Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
1861

1861

Gebeure


- 27 Januarie - Ds. A.J. Begemann word as die eerste predikant van Pretoria bevestig.
- 24 Junie - Tennessee word die 11de staat wat van die VSA afskei.

Geboortes


- 15 Ferbruarie - Alfred North Whitehead - Filosofie

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1858185918601861186218631864
Kategorie:19de eeu ko:1861년

27 Januarie

27 Januarie is die 27ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 338 dae in die res van die jaar (339 in skrikkeljare).

Gebeure


- 1606: Die verhoor van Guy Fawkes wat die Engelse parlement wou opblaas, en sy samesweerders begin.
- 1861: Ds. A.J. Begemann word as die eerste predikant van Pretoria bevestig.
- 1926: Die Skot John Logie Baird stel in Londen 'n TV-stel bekend.
- 1932: Marjorie Hingle word in 'n Johannesburgse tussenverkiesig die eerste vrou wat in Suid-Afrika stem.
- 1967: Die Amerikaanse ruimtevaarders Gus Grissom, Edward White en Roger Chafee sterf in 'n oefening op die grond met hul Apollo-ruimtetuig.
- 1973: In Parys word ooreenkomste onderteken om die Viëtnam-oorlog te beëindig.
- 1996: Die bewind van Nigerië sel eerste demokraties verkose president, Mahamane Ousane, word in 'n staatsgreep omvergewerp. Kol. Barne Mainassara Ibrahim word die staatshoof.
- 1998: Oud-pres. F.W. de Klerk erken 'n verhouding met Elita Georgiades, die vrou van 'n Griekse sakeman.
- 2002: Meer as 1000 mense sterf en duisende word haweloos toe bom-ontploffings in 'n weermagmagasn in Lagos, Nigerië - per ongeluk deur 'n brand veroorsaak - tot massa-paniek lei.

Geboortes


- W.A. Mozart, Oostenrykse komponis (1756-1791)
- Lewis Carroll (skuilnaam van Charles Lutwidge Dodgson), Britse wiskundige en skrwyer (1832-1898)

Sterftes

Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae

---- Kategorie:Datum ja:1月27日 ko:1월 27일 simple:January 27

24 Junie

Gebeure


- 1314 Slag van Bannockburn. Skotse magte onder leiding van Robert the Bruce verslaan Edward II van Engeland wat lei tot Skotland se onafhanklikheid.
- 1441 Eton College gestig.
- 1509 Henry VIII word gekroon as koning van Engeland.
- 1597 Die eerste Nederlandse reis na die Oos Indies bereik Bantam, Java.
- 1662 Nederland misluk in 'n aanslag om Macao te verower.
- 1664 Die kolonie van New Jersey word gestig.
- 1692 Kingston, Jamaika gestig.
- 1793 Die eerste republikeinse konstitusie word in Frankryk aanvaar.
- 1812 Napoleon val Rusland in.
- 1859 In die slag van die drie heersers in Solferino, verslaan Sardinië en Frankryk vir Oostenryk in die noorde van Italië.
- 1861 Tennessee word die 11de staat om van die VSA af te skei.
- 1880 Eerste uitvoering van O Canada, later die volkslied van Kanada, by die Congrès national des Canadiens-Français.
- 1894 Die Internasionale Olimpiese komitee besluit om die Olimpiese spele elke vier jaar te hou.
- 1901 Eerste vertoning van Pablo Picasso se werk.
- 1913 Griekeland en Serwië herroep hul alliansie met Bulgarye.
- 1915 800 mense sterf nadat die Eastland stoomskip omkantel in Chicago.
- 1916 Mary Pickford word die eerste filmster om 'n kontrak van 'n miljoen VSA dollars te kry.
- 1932 'n Militêre staatsgreep beëindig die mag van die koning van Siam (Thailand).
- 1940 Frankryk en Italië teken 'n wapenstilstand.
- 1941 Duitse magte verower Vilnius, Litaue, Brest-Litovsk en Kaunas.
- 1948 Die Sowjet-Unie begin die Berlynse blokade deur oor landse beweging na Wes-Berlyn te keer.
- 1963 Zanzibar ontvang interne self regering van die Verenigde koninkryk.
- 1983 Sally Ride, die eerste vroulike ruimtevaarder van die VSA keer terug na die Aarde.

