Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
1851

1851

Gebeure


-

Geboortes


-

Sterftes


- JMW Turner - Waterverfskilder ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1848184918501851185218531854
Kategorie:19de eeu ko:1851년 simple:1851 th:พ.ศ. 2394

JMW Turner

JMW Turner 1775 - 1851 het veral olieverf gebruik vir sy skilderkuns. Hy is egter ook bekend as een van Engeland se mees vooraanstaande landskapkunstenaars in waterverfskilderkuns. Hy is in 1775 in Londen gebore. Sy pa was 'n haarkapper en het pruike gemaak. Op 15 het hy aangesluit by die "Royal Academy Schools". In 1799 het hy die Norhamkasteel geskilder wat die eerste uitbeelding was wat sy kunsinnigheid bloot gelê het. In 1802 besoek Turner Parys en Switserland vir die eerste keer. In 1819 besoek hy vir die eerste keer Venesië waar hy van sy mees oorspronklike uitbeeldings maak. Na 1830 het sy werk meer abstrak begin raak. In sy later jare het hy homself ingeklooster totdat hy in 1851 tot sterwe gekom het.

Waterverf

Waterverfskilderkuns maak gebruik van 'n verf wat verkry word deur 'n kleurpigment te meng met 'n bindingsmiddel wat oplosbaar is in water. Bindmiddels wat gebruik kan word vir waterverf sluit in eiwitte (Kaseien) of koolhidrate (setmeel) of silikaat soos waterglas. Moderne waterverwe word ontwikkel vir beter kleurvastheid en maak gebruik van lateksagte bindmiddels soos polistireen-butanien. Waterverf word in buisies of in blokkies verpak vir verspreiding en gebruik. Waterverf as 'n medium se gedrag is dikwels onvoorspelbaar. In teenstelling met ander media soos byvoorbeeld olieverf is waterverf deurskynend van aard en as 'n laag verf eers aangewend is kan dit nie weer verwyder word nie. 'n Waterverfskildery benodig dus heelwat beplanning sodat ligte lae aangewend word voor die meer donker lae. Die voordeel van waterverf bo ander skilderkunstegnieke is dat dit nie duur toerusting benodig nie, toerusting maklik vervoer kan word en opruiming na die tyd gemaklik is.

Geskiedenis van wateverfskilderkuns


- Antieke Egiptenare het reeds 'n tipe waterverf gebuik vir die versiering van hul grafte.
- Die Sjinese het reeds waterverfskilderkuns beoefen in ongeveer die jaar 4.
- Die Duitse kustenaar Albrecht Dürer het baie ernstig gebruik gemaak van waterverf veral vir sy studies van die natuur.
- Waterverf is in die 18de eeu in Brittanje erkenning gekry as 'n nasionale kunsvorm met 'n groot fokus op veral landskappe.
- Gedurende die 19de eeu het verskeie nuwe waterverftegnieke ontwikkel om 'n groter verskeidenheid van onderwerpe uit te beeld.
- Waterverf bly 'n gewilde medium in die 20ste eeu.

Bekende waterverfskilders


- Albrecht Dürer 1471 - 1528
- Georg Dionysius Ehret 1708 - 1770
- John Constable 1776 - 1837
- Paul Sandby 1725 - 1809
- John Cozens 1752 - 1797
- Thomas Girten 1775 - 1802
- Francis Towne 1740 - 1816
- JMW Turner 1775 - 1851
- John Sell Cotman 1782 - 1842
- Peter de Wint 1784 - 1849
- William Blake 1757 - 1827
- Samuel Palmer 1805 - 1881
- Samuel Prout 1783 - 1852
- John Frederic Lewis 1805 - 1876
- Richard Parkes Bonington 1802 - 1828
- Eugène Delacroix 1798 - 1836
- Vassily Kandinsky 1866 - 1944
- Raoul Dufy 1877 - 1953
- Graham Sutherland 1903 - 1980
- Paul Nash 1889 - 1946

