:: wikimiki.org ::
| Jean-Paul Sartre |
Jean-Paul SartreJean-Paul Sartre (21 Junie 1905 - 15 April 1980) is een van die belangrikste Franse filosowe en saam met Simone de Beauvoir een van die hooffigure van die Franse eksistensialisme. As 'n linkse intellektuele skryf hy 'n reeks drama's, essays en romans. L'Être et le Néant is sy vernaamste filosofiese werk. Sy belangrikste drama's is Les Mouches, Huis Clos, Crime passionel, La Putain respectueuse en Les Séquestrés d'Altona. In 1964 word die Nobelprys vir Letterkunde aan hom toegeken, alhoewel Sartre weier om dit in ontvangs te neem.
Die literêre werk
Sy eerste roman La nausée (Die mislikheid, 1938), wat talle outobiografiese elemente bevat, en die verhaalbundel Le mur (Die muur, 1939) verseker dat Sartre 'n belangrike plek in die literatuurgeskiedenis inneem. Met die Amerikaanse literêre styl van die montage, waarvan John dos Passos se Manhattan Transfer een van die bekendste voorbeelde is, as sy voorbeeld lei Sartre saam met Albert Camus, André Malraux, Antoine de Saint-Exupéry en Blaise Cendrars 'n nuwe fase van die Franse letterkunde in, wat onder die invloed van die Amerikaanse realisme staan.
Met Les mots (Die woorde), 'n verhaal oor sy kinderdae, lewer Sartre 'n buitengewone bydrae tot die outobiografiese genre.
Die tonele van Sartre geniet minder aandag; dit gee veral uitdrukking aan Sartre se politieke oortuigings.
category:Frankryk
Category:Mense
ja:ジャン=ポール・サルトル
ko:장 폴 사르트르
th:ฌอง ปอล ซาร์ต
21 JunieGebeure
- 1749 Halifax, Nova Scotia word gestig.
- 1915 'n Wet in Oklahoma wat sekere mense verbied om te stem word deur die VSA Hooggeregshof omgekeer met Guinn v. United States.
- 1919 Die Kanadese berede polisie skiet op 'n skare werklose oorlogsveterane, met twee noodlottig gewond, tydens die 'n algemene staking in Winnipeg.
- 1940 Frankryk kapituleer teen Duitsland.
- 1964 Lede van die Ku Klux Klan het burgerreg-aktiviste Andrew Goodman, James Cheney en Mickey Schwerner, vermoor in Mississippi, VSA.
Geboortes
- 356 VAE Alexander die grootte.
- 1731 Martha Washington.
- 1884 Claude Auchinleck, Britse veldmaarskalk (/1981).
- 1891 Pier Luigi Nervi, argitek (/1979).
- 1903 Al Hirschfield, spotprenttekenaar.
- 1905 Jean-Paul Sartre, filosoof (/1980).
- 1912 Mary McCarthy, skrywer (/1989).
- 1934 Wulf Kristen, skrywer.
- 1935 Francoise Sagan, skrywer.
Sterftes
- 1527 Niccolo Machiavelli, historikus en politiese skrywer (1469/).
- 1652 Inigo Jones, argitek.
- 1908 Nikolai Rimsky-Korsakov, komponis.
- 1934 Thorne Smith, skrywer.
- 1970 Sukarno, president van Indonesië.
- 2001 John Lee Hooker, blues musikant (1917/).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
- Winter-sonstilstand in die Suidelike Halfrond, en somer-sonstilstand in die Noordelike Halfrond.
- Nasionale Inboorlingdag in Kanada vanaf 1996.
Sien ook bewegende vakansies, vierings, en waarnemingsdae.
Dae in die geskiedenis
/Bronnemateriaal
Kategorie:Datum
ja:6月21日
ko:6월 21일
simple:June 21
th:21 มิถุนายน
15 April15 April is die 105 ste dag van die jaar in die Gregorian Kalender (106ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 260 dae in hierdie jaar.
Gebeure
- 1450 Slag van Formigny. Franse magte beëindig Engelse oorheersing in die noordelike deel van Frankryk, wat die einde van die honderdjarige oorlog inlui.
- 1632 Slag van reën. Sweedse magte verslaan die Heilige Romeinse ryk tydens die dertigjarige oorlog.
- 1738 - Premiere in London van Serse, 'n Italiaanse opera deur George Frideric Handel.
- 1865 - Andrew Johnson ingehuldig as die 17de President van die Verenigde State.
- 1912 Die Titanic sink.
