Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
1598

1598

Gebeure


- 13 April - Edik van Nantes

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
15de eeu16de eeu17de eeu
1595159615971598159916001601
Kategorie:16de eeu ko:1598년 simple:1598

13 April

April 13 is die 103ste dag van die jaar in die Gregorian Kalender (104ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 262 dae in hierdie jaar.

Gebeurtenisse


- 1111 Henry V word as Heilige Romeinse keiser gekroon.
- 1180 Frederik Barbarossa vaardig die Gelnhausen handves uit.
- 1598 Koning Henri IV van Frankryk gee godsdienvryheid aan die Hugenote met die Nantes edik.
- 1829 Die Britse Parliment gee vryheid van geloof aan die Rooms Katolieke.
- 1849 Hongarye word 'n republiek.
- 1861 Amerikaanse Burger Oorlog: Fort Sumter gee oor.
- 1873 Colfax Massacre.
- 1883 Alferd Packer word veroordeel van kanibalisme.
- 1902 James C. Penney se eerste winkel word geopen in Kemmerer, Wyoming.
- 1941 Die Sowjet-Unie en Japan sluit 'n verdrag van neutraliteit.
- 1970 Die suurstoftank van Apollo 13 ontplof.
- 1990 Die Sowjet-Unie erken die Katyn Massacre.
- 1997 Tiger Woods word die jongste golfspeler om die Meesterstoernooi te wen.

Geboortes


- 1519 Catherina de' Medici (/1589).
- 1570 Guy Fawkes.
- 1743 Thomas Jefferson, politikus (/1826).
- 1852 F.W. Woolworth, besigheidsman, stigter van Woolworth's (d. 1919)
- 1860 James Ensor, skilder (/1949).
- 1872 Alexander Roda Roda, skrywer (/1945).
- 1892 Heer Robert Alexander Watson-Watt, uitvinder van Radar (d. 1973).
- 1894 Arthur Fadden, diertiende Eerste Minister van Australië (d. 1973).
- 1906 Samuel Beckett, skrywer (/1989).
- 1909 Eudora Welty, skrywer (/2001).
- 1913 Robert Hingson, uitvinder (/1996-10-09).
- 1919 Howard Keel, akteur, sanger.
- 1923 Don Adams, akteur (Get Smart), komediant.
- 1924 Stanley Donen, direkteur.
- 1935 Erich von Däniken, skrywer.
- 1935 Lyle Waggoner, akteur.
- 1939 Paul Sorvino, akteur.
- 1944 Jack Casady, musikant ("Jefferson Airplane").
- 1946 Al Green, sanger.
- 1950 Ron Perlman, akteur.
- 1951 Peabo Bryson, pop sanger.
- 1954 Jimmy Destri, musikant.
- 1963 Garry Kasparov, skaak meester.
- 1964 Caroline Rhea, aktrise.
- 1970 Rick Schroder, akteur.
- 1976 Jonathan Brandis, akteur.

Sterftes


- 1695 Jean de la Fontaine
- 1925 Elwood Haynes, motorkar pionier
- 2000 Giorgio Bassani, Italiaanse skrywer (The Garden of the Finzi-Continis)
- 2002 Damon Knight, outeur

Vakansies en vierings


- Eerste dag van die Thai Nuwe Jaar Hierdie dag in die geskiedenis: 04-12 | 04-13 | 04-14 Kategorie:Datum ja:4月13日 ko:4월 13일 simple:April 13 th:13 เมษายน

