Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
Walter Sisulu

Walter Sisulu

Walter Max Ulyate Sisulu (18 Mei, 19125 Mei, 2003) was 'n Suid-Afrikaanse anti-apartheid aktivis en lid van die African National Congress (ANC). Hy is in Transkei gebore, die seun van 'n Duitse blanke man en 'n Xhosa-vrou. In 1928 het hy die sendingskool waar hy 'n leerling was verlaat om in Johannesburg te begin werk, eers as arbeider, en later as eiendomsagent. In 1940 het hy by die ANC aangesluit en in 1943 het hy, Nelson Mandela en Oliver Tambo, die ANC Jeugliga gestig. Hy het ook 'n beplanningsrol gespeel in die militante beweging Umkhonto we Sizwe ("Spies van die Nasie"). Hy was sekretaris-generaal van die ANC van 1949 tot 1954. In 1952 is Sisulu 'n opgeskorte vonnis opgelê vir sy rol in die beplanning van die Defiance Campaign. Daarna reis hy deur Europa en besoek die VSSR en Sjina as ambassadeur van die ANC. Gedurende die volgende tien jaar is hy sewe keer in die tronk gegooi. Op 12 Junie 1964, na die Rivoniaverhoor (1963 - 1964), is hy, Mandela, en ander senior ANC-lede tot lewenslange gevangenisskap gevonnis en op Robben-eiland opgesluit. In Oktober 1989, na 26 jaar in die gevangenis, is hy vrygelaat. Nadat die ANC in 1990 ontban is, is hy in 1991 as onderpresident van die ANC verkies, 'n pos wat hy beklee het tot 1994, toe die eerste ten volle demokratiese verkiesing in Suid-Afrika gehou is. In 1992 het die ANC aan hom hulle hoogste eerbewys, die Isitwalandwe Seaparankoe, toegeken vir sy bydrae aan die vryheidstryd in Suid-Afrika. Hy is in 1944 met Albertina getroud. Die egpaar het vyf kinders van hulle eie gehad en nog vier ander aangeneem. Sisulu se vrou en kinders het ook aktief deelgeneem aan die vryheidstryd teen apartheid. Sedert 1994 is van sy kinders in hoë poste aangestel, onder andere by die SABC en in die kabinet. Hy is op 5 Mei 2003 oorlede en is op 17 Mei 2003 tydens 'n "spesiale amptelike begrafnis" begrawe.

Eksterne skakels


- "[http://news.bbc.co.uk/1/hi/world/africa/297039.stm Obituary: Walter Sisulu]" - BBC News obituary, dated Monday, 5 May, 2003
- "[http://news.bbc.co.uk/1/hi/world/africa/3002619.stm Anti-apartheid fighter Sisulu dies]" - BBC News article, dated Tuesday, 6 May, 2003
- "[http://news.bbc.co.uk/1/hi/world/africa/3004001.stm South Africa mourns Sisulu]" - BBC News article, dated Tuesday, 6 May, 2003
- "[http://news.bbc.co.uk/1/hi/world/africa/3003849.stm Nelson Mandela's tribute to Walter Sisulu]" - BBC News article, dated Tuesday, 6 May, 2003

18 Mei

18 Mei is die 138ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (139ste inskrikkeljare). Daar volg nog 227 dae.

Gebeure


- 1291 - Die Moslems verower die kruisvaarderstad Akko
- 1642 - Stigting van Montréal (Notre-Dame de Ville-Marie de Montréal)
- 1652 - Rhode Island skep die eerste wet in Noord-Amerika wat slawerny onwettig maak.
- 1765 – Vuur verwoes ‘n kwart van die dorp Montreal, Quebec.
- 1803 - Napoleon Oorloë: Die Verenigde Koninkryk trek die Verdrag van Amiens terug en verklaar oorlog teen Frankryk.
- 1804 - Napoleon Bonaparte word verklaar as keiser van Frankryk deur die Franse Senaat.
- 1848 - Opening van die eerste Duitse Nasionale Versameling (Nationalversammlung) in Frankfurt, Duitsland
- 1863 - Amerikaanse Burgeroorlog: Die begin (eindig 4 Julie).
- 1869 - Oorgawe van die Ezo Rupubliek aan Japan.
- 1900 - Die Verenigde Koninkryk verklaar ‘n protektoraat oor Tonga.
- 1910 - Die aarde beweeg deur die stert van die Halley se komeet.
- 1944 - Tweede Wêreldoorlog: Slag van Monte Cassino – Duitsland ontruim Monte Cassino en Gealiëerde magte neem die pos oor na ’n geveg wat 20,000 lewens geëis het.
- 1953 - Rogers Dry Lake, Kalifornië Jacqueline Cochran word die eerste vrou wat die klank grens breek (sy het gevlieg in ‘n F-86 Sabrejet teen ’n gemiddelde spoed van 652.337 myl/h).
- 1958 – ‘n F-104 Starfighter stel ‘n wêreld spoed rekord van 1,404.19 myl/h.
- 1969 - Apollo program: Apollo 10 word gelanseer.
- 1974 - Kernwapen toets: As deel van projek Smiling Buddha laat Indië hulle eerste kernwapen suksesvol ontplof, en word die sesde nasie om dit te doen.
- 1980 - Mount St. Helens se uitbarsting in Washington - 57 mense sterf.
- 1995 - Alain Juppé word Eerste Minister van Frankryk

Geboortes


- 1711 - Rudjer Josip Boscovich, atoomteoris (d. 1787)
- 1785 - John Wilson, Skotse skrywer (d. 1854)
- 1797 - Frederick Augustus II van Saxony, (d. 1854)
- 1872 - Lord Bertrand Russell, wiskundige en filosoof, ontvanger van die Nobel Prys in letterkunde 1950 (d. 1970)
- 1883 - Walter Gropius, argitek, stigter van Bauhaus (d. 1969)
- 1889 - Thomas Midgley, chemikus en uitvinder (d. 1944)
- 1891 - Rudolf Carnap, Duitse filosoof (d. 1970)
- 1892 - Pops Foster, jazz-musikant (aangenome geboortedatum) (d. 1969)
- 1897 - Frank Capra, skrywer (d. 1991)
- 1902 - Meredith Willson, komponis (d. 1984)
- 1911 - Big Joe Turner, blues-sanger (d. 1985)
- 1912 - Walter Sisulu, anti-apartheid aktivis (d. 2003)
- 1912 - Perry Como, sanger (d. 2001)
- 1919 - Dame Margot Fonteyn, ballet danseres (d. 1991)
- 1920 - Pous Johannes Paulus II
- 1922 - Kai Winding, jazz-musikant (d. 1983)
- 1928 - Pernell Roberts, akteur
- 1931 - Don Martin, strokiesprentkunstenaar (d. 2000)
- 1931 - Robert Morse, akteur
- 1939 - Hark Bohm, filmregiseur
- 1942 - Albert Hammond, musikant, komponis
- 1944 - Justus Frantz, pianis
- 1949 - Rick Wakeman, musikant ("Yes"), komponis
- 1949 - Bill Wallace, musikant The Guess Who, Winnipeg
- 1950 - Thomas Gottschalk, TV gasheer
- 1950 - Rodney Milburn, Amerikaanse atleet (d. 1997)
- 1950 - Mark Mothersbaugh, komponis, musikant
- 1952 - George Strait, country-musikant
- 1955 - Chow Yun-Fat, akteur
- 1960 - Yannick Noah, tennisspeler
- 1969 - Martika, Kubaans-Amerikaanse sanger
- 1970 - Tina Fey, skrywer, komediant, aktrise