Eeue

Kategorie:Eeue

Geskiedenis

Die geskiedenis is 'n gesistimatiseerde, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee.
- Mousteriaans (Europa-Asië) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Middelsteentyd (Afrika) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Bo-Paleolitikum (Europa) 35,000 v.C. - 12,000 v..
- Laat-Steentyd (Afrika) 25,000 v.C - 2000 v.C.
- Mesolitikum (Europa) 12,000 v.C. 8000 v.C.
- Neolitikum (Midde-Ooste) 12,000 v.C. - 6000 v.C.
- Moderne mens6000 v.C. - 3000 v.C
- Bronstyd 3000 v.C - 750 v.C.
- Ystertyd 750 v.C.
- Antieke geskiedenis
- Middeleeue
- 15de Eeu
- Renaissance
- 16de Eeu
- 17de Eeu
- 18de Eeu
- 19de Eeu
- 20ste Eeu
- 21ste Eeu
- Eeue Artikels met plaaslike inhoud:
- Geskiedenis van Brakpan Kategorie:Geskiedenis fiu-vro:Aolugu ja:歴史 ko:역사 ms:Sejarah simple:History th:ประวัติศาสตร์ zh-min-nan:Le̍k-sú

18de eeu

Die Kaap was vir die grootste deel van die 18de eeu 'n kolonie van Nederland. Eeue
17de eeu18de eeu19de eeu
17001701170217031704 17051706170717081709
17101711171217131714 17151716171717181719
17201721172217231724 17251726172717281729
17301731173217331734 17351736173717381739
17401741174217431744 17451746174717481749
17501751175217531754 17551756175717581759
17601761176217631764 17651766176717681769
17701771177217731774 17751776177717781779
17801781178217831784 17851786178717881789
17901791179217931794 17951796179717981799
18001801180218031804 18051806180718081809
Kategorie:18de eeu ja:18世紀 ko:18세기

19de eeu

Eeue:
18de eeu 19de eeu 20ste eeu
1801 1802 1803 1804 1805 1806 1807 1808 1809 1810
1811 1812 1813 1814 1815 1816 1817 1818 1819 1820
1821 1822 1823 1824 1825 1826 1827 1828 1829 1830
1831 1832 1833 1834 1835 1836 1837 1838 1839 1840
1841 1842 1843 1844 1845 1846 1847 1848 1849 1850
1851 1852 1853 1854 1855 1856 1857 1858 1859 1860
1861 1862 1863 1864 1865 1866 1867 1868 1869 1870
1871 1872 1873 1874 1875 1876 1877 1878 1879 1880
1881 1882 1883 1884 1885 1886 1887 1888 1889 1890
1891 1892 1893 1894 1895 1896 1897 1898 1899 1900
Kategorie:19de eeu ja:19世紀 ko:19세기 simple:19th century th:คริสต์ศตวรรษที่ 19 zh-min-nan:19 sè-kí

20ste eeu

Eeue:
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1901 1902 1903 1904 1905 1906 1907 1908 1909 1910
1911 1912 1913 1914 1915 1916 1917 1918 1919 1920
1921 1922 1923 1924 1925 1926 1927 1928 1929 1930
1931 1932 1933 1934 1935 1936 1937 1938 1939 1940
1941 1942 1943 1944 1945 1946 1947 1948 1949 1950
1951 1952 1953 1954 1955 1956 1957 1958 1959 1960
1961 1962 1963 1964 1965 1966 1967 1968 1969 1970
1971 1972 1973 1974 1975 1976 1977 1978 1979 1980
1981 1982 1983 1984 1985 1986 1987 1988 1989 1990
1991 1992 1993 1994 1995 1996 1997 1998 1999 2000
Kategorie:20ste eeu ja:20世紀 ko:20세기 simple:20th century

1849

Gebeure


- 04-13 Hongarye word 'n republiek.

