Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
Bisho

Bisho

Bisho (Xhosa: "buffel") is 'n dorp in Suid-Afrika, en die hoofstad van die Oos-Kaap. Dit was ook die hoofstad van die voormalige tuisland Ciskei. Bisho lê naby die hawestad Oos-Londen en lê aangrensend aan die dorp King William's Town. Kategorie:Oos-Kaap

Xhosa

Die taal Xhosa (isiXhosa in Xhosa) is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika. Dit word deur 7 196 118 mense as moedertaal gepraat (1996-sensus). Dit maak dit die taal met die tweede meeste moerdertaalsprekers in Suid-Afrika. Die taal is ook verwant aan Zoeloe en is deel van die Nguni-taalfamilie. category:natuurlike taal

Sien ook


- Tale in Suid-Afrika
- Die Xhosa wikipedia

Eksterne skakels


- [http://www.spel.co.za/spxhosa.html Xhosa-speltoetser]

Oos-Kaap

Die Oos-Kaap is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad is Bisho. Die provinsie is in 1994 gevorm met die samevoeging van die oostelike deel van die voormalige Kaapprovinsie en die "tuislande" Ciskei en Transkei. Ander belangrike plekke is onder meer Port Elizabeth, Oos-Londen, Grahamstad, King William's Town, Queenstown, Uitenhage, Umtata, Aliwal-Noord en Cradock.

Demografie


- Bevolking (2001-sensus): 6 436 763.
- Tale: Xhosa (83,4%), gevolg deur Afrikaans (9,3%).

Geografie


- Oppervlakte: Sowat 169 580 km2.

Ligging en topografie

Die provinsie lê in die suidooste van Suid-Afrika aan die Indiese Oseaan. Dit word in die noorde begrens deur die Vrystaat, Lesotho en KwaZulu-Natal en in die weste deur die Wes-Kaap en Noord-Kaap. Daar is groot verskille in die landskap, wat wissel van manjifieke strande in die suide en ooste tot grasvlaktes in die oostelike binneland en 'n deel van die barre Groot Karoo in die noordweste. Daar is uitgebreide woude in die suide. 'n Reeks bergreekse loop deur die middel van die Oos-Kaap, en die Witteberge en Drakensberg lê aan die provinsie se noordoosgrens.

Ekonomie

Die groot stede Port Elizabeth en Oos-Londen huisves 'n aantal motorvervaardigers en ander groot maatskappye. Volkswagen, Ford, General Motors, Daimler Chrysler, GoodYear, Nestlé, Johnson & Johnson en andere word hier aangetref. Maar die res van die Oos-Kaap is veral landbougebied, wat sitrus- en ander vrugte, mielies en sorghum produseer. Die provinsie het ook bees- en skaapplase, laasgenoemde veral in die Groot Karoo. Die oorde wat al langs die Oos-Kaapse kus lê, het groot toerismepotensiaal. Die provinsie se hawens by Port Elizabeth en Oos-Londen wag om aangevul te word deur 'n belangrike nuwe Suid-Afrikaanse hawe, dié van Coega (of Ngqura). Dit word tans 20 km noordoos van Port Elizabeth se hawe aangelê -- aan die mond van die Coega-rivier in Algoabaai. Die plan is dat die hawe eerlank in bedryf sal kom.

Bronne


-

Eksterne skakels


- [http://www.eastern-cape.com Die Oos-Kaap] (Engels) Kategorie:Oos-Kaap

Oos-Londen

Oos-Londen (Engels: East London, Xhosa: Imonti) is 'n stad in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit het omtrent 212 323 inwoners (volgens 'n 1996 sensus). Dit lê teen die Buffelsrivier, en is die enigste stad in Suid-Afrika met 'n rivierhawe. Die stad is in 1847 as 'n vesting gestig ('n kruithuis is die enigste oorblyfsel van die destydse Fort Glamorgan). Die Ann Bryant-kunsgalery van Oos-Londen toon skilderye van Suid-Afrikaanse en Britse kunstenaars. 'n Gedenkteken van die Suid-Afrikaanse kunstenares Lippy Lipshitz herinner aan die 2 300 Duitse setlaars wat hulle hier in 1857 gevestig het en 'n groot bydrae tot die opbloei van handel en landbou in die gebied lewer. Kategorie:Oos-Kaap