Sterftes


- 1807 - John Douglas, Anglikaanse biskop
- 1808 - Elijah Craig, belangrike bydrae in die uitvinding van bourbon whiskey
- 1900 - Jean Gaspard Felix Ravaisson-Mollien, Franse filosoof
- 1910 - Pauline Garcia-Viardot, sangeres, komponis
- 1911 - Gustav Mahler, komponis
- 1935 - T. E. Lawrence, soldaat ("Lawrence of Arabia")
- 1973 - Jeannette Rankin, die eerste vrou om verkies te word tot die Verenigde Staate Huis van Verteenwoordigers
- 1980 - Ian Curtis, groep lid van Joy Division
- 1981 - William Saroyan, skrywer
- 1988 - Daws Butler, akteur
- 1995 - Elizabeth Montgomery, aktrise
- 1995 - Alexander Godunov, ballet danser, akteur
- 1995 - Elisha Cook Jr., akteur
- 1999 - Augustus Pablo, Jamaica reggae sanger
- 1999 - Betty Robinson, wenner van die eerste Olimpiese 100 m vir vroue
- 1999 - Gene Sarazen, gholf-speler, ouderdom van 97.

Vakansiedae

Kategorie:Datum ja:5月18日 ko:5월 18일 simple:May 18 th:18 พฤษภาคม

1912

Gebeure

Geskiedenis


- 04-15 Die Titanic sink.

Geologie


- Alfred Wegener en Arthur Holmes stel die teorie van kontinentale verskuiwing voor.

Geboortes

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1909 1910 1911 1912 1913 1914 1915
Kategorie:20ste eeu ja:1912年 ko:1912년 simple:1912 th:พ.ศ. 2455

5 Mei

Gebeure


-

Geboortes


-

Sterftes


-

Vakansies, vierings, en waarmeningsdae


- ----
05-0305-0405-0505-0605-07
Dae in die Geskiedenis
Kategorie:Datum ja:5月5日 ko:5월 5일 simple:May 5 th:5 พฤษภาคม

Suid-Afrika

Suid-Afrika is 'n republiek aan die suidpunt van Afrika. Dit word begrens aan die noorde deur Namibië, Botswana en Zimbabwe, en na die noordooste deur Mosambiek en Swaziland. Lesotho is heeltemal vervat binne die grense van Suid-Afrika. Suid-Afrika is een van die mees etnies-diverse lande in Afrika. Rasse- en etniese stryd was nog altyd 'n groot deel van die geskiedenis en politiek van die land.

Ander name

Suid-Afrika het 11 amptelike tale, wat tweede in terme van getalle is slegs tot Indië. As gevolg hiervan is daar vele aanvaarde amptelike name vir die land:
- Republiek van Suid-Afrika (Afrikaans)
- Republic of South Africa (Engels)
- IRiphabliki yeSewula Afrika (Ndebele)
- IRiphabliki yaseMzantsi Afrika (Xhosa)
- IRiphabliki yaseNingizimu Afrika (Zoeloe)
- Rephaboliki ya Afrika-Borwa (Noord-Sotho)
- Rephaboliki ya Afrika Borwa (Sesotho)
- Rephaboliki ya Aforika Borwa (Tswana)
- IRiphabhulikhi yeNingizimu Afrika (Swazi)
- Riphabuḽiki ya Afurika Tshipembe (Venda)
- Riphabliki ra Afrika Dzonga (Tsonga) Agt nie-amptelike tale word ook erken: Fanagalo, Lobedu, Noord-Ndebele, Phuthi, Gebaretaal, Khoe, Nama en San. Sien ook Tale in Suid-Afrika. Laastens gebruik 'n klein aantal Suid-Afrikaners die naam Azanië eerder as 'Suid-Afrika', wat hulle verwerp weens die koloniale oorsprong daarvan. Hulle is meestal lede van partye wat vanuit 'n Afrosentriese linkse tradisie kom, soos die Pan-Africanist Congress of Azania, en groepe wat uit skeurings daarvan ontstaan het, soos die Azanian People's Organization (AZAPO).

Geskiedenis

Hoofartikel: Geskiedenis van Suid-Afrika
- Apartheid

Politiek

Hoofartikel: Politiek van Suid-Afrika

Politieke partye in die parlement in 2003


- ACDP (Afrikan Christen Demokratiese Party)
- ANC (African National Congress)
- AEB (Afrikaner-eenheidsbeweging)
- AZAPO (Azanian Peoples' Organisation)
- DA (Demokratiese Alliansie)
- IVP (Inkatha-vryheidsparty)
- MF (Minority Front)
- NNP (Nuwe Nasionale Party)
- OD (Onafhanklike Demokrate Patricia de Lille)
- PAC (Pan-Africanist Congress)
- UCDP (United Christian Democratic Party)
- UDM (United Democratic Movement)
- VF (Vryheidsfront)

Provinsies

Suid-Afrika het tot 1994 uit slegs vier provinsies bestaan: Transvaal, Oranje-Vrystaat, Natal en die Kaapprovinsie. Sedert die totstandkoming van die volskaalse demokratiese Suid-Afrika in 1994, is die land verdeel in 9 provinsies (die provinsie se hoofstad volg in hakies op die provinsie se naam):
- Gauteng (Johannesburg)
- KwaZulu-Natal (Pietermaritzburg)
- Limpopo (Polokwane)
- Mpumalanga (Nelspruit)
- Noord-Kaap (Kimberley)
- Noordwes (Mafikeng)
- Oos-Kaap (Bisho)
- Vrystaat (Bloemfontein)
- Wes-Kaap (Kaapstad)

Geografie

right Hoofartikel: Geografie van Suid-Afrika Suid-Afrika is geleë aan die suidpunt van Afrika. Suid-Afrika grens aan Namibië, Botswana, Zimbabwe, Swaziland en Mosambiek en omsluit ook Lesotho.
- Stede van Suid-Afrika
- Dorpe van Suid-Afrika

Ekonomie

Hoofartikel: Ekonomie van Suid-Afrika Volgens 'n ondersoek, wat deur Standard Bank gedoen is, is toerisme tans die belangrikste verskaffer van buitelandse valuta vir die land, met 'n inkomste van R 53,9 miljard in 2003 (of sewe persent van die bruto binnelandse produk) - nog voor die goudmynbou, wat R 35,3 miljard verdien het.