Geboortes


- 1777 John Ross, ontdekkingsreisiger (/1856.
- 1795 Ernst Heinrich Weber, fisioloog (/1878).
- 1803 George James Webb, komponis.
- 1842 Ambrose Bierce, skrywer (circa /1914).
- 1888 Gerrit Rietveld, argitek.
- 1895 Jack Dempsey, bokser (/1983).
- 1901 Harry Partch, komponis (/1974).
- 1909 David Rose, komponis (/1990).
- 1915 Fred Hoyle, kosmoloog (/2001).
- 1928 Wolfgang Altenburg, solaat.
- 1930 Claude Chabrol, regiseur.
- 1944 Jeff Beck, musikant.

Sterftes


- 1908 Grover Cleveland, politikus.

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae


- Katolike fees dag van Johannes die doper.
- Fête nationale du Québec.
- Bannockburn dag in Skotland.
- Bahá'í geloof se fees van Rahmat.
- Betaaldag in Engeland. Sien ook bewegende vakansies, vierings, en waarnemingsdae.
06-22 06-23 06-24 06-25 06-26
Dae in die geskiedenis
/Bronnemateriaal Kategorie:Datum ja:6月24日 ko:6월 24일 simple:June 24 th:24 มิถุนายน

VSA

Die Verenigde State van Amerika (V.S.A.), ook genoem die Verenigde State (V.S.), Amerika 1, is 'n federale republiek in Noord Amerika en die Stille Oseaan (die eilande van Hawaii, en die Aleutians). Dit strek vanaf die Atlantiese kus in die ooste tot die Stille Oseaan in die Weste. Dit deel landsgrense met Kanada in die noorde and Meksiko in die suide, en deel 'n marinegrens met Rusland in die weste en besit 'n aantal distrikte en gebiede rondom die wêreld, insluitende Puerto Rico, Midway Eiland, en Guam. Die land het vyftig state, wat 'n vlak van autonomiteit het. 'n Amerikaanse burger word gewoonlik 'n Amerikaner genoem.1.
Verenigde State van Amerika
United States of America
1 1
(V.S. Vlag) (V.S. Groot Seel)
Nasionale leuse: (1776 - ): E Pluribus Unum
(Latyn: "Out of many, one")
(1956 - ): In God We Trust
beeld:US_highlighted_map2.jpg
Amptelike tale Geen op federale vlak, sekere state spesifiseer wel
Engels de facto
Spaans grotendeels gepraat in sommige areas
Hoofstede Washington, DC
President George W. Bush
Oppervlakte
 - Totaal
 - % water
3ste
9 629 091 km²
2,198%
Bevolkingstal
 - Totaal (2000)
 - Bevolkingsdigtheid
3ste
290 342 554
31/km²
Onafhanklikheid
-Verklaar1
Verklaar deur die VK:
4 Julie 1776
Geldeenheid VS dollar ($)
Tydsone UTC -5 tot UTC -11
Volkslied The Star-Spangled Banner
Internet TLD.us, .um, .edu, .gov, .mil
Telefoonkode1

Ekonomie

Hoofartikel: Ekonomie van die Verenigde State Die ekonomie van die Verenigde State is gebaseer op die Kapitalistiese model en word gekenmerk deur 'n konstante groei, lae werksloosheid en inflasie, 'n groot begrotings tekort en vinnige vooruitgang in tegnologie. Sy ekonomie word beskou as die belangrikste in die wereld. Verskeie ander lande het hulle geld eenhede gekoppel aan die dollar, of gebruik dit selfs as 'n geldeenheid. Die V.S. effekte beurs word beskou as 'n aanduiding van die wereld ekonomie. Die land het ryk minerale hulpbronne, met heelwat goud, olie, steenkool en uraan. In landbou is die V.S.A. een van die vernaamste verskaffers van mielies, koring, suiker en tabak. Die V.S.A. industrië vervaardig motorkarre, vliegtuie en elektronika. Die grootste sektor is diens industrië, en omtrent 'n driekwart van die V.S. inwonders werk in hierdie sektor. Die grootste handelsvennoot van die Verenigde State is sy noordelike buurstaat Kanada. Ander belangrike handelsvennote is Meksiko, die Europese Unie en ander industriële lande in Asië, soos Japan, Indië, Suid-Korea en Sjina.

