ook 'n gedeelte van Antarktika as Argentynse staatsgebied.
Argentinië kan rofweg in drie geografiese gebiede verdeel word: die vrugbare vlaktes van die pampa's in die noordelike helfte van die land, die bron van die Argentynse agrariese rykdom; die plato van Patagonië in die suidelike helfte tot aan Vuurland (Terra del Fuego); en die rotsagtige Andes-bergrug langs die westelike grens met Chili, met die Aconcagua as hoogste punt (6 960m).
Belangrike riviere is die Paraguay, die Bermejo, die Colorado, die Uruguay en die langste rivier, die Paraná. Die laaste twee kom saam in die Rio de La Plata voordat dit in die Atlantiese Oseaan uitmond. Die Argentynse klimaat is hoofsaaklik gematig. Die Noorde is subtropies, die suide droog en sub-Antarkties.
Ekonomie
Argentinië profiteer van 'n ruim hoeveelheid natuurlike hulpbronne, 'n geletterde bevolking, 'n uitvoergerigte landbousektor en gevarieerde industrie. Vanaf die einde van die jare 80 van die 20ste eeu loop internasionale skuld egter hoog op. Inflasie bedra 200% en produksie stort ineen. Om die ekonomiese krisis teë te werk besluit die regering om vrye handel, deregulering en privatisering na te volg. In 1991 vind radikale monetêre hervorming plaas, waarvolgens die peso aan die Amerikaanse dollar verbind word en geldgroei tot die groei in nasionale reserwes beperk word.
Andes-bergrug
Aanvanklik was die hervorminge 'n sukses. Inflasie daal en die bruto nasionale produk (BNP) styg, maar opeenvolgende ekonomiese krisisse in Mexiko, Asië, Rusland en Brasilië lei tot 'n nog groter ekonomiese val vanaf 1999. Die regering reageer met belastingverhogings en besuinigings ter beperking van die begrotingstekort, wat teen 1999 tot 2,5% van BNP gestyg het. Binnelandse en internasionale beleggers hou egter aan twyfel in die regering se vermoë om die skulde af te los en die vaste wisselkoers tussen die peso en dollar te handhaaf.
In 2001 versleg die toestand nog meer deur die groei van die aantal verpligtinge, massale geldopnames by banke en 'n verdere val van verbruikers- en produsentevertroue. Regering pogings om 'n begroting wat klop te bereik om so die bankstelsel te stabiliseer en ekonomiese groei te herstel blyk onvoldoende resultaat op te lewer. Die pas verkose president Eduardo Duhalde slaag daarin om van die Internasionale Monetêre Fonds 'n lening van 20 miljard dollar te verkry, maar verdere maatreëls word blykbaar nie toegepas nie. In Januarie 2002 word die peso losgemaak van die dollar.
Argentynse motorfabrikate: Anadón, ASA, Biscayne, JVA en volgens sommige is Lamborghini Latinoamérica 'n aparte automerk.
Suid-Afrikaanse handel met Argentinië
Dekades lank word die ekonomiese bande met Latyns-Amerika nouliks ontwikkel; die Suid-Afrikaanse handel met Argentinië groei stadig en beloop in 1980 nog steeds minder as 100 miljoen VSA-dollar. 'n Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel bestaan sedert 1973 in Buenos Aires, terwyl sy Argentynse eweknie vyf jaar later in Johannesburg gestig word.
Suid-Afrika se belangrikste uitoerprodukte op die Argentynse mark is aanvanklik staal, ystererts, asbes en mangaan, terwyl Argentinië leerware, verwerkte voedsel, tekstielgoedere, chemiese produkte en landboumasjiene na Suid-Afrika uitvoer.
Sien ook: Argentynse wyn.
Demografie
Die Argentynse bevolking is 'n mengsel van nasionale en etniese groepe, waarin die nakomelinge van Italiaanse en Spaanse immigrante oorheers. Aan die einde van die 19de en begin van de 20ste eeu kom baie immigrante uit Europese lande. Veral in die stedelike gebiede woon ongeveer 'n half miljoen immigrante uit Sirië, Libanon en andere lande in die Midde-Ooste. Sedert die negentigerjare vestig 'n aantal immigrante uit Oos-Asië en die voormalige Sowjetunie hulle in die land. Die land trek ook sommige sogenaamde ekologiese immigrante uit Europa. Die oorspronklike inheemse bevolking, ongeveer 700 000 mense, leef veral in die noorde, noordweste en die suide.
