:: wikimiki.org ::
| 1977 |
1977 Gebeure
- Die Belgiese chemikus Ilya Prigogine ontvang 'n Nobelprys vir die bekendstelling van dissipatiewe stelsels en selforganisasie.
Geboortes
Sterftes
- 13 September - Leopold Stokowski, dirigent
- 27 Desember - Howard Hawks, Amerikaanse rolprentregisseur ( - 30 Mei 1896)
----
- Eeue
- Geskiedenis
- Dae
Kategorie:20ste eeu
ja:1977年
ko:1977년
simple:1977
th:พ.ศ. 2520
13 September13 September is die 256ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (257ste in skrikkeljare). Daar volg nog 109 dae.
Gebeure
-
Geboortes
-
Sterftes
- 1592 - Michel Eyquem de Montaigne, Franse essayis
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
-
Kategorie:Datum
ja:9月13日
ko:9월 13일
simple:September 13
th:13 กันยายน
27 Desember Gebeure
- 1831 - Charles Darwin verlaat Plymouth aan boord HMS Beagle op wat 'n geskiedkundige ekspedisie sou word.
- 1945 - Die Wêreldbank word op ooreenkoms van 28 nasies geskep.
- 1949 - Koningin Juliana van Nederland staan soewereiniteit aan Indonesië toe.
- 1978 - Spanje word 'n demokrasie ná 40 jaar van diktatorskap.
Geboortes
-
Sterftes
-
Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
-
----
Dae in die Geskiedenis
Kategorie:Datum
ja:12月27日
ko:12월 27일
ms:27 Disember
simple:December 27
th:27 ธันวาคม
30 Mei30 Mei is die 150ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (151ste in skrikkeljare). Daar volg nog 215 dae in die jaar.
Gebeure
- 1416 - Die Katolieke Kerk verbrand Hiëronymus van Praag (Jerome of Prague).
- 1431 - Rouen, Frankryk: 19-jaar oue Johanna van Arkel (Joan of Arc) verbrand op die brandstapel.
- 1539 - Florida, VSA: Hernando de Soto land by Tampabaai met 600 soldate met die doelwit om goud te vind.
- 1574 - Hendrik III word Koning van Frankryk
- 1588 - Die laaste skip van die Spaanse Armada seil vanaf Lissabon na die Engelse kanaal.
- 1814 - Die Eerste Verdrag van Parys word geteken en die Franse grense word herstel tot die grenslyne van 1792. Napoleon I van Frankryk op dieselfde dag verban na Elba .
- 1868 - Herinneringsdag (Memorial Day) (wat toe bekend gestaan het as "Decoration Day") word vir die eerste keer gevier in die Verenigde State .
- 1876 - Ottoman-sultan Abd-ul-Aziz word uit die weg geruim en opgevolg deur sy neef Murat V.
- 1879 - New York Stad se “Gilmore's Garden” deur William Vanderbilt herbenoem as Madison Square Garden en geopen vir die publiek op die hoek van “26th Street” en “Madison Avenue”.
- 1883 - New York Stad: 'n Gerug dat die Brooklynbrug (Brooklyn Bridge) gaan ineenstort, veroorsaak paniek waardeur twaalf mense sterf.
- 1911 - By die Indianapolis Motor Speedway eindig die eerste Indianapolis 500. Ray Harroun word die eerste wenner van die 500-myl motorwedren.
- 1913 - Eerste Balkanoorlog: 'n Vredesverdrag word in Londen geteken wat die oorlog beëindig. Albanië word ‘n onafhanklike land.
- 1922 - In Washington, D.C. word die Lincoln-Gedenkteken (Lincoln Memorial) ingehuldig.
- 1941 - Tweede Wêreldoorlog: Duitsland neem Kreta (Crete) oor.