Geografie

Hoofartikel: Geografie van die Verenigde State Met die wêreld se derde grootste nasie (totale area), het die Verenigde State 'n baie wiselende landskap: gematigde woudland op die ooskus, mangrovewoude in Florida, die Great Plains in die middel van die land, die Mississippi-Missouri rivierstelsel, die Rocky Mountains wes van die vlaktes, woestyne en gematigde kus areas wes van die Rocky Mountains en reenwoude in die noord-weste. Die vulkaniese eilande van Hawaii en die pool-gebiede van Alaska maak die geografiese diversiteit net nog groter.

Vakansiedae

Notas

# Die gebruik van die woord 'Amerika' om te verwys na die VSA en 'amerikaner' om te verwys na 'n VSA-burger word deur baie mense in die res van die amerikas gesien as onakkuraat en beledegend, maar is algemeen en word elders aanvaar. category:Verenigde State ja:アメリカ合衆国 ko:미국 ms:Amerika Syarikat nb:Amerikas forente stater simple:United States th:สหรัฐอเมริกา zh-min-nan:Bí-kok

Alfred North Whitehead

Alfred North Whitehead Februarie 15, 1861, Ramsgate, Kent, VN – Desember 30, 1947, Cambridge, MA) was 'n Brits-Amerikaanse filosoof, fisikus en wiskundige wat bydraes gemaak het in verskeie akademiese velde naamlik logika, wiskunde en filosofie. Hy is veral bekend vir sy bydrae in wiskundige gebied wat vergestald het in sy boek 'Principia Mathematica' wat hy saam met Bertand Russell geskryf het. Whitehead het sy bydrae gemaak tot Wiskunde tussen 1884 en 1910 terwyl hy in Cambridge was. Van 1910 tot 1924 het Whitehead meer gekonsentreer op die filosofie van wetenskap en opvoeding. In 1924 het hy by die Harvard-Universiteit aangesluit, waar hy 'n prosesfilosofie ontwikkel het. Sy mees bekende boek in die veld van filosofie is die boek: 'Process and Reality' (Proses en Realiteit) Kategorie:Mense ja:アルフレッド・ノース・ホワイトヘッド ko:앨프리드 노스 화이트헤드

Filosofie

Filosofie of wysbegeerte is 'n vakgebied wat die kennis van, en insig in 'n verskeidenheid fundamentele sake najaag, soos byvoorbeeld realiteit, kennis, betekenis, waarde, bestaan en waarheid. In omgangstaal word die term filosofie baie keer gebruik om te dui op 'n ingesteldheid, uitgangspunt of lewensbeskouing. Hierdie artikel handel eerder oor filosofie as 'n akademiese vakgebied. Iemand wat filosofie beoefen, word 'n filosoof genoem. Filosofie kan ook verwys na die kollektiewe werk van die groot filosowe.

Filosofiese tradisies

Filosofiese vrae is oorweeg deur mense van baie tye, volkere en kulture. Die term "filosofie" in 'n Europese of Amerikaanse akademiese konteks verwys in die algemeen na die tradisies van die westerse beskawing en word gevolglik "westerse filosofie" genoem. In die weste word die term "oosterse filosofie" meestal gebruik as omvattende term om te verwys na die filosofiese tradisies van Asië en die ooste. Filosofiese tradisies uit spesifieke tye en geloofsrigtings word gereëld apart gesien, byvoorbeeld (antieke) Griekse filosofie, Christelike filosofie, Hindoe-filosofie, ensovoorts. Suid-Afrikaanse filosofie uit westerse tradisies word meestal gesien as deel van westerse filosofie. Die bestaan van iets soos Afrikafilosofie (of ander filosofiese tradisies) as onderskeibare tradisie word soms bespreek, maar is gewoonlik afwesig of sleg verteenwoordig in meeste akademiese besprekings oor filosofie.

