Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
Animalia

Animalia

Diere is die groep organismes wat die koninkryk Animalia definieer.

Voorbeelde

'n Aantal bekende diere, gelys volgens hulle gewone name:
- akkedis,aardvark, aap, beer, bobbejaan, bok, buffel, by, donkie, esel, hoender, hond, jakkals, jagluiperd, kameelperd, luiperd, leeu, mier, olifant, otter, padda, perd, renoster, seekoei, spinnekop, vark, vis, voël, wurm, zebra ja:動物 ko:동물 ms:Haiwan simple:Animal th:สัตว์ zh-min-nan:Tōng-bu̍t

Akkedis

Akkedis

Musiek

Akkedis is 'n Afrikaanse groep wat bestaan uit die tweelingbroers, Arthur en Rudi Dennis.

Diereryk

Akkedis

Bobbejaan

Kaapse bobbejaan

(Latyn: Papio ursinus, Engels: Chacma Baboon) Habitat Verkies grasland, bergagtige of bosryke omgewing, sowel as klein koppies, kus kranse en berge. Hulle kom gewoonlik voor naby vars water. Lewensverwagting 45 jaar. Statistiek Liggaamsgrootte: 58-76 cm, Gewig: 16-20 kg. Beskrywing Donkerbruin en amper swart pels. Verspreidingsgebied Afrika suid van die Sahara. Diëet Gras, wortels, vrugte, neute en soms klein voëls en knaagdiere. Dragtyd 187 dae waarna die wyfie geboorte gee aan 'n enkeling.

Hond

Honde is vierbenige soogdiere, naverwant aan wolwe. Verskeie rasse is geteel vir 'n verskeidenheid eienskappe; aanvanklik veral vir jagdoeleindes. Honde word deesdae vir troeteldiere asook vir 'n verskeidenheid werke gebruik.

Enkele rasse


- Labrador
- Duitse Herdershond Kategorie:Hond Kategorie:Soogdier ja:イヌ ko:개 simple:Dog th:สุนัข

Kameelperd

] Die Kameelperd, Giraffa camelopardalis, is 'n soogdier van die familie Giraffidae. Die kameelperd se pels het donker vlekke. ja:キリン ko:기린 th:ยีราฟ

Luiperd

Die Luiperd (Panthera pardus) is 'n lid van die katfamilie en kom in 'n verskeidenheid van habitats voor in Afrika sowel as Asië. Die luiperd se pels het swart vlekke in die vorm van sirkels. Sommige is donker van kleur en andere heeltemal swart. Die wyfie skenk geboorte aan een tot ses welpies op 'n keer. Die luiperd word maklik verwar word met die jagluiperd wat 'n ander katspesie is. Kategorie:Soogdier ja:ヒョウ ko:표범 simple:Leopard

Renoster

Die Renoster behoort tot die familie (Rhinocerotidae). Die swartrenoster word geklassifiseer as (Diceros bicornis) en die witrenoster as (Ceratotherium simum). Daar bestaan tans vyf spesies renosters; drie spesies in Asië en twee in Afrika. Die swartrenoster van Afrika het twee neushorings en ’n lang bolip. Die witrenoster van Afrika is 'n bedreigde spesie, en daar is slegs nog ’n klein aantal in Oos-Afrika en in Suid-Afrikaanse natuur reservate. Die renoster is die grootste lewende landsoogdier met die uitsondering van die olifant. Die wyfie skenk geboorte aan een kalfie na ’n dragtyd van vyftien tot agttien maande.

Spinnekop

Die spinnekop (Arachnid) is 'n insek. Tipe spinnekoppe: Rooi roman (Arachnid Solifugae). Dit word ook soms 'n haarskeerder genoem. ---- Spinnekop is 'n Afrikaanse musiekgroep. Die hoofsanger is Gian Hanekom. (Op sy eie tree hy op as Gideon Groen.)