Wynbou

Suid-Afrika is met 2,7 persent van die jaarlikse produksie, wat gelykstaan an 730 miljoen liter, tans die negende grootste wynprodusent ter wêreld. Sowat 4 450 wynprodusente is in die land geregistreer. Danksy die toenemende internasionale gewildheid van Suid-Afrikaanse wyne het die uitvoersyfers sedert die jare negentig skerp gestyg en beloop in 2002 reeds 220 miljoen liter (teenoor 'n skrale 25 miljoen in 1991). Die gewildste soorte vir die internasionale mark is Chenin Blanc en Cabernet Suvignon.
- Mynbou
- Suid-Afrikaanse wapentuig
- Toerisme

Demografie

Hoofartikel: Demografie van Suid-Afrika

Kultuur

Hoofartikel: Kultuur van Suid-Afrika
- Suid-Afrikaanse digters
- Suid-Afrikaanse skrywers
- Suid-Afrikaanse kunstenaars
- Suid-Afrikaanse musikante
Kategorie:Lande van AfrikaKategorie:Suid-Afrikaja:南アフリカ共和国ko:남아프리카 공화국ms:Afrika Selatansimple:South Africazh-min-nan:Lâm-hui

Apartheid

Die woord Apartheid dui op 'n toestand van apart, of afgesonder, te wees.

Apartheid in Suid-Afrika

Die term is in Suid-Afrika verpolitiseer en verwys na politieke stelsels en beleide wat rassediskriminasie bevat. In 'n manifes van dr D F Malan (leier van die Nasionale Party 1948-1954) op die vooraand van die algemene verkiesing in daardie jaar, word die term "apartheid" vir die eerste keer gebruik om die beleid van die Nasionale Party aan te dui. Daarmee wou die Party die voortbestaan van die afsonderlike identiteit van elke ras in Suid-Afrika verseker. Blankes, Bantoes, Kleurlinge en Indiërs sou afsonderlik naas mekaar tot ontwikkeling gebring word. (1) Die negatiewe element van hierdie beleid en die verloop daarvan is hoofsaaklik die diskriminasie teen nie-blankes. Dit het duidelik geword dat die politieke mag sedert 1948 die europese (wit) volke bevoordeel het, terwyl die ander groepe afgesonder is in terme van politieke deelname, en deelname in maatskaplike voordele en aan ekonomiese bedrywighede. Ten opsigte van die Bantoe was die verklaarde beleid om die vernaamste etniese groepe te segregeer in hulle eie gebiede. Hulle moes daar as selfgenoegsame eenhede ontwikkel. Verskeie woordsamestellings het ontstaan om aanduidend te wees van stelsels wat die resultaat was van apartheid: apartheidsregering, met sy apartheidspolitiek en apartheidsbeleid; apartheidspolisie en apartheidsweermag. Vir sommige dra die term 'n skeldende ondertoon, juis omdat die uitoefening van die apartheidsbeleid tot soveel onreg en lyding onder die onderdrukte groep bygedra het. In Engeland het simpatiseerders met die lot van die onderdrukte groepe in 1969 onder leiding van die anti-apartheidsaktivis Peter Hain, 'n bybetekenis geskep: "apart hate" is gebruik om aan te dui dat daar 'n element van haat geheers het om 'n onderdrukte groep in die Suid-Afrikaanse sosio-politieke bedeling te vestig. Hierdie ontwikkeling het die wêreld soos 'n veldbrand getref en die impak was uiters negatief vir die Suid-Afrikaanse regering, wat vertrou het op sagte terminologie, gebore uit 'n beleid van segregasie, om sy politieke ontwerp van swart tuislande en selfbeskikking in afgesonderde state te bevorder. Die fokus op "apartheid" het wêreldwyd so 'n oorweldigende effek gehad, dat die term spoedig opgeneem is as leenwoord in ander tale, eerder as om nuutskeppings te maak. Die tydvak wat as apartheidsjare bekend staan, het waarskynlik met die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing in 1994 tot 'n einde gekom.

Apartheid in ander lande van die wêreld

(nota: besonderhede moet nog hier ingeskryf word)

Apartheid: 'n vergelyking met Rassisme

(nota: besonderhede moet nog hier ingeskryf word)

Eksterne bronne

(1) Geskiedenis van Suid-Afrika: Van der Walt en Ander, Nasou Beperk, Tweede uitgawe

Eksterne Skakels


- [http://www.unhchr.ch/Huridocda/Huridoca.nsf/0/0aa73ef6e3accb82802567910035f237?Opendocument Implementering van die Internasionale Konvensie oor die Onderdrukking en Straf van die Misdaad van Apartheid] Verslag van die Verenigde Nasies (Engels) Kategorie:Suid-Afrikaja:アパルトヘイトms:Apartheidsimple:Apartheid

Xhosa

Die taal Xhosa (isiXhosa in Xhosa) is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika. Dit word deur 7 196 118 mense as moedertaal gepraat (1996-sensus). Dit maak dit die taal met die tweede meeste moerdertaalsprekers in Suid-Afrika. Die taal is ook verwant aan Zoeloe en is deel van die Nguni-taalfamilie. category:natuurlike taal

Sien ook


- Tale in Suid-Afrika
- Die Xhosa wikipedia

Eksterne skakels


- [http://www.spel.co.za/spxhosa.html Xhosa-speltoetser]

1940

Gebeure


- 04-15 Die gealigeerde magte begin hul aanval op die Noorweegse dorp Narvik
- 04-25 Met "Operation demon" begin die Verenigde koninkrykGriekeland ontruim
- 04-09Duitsland val Denemarke en Noorweë in.
- 06-24Frankryk en Italië teken 'n wapenstilstand.

Geboortes

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1937 1938 1939 1940 1941 1942 1943
Kategorie:20ste eeu ja:1940年 ko:1940년 simple:1940 th:พ.ศ. 2483

Nelson Mandela

Nelson Rolihlahla Mandela (Julie 18, 1918) was die eerste staatshoof (1994-1999) van 'n volskaalse demokratiese Suid-Afrika. Hy is in 1999 as Staatshoof opgevolg deur Thabo Mbeki.

