Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
2 Januarie

2 Januarie

2 Januarie is die tweede dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 363 dae in die res van die jaar (364 in skrikkeljare).

Gebeure


- 366 - Die Alamanni kruis die bevrore Rynrivier in groot getalle om die Romeinse Ryk in te val.
- 533 - Mercurius word Pous Johannes II, die eerste pous wat 'n nuwe naam aanneem ná sy bestyging tot die pousdom.
- 1757 - Die Verenigde Koninkryk neem Kalkutta, in Indië in.
- 1793 - Rusland en Pruise skei Pole in twee.
- 1870 - Konstruksie van die Brooklyn-brug in New York begin.
- 1871 - Amadeus I word die koning van Spanje.
- 1921 - Die eerste radio-uitsending van godsdienstige aard vind plaas vanuit Pittsburgh, Pensilvanië.
- 1929 - Kanada en die Verenigde State beraam saam 'n plan om die Niagara-waterval te bewaar.
- 1935 - Die hofsaak van Bruno Hauptmann, aangekla van die moord op Charles Lindbergh Junior, die babaseun van die vlieënier Charles Lindbergh, begin.
- 1942 - Tweede Wêreldoorlog: Manila word deur Japanese magte ingeneem.
- 1949 - Luis Muñoz Marín word die eerste demokraties-verkose Goewerneur van Puerto Rico.
- 1955 - Die president van Panama, Jose Antonio Remon sterf in 'n sluipmoordaanval.
- 1967 - Dr. Christiaan Barnard voer die wêreld se eerste suksesvolle hartoorplanting uit.
- 1981 - Peter Sutcliffe, die Yorkshire Ripper, word arresteer.
- 1991 - Sharon Pratt Dixon word ingesweer as die burgemeester van Washington, DC, en word daardeur die eerste swart vrou om 'n stad van soortgelyke grootte en belang te lei.
- 1998 - Rusland begin om nuwe roebels te versprei, om inflasie teë te werk en sakevertroue te herstel.

Geboortes


- 1822 - Rudolf Clausius, fisikus, met bydraes tot die termodinamika (1888).
- 1886 - Florence Lawrence, Hollywood se eerste "ster" (1938).
- 1920 - Isaac Asimov, wetenskapsfiksie-skrywer (1992).
- 1939 - Jim Bakker, Amerikaanse televangelis.
- 1968 - Cuba Gooding Jr., Amerikaanse akteur.
- 1969 - Christy Turlington, Amerikaanse model.

Sterftes


- 1995 - Siad Barre, president van Somalië.

Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae


- Die negende dag van Kersfees, gevier in sommige Westerse Christelike lande.
- Skotland - Die tweede dag van die Hogmanay-vakansiedag. Kategorie:Datum ja:1月2日 ko:1월 2일 simple:January 2

Gregoriaanse kalender

Die Gregoriaanse kalender is tans dwarsdeur die westerse wêreld in gebruik, en is 'n wysiging van die Juliaanse kalender. Dit is eerste voorgestel deur die Napolese dokter Aloysius Lilius, en is uitgevaardig deur die vernoemde Pous Gregorius XIII op 24 Februarie 1582 (hierdie dokument is gedateer 1581 aangesien die kalenderjaar in daardie tyd in Maart begin het). Die Gregoriaanse kalender was ontwerp omdat die gemiddelde jaar in die Juliaanse kalender effe té lank was, wat veroorsaak het dat die dag-en-nag-eweninge geleidelik vroeër in die kalenderjaar verskuif het.

Akkuraatheid

Die Gregoriaanse kalender verbeter die Juliaanse benadering deur 3 Juliaanse skrikkeldae elke 400 jaar oor te slaan, wat 'n gemiddelde jaar met 365.2425 sonnedae gee. Dit sal 'n fout lewer van 1 dag elke 3000 jaar, wat 'n aansienlike verbetering op die Juliaanse fout van 1 dag elke 138 jaar is. Oor hierdie lang tydskale is dit ook te verwagte dat wisselings in die Aarde se wentelbaan en onvoorspelbare rotasie dit onwaarskynlik maak dat enige langtermyn akkuraatheid deur 'n skrikkeldag-reël ingewin sou word.

