:: wikimiki.org ::
| 1856 |
1856 Gebeure
- 30 Maart - Die Krimoorlog word met die Verdrag van Parys beëindig.
Geboortes
-
Sterftes
- Augustin Thierry, Franse geskiedkundige (1795-1856)
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1856년
30 Maart30 Maart is die 89ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (90ste in skrikkeljare). Daar volg nog 276 dae in die jaar.
Gebeure
- 1842 - Narkose word die eerste keer gebruik in 'n operasie.
- 1856 - Die Krim-oorlog word met die 1856 verdrag van Parys beëindig.
- 1867 - Alaska word gekoop vir $7.2 miljoen (ongeveer twee sent per akker) deur die Verenigde State se Staatekretaris William H. Seward. Die media noem dit "Seward's Folly."
- 1870 - Die Grondwet van die VSA word vir die vyftiende keer verander, om stemreg te gee aan alle mans ongeag hul ras, kleur, of vorige slaafstatus.
- 1945 - Tweede Wêreldoorlog: magte van die Sowjet-Unie val Oostenryk binne en neem beheer oor Wene.
- 1951 - Remington Rand besorg die eerste UNIVAC I-rekenaar aan die VSA-sensusburo.
- 1981 - President Ronald Reagan word deur John Hinckley, Jr, in die bors geskiet buite 'n hotel in Washington, D.C..
- 1987 - Vincent van Gogh se skildery "Sonneblomme" is gekoop vir $39.85 miljoen.
Geboortes
- 1746 - Francisco Goya, skilder (d. 1828)
- 1798 - Luise Hensel, digter (/1876).
- 1811 - Robert Wilhelm Bunsen, chemikus, ontwerper (/1899).
- 1853 - Vincent van Gogh, skilder (d. 1890)
- 1880 - Sean O'Casey, dramaturg (/1964).
- 1937 - Warren Beatty, akteur, regiseur.
- 1945 - Eric Clapton, (blues) kitaarspeler
- 1949 - Lene Lovich, sangeres
- 1950 - Robbie Coltrane, akteur, komediant
- 1957 - Paul Reiser, akteur
- 1964 - Tracy Chapman, sangeres
- 1968 - Céline Dion, sangeres
- 1979 - Norah Jones, musikant
Sterftes
- 1842 - Elisabeth Vigee-Lebrun, skilder
- 1879 - Thomas Couture, Franse skilder en leraar
- 1894 - Sergey Ilyushin, Russiese lugvaartingenieur
- 1912 - Karl May, outeur
- 1986 - James Cagney, akteur
- 1947 - Arthur Machen, outer
- 2002 - Elizabeth Bowes-Lyon, Koningin Moeder van die Verenigde Koninkryk
- 2003 - Rudolf Walter Leonhardt, Duitse joernalis
Vakansiedae
- Roomse Ryk - Fees vir Salus
Kategorie:Datum
ja:3月30日
ko:3월 30일
simple:March 30
th:30 มีนาคม
KrimoorlogDie Krimoorlog 1853 - 1856 was deur die VK, Frankryk, Sardinië en Turkye teen Rusland gevoer op die Krimskiereiland.
Die Russiese tsaar wou die beskermheer van die heilige plekke van Palestina word en het Moldawië en Walachië beset (1853). Die VK en Frankryk het gevrees dat Rusland 'n rol gaan speel in die Middellandse See en het Turkye gehelp. Die bondgenote het Sebastopol op die Krim aangeval en ingeneem.
Nadat Alexander II tsaar geword het, het onderhandelings begin wat tot die vrede van Parys van 1856 gelei het.
Die oorlog het bekend geword deur die rol van Florence Nightingale.
ja:クリミア戦争
1795 Gebeure
- 19 Januarie - Die Bataafse Republiek word afgeroep in Nederland.
Geboortes
- Augustin Thierry, Franse geskiedkundige (1795-1856)
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:18de eeu
ko:1795년
Eeue
Kategorie:Eeue
GeskiedenisDie geskiedenis is 'n gesistimatiseerde, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee.