- 1920 Anargiste Nicola Sacco en Bartolomeo Vanzetti vermoor volgens bewering twee veiligheidswagte terwyl hulle 'n skoenwinkel beroof.
- 1923 Insulien word vir die eerste keer algemeen beskikbaar vir diabeteslyers.
- 1940 Die geallieerde magte begin hul aanval op die Noorweegse dorp Narvik.
- 1947 Jackie Robinson maak sy debuut vir die Los Angeles Dodgers bofbal span, en breek so dié sport se kleurlyn.
- 1989 Die Hillsboroughramp, een van die grootste tragedies in Europese sokker.
- 1990 Die Hubble ruimteteleskoop word ontplooi vanuit die Discovery pendeltuig.
- 1994 Die Marrakesh verdrag word geteken om die wêreldhandelorganisasie te vorm.
- 1997 - 'n Brand verwoes 'n kamp van Moslems wat die Hajj pelgrimreis meemaak, amptelike aantal sterftes is 343
Geboortes
- 1452 Leonardo da Vinci, kunstenaar (/1519-05-02).
- 1683 of 1684 Katariena I van Rusland (/1727-05-17).
- 1684 - Catherine I van Rusland (d. 1727)
- 1688 - Johann Friedrich Fasch, komponis (d. 1758)
- 1707 Leonhard Euler, wiskundige (/1783-09-18).
- 1793 Friedrich Georg Wilhelm von Struve, sterrekundige (/1864-11-23).
- 1800 James Ross ontdekker (/1862-04-03).
- 1811 Siamese tweeling Chang en Eng Bunker (/1874-01-17).
- 1832 Wilhelm Busch, digter (/1908-01-09).
- 1843 Henry James, skrywer (/1916-02-28).
- 1861 Bliss Carman, digter (/1929-06-08)
- 1879 Melville Henry Cane, digter (/1980-03-10).
- 1894 Bessie Smith, sanger (/1937-09-26).
- 1902 Fernando Pessa, Portugese joernalis (d. 2002)
- 1912 Kim Il Sung, politikus van Noord-Korea (/1994-07-08).
- 1916 Helene Hanff, outeur
- 1917 Hans Conried, akteur (d. 1982)
- 1920 Richard von Weizäcker, Duits politikus.
- 1921 Georgi Beregovoi, ruimtevaarder (/1995-06-30).
- 1930 Vigdís Finnbogadóttir, politikus.
- 1931 Raymond McNally, skrywer (/2002-01-02).
- 1933 Elizabeth Montgomery, aktrise (d. 1995)
- 1933 Roy Clark, musikant
- 1933 Boris Natanovich Strugatskii, skrywer.
- 1940 Jeffrey Archer, skrywer, politikus.
- 1950 Amy Wright, aktrise
- 1954 Seka, pornografiese film aktrise
- 1955 Dodi Fayed, besigheidsman (d. 1997)
- 1957 Evelyn Ashford, atleet
- 1959 Emma Thompson, akteur.
- 1959 Thomas F. Wilson, akteur
- 1966 - Samantha Fox, sangeres
- 1972 - Arturo Gatti, wêreld kampioen bokser
- 1979 - Eric Kelley-Dodds, argitek en filosoof
- 1990 - Emma Watson, aktrise
Sterftes
- 69 Otho, Romeinse keiser (32-04-28/).
- 1854 Arthur Aikin, Engelse gemikus (b. 1773)
- 1865 Abraham Lincoln, politikus (1809-02-12/).
- 1898 Kepa Te Rangihiwinui, Maori militêre leier
- 1911 Antoine Lumière, fotograaf, vader van Auguste en Louis Lumière
- 1912 John Jacob Astor IV, besigheidsman
- 1912 Benjamin Guggenheim, besigheidsman
- 1942 Robert Musil, skrywer (1880-11-06/).
- 1949 Wallace Beery, akteur
- 1980 Jean-Paul Sartre, filosoof (1905-06-21/).
- 1986 Jean Genet, skrywer (1910-12-19/).
- 1988 Kenneth Williams, akteur en komediant.
- 1990 Greta Garbo, akteur (1905-09-18/).
- 1990 Ava Gardner, akteur (1922-12-24/).
- 1993 John Tuzo Wilson, geoloog (1908-10-24/).
- 1993 Leslie Charteris, skrywer (1907-05-12/).
- 1998 Pol Pot, Cambodië diktator (1925-05-19/).
- 2002 Damon Knight, skrywer (1922-11-19/).
- Die Fordicia is gevier tot die eer van Gaia in die Romeinse ryk.