Numeriese feite

Die gemiddelde jaar is 365.2425 dae = 52.1775 weke 8,765.82 uur = 525,949.2 minute = 31,556,952 sekondes. 'n Gewone jaar is 365 dae = 8,760 uur = 525,600 minute = 31,536,000 sekondes. 'n Skrikkeljaar is 366 dae = 8,784 uur = 527,040 minute = 31,622,400 sekondes. Party jare mag ook 'n skrikkelsekonde bevat. Die 400-jaar siklus van die Gregoriaanse kalender het 146,097 dae en dus presies 20,871 weke. So byvoorbeeld was die dae van die week in 1603 presies dieselfde as in 2003. Dit veroorsaak ook meer maande om op 'n Sondag te begin (en dus 'n Vrydag die dertiende te hê) as enige ander dag van die week. 688 uit elke 4,800 maande (of 172 uit 1,200) begin op 'n Sondag, terwyl net 684 uit elke 4,800 maande (171 uit 1,200) begin op een van 'n Saterdag of Maandag, die mins-algemene gevalle. 'n Kleiner siklus is 28 jaar (1,461 weke), indien geen oorgeslane skrikkeljare daarin bevat is nie. Dae van die week in jare mag ook herhaal ná 6, 11, 12, 28 of 40 jaar. Intervalle van 6 en 11 is slegs moontlik met gewone jare, terwyl intervalle van 28 en 40 slegs moontlik is met skrikkeljare. 'n Interval van 12 jaar kan gebeur met beide tipes, maar slegs indien daar 'n oorgeslane skrikkeljaar tussen-in is. Die Doomsday algoritme is 'n metode waarmee jy kan bepaal watter van die 14 kalendervariasies gebruik behoort te word in enige gegewe jaar ná die Gregoriaanse reformasie. Dit is gebasseer op die laaste dag in Februarie, ook bekend as die Doomsday.

Sien ook


- Skrikkeljaar

Eksterne skakels


- [http://www.hermetic.ch/cal_stud/cal_art.htm Die Juliaanse en Gregoriaanse kalenders]
- [http://www.tondering.dk/claus/calendar.html Algemene vrae oor kalenders]
- [http://www.norbyhus.dk/calendar.html The Perpetual Calendar] Hierdie gee die datums waarop baie lande oorgeskakel het na die Gregoriaanse kalender. als:Gregorianischer Kalender ja:グレゴリオ暦 ko:그레고리력 ms:Kalendar Gregory simple:Gregorian calendar th:ปฏิทินเกรกอเรียน

Skrikkeljaar

'n Skrikkeljaar is 'n jaar wat 'n ekstra dag of maand bevat om die kalenderjaar te sinchroniseer met die astronomiese jaar. Seisoengebeure en astronomiese gebeure herhaal nie op 'n presiese aantal dae nie, met die gevolg dat 'n kalender met dieselfde aantal dae vir elke jaar geleidelik sal verskuif ten opsigte van die gebeurtenis waarmee dit moet ooreenstem. Deur by geleentheid 'n ekstra dag of maand in die jaar by te voeg, kan hierdie verskuiwing gekorregeer word.

Die Gregoriaanse kalender

Die Gregoriaanse kalender voeg 'n ekstra dag by Februarie in jare wat deelbaar is deur vier, behalwe vir jare wat deelbaar is deur 100 maar nie deur 400 deel nie. Dus is 1996 en 2000 skrikkeljare, maar nie 1900 of 2100 nie. als:Schaltjahr ja:閏年 ko:윤년 simple:Leap year th:ปีอธิกสุรทิน

366

Gebeure


-

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
2de eeu3de eeu4de eeu
363364365366367368369
Kategorie:4de eeu ko:366년

Ryn

Die Ryn (Engels Rhine, rätoromanisch Rain, Frans Rhin, Nederlands Rijn) is 'n Rivier in Europa met 'n lengte van 1320 kilometer. Beide die rivier se bron-riviere, Vorderrhein en Hinterrhein ontstaan in Sankt-Gotthard-Massiv (Kanton Graubünden) in die Switserse Alpe. Die Ryn se monding is in die nabyheid van Rotterdam in die Nederlande in die Noordsee. Die naam Ryn is van Keltiese oorsprong en beteken vloeiend. Tesame met die Donau vorm die Ryn die grootste gedeelte van die noordelike grens van die Romeinse ryk, die Romeine het die rivier Rhenus genoem. Sedert hierdie tydperk is die Ryn 'n besige water- en handelstraat.