Kategorie:Oos-Kaap

Kategorie:Suid-Afrika

Doublemint Twins

Doublemint is a flavour of chewing gum made by the Wrigley Company. It was launched in the United States in 1914, and has had variable market share since that time. One of the most notable aspects of this brand is Wrigley's advertising campaign, begun in 1956, which utilized twins as spokespersons for the gum, as a play on the word "double" in the name. The original "Doublemint Twins" were Jayne and Joan Boyd of Hammond, Indiana, who appeared in advertisements for Doublemint until Joan became pregnant in 1963. The company however continued sporadically to promote the campaign; later "Doublemint Twins" included Patricia and Cyb Barnstable, Cynthia and Brittany Daniel, Heidi and Alissa Kramer, and Jean (née Barbara) and Elizabeth Sagal (daughters of TV Director Boris Sagal, and sisters of Married... with Childrens Katey Sagal). The Sagal twins enjoyed a brief run as the stars of a sitcom in 1984, entitled Double Trouble. Later twins projected more sex appeal in keeping with trends in American advertising; the Barnstable twins were later asked to pose for Playboy magazine due to their popularity as spokeswomen for the gum. Playboy magazine The original jingle was as follows:
Double your pleasure, double your fun,
With Doublemint, Doublemint, chewing gum! The second line has been changed in recent times to "It's the statement of the great mint in Doublemint gum!" In 2004 the European Union Court of Justice ultimately denied Wrigley's request for trademark status on the name "Doublemint"; The Court found that the mark DOUBLEMINT was "descriptive" of the product and in violation of trademark law. The actual flavorings used in Doublemint gum are evidently a trade secret, but the company does say that the main flavor ingredient is peppermint.

External link


- http://www.wrigley.com
- http://ssrn.com/abstract=559702 Category:Wrigley brands Category:Gum

download sitemap Praga appartamenti wakacje jastrzbia gra mieszne gry tapety wygaszacze gry










































:: RELATED NEWS ::
Atlasjet
Η Atlasjet (Atlasjet Uuslararası Havacılık A.Ş.) είναι μία αεροπορική εταιρεία με βάση την Ατττάλεια στην Τουρκία. Εκτελεί ναυλωμένες πτήσεις από την Αττάλεια και τ
Κούριο
Αρχαία πόλη στη ΝΔ παραλία της Κύπρου, κοντά στην Επισκοπή. Ο Ηρόδοτος και ο Στράβωνας αναφέρουν ότι ήταν αποικία των Αργείων.΄Ένα από τα πιο πλούσια και δυνατά βασίλεια της Κύπρου. Αναφέρεται στο "πρίσμα του Ασαρχαδών" 673-672 π.Χ. με τα άλλα βασίλεια σ
Δόξα Δράμας
Ποδοσφαιρική ομάδα που ιδρύθηκε το 1918 στην περιοχή της Δράμας και εδρεύει στη Δράμα (Μακεδονία). Σύμφωνα με μια πηγή, το έναυσμα για τη δημιουγία ποδοσφαιρικού σωματείου δόθηκε έπειτα από φιλική ποδοσφαιρική αναμέτρηση μεταξύ Δραμινών και
Λούντβιχ Βιττγκενστάιν
Ο Λούντβιχ Βιττγκενστάιν (Ludwig Josef Johann Wittgenstein, 26 Απριλίου 1889 - 29 Απριλίου 1951) ήταν Αυστριακός σύγχρονος
Σκοτεινή ενέργεια
Στην επιστήμη της κοσμολογίας, η σκοτεινή ενέργεια είναι ένα υποθετικό είδος ενέργειας που διατρέχει όλο το διάστημα και έχει δυνατή αρνητική πίεση. Σύμφωνα με τη θεωρία της σχετικότητ
Βέντα
Βέντα σημαίνει "γνώση". Αυτή η γνώση δεν προέρχεται από ανθρώπινο νου. Είναι υπερβατική και προέρχεται κατευθείαν από τον Δημιουργό μέσω μεσαζόντων που ήρθαν στον κόσμο μας με αποστολή να αποκαλύψουν στις ανθρώπινες οντότητες πως πρέπει να ζήσουν για να μπορέσουν, φεύγοντας από εδώ να πετύχουν την απελευθέρωση από τις επαναγε
Βαγγέλης Κορακάκης
Ο Βαγγέλης Κορακάκης είναι σύγχρονος μουσικός, στιχουργός και ερμηνευτής λαϊκών τραγουδιών. Γεννήθηκε το 1961 στην Καισαριανή. Η πρώτη του επαφή με το μπουζούκι
Κορακάκης, Βαγγέλης
Ο Βαγγέλης Κορακάκης είναι σύγχρονος μουσικός, στιχουργός και ερμηνευτής λαϊκών τραγουδιών. Γεννήθηκε το 1961 στην Καισαριανή. Η πρώτη του επαφή με το μπουζούκι
Κορακάκης
Ο Βαγγέλης Κορακάκης είναι σύγχρονος μουσικός, στιχουργός και ερμηνευτής λαϊκών τραγουδιών. Γεννήθηκε το 1961 στην Καισαριανή. Η πρώτη του επαφή με το μπουζούκι
Air Anatolia
H Air Anatolia ήταν μία αεροπορική εταιρεία εκτάκτων (ή ναυλωμένων) πτήσεων. Βάση της, ήταν το Αεροδρόμιο Ataturk της Κωνσταντινούπολης. Η πρώτη πτήση της εταιρείας έγινε στα μισά του 1996. Ο στόλος της αποτελούνταν αποκλειστικά από αεροσκάφη