Hierdie dag in die geskiedenis: 04-14 | 04-15 | 04-16
Kategorie:Datum
ja:4月15日
ko:4월 15일
simple:April 15
th:15 เมษายน
1980Gebeure
- 04-15 Jean-Paul Sartre, filosoof (1905-06-21/).
- 04-24 'n Poging om VSA geiselaars in Tehran te bevry eindig onsuksesvol.
- 04-25 'n Maneuver om VSA ambasade gyselaars te red in Iran vaal.
Geboortes
-
Sterftes
- 15 April - Jean-Paul Sartre, Franse filosoof, essayis, roman- en toneelskrywer
- Graham Sutherland - Waterverfskilder
----
- Eeue
- Geskiedenis
- Dae
Kategorie:20ste eeu
als:1980
ja:1980年
ko:1980년
simple:1980
th:พ.ศ. 2523
1964 Gebeure
- 01-01 Die federasie van Rhodesië en Njassaland ontbind
- 04-07 IBM kondig die System/360 aan.
----
Geboortes
----
Sterftes
----
1959 -- 1960 -- 1961 -- 1962 -- 1963 -- 1964 -- 1965 -- 1966 -- 1967 -- 1968 -- 1969
Eeue: -- 19de eeu -- 20ste eeu -- 21ste eeu
Kategorie:20ste eeu
ja:1964年
ko:1964년
simple:1964
NobelprysDie Nobelpryse word jaarliks toegeken aan mense vir uitstaande navorsing, vir pionierswerk in die ontwikkeling van nuwe tegnologie of toerusting of wat 'n buitengewone bydrae tot die samelewing gemaak het. Dit word algemeen aanvaar as die hoogste eer wat aan 'n mens toegeken kan word in vandag se wêreld. Die pryse is tot stand gebring deur die testament van Alfred Nobel, 'n Sweedse nyweraar en die uitvinder van dinamiet. Hy het sy testament geteken by die Sweeds-Noorweegse Klub in Parys op die 27ste November, 1895. Hy was geskok om te sien hoe sy uitvinding gebruik word om verwoesting te saai en wou hê dat die pryse toegeken word aan mense wat die mensdom goed gedien het.
1895, Fisiologie (of Geneeskunde) en Literatuur]]
Die eerste seremonie om Nobelpryse vir literatuur, fisika, chemie en geneeskunde toe te ken is gehou by die Ou Koninklike Sweedse Akademie vir Musiek in Stockholm in 1901; sedert 1902, word die pryse formeel toegeken deur die koning van Swede. Die toekenning van nasionale pryse aan buitelanders is aanvanklik nie deur Koning Oscar II van Swede goedgekeur nie, maar het skynbaar van opinie verander toe hy die publisiteitswaarde vir sy land besef het.
Die Pryse word toegeken by 'n formele seremonie wat jaarliks op 10 Desember gehou word, die datum waarop Alfred Nobel oorlede is. Die name van die wenners word tipies al in Oktober aangekondig deur die verskeie komitees en inrigtings wat as die keuringsrade vir die verskillende pryse dien.
'n Groot geldelike toekenning is ingesluit by die Nobelpryse en staan tans by die 10 miljoen Kroon (effe meer as 1.1 miljoen Euro of 1.4 miljoen V.S.A. Dollar.) Dit was aanvanklik bedoel om die wenners in staat te stel om hulle werk voort te sit sonder die druk om geld in te samel. (Baie wenners was egter al afgetree teen die tyd dat die pryse aan hulle toegeken is en baie Literatuurwenners het ophou skryf na die toekenning van die prys.)
Pryse is jaarliks, sedert 1901, toegeken vir prestasies in:
- Fisika gekeur deur die Koninklike Sweedse Akademie vir Wetenskap.
- Chemie gekeur deur die Koninklike Sweedse Akademie vir Wetenskap.
- Fisiologie of Geneeskunde gekeur deur die Karolinska Instituut.
- Literatuur gekeur deur die Sweedse Akademie.
- Vrede gekeur deur die Norweegse Storting.
Na Nobel se dood het dit geblyk dat hy nooit enige van die keuringsliggame gevra het of hulle die verantwoordelikheid sou aanvaar nie; hulle het egter huiwerig besluit om dit wel te doen.