Regterkantse sy-riviere van die Ryn


- uit die Swartwoud (Schwarzwald) (van die bron na die noorde):
  - Wutach
  - Wiese
  - Dreisam
  - Elz
  - Kinzig
  - Rench
  - Murg
  - Alb
- Neckar
- Main
- Murg
- Lahn
- Wied
- Sieg
- Wupper
- Düssel
- Ruhr
- Emscher
- Lippe

Linkerkantse sy-riviere van die Ryn


- Thur
  - Murg
  - Necker
  - Sitter
- Töss
- Glatt
- Aare
- Birs
- Ill
- Nahe
- Mosel
- Nette
- Ahr
- Erft

Stede langs die Ryn

((L) vir stede wat links geleë is, (R) vir stede wat regs geleë is)
- Ilanz
- Chur
- Kreuzlingen (L)
- Konstanz (R)
- Stein am Rhein
- Schaffhausen (R)
- Rheinau
- Eglisau
- Kaiserstuhl (Aargau) (L)
- Waldshut (R)
- Laufenburg (Baden) (R)
- Laufenburg (Schweiz) (L)
- Bad Säckingen (R)
- Rheinfelden (Baden) (R)
- Rheinfelden (Schweiz) (L)
- Basel (L)
- Kleinbasel (R)
- Mülhausen (L)
- Breisach am Rhein (R)
- Straßburg (L)
- Kehl (R)
- Karlsruhe (R)
- Wörth am Rhein (L)
- Germersheim (L)
- Speyer (L)
- Ludwigshafen (L)
- Mannheim (R)
- Gernsheim (R)
- Mainz (L)
- Wiesbaden (R)
- Rüdesheim am Rhein (R)
- Bingen (L)
- Sankt Goarshausen (R)
- Sankt Goar (L)
- Boppard (L)
- Lahnstein (R)
- Koblenz (L,R)
- Bendorf (R)
- Neuwied (R)
- Weißenthurm (L)
- Andernach (L)
- Bad Hönningen (R)
- Bad Breisig (L)
- Sinzig (L)
- Linz am Rhein (R)
- Remagen (L)
- Unkel (R)
- Bad Honnef (R)
- Bonn (L,R)
- Königswinter (R)
- Niederkassel (R)
- Wesseling (L)
- Keulen (L,R)
- Dormagen (L)
- Monheim am Rhein (R)
- Düsseldorf (R,L)
- Neuss, (L)
- Krefeld-Uerdingen (L)
- Duisburg (R,L)
- Rheinberg (L)
- Wesel (R,L)
- Xanten (L)
- Rees (R)
- Emmerik aan die Ryn (R)
- Lobith (R)
- Arnhem (R)
- Wijk bij Duurstede (R) Sien ook:
- Lys van Europese riviere

Webverwysings


- [http://www.iksr.org Internationale Kommission zum Schutz des Rheins (IKSR)]
- [http://www.chr-khr.org Internationale Kommission für die Hydrologie des Rheingebietes (KHR)]
- [http://www.wissen.swr.de/sf/begleit/bg0011/gm02.htm SWR Wissen: Geomorphologie - Der Rhein] als:Rhein ja:ライン川 ko:라인 강 simple:Rhine River

533

Gebeure


-

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
5de eeu6de eeu7de eeu
530531532533534535536
Kategorie:6de eeu ko:533년

1757

Gebeure


-

Geboortes


- William Blake - Waterverfskilder

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
17de eeu18de eeu19de eeu
1754175517561757175817591760
Kategorie:18de eeu ko:1757년

Verenigde Koninkryk

Die Verenigde Koningkryk van Groot Brittanje en Noord-Ierland is 'n staat bestaande uit die nasies van Engeland, Skotland, Wallis en Noord-Ierland, ook bekend as die Verenigde Koninkryk (VK, en:UK). Dit is geleë noord van die noord-westelike kus van die Europese vasteland, omring deur die Noordsee, die Engelse Kanaal en die Atlantiese Oseaan. Die woord Brittanje word soms gebruik om te verwys na die Verenigde Koninkryk.