Vroeëre lewe

Rolihlala Mandela is op 18 Julie 1918 in Qunu, in die Transkei, destydse Unie van Suid-Afrika gebore. Op ouderdom sewe word hy die eerste lid van sy familie om skool te gaan, waar 'n onderwyser hom die Engelse noemnaam, "Nelson", gee. Na matriek studeer Mandela aan die Universiteit van Fort Hare, waar hy Oliver Tambo ontmoet, 'n lewenslange vriend en later kollega in die stryd ("struggle") tot "bevryding" van die agtergeblewe volke van Suid-Afrika.

Politieke bedrywighede

Reeds as jongeling en student opponeer Mandela die regering se ontneming van die swart bevolking se politieke, sosiale en ekonomiese regte. In 1942 word Mandela lid van die ANC en saam met bondgenote soos Walter Sisulu en Oliver Tambo en verskeie ondersteuners, stig hulle die ANC Jeugliga in 1944. Die Afrikaner-beheerde Nasionale Party verkry in 1948 politieke beheer en ontplooi die apartheidsbeleid gerig op rasse-segregasie. Mandela is prominent in die ANC se trotseringsaksie van 1952 asook die 1955 kongres waartydens die Vryheidshandves aangeneem word. Uit die aard van die saak is daar kriminele vervolging van opstandelinge en die regspraktyk Mandela & Tambo verleen lae-koste en gratis regsdienste aan swart mense wat andersins algeheel sonder regsverteenwoordiging aangekla sou wees. Aanvanklik is Mandela teen geweldsprotes. Massa-aksie lei daartoe dat hy en 150 ander op 5 Desember 1956 in hegtenis geneem an aangekla word van hoogverraad. Die verhoor duur 5 jaar tot in 1961, maar alle aangeklaagdes word vrygespreek. In 1960 skiet die SA Polisie na oproeriges in Sharpeville en word die ANC en anti-apartheidsgroepe verbied. Na hierdie gebeurtenis, wat as 'n slagting onder die oproeriges beskou word, besluit Mandela en volgelinge om oor te gaan tot gewapende verset.

Arrestasie en gevangesetting

In 1961 is Mandela leier van die ANC se gewapende vleuel Umkhonto we Sizwe. Op 5 Augustus 1962 word Mandela in hegtenis geneem, nadat hy vir 17 maande op vlug was en word te die Johannesburg Fort in gevangenis geplaas. Op 25 Oktober 1962 is Mandela tot 5 jaar gevangesetting gevonnis en op 11 Junie 1964 word hy skuldig bevind en uitspraak gelewer betreffende sy voorafgaande betrokkenheid in die ANC.

Presidentskap


- President van die ANC (Julie 1991 - Desember 1997)
- Staatspresident van die RSA (Mei 1994 - Junie 1999)

Huwelike

Egskeiding ontbind sy eerste huwelik van 13 jaar met Evelyn Ntoko Mase in 1957. Sy tweede huwelik is met Winnie Madikizela, wat na 38 jaar eindig met egskeiding in Maart 1996. Die derde huwelik is op 18 Julie 1998 (Mandela se 80ste veraarsdag) met Graça Machel (weduwee van die voormalige Mosambiek president, Samora Machel).

Sedert vrylating

Mandela word gereken as 'n ikoon in Suid-Afrikaanse geskiedenis. Versoenend teenoor sy politieke vervolgers, nadat hy 27 jaar gevange gehou is te Robbeneiland, tree hy op as patriarg om wêreldwyd respek te ontlok vir sy leierskap. Sy aansien styg ook onder die wit Afrikaanse bevolking in Suid-Afrika, tradisioneel Nasionale Party-ondersteuners, wat hom in die apartheidsjare as "vyand" tipeer het. Saam met F.W. de Klerk ontvang Mandela die Nobelprys vir vrede gedurende 1993.

Aftrede

Ontluik as voorspraak vir 'n verskeidenheid menseregte-organisasies en bedrywighede gerig op maatskaplike werksaamhede. Gedurende Mei 2004 tree hy op in die afvaardiging wat die RSA by FIFA verteenwoordig om die Wêreldbeker sokkertoernooi in 2010 aan te bied. Die Suid-Afrikaanse afvaardiging is suksesvol en Mandela word in hierdie opsig beskou as 'n sleutelfiguur. Mandela kondig op 1 Junie 2004 aan dat hy uit die openbare oog tree "om te gaan rus" -- hy benodig meer tyd om saam met sy familie deur te bring, privaat te wees en sy boek te voltooi. Ook wil hy nog meer leeswerk onderneem.

Eksterne skakels


- http://www.gov.za/profiles/
- http://www.anc.org.za/people/mandela.html/
- http://www.dailypast.com/africa/mandela.shtml/ Category:Mense ja:ネルソン・マンデラ ko:넬슨 만델라 ms:Nelson Mandela simple:Nelson Mandela th:เนลสัน แมนเดลา

Oliver Tambo

Oliver Reginald Tambo (27 Oktober, 1917 - 24 April, 1993) was 'n anti-apartheid aktivis en stigterslid van die African National Congress Jeugliga (ANCYL). Hy is in die dorp Mbizana gebore, in Mpondoland in die Oos-Kaap, vyf jaar na die stigting van die African National Congress (ANC) waarvan hy in later jare 'n sentrale figuur sou wees. Hy het aan die Universiteit van Fort Hare studeer waar hy in 1941 'n B.Sc. graad voltooi het. Hier het hy studente in 'n protesoptog gelei en is gevolglik saam met, onder andere, Nelson Mandela van die universiteit geskors. Sodoende is hy verhoed om sy honneursgraad te voltooi en hy het teruggekeer na sy alma mater, St Peters College in Johannesburg, waar hy wetenskap- en wiskundeklasse aangebied het. In 1944, op aansporing van Mxolisi Majombozi, het Oliver Tambo saam met Nelson Mandela, Walter Sisulu en Anton Lembede die ANC-Jeugliga gestig [http://www.anc.org.za/youth/faq.htm]. Tambo is aangestel as die organisasie se eerste nasionale sekretaris voor hy in 1948 president van die Transvaal ANCYL geword het. In 1949 betree hy die pos van nasionale vise-president. Na die Tweede Wêreldoorlog het die jeugliga 'n verandering in die anti-apartheidbeweging se taktiek van verset voorgestel. Hulle was ontevrede met die resultate van hierdie beweging en het met hul eie 'Program van Aksie' vorendag gekom. Hiervolgens sou die ANC verander van 'n organisasie wat oneffektiewe petisies en demonstrasies hou na 'n beweging wat deur middel van passiewe verset en massa-aksies groot hoeveelhede mense betrokke maak by burgerlike onluste, stakings en boikotte. Na die aanvaarding van die Program van Aksie het Tambo die onderwys verlaat en Suid-Afrika se eerste swart regsfirma, 'Mandela and Tambo', saam met Nelson Mandela in 1953 gestig. Die firma het regsadvies teen lae of geen koste gebied aan Suid-Afrikaners wat andersins geen regsverteenwoordiging gehad het nie. In 1948 word Oliver Tambo verkies tot die ANC se nasionale uitvoerende komitee en in 1955, na die verbanning van Walter Sisulu op grond van die Wet op die Onderdrukking van Kommunisme, Wet 44 van 1950, as sekretaris-generaal van die ANC verkies. Hy is in 1958 as die beweging se adjunk-president aangestel en vanaf 1959 deur die Nasionale Party regering vir 'n periode van vyf jaar verban. Die ANC het Tambo oorsee gestuur om weerstand teen apartheid op te bou. Hy was betrokke by die stigting van die Suid-Afrikaanse Verenigde Front wat Suid-Afrika se uittrede uit die Gemenebes van Nasies in 1961 tot gevolg gehad het. Na die dood van Albert Luthuli het Tambo uitvoerende president van die ANC geword in 1967. In 1952 is hy herverkies as president van die ANC en het in 1991 na Suid-Afrika teruggekeer na 30 jaar in ballingskap. In dieselfde jaar is hy verkies as nasionale voorsitter. Hy het vir die eerste keer 'n beroerte gehad in 1989 en is op 24 April 1993 aan nog 'n beroerte oorlede.