Edik van Nantes

Die Edik van Nantes was op 13 April 1598 deur Hendrik IV van Frankryk afgekondig, en het aan Franse Protestante (ook bekend as Hugenote) aansienlike regte gegee in 'n Katolieke nasie. Die groot oorweging was burgerlike eenheid, en die Edik het siviele en religieuse eenheid geskei, sommige Protestante vir die eerste keer as meer as blote skeurmakers en ketters behandel en die weg gebaan vir sekularisme en verdraagsaamheid. Deur 'n algemene vryheid van gewete aan individue te bied het die edik baie spesifieke toelae aan die Protestante gebied: 'n amnestie, die herinstelling van hul burgerlike regte, insluitend die reg om in enige veld of vir die Staat te werk, en om griewe direk na die koning te kan bring. Die Protestante is een honderd plekke van veiligheid toegeken, soos La Rochelle. Die Edik was grootendeels ingevoer om die aanhoudende en verwoestende Franse Geloofsoorloë te beëindig. Hendrik IV het persoonlike redes ook gehad om die Edik te ondersteun: todat hy die troon bestyg het, was Hendrik self 'n Protestant gewees, en was simpatiek met hul oortuigings — hy het bekeer sodat hy die koning kon word, en het bekendelik gesê, "Parys is 'n Mis werd." Die Edik het geslaag daarin om vrede en interne eenheid weer te herstel vir baie jare. Die oorspronklike Wet, geteken op 30 April, wat die Edik afgekondig het, het verdwyn. Die enigste teks wat in die Archives Nationales in Parys behoue gebly het, is 'n korter dokument wat deur die geestelike stand en Parlement van Parys verander is, wat geteken en geseël is in 1599. Die inhoud van die eerste edik is bekend, danksy 'n afskrif wat vir veilige bewaring na Protestante Geneva gestuur is. Die Edik van Nantes wat Hendrik onderteken het bestaan uit vier basiese tekste, insluitend die kernteks van meer as 90 artikels, wat grootliks gebasseer is op onsuksesvolle vredesverdrae wat gedurende die onlangse onluste uitgewerk is. Daar was ook 56 "partikuliere" (geheime) artikels wat Protestantse regte en verantwoordelikhede behandel het, wat goed gewaarborg het soos die beskerming van die Franse staat teen die Inkwisisie tot Franse Protestante wat in die buiteland gereis het. "Hierdie kruisig my," het Pous Clement VIII geprotesteer ná hy die Edik gehoor het. In werklikheid het die edik Katolisisme as die bestaande geloof in Frankryk behou: Protestante was nie verskoon van hul tiende betaal, en moes die Katolieke vakansiedae en beperkings aangaande troue respekteer. Protestantse geloofsvryheid was beperk tot sekere geografiese areas, buite die stadsmure. Die Edik het slegs Protestantse en Katolieke samelewing aangespreek; Jode en Moslems was nie ingesluit nie: die Moslems was byvoorbeeld in 1610 uit Frankryk verban. In 1685 het Lodewyk XIV die Edik teruggetrek en Protestantisme onwettig verklaar deur die Edik van Fontainebleau. Hierdie Terugroeping van die Edik van Nantes, soos dit beter bekend is, het baie skade aangerig: alhoewel die geloofsoorloë nie weer opgevlam het nie, het baie Protestante besluit om Frankryk te verlaat en na Groot-Brittanje, Duitsland en die Nederlandse Republiek te verhuis. Hierdie eksodus het Frankryk van baie van sy bes-ervare en hardwerkende individue beroof, wie van nou af Frankryk se bure sou bevoordeel. Die terugroeping van die Edik van Nantes het ook die beeld van Lodewyk XIV buite die land aangetas, wat Protestante nasies rondom Frankryk selfs nog meer vyandig gemaak het.
- Sien ook: Vryheid van geloof
- Vergelyk met: Michel de l'Hôpital ja:ナントの勅令

Hierdie Dag In Die Geskiedenis

Let wel: Die datums van die Afrikaanse wikipedia ondergaan tans heelwat veranderings. Hier is skakels na twee weergawes van die dae in geskiedenis. Die skakels in die boonste weergawe wys na die artikels wat uiteindelik gebruik sal word. Werk asb dae in die ander twee formate by sodat ons kan standardiseer. Daar is afgespreek dat 1 Junie as templaat gebruik sal word. ----

Eksterne Engelse skakels


- [http://www.on-this-day.com/ on-this-day.com]
- [http://www.historychannel.com/today/ The history channel: this day in history]
- [http://www.todayinsci.com/ Today in science] Kategorie:Lys ja:365日 ko:366일