Geskiedenis

Politiek

Geografie

Atlantiese Oseaan

Ekonomie

Mense

Kultuur


- Lys van stede in die Verenigde Koninkryk

Sport

Eksterne skakels


- [http://www.bbc.co.uk/history/state/nations/ BBC Nations] History of the nations within the UK
- [http://www.bbc.co.uk British Broadcasting Corporation (BBC)]
- [http://www.cia.gov/cia/publications/factbook/geos/uk.html CIA World Factbook: UK]
- [http://www.direct.gov.uk Gateway to UK governmental services and websites]
- [http://www.walkingtree.com/ Mercator's Atlas] Maps of Cornwall & Wales ("Cornewallia & Wallia"), Ireland ("Irlandia"), Scotland ("Scotia") and England ("Anglia") circa 1564.
- [http://www.number-10.gov.uk Number 10 Downing Street]
- [http://www.statistics.gov.uk Office of National Statistics]
- [http://www.opsi.gov.uk Office of Public Sector Information] Source for all UK legislation 1987-present (successor to Her Majesty's Stationery Office)
- [http://www.macs.hw.ac.uk/britishisles/ The British Isles] Independent view of the UK
- [http://www.royal.gov.uk The British Monarchy]
- [http://www.parliament.uk/ The United Kingdom Parliament]
- [http://www.statistics.gov.uk/StatBase/Product.asp?vlnk=5703&Pos=&ColRank=1&Rank=272 UK 2004 Factbook]
- [http://www.ukcities.co.uk UK Cities] lists a variety of useful resources for every city in the UK
- [http://www.justuk.org UK travel guide] United Kingdom for travellers
- [http://www.world66.com/europe/unitedkingdom World66 Guide to United Kingdom] A travel guide written by its users.
- [http://www.multimap.co.uk www.multimap.co.uk] provides online maps and aerial photographs of the UK
- [http://www.streetmap.co.uk www.streetmap.co.uk] alternative to multimap
- [http://www.upmystreet.com www.upmystreet.com] detailed localised information about places in the United Kingdom

Sien ook

Kategorie:Verenigde Koninkryk Kategorie:Lande in Europa ja:イギリス ko:영국 ms:United Kingdom simple:United Kingdom th:สหราชอาณาจักร zh-min-nan:Liân-ha̍p Ông-kok

1793

Gebeure


- 21 Januarie - Teregstelling van Louis Capet, gewese koning Lodewyk XVI van Frankryk

Geboortes


-

Sterftes


- Jean Pierre Brissot (
- 1754), Franse politikus
- Pierre Victurnien Vergniaud (
- 1753), Franse advokaat en politikus ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
17de eeu18de eeu19de eeu
1790179117921793179417951796
Kategorie:18de eeu ko:1793년

1870

Gebeure


-

Geboortes


- 1 Januarie - Ernst Barlach, Duits beeldhouwer
- 7 Februarie - Alfred Adler, Oostenryks psigoloog en psigiater
- 22 April - Lenin (Ulyanov), Russies rewolutionêr en regeringsleier
- 30 April - Franz Lehár, Oostenrijks-Hongaarse komponis en dirigent
- 24 Mei - Jan Christian Smuts. Suid-Afrikaanse politikus.
- 20 Julie - Gerard Nolst Trenité, Nederlands skrywer, outeur van The Chaos
- 31 Augustus - Maria Montessori, Italiaanse onderwyskundige, bekend van die Montessorionderwys
- 26 September - Christiaan X (1870-1947), latere koning van Denemarke en koning van Ysland
- 14 Desember - Jonkheer D. J. de Geer, Nederlands minister-president van 1926 tot 1929 en van 1939 tot 1940

Sterftes


- 9 juni - Charles Dickens, Britse skrywer (gebore in 1812)
- 23 september - Prosper Mérimée, Franse skrywer (gebore in 1803)
- 5 december - Alexandre Dumas, Franse skrywer (gebore in 1802) ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1867186818691870187118721873
Kategorie:19de eeu ko:1870년 simple:1870

1921

Gebeure


- 23 Mei - Onluste in Egipte

Geboortes


-

Sterftes


- 16 Desember - Charles-Camille Saint-Saëns, Franse klassieke komponis (
- 9 Oktober 1835) ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu20ste eeu21ste eeu
1918191919201921192219231924
Kategorie:20ste eeu ja:1921年 ko:1921년 simple:1921 th:พ.ศ. 2464

1929

Gebeure


-

Geboortes


-

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu20ste eeu21ste eeu
1926192719281929193019311932
Kategorie:20ste eeu ja:1929年 ko:1929년 simple:1929 th:พ.ศ. 2472

Kanada

Kanada, histories die dominium Kanada, is die mees noordelike land in Noord-Amerika asook die wêreld, met 'n oppervlakte van 9 984 670 km² en 32 000 000 inwoners (2005). Dit is 'n gedesentraliseerde federasie van 10 provinsies en 3 gebiede, en word as 'n konstitusionele monargie regeer ná dit saamgebind in 1867 is deur 'n wet van Konfederasie. Kanada se hoofstad is Ottawa, setel van die nasie se parlement, asook die tuiste van die Goewerneur-Generaal en Eerste Minister. Weens die feit dat dit voorheen 'n Franse en toe Britse kolonie was, is Kanada lid van La Francophonie en die Statebond van Nasies. Engels en Frans is die amptelike tale (sien hoofartikels Kanadese Engels en Kanadese Frans). Kanada is 'n moderne en tegnologies-gevorderde land, en is grootliks self-ondersteunend as gevolg van groot reserwes fossielbrandstowwe, kernkrag- en hidro-elektriese kragopwekking. Die ekonomie is tradisioneel afhanklik van 'n groot oorvloed natuurlike hulpbronne. Alhoewel die huidige Kanadese ekonomie wyd uiteenlopend geword het, bly die benutting van natuurlike hulpbronne 'n belangrike dryfkrag van baie plaaslike ekonomieë. Kanada was vierde geplaas in die 2004 UN Human Development Index, ná Noorweë, Swede en Australië. Van voor die Konfederasie af het Kanada onder die beginsels van "vrede, orde en goeie regering" opgetree — sien [http://www2.marianopolis.edu/quebechistory/federal/pogg.htm].

