Jacques Chirac
Jacques René Chirac, beter bekend as Jacques Chirac (29 November 1932, Parys, Frankryk - ), is 'n Franse staatsman wat sedert 17 Mei 1995 die amp van die Staatspresident van die Franse Republiek beklee.
Jacques Chirac is 'n lid van die gaullisties-konserwatiewe party Union pour un Mouvement Populaire ("Volksbewegingsunie", oorspronklik: Union pour une Majorité Presidentielle).
Chirac studeer aan 'n aantal leidende Franse universiteite (onder meer die ENA) en doen sy diensplig in Algerië. In 1967 word hy vir die eerste keer as 'n lid van die parlement verkies.
In die jare sestig en sewentig is Chirac 'n medewerker van die presidente Georges Pompidou en Valéry Giscard d'Estaing. In die tydperk van 1974 tot 1976 en nog eens van 1986 tot 1988 is hy Eerste Minister van Frankryk en van 1977 tot 1995 burgemeester van Parys.
category:Frankryk
ja:ジャック・シラク
simple:Jacques Chirac
th:ชาก ชีรัก
zh-min-nan:Jacques Chirac
29 November
Gebeure
-
Geboortes
-
Sterftes
-
Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
-
----
Dae in die Geskiedenis
Kategorie:Datum
ja:11月29日
ko:11월 29일
simple:November 29
th:29 พฤศจิกายน
1932 Gebeure
- 27 Januarie - Marjorie Hingle word in 'n Johannesburgse tussenverkiesig die eerste vrou wat in Suid-Afrika stem.
- 28 Januarie -Japanse troepe beset Shanghai in China.
- 24 Junie - 'n Militêre staatsgreep beëindig die mag van die koning van Siam (Thailand).
- Chadwick ontdek neutrone, die neutrale boustene van die kern van 'n atoom.
Geboortes
Sterftes
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1932年
ko:1932년
simple:1932
th:พ.ศ. 2475
FrankrykDie Franse Republiek (Frans: République française) is 'n sentralistiese, demokratiese land in Wes-Europa, begrens deur België, Luxemburg, Duitsland, Switserland, Italië, Monaco, Andorra, en Spanje.
Dit is 'n stigingslid van die Europese Unie.
Naas die metropolitaanse (Europese) gebied van Frankryk is daar oorsese gebiede in die Karibiese See (onder meer 'n gedeelte van die eiland Saint-Martin), Suid-Amerika (Frans-Guyana), Noord-Amerika (Saint-Pierre et Miquelon), in die Indiese Oseaan en in Oseanië.
Die naam Frankryk is afgelei van die Germaanse volk van die Franke, wat die gebied na die einde van die Romeinse Ryk verower.
Die land, wat meer as dubbel so groot is soos die Verenigde Koninkryk, beleef na die Tweede Wêreldoorlog 'n vinnige groei van sy stedelike gebiede. Desondanks is die grootste deel van die land plattelandse gebiede, en die landbousektor speel tradisioneel 'n baie belangrike rol in die binnelandse politiek van Frankryk.
Die land se lang en ryk geskiedenis bly lewendig in sy Romeinse ruïnes, middeleeuse katedrale en stede. Die erfenis van die tydperk voor die Franse Rewolusie van 1789 sluit talle 18de eeuse kastele (châteaux) in. Die land is met jaarliks meer as 75 miljoen besoekers die belangrikste toeristebestemming ter wêreld.
Geografie
Hoofartikel: Geografie van Frankryk
Geografie van Frankryk
Terwyl die grootste deel van Frankryk se staatsgebied in Wes-Europa lê, is daar wyd verspreide Franse gebiede en besittings in Noord-Amerika, die Karibiese See, Suid-Amerika, die westelike en suidelike Indiese Oseaan, die noordelike en suidelike Pasifiese Oseaan en Antarktika.