Westerse filosofie

Westerse filosofie word gereëld in twee hoofstrome verdeel, naamlik die analitiese filosofie, en die kontinentale filosofie. Analitiese filosofie word gekarakteriseer deur bewyse en argumente, aandag aan detail, en 'n presiese benadering tot die analise van die taal van filosofiese vrae om onduidelikheid uit die weg te ruim. Hierdie benadering domineer Engels-Amerikaanse filosofie. Dit het begin met Gottlob Frege, Bertrand Russel, G. E. Moore en Ludwig Wittgenstein met die draai van die 20ste eeu. Kontinentale filosofie is 'n versamelnaam vir verskeie uiteenlopende denkrigtings, hoofsaaklik uit kontinentale Europa. Dit is gevolglik moeilik om die tradisie as sodanig te beskryf. Dit kan gekontrasteer word met die tradisie van analitiese filosofie in sommige opsigte. Waar analitiese filosowe byvoorbeeld spesifieke probleme analiseer, fokus kontinentale filosowe soms meer op die werk van sleuteldenkers en die verwantskap tussen verskillendes se werk. Die metodes van analitiese filosofie word soms beskou as nader verwant aan die van die wiskunde (veral wat formele argumentasie betref), terwyl kontinentale filosofie weer dikwels metodes uit die letterkunde gebruik.

Subonderwerpe

Onderwerpe wat bestudeer word sluit in:
- Epistemologie
- Metafisika
  - Ontologie
- Etiek
  - Regsfilosofie (Jurispridensie)
- Estetika
- Wetenskapsfilosofie
- Taalfilosofie
- Logika
- Antieke filosofie
- Politieke filosofie
- Geestesfilosofie ("philosophy of mind")

Sien ook


- Lys van filosowe
- [http://wikisource.org/wiki/Wikisource:Biblioth%C3%A8que_philosophique Wikisource] by Wikiboeke ja:哲学 ko:철학 ms:Falsafah simple:Philosophy th:ปรัชญา

Hierdie Dag In Die Geskiedenis

Let wel: Die datums van die Afrikaanse wikipedia ondergaan tans heelwat veranderings. Hier is skakels na twee weergawes van die dae in geskiedenis. Die skakels in die boonste weergawe wys na die artikels wat uiteindelik gebruik sal word. Werk asb dae in die ander twee formate by sodat ons kan standardiseer. Daar is afgespreek dat 1 Junie as templaat gebruik sal word. ----

Eksterne Engelse skakels


- [http://www.on-this-day.com/ on-this-day.com]
- [http://www.historychannel.com/today/ The history channel: this day in history]
- [http://www.todayinsci.com/ Today in science] Kategorie:Lys ja:365日 ko:366일

Geskiedenis

Die geskiedenis is 'n gesistimatiseerde, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee.
- Mousteriaans (Europa-Asië) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Middelsteentyd (Afrika) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Bo-Paleolitikum (Europa) 35,000 v.C. - 12,000 v..
- Laat-Steentyd (Afrika) 25,000 v.C - 2000 v.C.
- Mesolitikum (Europa) 12,000 v.C. 8000 v.C.
- Neolitikum (Midde-Ooste) 12,000 v.C. - 6000 v.C.
- Moderne mens6000 v.C. - 3000 v.C
- Bronstyd 3000 v.C - 750 v.C.
- Ystertyd 750 v.C.
- Antieke geskiedenis
- Middeleeue
- 15de Eeu
- Renaissance
- 16de Eeu
- 17de Eeu
- 18de Eeu
- 19de Eeu
- 20ste Eeu
- 21ste Eeu
- Eeue Artikels met plaaslike inhoud:
- Geskiedenis van Brakpan Kategorie:Geskiedenis fiu-vro:Aolugu ja:歴史 ko:역사 ms:Sejarah simple:History th:ประวัติศาสตร์ zh-min-nan:Le̍k-sú