Klein groepe Afrikaners - die sogenaamde "bittereinders" - vestig hulle na die Anglo-Boere Oorlog in die omgewing van Comodoro Rivadavia (provinsie Chubut). Die meeste van die sowat 600 emigrante keer in die dertigerjare weer na Suid-Afrika terug.
De enigste amptelike taal is Spaans, hoewel die immigrante ten dele hulle eie taal behou het.
Die Argentyne is hoofsaaklik aanhangers van die offisiële godsdiens, die Rooms-Katolisisme. Die joodse gemeenskap is met 'n kwart miljoen siele die grootste in Latyns-Amerika.
Bekende Argentyne
- President Eduardo Duhalde
- President Juan Perón
- Presidentsvrou en weldoener Eva Duarte de Perón
- Anadón-oprigter Leonidas Jorge Anadón
- Biscayne- en JVA-oprigter Osvaldo Bessia
- Sokkerster Diego Maradona
- Komponis Astor Piazzolla
- Prinses Máxima Zorreguieta
- Vryheidsvegter Che Guevara
- Swemmer José Meolans
Eksterne skakels
- http://argentinie.pagina.nl
- http://argentinie.startkabel.nl
- [http://www.info.gov.ar Gobierno Electrónico] - Official governmental gateway
- [http://www.presidencia.gov.ar Presidencia] - Official presidential site (in Spanish)
- [http://www.senado.gov.ar Honorable Senado de la Nación] - Official senatorial site (in Spanish)
- [http://www.diputados.gov.ar Honorable Cámara de Diputados de la Nación] - Official lower house site (in Spanish)
- [http://www.loc.gov/rr/international/hispanic/argentina/argentina.html Library of Congress Portals on the World - Argentina]
- [http://www.coha.org Council on Hemispheric Affairs] Latin American information and analysis
- [http://www.telam.com.ar Official news agency]
- [http://ar.todalanet.net Todalanet.net Argentina] - Search engine of Argentinean only web pages.
- [http://www.geographicguide.com/south-america.htm South America Pictures]
- [http://www.geographicguide.com/south-america-map.htm South America Map]
- [http://www.globe-images.com/south-america.htm South America Satellite Images]
- [http://www.thowra.com/argentina.html Travelling in Argentina] - Find out about some of the main places to go. (in English)
- [http://www.roadjunky.com/argentina/guide_argentina.shtml A Guide to Travel in Argentina] - Travel tips and a deep look at Argentine culture. (in English)
- [http://expat-argentina.blogspot.com/ Expat Argentina] - Blog about expat life and issues in Argentina
- [http://www.argentina-information.com/ Argentina Information] - Facts and information on different aspects of life in Argentina.
- [http://www.vester.com.ar/argentina/ Pictures of Argentina] - Pictures of Argentina. Provinces, regions, landscapes and people.
Argentynse koerante
- [http://www.clarin.com Clarín], "Clarin", Argentina's most popular newspaper.
- [http://www.lanacion.com La Nación], "The Nation", a conservative newspaper in Spanish.
- [http://www.pagina12.com.ar Página/12], formerly a progressive newspaper in Spanish. It now belongs to Clarín.
- [http://www.larazon.com.ar La Razon], Buenos Aires free evening newspaper, belongs to Clarin
- [http://www.infobae.com InfoBae], a right-wing newspaper in Spanish.
- [http://www.buenosairesherald.com Buenos Aires Herald], a newspaper in English.
- [http://www.lanueva.com.ar La Nueva Provincia], "The New Province", a conservative newspaper of Bahía Blanca, a city south of Buenos Aires.
- [http://www.tageblatt.com.ar Argentinisches Tageblatt], a newspaper in German
- [http://www.lacapital.com.ar Diario La Capital], a newspaper from Rosario, Argentina's third largest city
- [http://www.lavozdelinterior.com.ar La Voz Del Interior], the newspaper of Córdoba, Argentina's second largest city
- [http://www.lagaceta.com.ar La Gaceta], The newspaper of Tucuman, the main city in the Northwest region
Kategorie:Suid-Amerika
fiu-vro:Argentina
ja:アルゼンチン
ko:아르헨티나
ms:Argentina
simple:Argentina
th:ประเทศอาร์เจนตินา
WaterverfWaterverfskilderkuns maak gebruik van 'n verf wat verkry word deur 'n kleurpigment te meng met 'n bindingsmiddel wat oplosbaar is in water. Bindmiddels wat gebruik kan word vir waterverf sluit in eiwitte (Kaseien) of koolhidrate (setmeel) of silikaat soos waterglas. Moderne waterverwe word ontwikkel vir beter kleurvastheid en maak gebruik van lateksagte bindmiddels soos polistireen-butanien. Waterverf word in buisies of in blokkies verpak vir verspreiding en gebruik.