Ander Toekennings
Ander vakgebiede wat nie Nobelpryse het nie, het ook pryse van hulle eie ingestel wat nie so welbekend is nie, is: die Polar Musiekprys, die Fields Medalje vir wiskunde; asook die Abelprys vir wiskunde, wat deur die Koning van Noorweë toegeken word, die Pritzkerprys vir argitektuur, die Turing toekenning vir rekenaarwetenskap, die Wollaston Medalje vir geologie, die Schockprys vir logika en filosofie, wiskunde, visuele kunste en musiek. Die Kyoto prys word toegeken in drie kategorieë: Gevorderde Tegnologie, Basiese wetenskappe, en Kuns en Filosofie. Die Millennium Tegnologieprys is 'n internasionale toekenning vir
buitengewone tegnologiese prestasies. Die Right Livelihood Toekennings (ook bekend as die "Alternatiewe Nobelpryse") word toegeken aan persone wat 'n belangrike bydrae gelewer het in gebiede soos omgewingsbeskerming, vrede, menseregte, gesondheid ens. In 2002 is die Astrid Lindgren Gedenktoekenning, 'n internasionale prys vir kinder en jeugliteratuur, ter ere van die Sweedse kinderboekskrywer Astrid Lindgren, tot stand gebring. Die humoristiese Ig Nobelprys is 'n parodie wat jaarliks navorsing vereer wat "nie herhaal kan of behoort te word nie."
Sien ook
- Lys van pryse, medaljes en toekennings
- Wikisource: Nobel Prize
Lectures in Physics
Eksterne skakels
- [http://www.nobelprize.org/ Die Nobel e-Museum] - Amptelike webwerf
- [http://nobelprize.org/nobel/nobel-foundation/index.html Die Nobel Stigting] - Amptelike webwerf
- [http://www.kva.se/KVA_Root/swe/awards/nobel/index.asp Die Nobel Komitees] van die [http://www.kva.se/ Koninklike Sweedse Akademie vir Wetenskap]
- [http://info.ki.se/ki/nobel_en.html Die Nobel Komitee] van die [http://www.ki.se/ Karolinska Instituut]
- [http://www.svenskaakademien.se/ENG/ Die Sweedse Akademie]
- [http://www.nobel.no/ Die Noorweegse Nobel komitee]
- [http://www.nobelprizes.com/ Die Nobelprysargief op die internet] - 'n nie-amptelike werf
- [http://www.nobel-winners.com Tydlyn van Nobelpryswenners]
- [http://www.nobelpreis.org/english/index.html nobelpreis.org]
Category:Nobelprys
Category:Toekennings
ja:ノーベル賞
ko:노벨상
simple:Nobel Prize
th:รางวัลโนเบล
zh-min-nan:Nobel Chióng
1938Gebeure
- 31 Januarie - Die Groote Schuur-hospitaal in Kaapstad (Suid-Afrika) word geopen.
- 19 April RCA-NBC begin die eerste gereelde televisie uitsendings.
Geboortes
Sterftes
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1938年
ko:1938년
ms:1938
simple:1938
Dortmund-Mengeder Heide
Dortmund-Mengede ist ein Stadtteil und zugleich ein Stadtbezirk im Dortmunder Nordwesten.
Stadtteile
Zum Stadtbezirk Dortmund-Mengede gehören die Ortsteile Dortmund-Schwieringhausen, Dortmund-Groppenbruch, Dortmund-Ellinghausen, Dortmund-Nette, Dortmund-Westerfilde, Dortmund-Oestrich, Dortmund-Brüninghausen und Dortmund-Bodelschwingh
Geschichte
Dortmund-Bodelschwingh
Erste Besiedlungen im Raum Mengede konnten bis in die keltische Zeit von 500 bis 200 v. Chr.
archäologisch nachgewiesen werden. Damit gehört der Ort zu den ältesten besiedelten Regionen im Emscherraum. In den Heberegistern des Klosters Werden wird Mengede
erstmals im Jahre 890 n. Chr. urkundlich erwähnt. Der Stammsitz der Ritter von Mengede, ursprünglich das heutige Gut Altmengede in Schwieringhausen, wurde im 13. Jahrhundert das an der Emscher gelegene Haus Mengede. Bekanntester Vertreter des Adelsgeschlechts war Johann von Mengede, der von 1450 bis 1465 Hochmeister des Deutschen Ordens in Livland war. Die erhaltenen Fundamente von Haus Mengede sind als Bodendenkmal heute wieder zu besichtigen.
Der Name Mengede bedeutet "große Heide" und wird aus dem Althochdeutschen "Mengithi" abgeleitet.