19de eeu

Eeue:
18de eeu 19de eeu 20ste eeu
1801 1802 1803 1804 1805 1806 1807 1808 1809 1810
1811 1812 1813 1814 1815 1816 1817 1818 1819 1820
1821 1822 1823 1824 1825 1826 1827 1828 1829 1830
1831 1832 1833 1834 1835 1836 1837 1838 1839 1840
1841 1842 1843 1844 1845 1846 1847 1848 1849 1850
1851 1852 1853 1854 1855 1856 1857 1858 1859 1860
1861 1862 1863 1864 1865 1866 1867 1868 1869 1870
1871 1872 1873 1874 1875 1876 1877 1878 1879 1880
1881 1882 1883 1884 1885 1886 1887 1888 1889 1890
1891 1892 1893 1894 1895 1896 1897 1898 1899 1900
Kategorie:19de eeu ja:19世紀 ko:19세기 simple:19th century th:คริสต์ศตวรรษที่ 19 zh-min-nan:19 sè-kí

20ste eeu

Eeue:
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1901 1902 1903 1904 1905 1906 1907 1908 1909 1910
1911 1912 1913 1914 1915 1916 1917 1918 1919 1920
1921 1922 1923 1924 1925 1926 1927 1928 1929 1930
1931 1932 1933 1934 1935 1936 1937 1938 1939 1940
1941 1942 1943 1944 1945 1946 1947 1948 1949 1950
1951 1952 1953 1954 1955 1956 1957 1958 1959 1960
1961 1962 1963 1964 1965 1966 1967 1968 1969 1970
1971 1972 1973 1974 1975 1976 1977 1978 1979 1980
1981 1982 1983 1984 1985 1986 1987 1988 1989 1990
1991 1992 1993 1994 1995 1996 1997 1998 1999 2000
Kategorie:20ste eeu ja:20世紀 ko:20세기 simple:20th century

1859

Gebeure


- 06-24 - In die slag van die drie heersers in Solferino, verslaan Sardinië en Frankryk vir Oostenryk in die noorde van Italië.

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1856185718581859186018611862
Kategorie:19de eeu ko:1859년 simple:1859

1862

Gebeure


- 17 Desember - Generaal Ulysses S. Grant verban Jode uit Tennessee, Mississippi, en Kentucky.

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1859186018611862186318641865
Kategorie:19de eeu ko:1862년

1863

Gebeure


-

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1860186118621863186418651866
Kategorie:19de eeu ko:1863년 simple:1863

Kategorie:19de eeu

Kategorie:Eeue ja:Category:19世紀

Kukushka

Is a 2002 film directed by Aleksandr Rogozhkin. Its Russian title is 'Kukushka.' It stars Anni-Kristiina Juuso, Ville Haapsalo, and Viktor Bychkov. The premise is three people stuck alone in the wilderness during World War 2 and who are unable to speak each others language. The three main characters are Veikko, a young Finnish soldier who's abandoned and left to die by his fellow soldiers for cowardice; Ivan, a Russian captain who is about to be tried for treason; and Anni, a loney Sami girl who takes them in. The setting is in the region of the Kola Peninsula. It begins with Veikko, who is left chained to a rock as a punishment for cowardice. We later get introduced to Ivan, who is on his way to trial after it is discovered he had anti-Soviet feelings written in his diary. We later see Anni,whose husband was conscripted and has been gone for four years. As they're taking Ivan to trial, his squad gets attacked by friendly fire. He gets injured but survives, and is rescued and nursed back to health by Anni. Days later, Veikko cleverly manages to escape and stumbles upon Anni's small farm; she accepts him as her guest. The three individuals know nothing of each other's language, and hardened, cynical Ivan displays a visceral hatred towards the lively, idealistic Veikko, calling him a Fascist, while Veikko tries to convince him otherwise by explaining that he was a conscript and that he never agreed with Finland's alliance with the Axis Powers. Anni meanwhile, has been lonely for four years and openly displays a sexual attraction to both men. After a language misunderstanding, Ivan nearly kills Veikko, but is saved by Anni's mystical healing skills. Ivan realizes he was excessively hard on Veikko, and they eventually make up. Ivan and Veikko leave the wilderness before winter begins, and Anni makes them both a heavy fur coat for their journey, and both men head their separate ways to their respective countries. In the end, its revealed that Anni has been narrating her experiences to her two twin boys.

gry zrcznociowe zujer online casinos online casinos sylwester na sowacji










































:: RELATED NEWS ::
Steve Jobs
Steven Paul Jobs (
- 24. Februar 1955 in Green Bay, Wisconsin) ist Geschäftsführer von Apple Computer und eine der Leitfiguren der Computerindustrie. Zusammen mit Steve Wozniak gründete er 1976 Apple und half, das Ko
Suspense
Suspense ist ein Begriff aus den Kulturwissenschaften, der ein Gefühl der Spannung in Zuschauern oder Lesern kennzeichnet. Er leitet sich von dem lateinischen "suspendere" ab: "in Unsicherheit schweben" - hinsichtlich eines bestimmten Eintreffens. Suspense ist eines der wesentlichsten Mittel dramatischen Erzählens.