Die metropolitaanse Frankryk, wat danksy sy vorm dikwels ook l'Hexagone (die heksagoon) genoem word, het 'n oppervlak van meer as 'n halfmiljoen vierkante kilometer, wat in die noorde en weste deur kusvlaktes en heuwels gekenmerk word. Die res van die land is bergagtig, met die Sentraalmassief (Massif Central) in die suidelike middel van die land, die Pireneë in die suidweste en die Alpe in die suidooste. Frankryk se hoogste berg, die Mont Blanc, is tegelykertyd ook die hoogste in Europa met 4 808 meter.
Die Sentraalmassief, wat sowat 'n sesde van Frankryk se landoppervlakte beslaan, is deur vulkaniese aktiwiteite sowat tien tot dertig miljoen jare gelede gevorm. Die hoogste bergspitse is die Puy de Sancy (1 886 meter) en die Plomb du Cantal (1 858 meter). Die oorheersende kalksteen maak die Sentraalmassief minder geskik vir landbouaktiwiteite.
Tussen die berggebiede lê uitgestrekte rivierbekkens soos die van die Loire-, Rhône-, Garonne- en Seineriviere. Die groot riviere is deur kanale met mekaar verbind.
Frankryk het met uitsondering van die noordooste slegs natuurlike grense, waarvan die helfte deur die Ryn, die Alpe en die Pireneë gevorm word. Die ander helfte van die land se sowat 5 500 kilometer lange grenslyn word deur die kuste van die Atlantiese Oseaan en die Middellandse See gevorm.
Klimaat
Daar is rofweg vier klimaatsones in die metropolitaanse Frankryk:
- Die gebied wes van die lyn Bayonne-Lille het 'n vogtige kusklimaat met dikwels frisse somers.
- In die Elsas, in Lotaringe, langs die Rhônevallei en in die bergagtige streke van die land (Alpe, Pireneë en Sentraalmassief) is die klimaat al halfkontinentaal met koue winters en warm somers.
- Die noordelike deel van die land, Parys en sy omgewing en die sentrum van die land is in klimatiese opsig oorgangsgebiede met koue winters en warm somers. Die gebied kry die hele jaar deur reën. Wingerde, wat teen die suidelike hange lê, lewer in hierdie noordelike gebiede wyne van uitstekende kwaliteit op.
- Die suide van die land, wat van die Franse Riviera se vlaktes tot by die Rhône- en Saônevalleie in die noorde en Languedoc en Narbonne in die weste strek, het 'n mediterreense klimaat met milde winters en baie warm somers. Dit is net soos Suid-Afrika se Kaapland 'n winterreënstreek en danksy die warm temperature en droë weer in die somer uiters geskik vir die wynboubedryf.
Geskiedenis
Hoofartikel: Geskiedenis van Frankryk
Die grense van moderne Frankryk is byna dieselfde as die grense van die ou gebied van Gallië, wat bewoon was deur die Galliërs (Keltiese mense).
Gallië is ingeneem deur die Romeine in die eerste eeu na Christus, en die Galliërs het uiteindelik die Romeinse taal en kultuur aangeneem.
In die 14de eeu ontwikkel Frankryk met sy twintig miljoen inwoners (in vergelyking met Duitsland se veertien en Engeland se vier miljoen) tot die magtigste nasie in Europa.
Politiek
Hoofartikel: Politiek van Frankryk
Politiek van Frankryk
Frankryk is sedert die jaar 1875 'n republiek met 'n parlementêre stelsel. Vandag is die land 'n sentralistiese, demokratiese republiek met 'n semi-presidensiële regeringstelsel. Die grondwet van die Vyfde Republiek van Oktober 1958
verleen meer gesag aan die Staatspresident, wat regstreeks deur die volk vir 'n ampstermyn van vyf jaar verkies word. Hy benoem die Eerste Minister
en die kabinet, het 'n vetoreg op die besluite van die parlement en die reg om die parlement te ontbind. Tans is Jacques Chirac die vyfde Staatspresident van die Franse Republiek.
Die regering onder die leiding van die Eerste Minister bepaal die beleid van die nasie.