Provinsies en Gebiede

Alberta, British Columbia, Manitoba, Newfoundland and Labrador, Northwest Territories, Nova Scotia, Nouveau-Brunswick, Nunavut, Ontario, Prince Edward Island, Québec, Saskatchewan en Yukon Territory

Politiek

Yukon Territory Kanada is 'n konstitusionele monargie. Die koningin of koning van die Verenigde Koninkryk fungeer ook as die koningin of koning van Kanada en is volgens die grondwet die staatshoof. Die daaglikse pligte van die destydse Koningin Elizabeth II word deur die goewerneur-generaal waargeneem, wat gewoonlik 'n afgetrede Kanadese politikus of ander bekende persoon is. Die goewerneur-generaal word na beraadslaging met die Eerste Minister van Kanada formeel deur die koningin benoem. Sy of hy bly onpartydig ten opsigte van die binnelandse beleid en tree veral tydens nasionale plegtighede as 'n simboliese figuur op.

Burgerregte

Na Spanje, Nederland en België is Kanada in Julie 2005 die vierde land ter wêreld wat gay en lesbiese pare volle burgerregte toestaan, insluitende die reg om te trou en kinders aan te neem. Die sogenaamde Wetsontwerp C-38 van die liberale Kanadese regering word in die Senaat van Kanada met 47 Ja- teen 21 Nee-stemme goedgekeur.

Klimaat

Polêre lug bestem die weer in die grootste deel van die oostelike provinsies, die winters is lank en koud. Met uitsondering van die oostelike kusstreke daal die temperatuur vier of vyf maande lank benede die vriespunt, met uiterstes van -50°C (-58° F). Swaar sneeuval kom gereëld regdeur die winter voor. Die lente begin skielik in April of Mei wanneer vogtige lugmassas vanaf die suide noordwaarts trek, die grond ontdooi vinnig en temperature styg duidelik. Die gemiddeldes vir Julie is 10° tot 15°C (50° tot 60°F) in die noorde en 15° tot 20°C (59°F tot 68°F) in die suide. Die weer bly lekker warm tot Oktober. Die weskus van die Kanada en die Rotsgebergte staan onder die invloed van warm, vogtige lugstrominge, wat tot verhoogde reënval in die kusgebiede en reën- en sneeuval in die berggebiede lei. Die temperature is gematig en daal gewoonlik ook in Januarie nie benede die vriespunt nie, terwyl die somers warm en vogtig is. Die gemiddelde temperature lê tussen 10° en 20°C. Die gebiede oos van die Rotsgebergte word deur droë polêre lug oorheers. Die winters hier is lank en koud, en temperature daal gereeld benede die vriespunt. Die vors hou drie tot vyf maande in die suidelike en ses tot elf maande in die noordelike gebiede aan. Die somers word deur droë en warm weerstoestande gekenmerk. Die gemiddelde temperatuur styg orals tot sowat 15°C.

Volkslied en koninklike lied

Kanada se volkslied is "O Canada". Alhoewel dit die eerste keer op 24 Junie 1880 opgevoer was by 'n Saint Jean-Baptistedag-onthaal in Québec (stad), het dit nie Kanada se amptelike volkslied geword tot 1 Julie 1980 nie. Oor die voorafgaande 70 jaar het "O Canada", "God Save the Queen" en "The Maple Leaf Forever" saamgeding as nie-amptelike volksliede, maar teen die 1960s het "O Canada" as die voorkeurkeuse uitgestaan. Toe dit die amptelike volkslied gemaak is, was meeste Kanadese verbaas dat dit nog nie reeds sulke status geniet het nie. "God Save the Queen" is nou Kanada se koninklike lied. Dit word amptelik gespeel in die teenwoordigheid van die Koningin of ander lede van die koninklike familie. Die eerste ses mate is ook gebruik as deel van die Onder-Koninklike Saluut, wat in die teenwoordigheid van die Goewerneur-Generaal gespeel word. Uit tradisie word "God Save the Queen" gesing aan die einde van uiters formele staatsaangeleenthede (byvoorbeeld 'n staatsbegrafnis of Remembrance Day-diens). Dit word ook gespeel (maar nie gesing nie) by baie militêre aangeleenthede, en sommige Universiteite sluit hulle konvokasies daarmee af. Tot die 1980s was dit ook algemeen vir laerskole in baie streke om hulle byeenkomste af te sluit met "God Save the Queen", maar dit is nie meer die geval nie. Soos met Brittanje verander die lied na "God Save the King" wanneer toestande op die troon dit noodsaak.