Eksterne skakels


- [http://www.anc.org.za/people/tambo_or.html ANC Biografie]

1949

Gebeure


- 1 April Newfoundland word verenig met Kanada.
- 4 April NATO vorm
- 27 Desember - Koningin Juliana van Nederland staan soewereiniteit aan Indonesië toe.

Geboortes


- 22 Junie Meryl Streep, akteur.

Sterftes


- 29 Oktober George Ivanovitch Gurdjieff
- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1946 1947 1948 1949 1950 1951 1952
Kategorie:20ste eeu ja:1949年 ko:1949년 simple:1949

1952

Gebeure

Geboortes

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1949 1950 1951 1952 1953 1954 1955
Kategorie:20ste eeu ja:1952年 ko:1952년 simple:1952 th:พ.ศ. 2495

Sjina

Die Volksrepubliek van Sjina (Engels: People's Republic of China) bevat meeste van die kulturele, historiese en geografiese area wat bekend staan as Sjina. Sedert die stigting in 1949, is dit gelei deur die Kommunistiese Party van Sjina. Dit is die meesbevolkste land, met 'n populasie van meer as 1 3000 000 000, die meeste wat geklassifiseer word as van Han Sjinese etniese herkoms. Dit is die grootste land in oppervlakte in Oos-Asië en die vierde grootste in die wêreld. Die republiek grens aan 14 lande: Afghanistan, Bhutan, Myanmar, Indië, Kazakhstan, Kyrgyzstan, Laos, Mongolië, Nepal, Noord-Korea, Pakistan, Rusland, Tajikistan en Vietnam.

Geskiedenis

Hoof Artikel: Geskiedenis van Sjina Lys van administratiewe divisies van areas onder die beheer van die People's Republic of China.

Geografie

Hoof Artikel: Geografie van Sjina
Vakansiedae
Datum English Name Plaaslike Naam Opmerking
1 Januarie Nuwejaar 元旦
1 Mei Werkersdag 劳动节
4 Mei Jeugdag 青年节 Herdenk die May Fourth Movement
1 Julie Komunistiese Party van Sjina Stigtingsdag 建党节 Skepping van 1ste Nasionale Kongres op 1 Julie 1921
1 Augustus Weermagdag 建军节 Nanchang Opstand (南昌起义)
on 1 Augustus 1927
1 Oktober Nasionale dag 国庆节 Stigting van Volksrepubliek op 1 Oktober 1949
1ste dag van die 1ste maan maand Lentefees (sjinese nuwejaar) 春节 Gebaseer op die Sjinese kalender
15de dag van die 1ste maan maand Lanternfees 元宵节 Gebaseer op die Sjinese kalender
5de Son Term. Vroeg April Qing Ming Jie (Graf vee Dag) 清明节 Gebaseer op die Sjinese kalender
5de dag van die 5de maan maand Draakbootfees (Draakfees) 端午节 Gebaseer op die Sjinese kalender
15de dag van die 7de maan maand Geesfees (Spookfees) 中元节 Gebaseer op die Sjinese kalender
15de dag van die 8de maan maand Middel Herfsfees (Maanfees) 中秋节 Gebaseer op die Sjinese kalender
9de dag van die 9de maan maand Dubbel Nege Fees 重阳节 Gebaseer op die Sjinese kalender
als:Volksrepublik China ja:中華人民共和国 ko:중화인민공화국 ms:Republik Rakyat China simple:People's Republic of China th:สาธารณรัฐประชาชนจีน zh-cn:中华人民共和国 zh-min-nan:Tiong-hoâ Jîn-bîn Kiōng-hô-kok zh-tw:中华人民共和国

12 Junie

12 Junie is die 163ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (164ste in 'n skrikkeljaar). Daar volg nog 202 dae.

Gebeure


-

Geboortes


-

Sterftes


-

Vakansies, vierings, en waarmeningsdae


- ---- Dae in die Geskiedenis Kategorie:Datum ja:6月12日 ko:6월 12일 simple:June 12 th:12 มิถุนายน

1964

Gebeure


- 01-01 Die federasie van Rhodesië en Njassaland ontbind
- 04-07 IBM kondig die System/360 aan. ----

Geboortes

----

Sterftes

---- 1959 -- 1960 -- 1961 -- 1962 -- 1963 -- 1964 -- 1965 -- 1966 -- 1967 -- 1968 -- 1969 Eeue: -- 19de eeu -- 20ste eeu -- 21ste eeu Kategorie:20ste eeu ja:1964年 ko:1964년 simple:1964

1963

Gebeure


- 06-22 Pous Paulus VI verkies.
- 06-24 Zanzibar ontvang interne self regering van die Verenigde koninkryk
- E. Lorenz publiseer die eerste waarneming van wanordelike gedrag in stelsels. ----

Geboortes

----

Sterftes


- 04-06 Otto Struve, sterrekundige (1897-08-12/ ---- 1958 -- 1959 -- 1960 -- 1961 -- 1962 -- 1963 -- 1964 -- 1965 -- 1966 -- 1967 -- 1968 -- 1969 Eeue: -- 19de eeu -- 20ste eeu -- 21ste eeu Kategorie:20ste eeu ja:1963年 ko:1963년 simple:1963

1989

Gebeure


- 7 April Sowjet duikboot Komsomolets sink in die Barents see
- 18 April Die Tiananmen plein proteste van 1989 begin.
- 5 Desember Die Franse sneltrein Train à Grande Vitesse (TGV) klop met 'n snelheid van 432 km/h die vorige wêreldrekord van die Duitse Intercity Express (ICE)

Geboortes

Sterftes

----
- Eeue
- Geskiedenis
- Dae
1986 1987 1988 1989 1990 1991 1992
19e eeu 20ste eeu 21ste eeu
Kategorie:20ste eeu als:1989 ja:1989年 ko:1989년 simple:1989 th:พ.ศ. 2532 zh-min-nan:1989 nî

1991

Gebeure


- 27 Junie Slovenië word deur Joego-Slawiese magte aangeval.
- 25 Desember - Mikhail Gorbachev bedank as president van die Soviëtunie.