- 1942 - Tweede Wêreldoorlog: 1000 Britse bomwerpers lanseer ‘n 90-minuut-aanval op Keulen (Cologne), Duitsland
- 1958 – Die liggame van verskeie ongeïdentifiseerde soldate wat in die Tweede Wêreldoorlog en die Koreanse Oorlog gesneuwel het word begrawe in die Grafkelder van die Onbekendes (Tomb of the Unknowns) in Arlington Nasionale Begrafplaas (Arlington National Cemetery).
- 1967 – By die “Ascot Speedway” in Gardena, Kalifornië, spring Evel Knievel met sy motorfiets oor 16 motorkarre.
- 1971 - Marinerprogram: Mariner 9 gelanseer na Mars.
- 1982 - Spanje word die 16de lid van NAVO en die eerste nasie wat by die alliansie aansluit sedert Wes Duitsland se toelating in 1955.
- 1989 - Tiananmenplein-protes van 1989: Die 33-voet hoë standbeeld vir die "Godin van Demokrasie" deur studentebetogers onthul op Tiananmenplein (Tiananmen Square).
- 1998 – 'n 6.6-sterkte aardbewing tref Noord-Afghanistan, en ongeveer 5 000 mense sterf.
Geboortes
- 1672 - Peter die Grootte, Tsar van Rusland
- 1814 - Michael Bakunin, anargis († 1876)
- 1896 - Howard Hawks, Amerikaanse rolprentregisseur († 27 Desember 1977)
- 1899 - Irving Thalberg, vervaardiger († 1936)
- 1901 - Cornelia Otis Skinner, Broadway skrywer, regisseur, aktrise († 1979)
- 1902 - Stepin Fetchit, danser, akteur († 1985)
- 1907 - Elly Beinhorn, vlieënier
- 1908 - Mel Blanc, sterm vir Barney Rubble, Bugs Bunny, Tweety Bird, en andere († 1989)
- 1909 - Benny Goodman, klarinetspeler, groepleier († 1986)
- 1910 - Inge Meysel, aktrise
- 1912 - Hugh Griffith, akteur († 1980)
- 1920 - Franklin Schaffner, filmregisseur († 1989)
- 1920 - Ralph Metcalfe, atleet († 1978)
- 1922 - Hal Clement, fiksieskrywer
- 1926 - Christine Jorgensen († 1989)
- 1927 - Clint Walker, akteur
- 1934 - Aleksei Leonov, ruimtevaarder en eerste persoon om in die ruimte te stap.
- 1936 - Keir Dullea, akteur
- 1939 - Michael J. Pollard, akteur
- 1951 - Stephen Tobolowsky, akteur
- 1953 - Colm Meaney, akteur
- 1955 - Topper Headon, musikant ("The Clash")
- 1964 - Wynonna Judd, sanger
- 1972 - Trey Parker, komediant (South Park)
Sterftes
- 1416 - Jerome van Prague, teoloog
- 1431 - Johanna van Arkel, verbrand op die brandstapel
- 1640 - Peter Paul Rubens, skilder
- 1778 - Voltaire, filosoof, skrywer
- 1953 - Dooley Wilson, musikant, akteur
- 1960 - Boris Pasternak, skrywer
- 1961 - Rafael Leonidas Trujillo, diktator van die Dominikaanse Republiek
- 1964 - Leo Szilard, kernfisikus
- 1967 - Claude Rains, akteur
- 1986 - Perry Ellis, mode-ontwerper
- 1993 - Sun Ra, musikant
- 2000 - Tex Beneke, musiek-groepleier, sanger
- 2003 - Mickie Most, musikant
Vakansiedae
- Verenigde State - Memorial Day, tans vierde Maandag in Mei; oorspronklik 30 Mei)
Kategorie:Datum
ja:5月30日
ko:5월 30일
simple:May 30
th:30 พฤษภาคม
Eeue
Kategorie:Eeue
GeskiedenisDie geskiedenis is 'n gesistimatiseerde, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee.
- Mousteriaans (Europa-Asië) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Middelsteentyd (Afrika) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Bo-Paleolitikum (Europa) 35,000 v.C. - 12,000 v..