Internasionale ranglyste


- UN Human Development Index - 4e plek in 2004 (was eerste deur die meeste van die 1990s)
- Reporters Without Borders - 18e plek in 2004
- [http://www.odci.gov/cia/publications/factbook/rankorder/2004rank.html BBP per capita] - 11e plek

Verwysings


- Baie van hierdie materiaal is afkomstig vanuit die CIA World Factbook 2000 en die 2003 Verenigde State Staatsdepartement se webwerf.

Eksterne skakels


- [http://canada.gc.ca/ Government of Canada]
- [http://www.ericdigests.org/pre-928/canada.htm Teaching about Canada]
- [http://warmuseum.ca/cwm/cwme.asp Canadian Military History]
- [http://www.mccord-museum.qc.ca/ McCord Museum of Canadian History] category:Kanada als:Kanada ja:カナダ ko:캐나다 ms:Kanada simple:Canada th:ประเทศแคนาดา zh-min-nan:Canada

1935

Gebeure


- 22 Maart - Die eerste gereelde televisie-program word in die Duitse hoofstad Berlyn uitgesaai
- 3 November - George II van Griekeland kry sy troon terug.

Geboortes

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1932 1933 1934 1935 1936 1937 1938
Kategorie:20ste eeu ja:1935年 ko:1935년 ms:1935 simple:1935 th:พ.ศ. 2478

1942

Gebeure


- 9 April Oorgawe van die VSA-magte by die Bataanse peninsula.
- 18 April Die Doolittle aanval vind plaas in Tokio tydens die Tweede Wêreldoorlog
- 23 April Duitse bomwerpers val Exeter, Bath en York, Engeland aan.

Geboortes

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1939 1940 1941 1942 1943 1944 1945
Kategorie:20ste eeu ja:1942年 ko:1942년 simple:1942 th:พ.ศ. 2485

Tweede Wêreldoorlog

Die Tweede Wêreldoorlog was die duurste en mees omvangryke gewapende konflik in die geskiedenis van die wêreld. Dit duur van 1939 tot 1945 en word so genoem omdat dit die tweede oorlog was waar lande uit feitlik alle kontinente (dié wat destyds bewoon was) betrokke was. In beide die Eerste en Tweede Wêreldoorlog het 'n enorme aantal mense gesterf in verskeie slagvelde regoor die wêreld. In die Tweede Wêreldoorlog het twee groepe teen mekaar geveg: die Geallieerdes en die Spilmoondhede. Die Geallieerdes het bestaan uit die Britse Statebond, VSA, Sowjet-Unie, Sjina, Frankryk, Pole en ander Europese lande. Die Spilmoondhede het bestaan uit Duitsland, Italië, Japan en hul bondgenote. Omtrent 55,5 miljoen mense kom om tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die massamoord op ses miljoen Jode onder die Nazi-bewind van Adolf Hitler, die gebruik van tegnologie van die industriële era, en massa-bomaanvalle op burgerlikes het alles daartoe bygedra dat meer burgerlikes in hierdie oorlog gesterf het as in enige ander in die geskiedenis.

Bronnelys


- World War II by die Engelse Wikipedia
- Tweede Wereldoorlog by die Nederlandse Wikipedia als:Zweiter Weltkrieg ja:第二次世界大戦 ko:제2차 세계 대전 ms:Perang Dunia II simple:World War II th:สงครามโลกครั้งที่สอง