Waterverf as 'n medium se gedrag is dikwels onvoorspelbaar. In teenstelling met ander media soos byvoorbeeld olieverf is waterverf deurskynend van aard en as 'n laag verf eers aangewend is kan dit nie weer verwyder word nie. 'n Waterverfskildery benodig dus heelwat beplanning sodat ligte lae aangewend word voor die meer donker lae. Die voordeel van waterverf bo ander skilderkunstegnieke is dat dit nie duur toerusting benodig nie, toerusting maklik vervoer kan word en opruiming na die tyd gemaklik is.
Geskiedenis van wateverfskilderkuns
- Antieke Egiptenare het reeds 'n tipe waterverf gebuik vir die versiering van hul grafte.
- Die Sjinese het reeds waterverfskilderkuns beoefen in ongeveer die jaar 4.
- Die Duitse kustenaar Albrecht Dürer het baie ernstig gebruik gemaak van waterverf veral vir sy studies van die natuur.
- Waterverf is in die 18de eeu in Brittanje erkenning gekry as 'n nasionale kunsvorm met 'n groot fokus op veral landskappe.
- Gedurende die 19de eeu het verskeie nuwe waterverftegnieke ontwikkel om 'n groter verskeidenheid van onderwerpe uit te beeld.
- Waterverf bly 'n gewilde medium in die 20ste eeu.
Bekende waterverfskilders
- Albrecht Dürer 1471 - 1528
- Georg Dionysius Ehret 1708 - 1770
- John Constable 1776 - 1837
- Paul Sandby 1725 - 1809
- John Cozens 1752 - 1797
- Thomas Girten 1775 - 1802
- Francis Towne 1740 - 1816
- JMW Turner 1775 - 1851
- John Sell Cotman 1782 - 1842
- Peter de Wint 1784 - 1849
- William Blake 1757 - 1827
- Samuel Palmer 1805 - 1881
- Samuel Prout 1783 - 1852
- John Frederic Lewis 1805 - 1876
- Richard Parkes Bonington 1802 - 1828
- Eugène Delacroix 1798 - 1836
- Vassily Kandinsky 1866 - 1944
- Raoul Dufy 1877 - 1953
- Graham Sutherland 1903 - 1980
- Paul Nash 1889 - 1946
Eeue
Kategorie:Eeue
GeskiedenisDie geskiedenis is 'n gesistimatiseerde, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee.
- Mousteriaans (Europa-Asië) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Middelsteentyd (Afrika) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Bo-Paleolitikum (Europa) 35,000 v.C. - 12,000 v..
- Laat-Steentyd (Afrika) 25,000 v.C - 2000 v.C.
- Mesolitikum (Europa) 12,000 v.C. 8000 v.C.
- Neolitikum (Midde-Ooste) 12,000 v.C. - 6000 v.C.
- Moderne mens6000 v.C. - 3000 v.C
- Bronstyd 3000 v.C - 750 v.C.
- Ystertyd 750 v.C.
- Antieke geskiedenis
- Middeleeue
- 15de Eeu
- Renaissance
- 16de Eeu
- 17de Eeu
- 18de Eeu
- 19de Eeu
- 20ste Eeu
- 21ste Eeu
- Eeue
Artikels met plaaslike inhoud:
- Geskiedenis van Brakpan
Kategorie:Geskiedenis
fiu-vro:Aolugu
ja:歴史
ko:역사
ms:Sejarah
simple:History
th:ประวัติศาสตร์
zh-min-nan:Le̍k-sú
18de eeuDie Kaap was vir die grootste deel van die 18de eeu 'n kolonie van Nederland.
Eeue
Kategorie:18de eeu
ja:18世紀
ko:18세기
20ste eeuEeue:
Kategorie:20ste eeu
ja:20世紀
ko:20세기
simple:20th century
1814 Gebeure
- 04-94 Napoleon tree af vir die eerste keer.
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1814년
1817 Gebeure
- Die element Litium word ontdek deur Johann Arfvedson.
- 22 April- Onder leiding van die profeet-stamhoof Makana val die Xhosa Grahamstad aan.
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1817년
simple:1817
1818 Gebeure
- Stigting van Beaufort-Wes (Wes-Kaap)
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1818년
1819 Gebeure
- Die einde van die oorlog van 1817 – 1819 lei tot die eerste golf Britse immigrante van 'n merkbare hoeveelheid.
