:: wikimiki.org ::
| Benue-Congo |
Benue-CongoDie Benue-Congo-taalgroep is die grootste taalgroep in die Niger-Congo-taalfamilie.
Enkele van die grootste tale in die groep word hieronder genoem.
Bantoe (of Ntu) subgroep
- Joruba
- Igbo
- Lingala
- Luba
- Shona
- Rwanda
- Zoeloe (deel van Nguni-taalfamilie)
- Xhosa (deel van Nguni-taalfamilie)
- Noord-Sotho (deel van Sotho-taalfamilie)
- Tswana (deel van Sotho-taalfamilie)
- Suid-Sotho (deel van Sotho-taalfamilie)
- Tsonga
- Swazi (deel van Nguni-taalfamilie)
- Venda
- Ndebele (deel van Nguni-taalfamilie)
- Kongo
- Makua
Nie-Bantoe (-Ntu) tale
- Efik
- Tiv
Niger-CongoNiger-Congo is die grootste taalfamilie in Afrika en waarskynlik die grootste familie in die wêreld in terme van verskillende tale.
Dit omvat die volgende taalgroepe:
- Benue-Congo (bv. Joruba, Igbo, Lingala, Shona, Rwanda, Zoeloe, Suid-Sotho, ens.)
- Kwa (bv. Akan en Ewe)
- Adamwa-Ubangi (bv. Sango)
- Gur (bv. Mooré)
- Atlantiese groep (bv. Fula en Wolof)
- Mande (bv. Bambara)
- Kordofaniaans
ZoeloeDie taal Zoeloe (isiZulu in Zoeloe) is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika. Dit word deur 9 200 144 mense as moedertaal gepraat (1996-sensus). Dit maak dit die taal met die meeste moedertaalsprekers in Suid-Afrika. Die grootste hoeveelheid van die Zoeloesprekers woon in KwaZulu-Natal. Die taal is ook verwant aan Xhosa en is deel van die Nguni-taalfamilie.
category:natuurlike taal
Sien ook
- Tale in Suid-Afrika
- Die Zoeloe wikipedia
ja:ズールー語
XhosaDie taal Xhosa (isiXhosa in Xhosa) is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika. Dit word deur 7 196 118 mense as moedertaal gepraat (1996-sensus). Dit maak dit die taal met die tweede meeste moerdertaalsprekers in Suid-Afrika. Die taal is ook verwant aan Zoeloe en is deel van die Nguni-taalfamilie.
category:natuurlike taal
Sien ook
- Tale in Suid-Afrika
- Die Xhosa wikipedia
Eksterne skakels
- [http://www.spel.co.za/spxhosa.html Xhosa-speltoetser]
Nguni-taalfamilieDie Nguni-taalfamilie is deel van die Bantoetaalfamilie. Dit word verdeel in die Zunda- en Tekela-groepe.
Zunda
- Xhosa
- Suid-Ndebele
- Zoeloe
Tekela
- Swazi
- Noord-Ndebele
- Phuthi
- Hlubi
- Bhaca
- Nhlangwini
Bronne
- Zoeloe 1 Handboek. L Posthumus, A du Toit
Kategorie:Natuurlike taal
SwaziDie woord Swazi kan na verskillende dinge verwys:
- Iets geassosieer met Swaziland.
- 'n Swazi (persoon)
- Die taal Swazi
VendaDie woord Venda kan na verskillende dinge verwys:
- Die taal Venda.
- Die voormalige tuisland, Venda
Nguni-taalfamilieDie Nguni-taalfamilie is deel van die Bantoetaalfamilie. Dit word verdeel in die Zunda- en Tekela-groepe.
Zunda
- Xhosa
- Suid-Ndebele
- Zoeloe
Tekela
- Swazi
- Noord-Ndebele
- Phuthi
- Hlubi
- Bhaca
- Nhlangwini
Bronne
- Zoeloe 1 Handboek. L Posthumus, A du Toit
Kategorie:Natuurlike taal
Somali Crow
The Somali Crow or Dwarf Raven, Corvus edithae is approximately the size (44-46 cm in length) of the Carrion Crow, Corvus corone but with longer bill and somewhat more brownish cast to the feathers especially when worn.
Carrion Crow
This species occurs principally in the African countries of Somalia, northern Kenya, Djibouti and eastern Ethiopia in the region known as the Horn of Africa and can be distinguished from larger Brown-necked Raven C. ruficollis by its call (voice) and differences in its behaviour.
Though previously considered a subspecies of the larger C. ruficollis, it has recently been elevated to species status, rather like the Hooded Crow Corvus cornix from its near relative the Carrion Crow.
This species is now thought to be closer to the Pied Crow C. albus especially in its behaviour than to the Brown-necked Raven. Hybrid birds between the Pied Crow and the Somali Crow (Dwarf Raven) appear to reinforce this close relationship where the two species meet.
The nest is a raven-like bulky structure set in either a lone tree or on telegraph poles. It will nest on cliffs in coastal regions or areas where trees are unavailable. The 3-5 eggs are laid in April and early May though little further information is recorded on their subsequent development.
The voice is described as a harsh "caw" rather like the Rook, Corvus frugilegus of Eurasia.
Category:Corvus
Category:Wildlife of Africa
£eba kalorie witaminy darmowe statystyki Malaga accommodation
|
|
|
|