Die parlement bestaan uit twee kamers, die Nasionale Vergadering (Assemblée Nationale) met 577 vyfjaarliks direk verkose afgevaardigdes en die Senaat (Sénat) met 331 lede, wat indirek verkies word. Die parlement kontroleer die regering en beraadslaag en besluit nasionale wette.
Die oorsese gebiede word deur 22 afgevaardigdes in die Nasionale Vergadering en 14 in die Senaat verteenwoordig. 'n Bykomende 12 senatore word deur Franse burgers in die buiteland verkies.
Buitelandse beleid
Frankryk is 'n permanente lid van die Verenigde Nasies (VN) se Veiligheidsraad en beskik oor die vetoreg. Die buitelandse beleid van die land konsentreer op die noue bande met Duitsland binne die strukture van die Europese Unie en sy belangrike betrekkinge met voormalige kolonies in Afrika. In baie Afrikalande tree die Franse regering met 'n soort ordende gesag op.
Frankryk staan skepties teenoor die Verenigde State se beleid as supermoondheid en maak steeds eie voorstelle in verband met internasionale vraagstukke.
Verdediging
1958
Die land is in 1949 een van die stigterslede van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (NAVO) en word op militêre gebied deur die Verenigde State beskerm. Met die presidentskap van generaal de Gaulle in 1958 begin die betrekkinge met die VSA en die Amerikaans-oorheersde NAVO verander.
Onder die leiding van de Gaulle ontwikkel Frankryk vanaf 1960 sy eie kernwapens. As 'n kernmoondheid steun die land vanaf 1965 met sy Force de Frappe op vyftig vliegtuie met kernwapens, en in 1968 beskik die Franse weermag reeds oor agttien lanseerplatforms vir middelafstandmissiele, wat in die jare 1970 en 1971 met kernmissiele toegerus is.
In die sewentigerjare is die Force de Frappe versterk deur duikbote met sestien middelafstandmissiele.
Frankryk het die militêre afdeling van die NAVO in 1968 verlaat, maar gaan steeds voort om 'n aktiewe rol by die politiese aktiwiteite van die organisasie speel.
Diensplig is gestaak, en die land beskik tans oor 'n professionele weermag van sowat 300 000 soldate.
Ekonomie
Hoofartikel: Ekonomie van Frankryk
Die Franse ekonomie steun sowel op die private entrepreneurskap (met meer as 2,5 miljoen geregistreerde ondernemings) asook staatsbeheerde bedrywe. Alhoewel die invloed van die staat nou geleidelik verminder word, beheer publieke ondernemings nog 'n groot deel van die Franse infrastruktuur, met name die spoorweë (SNCF), elektrisiteit, lugvaart en telekommunikasie. Die regering is tans besig om sy aandele aan Air France, France Télécom, versekerings-, bank- en krygstuigbedrywe te verkoop.
Frankryk is 'n lid van die G8-groep van leidende nywerheidslande en is in die jaar 2004 die vyfde grootste ekonomie ter wêreld, na die Verenigde State, Japan, Duitsland en die Verenigde Koninkryk.
Verenigde Koninkryk
Volgens die OECD is Frankryk in 2004 die vyfde grootste uitvoerder van vervaardigde produkte, na die Verenigde State, Duitsland, Japan en die Volksrepubliek van Sjina. Tegelykertyd is dit die vierde grootste invoerder van vervaardigde goedere (na die Verenigde State, Duitsland en die Volksrepubliek van Sjina).
Volksrepubliek van Sjina
Die statistieke van die OECD toon in 2003 dat Frankryk die lidstaat met die meeste direkte buitelandse beleggings is (met die uitsondering van Luxemburg, waar buitelandse beleggings grotendeels in die vorm van geldtransaksies van internasionale banke met 'n setel in Luxemburg gemaak word). Met buitelandse beleggings ter waarde van 47 miljard VSA-dollar oortref Frankryk selfs die Verenigde State met 39,9 miljard VSA-dollar, Duitsland (12,9 miljard VSA-dollar) en Japan (6,3 miljard VSA-dollar).