- JMW Turner besoek hy vir die eerste keer Venesië waar hy van sy mees oorspronklike waterverfskilderye saamstel.
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1819년
מעדיעװיקי:Usenewcategorypage1
Set first character to "0" to disable the new category page layout.
narty we francji xsongs.info best online casino poker narty francja
|
|
|
| :: RELATED NEWS :: |
325
----
Gebeurtenissen:
- In Antiochië wordt onder Hosius een anti-Ariaans concilie gehouden.
- 20 mei-19 juni: Het Concilie van Nicea, waar men beslist over de officiële leer van de Rooms-katholieke Kerk, wordt gehouden. Het Arianisme wordt veroordeeld.
- Arius wordt naar Illy
|
Slag om Engeland
De Slag om Engeland (Battle of Britain) was één van de beslissende fasen in de Tweede Wereldoorlog en zijn uitkomst was een verrassing, zoals ook de Duitse doorbraak bij Sedan in 1940 en het afgooien van twee atoombommen boven Japan in augustus 1945.
|
Sp.a
Socialistische Partij Anders (sp.a), ook wel Sociaal Progressief Alternatief, is een sociaaldemocratische politieke partij uit Vlaanderen die 67.641 leden telt (cijfers voor 2004).
Bij de laatste Vlaamse en Belgische verkiezingen vormden de 'Vlaamse socialisten' een kartel met de links-liberale partij SPIRIT. Anno
|
Apocriefe geschriften
Apocrief is een term waarmee doorgaans bepaalde -de niet-officiëel erkende - christelijke bijbelboeken worden aangeduid. Er bestaat echter ook een alledaagse betekenis. Het woord 'apocrief' komt van het Griekse apokruphos dat "geheim", "verborgen" betekent.
De deutero-canonieke boeken en apocriefen van het Oude Testament
De deutero-canonieke boeken zijn de geschriften die niet behoren tot de Hebreeuwse canon. Sommigen ervan gaan terug op oorspronkelijk in het Hebreeuws of Aramees geschreven handschriften. Anderen zijn oorspronkel
|
Protectoraat
Een protectoraat is algemeen beschouwd een staat waarover een sterkere staat, de suzerein, beschikking heeft. Formeel zijn het meerdere staten, maar de suzerein maakt de dienst uit in het protectoraat.
Protectoraten waren een normale zaak in de feodale Middeleeuwen. Ze maakten deel uit van het leenstelsel, waarbij graafschappen en hertogdommen onder koninkrijken stonden. Met het groeiende staatsbewustzijn van
|
Laodicea (Syrië)
Latakia (Arabisch: Al-Ladhiqiyah) is een moderne havenstad in
West-Syrië, gelegen aan de Middellandse Zee. Met Tartus en
Banyas is het een van de voornaamste havensteden van het land. In 1994 had de stad ongeveer 554.000 inwoners.
De naam Latakia is afgeleid van de vroegere naam van de stad: Laodicea. In de oudheid was dit een belangrij
|
Variabele
Een variabele is in de wiskunde de aanduiding voor een willekeurig element van een verzameling. Men zegt wel dat de variabele de verzameling doorloopt, of dat de variabele waarden aanneemt in die verzameling. Een variabele wordt meestal voorgesteld door één, maar soms door meer dan een letter uit het alfabet; ook letters uit andere alfabetten worden gebruikt.
Voorbeeld:
In de definitie van de functie , me
|
Montserrat
Montserrat is een eiland in de Caribische Zee, ten zuidwesten van Antigua en ten noordwesten van Guadeloupe. Het maakt deel uit van de Bovenwindse Eilanden van de Kleine Antillen.
Het eiland is in 1493 ontdekt door
|
Synoniem (taalkunde)
Een synoniem van een woord is een ander woord met dezelfde betekenis.
- portemonnee - beurs
- auto - wagen
- douche - stortbad
- duimspijker - punaise
Synoniemen zijn niet zonder meer uitwisselbaar. Doorgaans domineert één van de synoniemenen in het idioom van een taal of een regio binnen een taalgebied. In de loop der tijd kunnen zich hierin echter verschuivingen voordoen. Hierdoor ontstaat een verschil in beleving. Wie bijvoorbe
|
Dritte Reich
Met Nazi-Duitsland, het Derde Rijk of soms ook Duizendjarige Rijk wordt een periode in de geschiedenis van Duitsland bedoeld die liep van 30 januari 1933 tot 8 mei 1945 onder het naziregime.
In deze periode (
|
|