Geschichtliche Entwicklung

Alfred Hitchcock gilt als "master of suspense". Zwar wurden Techniken der Spannungssteigerung und Suspenseerzeugung schon lange in narrativen
Split Screen
Split Screen (wörtlich: geteilter Bildschirm) ist eine in visuellen Medien verwendete Technik, die das Bild in zwei (oder mehr) Bereiche aufteilt, um zwei Handlungen oder Bilder gleichzeitig zu zeigen.

Film

Im Film war der Split Screen vor allem in den Siebzigern eine sehr beliebte Technik. Zumeist wird der Screen vertikal geteilt, um zum Beispiel zwei Telefonierende zu zeigen. Der Effekt ist ähnlich, wie der der Parallelmontage
Sydney Pollack
Sydney Pollack (
- 1. Juli 1934 in Lafayette, Indiana) ist ein US-amerikanischer Filmregisseur, Produzent und Schauspieler. Seine Eltern waren russischer Abstammung und jüdischen Glaubens. Sydney Pollack begann sein
Sylvester Stallone
Sylvester Gardenzio Stallone (
- 6. Juli 1946 in New York, USA) ist ein US-amerikanischer Schauspieler, Filmregisseur und Drehbuchautor.

Leben und Karriere

Der Durchbruch für Stallone war das Boxer-Drama um Rocky Balboa, einem Boxer und Nobody aus Ph
Liste von Standards
Nachfolgend ist eine Liste bedeutender Standards und Normen, beziehungsweise internationale Standardisierungs- und Normierungsorganisationen zu finden. Hier wird auf eine Unterscheidung zwischen Norm und Standard verzichtet.
- Codes
  - Morse-Code
  - ICAO Alphabet
- Industrie

Siehe a

Stasi-Unterlagen
Die schriftlichen Unterlagen des Ministeriums für Staatssicherheit der DDR, kurz Stasi-Unterlagen, lassen sich in Karteien und Akten aufteilen. Es sind bisher 39 Millionen Karteikarten und 180 Kilometer Akten aufgefunden worden. Die personen- und sachbezogenen Karteien waren erforderlich, um die entsprechende Akte heraussuchen zu können. Die Kartei F 16 war die zentrale Klarnamenkartei, die F 22 definierte den Vorgang der Bearbeitung (Vorgangskartei), die F 77 enthielt die Decknamen. Die Kerblochkartei (KK) notierte Beru
Stasi-Unterlagen-Gesetz
Das so genannte Stasi-Unterlagen-Gesetz (amtlich: Gesetz über die Unterlagen des Staatssicherheitsdienstes der ehemaligen Deutschen Demokratischen Republik) wurde am 20. Dezember 1991 vom Bundestag verabschiedet und regelt die Verwendung der Akten des Geheimdienstes der ehemaligen DDR, die auf Initiative der Sport (v. engl.: sport = Zeitvertreib, Vergnügen bzw. v. frz. desport) bezeichnet das kulturelle Handlungsfeld, in dem Menschen körperliche und/oder geistige Tätigkeiten ausüben, die mit planmäßiger Körperschulung, meist im Bereich der Bewegungskunst, in Zusammenhang stehen. Eine häufig anzutreffende Au
Sekunde (Begriffsklärung)
Das Wort Sekunde (verkürzt von lateinisch pars minuta secunda „dem veminderten Part (nochmals vermindert) folgend“, daher das Zeichen „″“) bezeichnet
- in der Physik die SI-Basiseinheit der Zeit, siehe Sekunde,
- in der Geometrie einen Winkel, siehe Bogensekunde,
- in der Musik ein Intervall, siehe
All Rights Reserved 2005 wikimiki.org