Die vernaamste sektore van die Franse ekonomie is die motornywerheid, ruimte- en lugvaartnywerheid, masjienbou, chemiese nywerheid en die inligtings- en kommunikasietegnologie. Die metropolitaanse gebied van Parys is die grootste nywerheids- en handelsentrum. Ander belangrike sentrums is Lyon, Marseille en Lille. Landbou en toerisme is eweneens hoogs ontwikkel. Die land produseer jaarliks 55 miljoen hektoliter wyn en is met meer as 75 miljoen buitelandse besoekers in 2003 die belangrikste toeristebestemming ter wêreld, nog voor Spanje (52,5 miljoen toeriste) en die VSA (40,4 miljoen toeriste). Frankryk lok met sy kulturele erfenis in historiese stede soos Parys, lang strande en gesofistikeerde vakansieoorde langs sy kuslyn, ski-oorde in die Sentraalmassief, die Alpe en die Pireneë en landelike gebiede wat met hulle natuurskoon en rustigheid bekoor en gewild is by ekotoeriste.
Frankryk het by nog 11 ander EU lede aangesluit om die euro te gebruik vanaf 1 Januarie 1999. Die euro munte en banknote het die Franse franc totaal vervang in 2002.
Administratiewe verdeling
Hoofartikel: Administratiewe verdeling van Frankryk, Lys van gebiede in Frankryk
Lys van gebiede in Frankryk
Frankryk het 26 gebiede (Frans: région), wat weer verder verdeel is in 100 départements. Die départements is genommer (hoofsaaklik alfabeties) en hierdie nommer word gebruik in o.a. poskodes en motor-registrasienommers.
Die départements word verder verdeel in 342 arrondissements.
Frankryk handhaaf ook beheer oor 'n aantal klein eilande in die Indiese Oseaan en die Stille Oseaan, insluitende
Bassas da India, Clippertoneiland, Europa-eiland, Glorioso-eilande, Juan de Nova-eiland, Tromelineiland.
Demografie
Hoofartikel: Demografie van Frankryk
Volgens 'n amptelike skatting is die bevolking van die metropolitaanse Frankryk en die oorsese gebiede op 1 Januarie 2004 61,9 miljoen mense. Die bevolkingsdigtheid is 111 mense per vierkante kilometer.
Daar is 73 stede wat saam met hulle voorstede 'n inwonertal van meer as 100 000 het. Die grootste stedelike gebiede is Parys (11,2 miljoen inwoners), Lyon (1,7 miljoen inwoners), Marseille (1,5 miljoen inwoners), Lille (1,2 miljoen inwoners) en Toulouse (1,1 miljoen inwoners).
Frankryk het na Duitsland die tweede grootste bevolking van die Europese Unie. Anders as in Duitsland is daar 'n aansienlike natuurlike bevolkingsgroei, met 792 600 geboortes teenoor 560 300 sterfgevalle in 2003. Die geboortekoers bedra in dié jaar 1,9. In 2003 is 280 300 huwelike gesluit.
Op 1 Januarie 2004 is 25,3 persent van die Franse jonger as twintig en 16,2 persent ouer as 65 jaar. Die gemiddelde lewensverwagting van vroue is 83,8 jaar, die van mans 76,7 jaar.
Die amptelike taal in die metropolitaanse Frankryk en die oorsese gebiede is Frans, tog praat die grootste deel van die Franse bevolking 'n plaaslike dialek. Naas Frans bestaan daar 'n aantal inheemse tale soos (Baskies, Bretons, Katalaans, Korsikaans, Nederlands (Vlaams), Duits (Elsassies), Oksitaans), maar die Franse regering en skoolstelsel het die gebruik van hierdie tale sterk afgeraai tot redelik onlangs.
Geloof
Frankryk is 'n laisistiese republiek waar staat en godsdienstige gemeenskappe streng van mekar geskei word. Die staat hou geen statistiek oor die gelowe van sy burgers nie, en alle gegewens berus op skattings of inligting wat deur die gemeenskappe self verskaf word.