Japan

Japan (Nippon/Nihon 日 (son) 本 (wortel/bron)), letterlik "die oorsprong van die son") is 'n land in Oos-Asië geleë tussen die Stille Oseaan en die See van Japan, oos van die Koreaanse skiereiland. Die naam, soms bekend as "Die Land van die Opkomende Son," kom van Sjina af en verwys na Japan se oostelike posisie relatief tot die Asiese kontinent. Voor Japan verhoudinge met Sjina gehad het, was dit bekend as Wa (倭) of Yamato (大和). Japan bestaan uit 'n reeks eilande, die grootstes daarvan, van Suid na Noord, Kyushu (九州), Shikoku (四国), Honshu (本州, die grootste eiland), en Hokkaido (北海道). Die Japanese naam Nippon word gebruik vir meeste amptelike doeleindes, insluitende geld, posseëls, en internasionale sportbyeenkomste. Nihon is ook 'n gewilde term in Japan. Die naam vir Japan is afgelei uit die Sjinese weergawe van die naam. Die vroeë Mandaryn Sjinese woord vir Japan is opgeteken deur Marco Polo as Cipangu. In Maleisië het die Sjinese woord Japang geword en was dus teegekom deur Portuguese handelaars in Moluccas in die 16de eeu. Daar word geglo dat Portuguese handelaars die eerste mense was wat die woord in Europa bekend gestel het. In Afrikaans, word die land eenvoudig "Japan" genoem. Die amptelike Japanese titel is Nihon-koku (日本国), letterlik "Staat van Japan."

Geskiedenis

Geografie

Hoofartikel: Geografie van Japan Japan word verdeel in 47 distrikte (gesorteer volgens ISO 3166-2): Die volgorde van hierdie lys is van Noord na Suid soos wat algemeen in Japan aanvaar word. ISO 3166-2

Eksterne skakels

Amptelik


- [http://www.mofa.go.jp/ Amptelike werf van die Japanese Ministerie van Buitelandse sake ]- Gedetaileerde dokumente oor Japan se buitelandse beleid, opvoedingsprogramme, kultuur en lewe
- [http://www.kantei.go.jp/foreign/index-e.html Amptelike werf van die eerste minister]
- [http://www.sangiin.go.jp/eng/index.htm Amptelike werf van die Huis van Raadslede]
- [http://www.shugiin.go.jp/index.nsf/html/index_e.htm Amptelike werf van die Huis van Verteenwoordigers]
- [http://courtdomino2.courts.go.jp/home.nsf/ehome?OpenPage Amptelike werf van die Japanese Hooggeregshof]
- [http://www.kunaicho.go.jp/eindex.html Amptelike werf van die Koninklike familie]

Ander


- [http://hanami.ath.cx/ Hanami Web -Japan] (in Engels)
- [http://www.theforeigner-japan.com/ The Foreigner - Japan] - Web-tydskrif oor Japan in Engels
- [http://www.cia.gov/cia/publications/factbook/geos/ja.html CIA World Factbook -- Japan]
- [http://home.kyodo.co.jp/ Kyodo Japan News Wire Service]
- [http://newslink.org/nonusajap.html AJR Newslink] - Databasis van Engelse koerante in Japan
- [http://www.thejapanfaq.com/ The Japan FAQ: Know Before You Go]
- [http://www.businessweek.com/chapter/katz.htm Business Week - Japan: The System That Soured]
- [http://www.japan-zone.com/index.shtml Japan Zone] - Japan toergids, Japanese populêre kultuur, geskiedenis en Japanese etiket
- [http://www.dmoz.org/Regional/Asia/Japan/ Open Directory Project] - Gids van Japan
- [http://www.lookjapan.com/ lookjapan.com] -- Web-tydskrif oor Japan
- [http://www.japaneselifestyle.com.au/ japaneselifestyle.com.au] -- Web-bron vir Japanese kultuur en kimono
- [http://www.pricechecktokyo.com/ Price Check Tokyo] - 'n Nie-amptelike pryslys van alledaagse items in Tokyo
- [http://www3.tky.3web.ne.jp/~edjacob/saq.html Japan SAQ (Seldom Asked Questions)]
- [http://www.jpop.com/ J-Pop.com] 'n Web-poort na Japanese pop culture
- [http://homepage3.nifty.com/kadzuwo/triviana/links_japan_trivia.htm Link of Links on Japan Trivia] (veeltalig) category:Japan als:Japan ja:日本 ko:일본 ms:Jepun simple:Japan th:ประเทศญี่ปุ่น zh-min-nan:Ji̍t-pún

1949

Gebeure


- 1 April Newfoundland word verenig met Kanada.
- 4 April NATO vorm
- 27 Desember - Koningin Juliana van Nederland staan soewereiniteit aan Indonesië toe.

Geboortes


- 22 Junie Meryl Streep, akteur.