Geboortes


-

Sterftes


- Peter de Wint - Waterverfskilder ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1846184718481849185018511852
Kategorie:19de eeu ko:1849년 simple:1849

1850

Gebeure


-

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1847184818491850185118521853
Kategorie:19de eeu ko:1850년 simple:1850

1853

Gebeure


- 30 Desember - Gadsden Purchase: Die Verenigde State koop 30,000 vierkante myl grond suid van die Gilarivier en wes van die Rio Grande van Mexiko vir 10 miljoen V.S. dollar.

Geboortes


- 30 Maart - Vincent van Gogh
- 5 Julie - Cecil Rhodes

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1850185118521853185418551856
Kategorie:19de eeu ko:1853년 simple:1853

Kategorie:19de eeu

Kategorie:Eeue ja:Category:19世紀

J. F. Cajan

Juhana Fredrik Cajan (Kajaani) (1815-1887) oli suomalainen kirjailija ja pappi. Hän kirjoitti ensimmäisen suomenkielisen Suomen historian (1839-40). Hän oli Lönnrotin matkakumppanina tämän seitsemännen runonkeruumatkan alussa vuonna 1836. Cajan, Juhana Fredrik Cajan, Juhana Fredrik

gry strategiczne Malaga accommodation Opony gry strategiczne Varsavia appartamenti










































:: RELATED NEWS ::
Tíhová síla
Tíhová síla je síla, která působí na tělesa na povrchu Země a která je výslednicí složení gravitační síly Země a odstředivé síly vzniklé otáčivým pohybem Zem
Volný pád
Volný pád je pohyb tělesa v homogenním gravitačním poli, při kterém počáteční rychlost tělesa je nulová a kromě gravitační síly na těleso nepůsobí žádná další síla (příp. jsou další síly zanedbatelné). Volný pád
Vrh svislý
Vrh svislý je pohyb tělesa v homgenním gravitačním poli, při kterém počáteční rychlost tělesa má směr svisle vzhůru - proti směru gravitační síly. Kromě gravitační síly nepůsobí na těleso žádná další síla (příp. jsou další síly za
1. kosmická rychlost
Kruhová rychlost neboli 1. kosmická rychlost je rychlost, kterou se pohybuje po kruhové dráze kolem centrálního tělesa v dané výši těleso zanedbatelně malé hmotnosti. Velkost kruhové rychlosti v_k závisí na hmotnosti M (respektive gravitačním parametru \mu ) centrálního těle
2. kosmická rychlost
Úniková rychlost, též 2. kosmická rychlost je rychlost, kterou se pohybuje po parabolické dráze kolem centrálního tělesa v dané výši těleso zanedbatelně malé hmotnosti. Je to nejnižší možná rychlost, při které těleso může definitívně opustit sféru gravitačního vlivu planety. Velkost ún
Klidové tření
Klidové tření je tření, vznikající mezi tělesy, která se vzhledem k sobě nepohybují - jsou v klidu. Klidová třecí síla Ft má velikost: : Ft = f0 . Fn kde f0 je součinitel klidového tření, Fn je kolmá tlaková mechanický stroj, který využívá tlaku plynu k přenesení nebo zvětšení síly. Pneumatická zařízení využívají často i rozdílu mezi atmosférickým tlakem a tlakem plynu (přetlak nebo podt
Pohyb tělesa kolem Slunce
Pohyb tělesa kolem Slunce je pohyb, kdy se těleso pohybuje v centrálním gravitačním poli Slunce. Nejčastěji se jedná o pohyb planet, komet a jiných objektů ve Sluneční soustavě. Pohyb tělesa ovlivňují především mechanického stroje, která přenáší sílu mezi pohyblivými částmi stroje, které nejčastěji konají otáčivý pohyb (kola). Kolo, které je roztáčeno vnější silou, se nazývá hnací kolo, kolo, které je roztáčeno hnacím kolem, se nazývá hnané kolo. Kola nemají společnou osu otáčení
Smykové tření
Smykové tření je tření, které vzniká mezi tělesy při jejich posuvném pohybu. Třecí síla Ft při smykovém tření má velikost: : Ft = f . Fn kde f je součinitel smykového tření, Fn je kolm
All Rights Reserved 2005 wikimiki.org