Geboortes

Sterftes

----
- Eeue
- Geskiedenis
- Dae
1988 1989 1990 1991 1992 1993 1994
19e eeu 20ste eeu 21ste eeu
Kategorie:20ste eeu als:1991 ja:1991年 ko:1991년 simple:1991 th:พ.ศ. 2534

1994

Gebeure


- 04-18 Brian Lara teken 375 aan in 'n beurt in 'n toets krieket wedstryd, en verbeter so op Garfield Sobers se vorige rekord van 365.
- 04-15 Die Marrakesh verdrag word geteken om die wêreld handel organisasie te vorm.

Geboortes

Sterftes

----
- Eeue
- Geskiedenis
- Dae
1991 1992 1993 1994 1995 1996 1997
19e eeu 20ste eeu 21ste eeu
Kategorie:20ste eeu als:1994 ja:1994年 ko:1994년 simple:1994 zh-min-nan:1994 nî

1944

Gebeure


- Bevryding van Parys
- 16 Junie - Die Althing van die onafhanklike Ysland neem 'n grondwet aan.
- 'n Beperkte uitgawe van 200 kopië van "The book of Thoth: a short essay on the Tarot of the Egyptians" word deur Aleister Crowley uitgegee waarin hy die ThothTarot uiteensit.

Geboortes


- Vassily Kandinsky - Russiese Waterverfskilder

Sterftes


- 31 Julie - Antoine de Saint-Exupéry, Franse skrywer en vlieënier (
- 29 Junie 1900) ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1941 1942 1943 1944 1945 1946 1947
Kategorie:20ste eeu ja:1944年 ko:1944년 ms:1944 simple:1944 th:พ.ศ. 2487

400 m Hürdenlauf

Der 400-Meter-Hürdenlauf ist eine olympische Leichtathletik-Disziplin, bei der eine Stadionrunde zu laufen ist, auf der in gleichmäßigen Abständen zehn Hürden aufgestellt sind. Jeder Sportler läuft während des gesamten Runde in seiner eigenen Bahn. Der Start erfolgt im Tiefstart von Startblöcken und zum Ausgleich der Kurvenlänge versetzt. Die Hürden sind so aufgestellt, dass sie beim Anstoßen nach vorn umfallen können, was für die Läufer nicht als Fehler gewertet wird. Die besten Männer erzielen im 400-Meter-Hürdenlauf Zeiten um 47 Sekunden (Weltrekord: 46,78 Sekunden), das entspricht 8,51 Metern je Sekunde oder 30,63 Kilometern je Stunde. Die besten Frauen erreichen ca. 53 Sekunden (Weltrekord: 52,34 Sekunden), das entspricht 7,54 Metern je Sekunde oder 27,16 Kilometern je Stunde. Im Vergleich zum 400-Meter-Lauf benötigen 400-Meter-Hürdenläufer bei den Männern etwa vier Sekunden länger für die Stadionrunde, bei den Frauen etwa fünf Sekunden. Bei den Olympischen Spielen steht der 400-Meter-Hürdenlauf seit 1900 für Männer und seit 1984 für Frauen im Programm.

Geschichte

Die ersten Aufzeichnungen des 400-m-Hürdenlaufs stammen aus dem Jahre 1860. Im englischen Oxford wird von einem Wettbewerb berichtet, der einen Wettlauf über 440 Yards darstellte. Auf diesen 440 Yard, umgerechnet ca. 402 Meter, mussten 12 massive, über einen Meter hohe, Holz-"Hürden" überwunden werden, die in gleichmäßigen Abständen auf der Laufstrecke verteilt waren. Um die Verletzungsgefahr zu mindern, wurden ab 1895 leichtere Konstruktionen eingeführt, die sich umstoßen ließen. Bis 1935 wurden jedoch alle Läufer disqualifiziert, die mehr als drei Hürden umstießen. Rekorde wurden nur anerkannt, wenn alle Hürden stehenblieben. Im Jahre 1900 wurde die Distanz olympisch. Um den Wettbewerb unter jeweils gleichen Bedingungen durchführen zu können, wurde die Streckenlänge auf 400 Meter, also eine Stadionrunde, genormt und die Anzahl der Hürden auf 10 reduziert. Die offizielle Hürdenhöhe ist seitdem auf 91,44 cm (3 Fuß) bei den Männern und seit 1974 auf 76,20 cm (2 Fuß, 6 Zoll) bei den Frauen festgelegt. Die Hürden sind in einem Abstand von 35 Metern aufgestellt, wobei der Anlauf zur ersten Hürde 45 Meter und der Auslauf von der letzten Hürde bis ins Ziel 40 Meter beträgt. Das erste dokumentierte 400-Meter-Frauenrennen mit Hürden fand 1971 statt. Der Leichtathletik-Weltverband (IAAF) führte den Wettbewerb 1974 offiziell als Disziplin ein, wobei es noch bis 1983 dauerte, bis die Strecke zum ersten Mal bei Weltmeisterschaften mit auf dem Zeitplan stand und die erste Weltmeisterin über die 400 m Hürden ermittelt wurde.