Livland
Das Industriezeitalter begann in Mengede im Jahre 1848 mit dem Bau der Cöln-Mindener Eisenbahn
und dem Abteufen der Zeche Adolf von Hansemann ab dem Jahr 1873. Im Osten wuchs der Ort mit der
Bauernschaft Oestrich und im Süden mit Nette zusammen. Der heutige Mittelpunkt Mengedes entstand
nach einem Beschluss der Gemeindevertretung im Jahr 1913, wonach der Marktplatz, die Feuerwache und der
Saalbau südwestlich des alten Ortskerns neu errichtet wurden.
Mit der Auflösung des Landkreises Dortmund wurde der Ort im Jahre 1928 als eigener Stadtbezirk
in die Stadt Dortmund eingemeindet.
Die erhaltenen Gebäude der im Jahre 1967 stillgelegten Zeche Adolf von Hansemann sind, ebenso wie der Volksgarten, mittlerweile Bestandteil der Route der Industriekultur.
Verkehrsanbindung
Mengede besitzt heute einen Anschluss an das S-Bahn- und das Regionalexpressnetz mit seinem
Bahnhof Dortmund-Mengede an der Cöln-Mindener Eisenbahn. Mit direkten Anschlüssen an die
Autobahnen A 2, A 45 und A 42 liegt Mengede gleichzeitig in einem Schnittpunkt überregionaler Verkehrsverbindungen.
Geografische Lage
Mengedes geografische Koordinaten sind . Der Ort liegt auf einer Höhe von 69 m ü. NN.
Visiten von Prominenten
Irgendwann in den Neunziger Jahren besuchte Prof. Rita Süssmuth den Stadtteil Mengede im Rahmen einer Veranstaltung der Frauen Union. Sie war im Saalbau zu Gast.
Am 29. Mai 2005 besuchte Bundespräsident Horst Köhler im Ramen des 1. Mengeder Musikfestivals den Stadtteil.
Weiterhin besuchte der chinesische Staatspräsident Hu Jintao am 12. November 2005 die Mengeder Heide, um eine Bergbauingenieurfamilie zu sprechen. Diese Visite fand im Rahmen seines dreitägigen Aufenthaltes vom 10. bis 13. November 2005 in Deutschland statt.
Mengede
mieszne zdjcia jastrzbia gra pensjonat aliasy disco polo pozycjonowanie
|
|
|
| :: RELATED NEWS :: |
Verdrag van Berlijn
Tijdens het Congres van Berlijn in 1878 wordt onder leiding van de Duitse rijkskanselier Otto von Bismarck de zogenaamde Oosterse kwestie opgelost.
Tijdens de Russisch-Turkse oorlog (1877-1878) maakte Groot-Brittannië zich zorgen over haar aandelen in het Suez-kanaal. Na afloop van deze oorlog had Rusland de Turken de
|
Sint Michaëlskerk (Zwolle)
De Sint Michaëlskerk is een kerk in het centrum van de Overijsselse stad Zwolle. De kerk is in de periode 1406 - 1466 gebouwd op de plek waar eerst een kleinere romaanse kerk stond die uit omstreeks 1200 stamde
|
Evander Holyfield
Evander Holyfield is een Amerikaanse bokser die viermaal de wereldtitel heeft gewonnen als zwaargewicht, meer dan elke andere zwaargewicht ooit. Hij werd geboren op 19 oktober 1962 in Atmore, Alabama. Hij was de jongste in een gezin van negen kinderen. Zijn bijnaam luidt The Real Deal.
|
Zwavelig zuur
Zwaveligzuur is een instabiel, zwak zuur, dat ontstaat bij oplossing van zwaveldioxide in water. De zouten van dit zuur heten sulfieten.
:::SO2 (g) + H2O (l) → H2SO3 (aq)
Als men probeert de oplossing
|
Gasontlading
Men spreekt van een gasontlading als er een elektrische stroom door een gas loopt. Dit is mogelijk doordat atomen en moleculen van het gas geïoniseerd zijn, ze zijn een of meer elektronen kwijtgeraakt. Men spreekt dan van een plasma. De elektrische stroom wordt voornamelijk gele
|
|
Costa Dorada
De Costa Dorada (gouden kust) is een 216 kilometer lange kuststrook in Catalonië (Spanje).
De strook bestaat uit vele stranden en rotskusten. Het begint ten zuiden van Barcelona en loopt vanaf daar verder langs verschillende bekende (bad)plaatsen, waaronder Tarragona, Salou, Cambrils en
|
Klaus Kinkel
Klaus Kinkel (Metzingen (Baden-Württemberg), 17 december 1936) is een Duits politicus, behorend tot de Freie Demokratische Partei (FDP).
Kinkel was bondsminister voor Justitie van Read More... |
|