Die 2003 CIA World Factbook lys die gelowe van Frankryk as :
Katoliek 83-88%, Protestants 2%, Joods 1%, Moslem (Noord-Afrikaanse werkers) 5-10%, ongebonde 4%.
Volgens skattings, wat op demoskopiese navorsing baseer, is daar 3 miljoen Moslems, 1 miljoen Protestante, 600 000 Boeddhiste, 530 000 Jode en 150 000 ortodokse Christene.
Kultuur
Hoofartikel: Kultuur van Frankryk
- Académie française
- Franse filmkuns
- Franse Literatuur
- Bekende Franse Persone
- Franse kookkuns
- Musiek van Frankryk
Allerlei
26 Desember
Die hoofstad en mees bekende stad Parys is ook die tuiste van die Eiffeltoring, 'n toring van staal opgerig in 1889. Frankryk beskik oor 265 verskeie soorte kaas, 400 skigebiede, 3 430 km kuslyn en die hoogste berg van Europa, die Mont Blanc (4 807 m). Daar is ook sowat 11 000 kampeerterreine en 120 000 km wandelpaaie.
Sien: Lys van stede in Frankryk
Sien ook
Category:Frankryk
Category:Lande in Europa
Eksterne verwysings
als:Frankreich
fiu-vro:Prantsusmaa
ja:フランス
ko:프랑스
ms:Perancis
simple:France
th:ประเทศฝรั่งเศส
zh-min-nan:Hoat-kok

Georges Pompidou
Georges Pompidou (Julie 5, 1911 - April 2, 1974) was President van Frankryk vanaf 1969 tot sy sterfte in 1974.
Gebore in Monboudif, Cantal, Frankryk.
Hy was 'n ondersteuner van Charles de Gaulle, en het onder hom gedien as Eerste Minister vanaf April 16, 1962 tot Julie 13, 1968.
Na de Gaulle se bedanking in 1969, was Pompidou verkies as sy opvolger van President van Frankryk. He het onverwags gesterf in 1974.
Sien ook: Centre Georges Pompidou
Category:Frankryk
Kategorie:Mense
ja:ジョルジュ・ポンピドゥー
1974 Gebeure
- Frans word die uitsluitende ampstaal van die Kanadese provinsie Québec
- Italiaanse aanklaer Mario Sossi word ontvoer deur die Rooi brigade
- 25 April 'n Staatsgreep vind plaas in Portugal, die "Carnation revolution".
- 24 Desember - Sikloon Tracy verwoes meeste van Darwin, Australië.
----
Geboortes
----
Sterftes
- 22 Junie Darius Milhaud, komponis
----
1969 -- 1970 -- 1971 -- 1972 -- 1973 -- 1974 -- 1975 -- 1976 -- 1977 -- 1978 -- 1979
Eeue: -- 19de eeu -- 20ste eeu -- 21ste eeu
Kategorie:20ste eeu
ja:1974年
ko:1974년
simple:1974
1976 Gebeure
- 16 Junie - Oproer in Soweto oor die gebruik van Afrikaans in swart skole
- Die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) se televisiediens begin
Geboortes
-
Sterftes
- 16 Junie - Hector Pieterson en vele ander jeugdiges tydens die oproer in Soweto
----
- Eeue
- Geskiedenis
- Dae
Kategorie:20ste eeu
ja:1976年
ko:1976년
simple:1976
th:พ.ศ. 2519
1988 Gebeure
- 18 Maart - Die Hugenotetonnel op die N1-hoofweg tussen die Paarl en Worcester (Wes-Kaap, Suid-Afrika) word amptelik geopen
- 25 April John Demjanuk, bekend as "Ivan the Terrible" in die Treblinka verdelgingskamp, ontvang 'n doodsvonnis in Israel vir sy oorlogsoortredings tydens die Tweede Wêreldoorlog
Geboortes
Sterftes
----
- Eeue
- Geskiedenis
- Dae
Kategorie:20ste eeu
als:1988
ja:1988年
ko:1988년
simple:1988
th:พ.ศ. 2531
1977 Gebeure
- Die Belgiese chemikus Ilya Prigogine ontvang 'n Nobelprys vir die bekendstelling van dissipatiewe stelsels en selforganisasie.