Sterftes


- 29 Oktober George Ivanovitch Gurdjieff
- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1946 1947 1948 1949 1950 1951 1952
Kategorie:20ste eeu ja:1949年 ko:1949년 simple:1949

Ornitologia

Ornitologia on biologian ala, joka tutkii lintuja. Ornitologiaan kuuluu mm. lintujen elintapojen, laulun, lentotapojen ja rakenteen havainnointi sekä lintujen luokittelu. Usein kaikkia lintubongareita kutsutaan orinotologeiksi, vaikka vain harva heistä on varsinainen lintutieteilijä, ornitologi. Tavallinen lintuharrastaja kuitenkin auttaa lintutiedettä tekemällä linnuista havaintoja, jotka välittyvät varsinaisille lintutieteilijöille. Harrastajien havainnot ovat suurena apuna esimerkiksi eri lintulajien levinneisyyksien kartoittamisessa, lintujen muuttoreittien ja -aikojen määrittämisessä ja monissa muissakin kysymyksissä. Lintujen harrastajilla on kattojärjestönä BirdLife Suomi ry, jolla taas on yhteydet muiden maiden vastaaviin järjestöihin.

Katso myös

[http://www.birdlife.fi/ BirdLife Suomi ry] Luokka:Biologia Luokka:Harrastukset simple:Ornithology

narty sowacja gry rpg narkotyki gadu praca w anglii










































:: RELATED NEWS ::
Thursdaeg
Þunresdæg is þǣre wuce dæg betwēonan Wōdnesdæge and Frīgedæge. His nama is genumen of þǣm naman þæs Norse/Germaniscan godes Þores. Be sumum geþēodsumnessum (sēo ISO 8601)
Thuresdaeg
Þunresdæg is þǣre wuce dæg betwēonan Wōdnesdæge and Frīgedæge. His nama is genumen of þǣm naman þæs Norse/Germaniscan godes Þores. Be sumum geþēodsumnessum (sēo ISO 8601)
Tiwesdaeg
Tīwesdæg is þǣre wuce dæg betwēonan Mōnandæge and Wōdnesdæge. Se Englisca nama cymþ of þǣm Germaniscan gode Tīwe. And in Romam hit hātte Martis dies, þe is se dæg þæs Romiscan gūðgodes Mars. Gescr
Tiwesdæg
Tīwesdæg is þǣre wuce dæg betwēonan Mōnandæge and Wōdnesdæge. Se Englisca nama cymþ of þǣm Germaniscan gode Tīwe. And in Romam hit hātte Martis dies, þe is se dæg þæs Romiscan gūðgodes Mars. Gescr
Monandæg
Mōnandæg is þǣre wuce dæg betwēonan Sunnandæge and Tīwesdæge. Hē nimþ his naman of þǣm gode Seaxena þæt man hǣteþ Mōna. Mōnandæg is hwīlum heold tō þǣm forman dæge þǣre wuce (on Europan swīðost), and hwīlum þǣm oðerum dæge (eal
Monandaeg
Mōnandæg is þǣre wuce dæg betwēonan Sunnandæge and Tīwesdæge. Hē nimþ his naman of þǣm gode Seaxena þæt man hǣteþ Mōna. Mōnandæg is hwīlum heold tō þǣm forman dæge þǣre wuce (on Europan swīðost), and hwīlum þǣm oðerum dæge (eal
Mondaeg
Mōnandæg is þǣre wuce dæg betwēonan Sunnandæge and Tīwesdæge. Hē nimþ his naman of þǣm gode Seaxena þæt man hǣteþ Mōna. Mōnandæg is hwīlum heold tō þǣm forman dæge þǣre wuce (on Europan swīðost), and hwīlum þǣm oðerum dæge (eal
Mondæg
Mōnandæg is þǣre wuce dæg betwēonan Sunnandæge and Tīwesdæge. Hē nimþ his naman of þǣm gode Seaxena þæt man hǣteþ Mōna. Mōnandæg is hwīlum heold tō þǣm forman dæge þǣre wuce (on Europan swīðost), and hwīlum þǣm oðerum dæge (eal
Móndæg
Mōnandæg is þǣre wuce dæg betwēonan Sunnandæge and Tīwesdæge. Hē nimþ his naman of þǣm gode Seaxena þæt man hǣteþ Mōna. Mōnandæg is hwīlum heold tō þǣm forman dæge þǣre wuce (on Europan swīðost), and hwīlum þǣm oðerum dæge (eal
Seterndæg
Sæternesdæg is þǣre wuce dæg betwēonan Frīgedæge and Sunnandæge. His nama is ānlic ongemang þǣm daga namum, for þǣm þe man nimþ hine of þǣm Rōmāniscan gode Saturne, þenden þā ōðere six naman nimþ man of Seaxiscum g
All Rights Reserved 2005 wikimiki.org