Meilensteine


- Männer
  - Erster offiziell von der IAAF anerkannter Weltrekord: 55,0 Sekunden, Charles Bacon (USA), 1908
  - Erster unter 54 Sekunden: 53,8 Sekunden, Sten Pettersson (Schweden), 1925
  - Erster unter 53 Sekunden: 52,6 Sekunden, John Gibson (USA), 1927
  - Erster unter 52 Sekunden: 51,7 Sekunden, Bob Tisdall (Irland), 1932
  - Erster unter 51 Sekunden: 50,6 Sekunden, Glenn Hardin (USA), 1934
  - Erster unter 50 Sekunden: 49,5 Sekunden, Glenn Davis (USA), 1956
  - Erster unter 49 Sekunden: 48,8 Sekunden, Geoff Vanderstock (USA), 1968
  - Erster unter 48 Sekunden: 47,82 Sekunden, John Akii-Bua (Uganda), 1972
  - Erster unter 47 Sekunden: 46,78 Sekunden, Kevin Young (USA), 1992
- Frauen
  - Erster offizieller Weltrekord: 56,51 Sekunden, Krystyna Kacperczyk (Polen),1974
  - Erste unter 56 Sekunden: 55,74 Sekunden, Tatjana Storoschewa (UdSSR), 1977
  - Erste unter 55 Sekunden: 54,89 Sekunden, Tatjana Selenzowa (UdSSR), 1978
  - Erste unter 54 Sekunden: 53,58 Sekunden, Margarita Ponomarjowa (UdSSR), 1984
  - Erste unter 53 Sekunden: 52,94 Marina Stepanowa (UdSSR), 1986

Erfolgreichste Sportler


- Zwei Olympiasiege:
  - Glenn Davis (USA), 1956 und 1960
  - Edwin Moses (USA), 1976 und 1984, sowie Olympiadritter 1988
- Zwei Weltmeistertitel:
  - Edwin Moses (USA), 1983 und 1987
  - Félix Sánchez (Dominikanische Republik), 2001 und 2003
  - Nezha Bidouane(Marokko), 1997 und 2001, sowie Weltmeisterschaftszweite 1999
- Erfolgreichste Deutsche:
  - Volker Beck, Olympiasieger 1980, für die DDR startend
  - Bärbel Broschat, Weltmeisterin 1980, für die DDR startend
  - Sabine Busch, Weltmeisterin 1987, für die DDR startend Der erstaunlichste Aufsteiger ist Glenn Davis (USA), der im April 1956 mit mageren 54,4 Sekunden sein erstes 400-Meter-Hürdenrennen lief. Zwei Monate später holte er mit 49,5 Sekunden den Weltrekord. Im gleichen Jahr wurde er Olympiasieger, und er schaffte als erster die Wiederholung des Titels (1960). Geschichte über diese Disziplin bei den Männern schrieb der Amerikaner Edwin Moses. Zwischen 1977 und 1987 gewann er 122 Rennen in Folge und 2 Goldmedaillen bei den Olympischen Spielen 1976 und 1984. Der Boykott der USA bei den Spielen 1980 verhinderte seinen Gold-Hattrick. Trotzdem gilt seine Karriere als einzigartig. Er war durchgehend Weltrekordhalter von den Olympischen Spielen 1977 an bis zum Jahre 1992. Am 6. August 1992 musste er seinen Weltrekord von 47,02 s dann an Kevin Young abgeben, der die 400-m-Hürden-Distanz in 46,78 s absolvierte. Schnellster Deutscher über 400 m Hürden ist Harald Schmid, der mit 47,48 s Platz 10 der ewigen Welt-Bestenliste hält. Deutschlands einziger Olympiasieger über die Disziplin wurde 1980 Volker Beck, der vom erwähnten Boykott der Amerikaner profitierte und die Goldmedaille aus Moskau mit in die damalige DDR nehmen konnte.

Olympiasieger

Medaillengewinner der Olympischen Spiele

Männer

Frauen

Medaillengewinner bei Weltmeisterschaften

Männer

Frauen

Weltrekordentwicklung

Männer

Frauen

Ewige Bestenliste

Männer

Alle Läufer mit einer Zeit von 48,10 Sekunden oder schneller. A=Zeit unter Höhenbedingungen erzielt #46,78 Kevin Young, USA, Barcelona, 6. August 1992 #47,02 Edwin Moses, USA, Koblenz, 31. August 1983 #47,03 Bryan Bronson, USA, New Orleans, 21. Juni 1998 #47,10 Samuel Matete, ZAM, Zürich, 7. August 1991 #47,19 Andre Phillips, USA, Seoul, 25. September 1988 #47,23 Amadou Dia Ba, SEN, Seoul, 25. September 1988 #47,24 Kerron Clement, USA, Carson CA, 26. Juni 2005 #47,25 Félix Sánchez, DOM, Paris, Saint-Denis, 29. August 2003 #47,30 Bershawn Jackson, USA, Helsinki, 9. August 2005 #47,37 Stéphane Diagana, FRA, Lausanne, 5. Juli 1995 #47,38 Danny Harris, USA, Lausanne, 10. Juli 1991 #47,43 James Carter, USA, Helsinki, 9. August 2005 #47,48 Harald Schmid, GER, Athen, 8. September 1982 #47,50 Angelo Taylor, USA, Sydney, 27. September 2000 #47,53 Hadi Soua'an Al-Somaily, KSA, Sydney, 27. September 2000 #47,54 Derrick Adkins, USA, Lausanne, 5. Juli 1995 #47,54 Fabrizio Mori, ITA, Edmonton, 10. August 2001 #47,60 Winthrop Graham, JAM, Zürich, 4. August 1993 #47,67 Bennie Brazell, USA, Sacramento, 11. Juni 2004 #47,75 David Patrick, USA, Indianapolis, 17. Juli 1988 #47,81 Llewellyn Herbert, RSA, Sydney, 27. September 2000 #47,82 John Akii-Bua, UGA, München, 2. September 1972 #47,82 Kriss Akabusi, GBR, Barcelona, 6. August 1992 #47,84 Kamani Bayano, PAN, Helsinki, 7. August 2005 #47,89 Dai Tamesue, JPN, Edmonton, 10. August 2001 #47,91 Calvin Davis, USA, Atlanta, 31. Juli 1996 #47,92 Alexander Vasilyev, BLR, Moskau, 17. August 1985 #47,94 Eric Thomas, USA, Rom, 30. Juni 2000 #47,97 Maurice Mitchell, USA, Zürich, 14. August 1996 #47,97 Joey Woody, USA, New Orleans, 21. Juni 1998 #47,98 Sven Nylander, SWE, Atlanta, 1. August 1996 #48,00 Danny McFarlane, JAM, Athen, 24. August 2004 #48,02 A Ockert Cilliers, RSA, Pretoria, 20. Februar 2004 #48,04 Eronilde Nunes de Araújo, BRA, Nizza, 12. Juli 1995 #48,05 Ken Harnden, ZIM, Paris, 29. Juli 1998 #48,05 Kemel Thompson, JAM, London, 8. August 2003 #48,06 Oleg Twerdochleb, UKR, Helsinki, 10. August 1994 #48,06 Ruslan Mastschenko, RUS, Helsinki, 13. Juni 1998 #48,09 Alwyn Myburgh, RSA, Peking, 31. August 2001 #48,09 Kenji Narisako, JPN, Okayama, 24. Oktober 2005