Geboortes
Sterftes
- 13 September - Leopold Stokowski, dirigent
- 27 Desember - Howard Hawks, Amerikaanse rolprentregisseur ( - 30 Mei 1896)
----
- Eeue
- Geskiedenis
- Dae
Kategorie:20ste eeu
ja:1977年
ko:1977년
simple:1977
th:พ.ศ. 2520
MesoamericanMesoamerica is the region extending from central Mexico south to the northwestern border of Costa Rica that gave rise to a group of stratified, culturally related agrarian civilizations spanning an approximately 3,000-year period before the European discovery of the New World by Columbus. Mesoamerican is the adjective generally used to refer to that group of Pre-Columbian cultures. This refers to an environmental area occupied by an assortment of ancient cultures that shared religious beliefs, art, architecture, and technology that made them exceptional in the Americas for three thousand years.
Some common shared Mesoamerican traits include the three-stone hearth, a certain kind of sandal, intensive agriculture based heavily on maize (corn); worship of a set of deities including a rain god, a sun god, a feathered-serpent god (known to the Aztecs as Quetzalcoatl); a Vigesimal numbering system; the use of a 260 day ritual calendar in addition to the solar year calendar (see: Mesoamerican calendars); the construction of temples elevated atop stepped pyramids; a ritual ball-game (see:Mesoamerican ballgame); and various other artistic and cultural conventions.
Mesoamerica is also a canonical example of a Linguistic area: all of the major Mesoamerican languages show some subset of a pool of common traits, despite being made up of many different language families. Mesoamerica's economy and geopolitics benefited from extensive use of a lingua franca, the Nahuatl language, at least since the 7th century, and perhaps even going as far back as 2,000 years.
Mesoamerica is one of our planet’s six cradles of early civilizations. Many viewpoints of the ancient cultures of Belize, El Salvador, Guatemala, Honduras, and Mexico continue to the present time today. Several of these cultural inventions and traits have spread throughout the world, both past and presently speaking. Mesoamerican metacivilizations included the Olmec, Zapotec, Teotihuacan, Maya, Mixtec, Huastec, Totonac, Toltec, Tarascan, and the Aztec.
In some writings from the 1920s and 1930s the alternative term Middle America was used to refer to Mesoamerica, but that acception of the term has generally fallen out of favor. See Middle America.
See also
: List of pre-Columbian civilizations
: Human antiquity in Mesoamerica
: Mesoamerican chronology, languages
: Zapotec calendar, mythology
: Maya calendar, numerals
: Aztec calendar, mythology
: Mesoamerican practices: agriculture, obsidian use, trephinning
: Mesoamerican iconography: jaguar
: Spanish conquest of: Yucatán, Michoacán, Guatemala
Bibliography
- Gamio, Manuel. La Población del Valle de Teotihuacán. Mexico City: Talleres Gráficos de la Secretaría de Educación Pública, 1922.
- Kirchhoff, Paul. "Mesoamérica." Acta Americana, 1 (1943):92-107.
- Sahagún, Fray Bernardino de. Florentine Codex: General History of the Things of New Spain. C. H. Dibble and A. J. O. Anderson, trans., Santa Fe: School of American Research and the University of Utah Press (1950-).
- Wauchope, Robert, ed. Handbook of Middle American Indians. Austin: University of Texas Press, 1964.
- Weaver, Muriel Porter, The Aztecs, Maya, and Their Predecessors, Third Edition. New York: Academic Press, 1993.
- West, Robert C. and John P. Augelli. Middle America: Its Lands and Peoples, Third Edition. Englewood Cliffs: Prentice Hall, 1989.
External links
- [http://www.fssca.net/peace/ Mesoamerican Peace Project]
Category:Pre-Hispanic Mesoamerica
Category:ISBN needed
ms:Mesoamerika
ja:メソアメリカ
slots Pozycjonowanie podatki pociel poker
|