- Laat-Steentyd (Afrika) 25,000 v.C - 2000 v.C.
- Mesolitikum (Europa) 12,000 v.C. 8000 v.C.
- Neolitikum (Midde-Ooste) 12,000 v.C. - 6000 v.C.
- Moderne mens6000 v.C. - 3000 v.C
- Bronstyd 3000 v.C - 750 v.C.
- Ystertyd 750 v.C.
- Antieke geskiedenis
- Middeleeue
- 15de Eeu
- Renaissance
- 16de Eeu
- 17de Eeu
- 18de Eeu
- 19de Eeu
- 20ste Eeu
- 21ste Eeu
- Eeue
Artikels met plaaslike inhoud:
- Geskiedenis van Brakpan
Kategorie:Geskiedenis
fiu-vro:Aolugu
ja:歴史
ko:역사
ms:Sejarah
simple:History
th:ประวัติศาสตร์
zh-min-nan:Le̍k-sú
Hierdie Dag In Die GeskiedenisLet wel: Die datums van die Afrikaanse wikipedia ondergaan tans heelwat veranderings. Hier is skakels na twee weergawes van die dae in geskiedenis. Die skakels in die boonste weergawe wys na die artikels wat uiteindelik gebruik sal word. Werk asb dae in die ander twee formate by sodat ons kan standardiseer. Daar is afgespreek dat 1 Junie as templaat gebruik sal word.
----
Eksterne Engelse skakels
- [http://www.on-this-day.com/ on-this-day.com]
- [http://www.historychannel.com/today/ The history channel: this day in history]
- [http://www.todayinsci.com/ Today in science]
Kategorie:Lys
ja:365日
ko:366일
1974 Gebeure
- Frans word die uitsluitende ampstaal van die Kanadese provinsie Québec
- Italiaanse aanklaer Mario Sossi word ontvoer deur die Rooi brigade
- 25 April 'n Staatsgreep vind plaas in Portugal, die "Carnation revolution".
- 24 Desember - Sikloon Tracy verwoes meeste van Darwin, Australië.
----
Geboortes
----
Sterftes
- 22 Junie Darius Milhaud, komponis
----
1969 -- 1970 -- 1971 -- 1972 -- 1973 -- 1974 -- 1975 -- 1976 -- 1977 -- 1978 -- 1979
Eeue: -- 19de eeu -- 20ste eeu -- 21ste eeu
Kategorie:20ste eeu
ja:1974年
ko:1974년
simple:1974
1975Gebeure
- Angola word onafhanklik
- Die Khmer Rouge neem Kambodja oor.
- 04-21 Die president van Suid Viëtnam, Nguyen Van Thieu, vlug uit Saigon, terwyl Xuan Loc val tydens die Viëtnam oorlog.
- 04-24 Die Baader-Meinhof bende blaas die Wes-Duitse ambassade in Stockholm op.
Geboortes
Sterftes
- Chiang Kai-shek
----
- Eeue
- Geskiedenis
- Dae
Kategorie:20ste eeu
ja:1975年
ko:1975년
simple:1975
th:พ.ศ. 2518
1978Gebeure
- 27 Desember - Spanje word 'n demokrasie ná 40 jaar van diktatorskap.
Geboortes
Sterftes
- 21 Augustus - Nicolaas Johannes Diederichs, Suid-Afrikaanse politikus en Staatspresident (1975-1978).
----
- Eeue
- Geskiedenis
- Dae
Kategorie:20ste eeu
ja:1978年
ko:1978년
simple:1978
th:พ.ศ. 2521
1980Gebeure
- 04-15 Jean-Paul Sartre, filosoof (1905-06-21/).
- 04-24 'n Poging om VSA geiselaars in Tehran te bevry eindig onsuksesvol.
- 04-25 'n Maneuver om VSA ambasade gyselaars te red in Iran vaal.