Zebra

Die sebra (Equidae Equus) is 'n soogdier met swart en wit strepe wat vertikaal loop oor die ligaam van die dier, en met 'n wit pens. Elke sebra se strepe is uniek. Kategorie:Soogdier ja:シマウマ ms:Kuda Belang simple:Zebra

Tantalkarbid

Tantalcarbid ist eine Verbindung aus Tantal und Kohlenstoff mit der Summenformel CTa. Tantalcarbid besitzt einen der höchsten Schmelzpunkte mit 3942 °C und liefert vermischt mit Hafniumcarbid die Substanz mit dem höchsten Schmelzpunkt überhaupt. Tantalcarbid stellt man durch Reduktion von Tantaloxid mit Kohlenstoff her, aus diesem Grund muss Tantal durch Reduktion mit Wasserstoff, Alkali- oder Erdalkalimetallen erzeugt werden. Kategorie:Nicht-Oxidkeramiken Kategorie:Chemische Verbindung

online casinos dating ads site online slots rozstpy Lektury










































:: RELATED NEWS ::
Rutland, Iowa
Rutland esas urbo en Humboldt Komtio, Iowa. Segun la 2000 kontado, la populo esas 145.

Geografio

2000 Rutland jacas a . Segun la Usana Kontado Ministerio, la urbo havas tota areo di 2.3 km² (0.9 mi²). 2.3 km² (0.9 mi²) di qu
Ryan, Iowa
Ryan esas urbo en Delaware Komtio, Iowa. Segun la 2000 kontado, la populo esas 410.

Geografio

2000 Ryan jacas a . Segun la Usana Kontado Ministerio, la urbo havas tota areo di 1.1 km² (0.4 mi²). 1.1 km² (0.4 mi²) di qua esas la

Sabula, Iowa
Sabula esas urbo en Jackson Komtio, Iowa. Segun la 2000 kontado, la populo esas 670.

Geografio

2000 Sabula jacas a . Segun la Usana Kontado Ministerio, la urbo havas tota areo di 3.5 km² (1.4 mi²). 1.0 km² (0.4 mi²) di qua esa
Sac City, Iowa
Sac City esas urbo en Sac Komtio, Iowa. Segun la 2000 kontado, la populo esas 2,368.

Geografio

2000 Sac City jacas a . Segun la Usana Kontado Ministerio, la urbo havas tota areo di 12.7 km² (4.9 mi²). 12.7 km² (4.9 mi²) di qua
Sageville, Iowa
Sageville esas urbo en Dubuque Komtio, Iowa. Segun la 2000 kontado, la populo esas 203.

Geografio

2000 Sageville jacas a . Segun la Usana Kontado Ministerio, la urbo havas tota areo di 1.6 km² (0.6 mi²). 1.6 km² (0.6 mi²) d
St. Ansgar, Iowa
St. Ansgar esas urbo en Mitchell Komtio, Iowa. Segun la 2000 kontado, la populo esas 1,031.

Geografio

2000 St. Ansgar jacas a . Segun la Usana Kontado Ministerio, la urbo havas tota areo di 2.0 km² (0.8 mi²). 2.0 km² (0.8 mi&sup
St. Anthony, Iowa
St. Anthony esas urbo en Marshall Komtio, Iowa. Segun la 2000 kontado, la populo esas 109.

Geografio

2000 St. Anthony jacas a . Segun la Usana Kontado Ministerio, la urbo havas tota areo di 1.5 km² (0.6 mi²). 1.5 km² (0.6 mi&su
St. Charles, Iowa
St. Charles esas urbo en Madison Komtio, Iowa. Segun la 2000 kontado, la populo esas 619.

Geografio

2000 St. Charles jacas a . Segun la Usana Kontado Ministerio, la urbo havas tota areo di 1.5 km² (0.6 mi²). 1.5 km² (0.6 mi²
All Rights Reserved 2005 wikimiki.org