Frauen

Alle Läuferinnen mit einer Zeit von 54 Sekunden oder schneller. A=Zeit wurde unter Höhenbedingungen erzielt #52,34 Julia Petschonkina, RUS, Tula, 8. August 2003 #52,61 Kim Batten, USA, Göteborg, 11. August 1995 #52,62 Tonja Buford-Bailey, USA, Göteborg, 11. August 1995 #52,74 Sally Gunnell, GBR, Stuttgart, 19. August 1993 #52,77 Fani Halkia, GRE, Athen, 22. August 2004 #52,79 Sandra Farmer-Patrick, USA, Stuttgart, 19. August 1993 #52,82 Deon Hemmings, JAM, Atlanta, 31. Juli 1996 #52,89 Daimí Pernía, CUB, Sevilla, 25. August 1999 #52,90 Nezha Bidouane, MAR, Sevilla, 25. August 1999 #52,94 Marina Stepanowa, RUS, Tashkent, 17. September 1986 #52,95 Sheena Johnson, USA, Sacramento, 11. Juli 2004 #53,02 Irina Priwalowa, RUS, Sydney, 27. September 2000 #53,11 Tatjana Ledowskaja, BLR, Tokyo, 29. August 1991 #53,17 Debbie Flintoff-King, AUS, Seoul, 28. September 1988 #53,21 Marie-José Pérec, FRA, Zürich, 16. August 1995 #53,22 Jana Pittman, AUS, Paris, Saint-Denis, 28. August 2003 #53,24 Sabine Busch, GER, Potsdam, 21. August 1987 #53,25 Ionela Târlea-Manolache, ROM, Rom, 7. Juli 1999 #53,27 Lashinda Demus, USA, Helsinki, 13. August 2005 #53,32 Sandra Glover, USA, Helsinki, 13. August 2005 #53,36 Andrea Blackett, BAR, Sevilla, 25. August 1999 #53,36 Brenda Taylor, USA, Sacramento, 11. Juli 2004 #53,37 Tetiana Tereschuk-Antipowa, UKR, Athen, 22. August 2004 #53,47 Janeene Vickers, USA, Tokyo, 29. August 1991 #53,48 Margarita Chromowa-Ponomarjowa, RUS, Stuttgart, 19. August 1993 #53,58 Cornelia Feuerbach-Ullrich, GDR, Potsdam, 21. August 1987 #53,63 Ellen Neumann-Fiedler, GDR, Seoul, 28. September 1988 #53,72 Jekaterina Bikert, RUS, Tula, 30. Juli 2004 #53,74 A Myrtle Simpson-Bothma, RSA, Johannesburg, 18. April 1986 #53,88 Debbie-Ann Parris, JAM, Edmonton, 6. August 2001 #53,96 Qing Han, CHN, Peking, 9. September 1993 #53,96 Yinglan Song, CHN, Guangzhou, 22. November 2001 #53,96 Anna Jesien, POL, Saint-Denis, 1. Juli 2005

Siehe auch


- Hürdenlauf

Weblinks


- [http://www.ndr.de/paris2003/disziplinen/wmgeschichte/helsinki_83.html WM 1983 auf www.ndr.de] Kategorie:Leichtathletik

backup software download pisanie prac kalorie sluby online slots










































:: RELATED NEWS ::
Dovera
Dovera to miejscowość i gmina we Włoszech, w regionie Lombardia, w prowincji Cremona. Wg danych na rok 2004 gminę zamieszkuje 3 485 osób, 174,2 os./km². Źródło danych: [http://www.istat.it Istituto Nazionale di Statistica] Kategoria:Miejscowości WłochKategoria:Prowincja Crem
Dozza
Dozza to miejscowość i gmina we Włoszech, w regionie Emilia-Romania, w prowincji Bolonia. Wg danych na rok 2004 gminę zamieszkuje 5 615 osób, 234 os./km². Źródło danych: [http://www.istat.it Istituto Nazionale di Statistica] Kategoria:Miejscowości WłochKategoria:Prowinc
Drapia
Drapia to miejscowość i gmina we Włoszech, w regionie Kalabria, w prowincji Vibo Walentia. Wg danych na rok 2004 gminę zamieszkują 2 193 osoby, 104,4 os./km². Źródło danych: [http://www.istat.it Istituto Nazionale di Statistica] Kategoria:Miejscowości WłochKategor
Drena
Drena to miejscowość i gmina we Włoszech, w regionie Trydent-Górna Adyga, w prowincji Trydent. Wg danych na rok 2004 gminę zamieszkują 454 osoby, 56,8 os./km². Źródło danych: [http://www.istat.it Istituto Nazionale di Statistica] Kategoria:Miejscowości WłochKatego
Drenchia
Drenchia to miejscowość i gmina we Włoszech, w regionie Friuli-Wenecja Julijska, w prowincji Udine. Wg danych na rok 2004 gminę zamieszkuje 197 osób, 15,2 os./km². Źródło danych: [http://www.istat.it Istituto Nazionale di Statistica] Kategoria:Miejscowości WłochKategori
Dresano
Dresano to miejscowość i gmina we Włoszech, w regionie Lombardia, w prowincji Mediolan. Wg danych na rok 2004 gminę zamieszkuje 2 341 osób, 780,3 os./km². Źródło danych: [http://www.istat.it Istituto Nazionale di Statistica] Kategoria:Miejscowości WłochKategoria:Prowincja
Drezzo
Drezzo to miejscowość i gmina we Włoszech, w regionie Lombardia, w prowincji Como. Wg danych na rok 2004 gminę zamieszkują 994 osoby, 994 os./km². Źródło danych: [http://www.istat.it Istituto Nazionale di Statistica] Kategoria:Miejscowości WłochKategoria:Prowincja Como
Drizzona
Drizzona to miejscowość i gmina we Włoszech, w regionie Lombardia, w prowincji Cremona. Wg danych na rok 2004 gminę zamieszkuje 550 osób, 50 os./km². Źródło danych: [http://www.istat.it Istituto Nazionale di Statistica] Kategoria:Miejscowości WłochKategoria:Prowincja Cremona
Dro
Dro to miejscowość i gmina we Włoszech, w regionie Trydent-Górna Adyga, w prowincji Trydent. Wg danych na rok 2004 gminę zamieszkuje 3 388 osób, 125,5 os./km². Źródło danych: [http://www.istat.it Istituto Nazionale di Statistica] Kategoria:Miejscowości WłochK
Dronero
Dronero to miejscowość i gmina we Włoszech, w regionie Piemont, w prowincji Cuneo. Wg danych na rok 2004 gminę zamieszkuje 7 007 osób, 120,8 os./km². Źródło danych: [http://www.istat.it Istituto Nazionale di Statistica] Kategoria:Miejscowości WłochKategoria:Prowincja Cuneo
All Rights Reserved 2005 wikimiki.org