Geboortes
-
Sterftes
- 15 April - Jean-Paul Sartre, Franse filosoof, essayis, roman- en toneelskrywer
- Graham Sutherland - Waterverfskilder
----
- Eeue
- Geskiedenis
- Dae
Kategorie:20ste eeu
als:1980
ja:1980年
ko:1980년
simple:1980
th:พ.ศ. 2523
19e eeuEeue:
Kategorie:19de eeu
ja:19世紀
ko:19세기
simple:19th century
th:คริสต์ศตวรรษที่ 19
zh-min-nan:19 sè-kí
21ste eeuDie begin van die 21ste eeu is gekenmerk deur the 2001-09-11 terroriste-aanval in die VSA, en die oorloë as gevolg daarvan.
Eeue
Kategorie:21ste eeu
ja:21世紀
ko:21세기
simple:21st century
Category:852年出生Category:9世纪出生
Skrty angielskie heavy metal kalorie domeny apartments in Nice
|
|
|
| :: RELATED NEWS :: |
|
Bodö
Bodö, Bodø är en stad i Bodö kommun, Nordland fylke, norra Norge. Staden har 44 430 invånare (2005).
27 maj 1940 förstördes stora delar av staden av ett tyskt bombangrepp.
Se även
|
Lista över svensk punkmusik
Här följer en lista över svenska punkband. Fyll på efterhand om ni saknar några och länka och skriv lite om respektive om ni har möjlighet. Observera att artiklar om punkband utan skivkontrakt raderas.
__NOTOC__
#
- 09
- 2 För En Yoghurt [http://www.2fey.cjb.net/ Officella hemsidan.]
- 22 för många
- 23 Till
- 2Komponentz
- 3 kant
- 57 Kez
- 2-TakT
A
- AB Hjärntvätt
- ABC 80
- Abhinanda
<
|
Bosön
Bosön, "stadsdel" på Lidingö. Bosön domineras av Riksidrottsförbundets idrottsanläggning med folkhögskola.
På Bosön finns också sommarstugor - Dalakolonin - och en småbåtshamn.
Idrottsanläggningen
Externa länkar
- http://www.boson.nu
Kategori:Lidingö kommun
|
Travsport
och kusk.]]
Travsport är hästkapplöpning med ekipage som består av en häst och en kusk, som sitter i en sulky (vagn med två hjul).
Travsporten en är stor i Skandinavien men även i t.ex. USA, Kanada, Frankrike,
|
Vävstol
för åtta skaft och kontramarsch samt pådragningsknekt.]]
Vävstolen med trampor konstruerades ursprungligen i Kina före vår tideräkning. De kom till Norden strax före brännvin eller vodka, som vanligen serveras till maten. Mest känd av snapsarna är Helan, kanske främst genom snapsvisan Helan går. Historiskt har dock funnits en lista om hela 17 olika snapsar att inta under kvällens gång. Variationer på listan förekommer, även om namnen på de olika snapsarna i stort överensstämmer med varandra skiftar ordningen.
# Helan
# Halvan
# Tersen
# Qua
|
Quarnevalen
QuarneVALen, studentevenemang i Stockholm som arrangeras i maj vart tredje år av Tekniska Högskolans Studentkår.
Huvudattraktionen är quarnevalståget, som rör sig genom Stockholms innerstad med uppemot 100 fantasifulla ekipage.
År 2005 går QuarneVALen av stapeln lördagen den 14 maj klockan 14.08. Tåget startar i närheten av Östra station, för att
|
Stout
Stout, mörk, nästan svart öltyp vanlig i Storbritannien och på Irland. Kännetecknande är att en förhållandevis stor mängd rostad malt, samt rostat omältat korn, används i bryggprocessen, därav den mörka färgen. Öltypen kommer ursprungligen från Irland och bryggeriet Guinness som från början kallade sin öl stout-porter. Numera brukar man benämna den irländska varianten Irish stout
|
|