- Mousteriaans (Europa-Asië) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Middelsteentyd (Afrika) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Bo-Paleolitikum (Europa) 35,000 v.C. - 12,000 v..
- Laat-Steentyd (Afrika) 25,000 v.C - 2000 v.C.
- Mesolitikum (Europa) 12,000 v.C. 8000 v.C.
- Neolitikum (Midde-Ooste) 12,000 v.C. - 6000 v.C.
- Moderne mens6000 v.C. - 3000 v.C
- Bronstyd 3000 v.C - 750 v.C.
- Ystertyd 750 v.C.
- Antieke geskiedenis
- Middeleeue
- 15de Eeu
- Renaissance
- 16de Eeu
- 17de Eeu
- 18de Eeu
- 19de Eeu
- 20ste Eeu
- 21ste Eeu
- Eeue
Artikels met plaaslike inhoud:
- Geskiedenis van Brakpan
Kategorie:Geskiedenis
fiu-vro:Aolugu
ja:歴史
ko:역사
ms:Sejarah
simple:History
th:ประวัติศาสตร์
zh-min-nan:Le̍k-sú
18de eeuDie Kaap was vir die grootste deel van die 18de eeu 'n kolonie van Nederland.
Eeue
Kategorie:18de eeu
ja:18世紀
ko:18세기
20ste eeuEeue:
Kategorie:20ste eeu
ja:20世紀
ko:20세기
simple:20th century
1853 Gebeure
- 30 Desember - Gadsden Purchase: Die Verenigde State koop 30,000 vierkante myl grond suid van die Gilarivier en wes van die Rio Grande van Mexiko vir 10 miljoen V.S. dollar.
Geboortes
- 30 Maart - Vincent van Gogh
- 5 Julie - Cecil Rhodes
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1853년
simple:1853
1854 Gebeure
- 25 Mei - Stigting van die kultureel-politieke beweging Félibrige in Oksitanië, Frankryk
Geboortes
- Christiaan De Wet
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1854년
simple:1854
1857 Gebeure
-
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1857년
simple:1857
1858 Gebeure
-
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1858년
simple:1858
1859 Gebeure
- 06-24 - In die slag van die drie heersers in Solferino, verslaan Sardinië en Frankryk vir Oostenryk in die noorde van Italië.
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1859년
simple:1859
קטגוריה:קניהCategory:מדינות אפריקה
online spielautomaten praca pociel Venezia alberghi last minute egipt
|
|
|
| :: RELATED NEWS :: |
Philexfrance
Philexfrance est le nom des expositions internationales de philatélie organisées en France en 1982, 1989 et 1999. Le salon est l’occasion pour les collectionneurs de découvrir des expositions de collections, de rencontrer des administrations postales étrangères et des négociants en timbres ; les associations philatéliques y animent des activités pour faire découvr
|
Sept Sœurs
Catégorie:Université américaine
Les Sept Sœurs est un regroupement d'universités féminines étasunien qui a été crée en 1927 pour promouvoir l'éducation des femmes. Il se constitue de :
- Barnard College (New York, armure est une pièce d'équipement défensif protégeant le corps dans les batailles.
- En tissage, l'armure est l'ordre dans lequel les fils de chaîne croisent les fils de trame.
- Dans la musique occidentale, et plus précisément dans le solfège, l'armur
|
Antenne quad
ANTENNE QUAD 2.4 GHz, 1.2 GHz et UHF-TV.
Quad
Une antenne (panneau ou plate) quad (mono, bi, quadruple, multi etc.) est surtout employée pour les applications en ISM, 2,4 GHz, (aussi en 2,3 GHz, 1,2 GHz et 433 Mhz, radioamateurisme), principalement utilisées par le Wifi ou la vidéo-surveillance professionnelle et domestique (ex: caméra embarquée pour modélisme).
On peut aussi l'utiliser pour capter les signaux de la | |