Eeue

Kategorie:Eeue

15de eeu

Eeue
14de eeu15de eeu16de eeu
1400140114021403140414051406140714081409
1410141114121413141414151416141714181419
1420142114221423142414251426142714281429
1430143114321433143414351436143714381439
1440144114421443144414451446144714481449
1450145114521453145414551456145714581459
1460146114621463146414651466146714681469
1470147114721473147414751476147714781479
1480148114821483148414851486148714881489
1490149114921493149414951496149714981499
1500150115021503150415051506150715081509
Kategorie:15de eeu ja:15世紀 ko:15세기 th:คริสต์ศตวรรษที่ 15

16de eeu

Eeue
15de eeu16de eeu17de eeu
1500150115021503150415051506150715081509
1510151115121513151415151516151715181519
1520152115221523152415251526152715281529
1530153115321533153415351536153715381539
1540154115421543154415451546154715481549
1550155115521553155415551556155715581559
1560156115621563156415651566156715681569
1570157115721573157415751576157715781579
1580158115821583158415851586158715881589
1590159115921593159415951596159715981599
1600160116021603160416051606160716081609
Kategorie:16de eeu ja:16世紀 ko:16세기 th:คริสต์ศตวรรษที่ 16

1595

Gebeure


-

Geboortes


-

Sterftes


- 25 April - Torquato Tasso, Italiaanse digter (
- 1544) Dae | Eeue | Geskiedenis
15de eeu16de eeu17de eeu
1592159315941595159615971598
Kategorie:16de eeu ko:1595년

1597

Gebeure


-

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
15de eeu16de eeu17de eeu
1594159515961597159815991600
Kategorie:16de eeu ko:1597년

1600

Gebeure


- Stigting van die handelspos Tadoussac in Québec (Kanada)

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
15de eeu16de eeu17de eeu
1597159815991600160116021603
Kategorie:16de eeu ko:1600년 simple:1600

1601

Gebeure


-

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
16de eeu17de eeu18de eeu
1598159916001601160216031604
Kategorie:17de eeu ko:1601년

Kategorie:16de eeu

Kategorie:Eeue ja:Category:16世紀

Gezond verstand

Gezond verstand is een wijdverbreide zegswijze om aan te duiden dat men logisch moet nadenken. Wanneer iemand vraagt: "Moet ik nu wel of niet met die maffiabaas in zee gaan?" (om even wat extreems te noemen), dan pleegt men te zeggen: "Gebruik toch je gezonde verstand." Dit om aan te duiden: doe niet zo idioot, je snapt toch ook wel dat je dat soort mensen niet moet vertrouwen? Gezond verstand wordt in de filosofie gebruikt om aan te duiden wat de oplossing zou zijn zonder gebruik te maken van filosofische redenering. Het begrip gezond verstand is echter problematisch omdat niet aan te geven is wanneer iets 'gezond verstand' is en wanneer niet. Tevens is wat men onder gezond verstand verstaat aan culturele wijzigingen onderhevig. Het gezond verstand volgend, zou men bijvoorbeeld moeten concluderen dat de zon om de aarde heen draait, aangezien dat is wat we met onze zintuigen waarnemen. Wetenschappelijke analyse van de beweging van de planeten heeft echter bewezen dat dit niet het geval is. Het gezond verstand kan dus niet zomaar worden vertrouwd. categorie:Uitdrukking

firma Doda i Virgin download sitemap appartamenti bruxelles gry zrcznociowe










































:: RELATED NEWS ::
骨舌鱼目
骨舌鱼目是属于骨舌总目的,其鳔发达,富有血管,但鳔不与颅骨相连,除异耳鱼科外,本目鱼均为肉食,基本生活在淡水中,也有的种类生活在淡咸水中。共有5科:
- 异耳鱼科 Heterotidae
- 齿蝶鱼科 Pantodontidae
- 骨舌鱼科
大国力量
大国或强国一般是指在国际上某一方面具有很大优势的国家,例如军事大国、经济大国等,尤其是指军事方面,大国往往是一个军事强权的国家。有时也用来表示某一方面的表现很突出的国家,例如消费大国、离婚大国。从冷战以后,许多国家称美国为超级大国。

理论

有一种
中华民国宪法
中華民國憲法中華民國憲法1946年12月25日國民大會議決通過,1947年



All Rights Reserved 2005 wikimiki.org